NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Verstommend is die passiewe rol wat Adam by die sondeval gespeel het.  Hy was heelwaarskynlik by Eva toe sy mislei is om die verbode vrug te eet.  Hy het niks daaraan gedoen nie.   Eva het minstens probeer om Satan te antwoord, maar ons hoor niks van Adam nie, net dat hy van die vrug geëet het.   Hy het dus ook die keuse tussen sonde en lewe gehad.

'BEURTKRAG' WAS NIE NODIG (14)

WAAR SUID-AFRIKA MET SY KERNPROGRAM VANDAG KON STAAN

Jeanette Koekemoer

Lees reeks by 'Beurtkrag' was nie nodig

Met dank aan dr R.A. Basson vir 'n groot deel van die inligting hierin vervat asook aan
A R Newby-Fraser

"By Koeberg het die Tak ten nouste met EVKOM saamgewerk in verband met die implementering van gehalteversekeringspraktyke oor die hele spektrum van bedrywighede sover dit met veiligheid in verband gestaan het en die Tak het gereeld en nougeset die siviele en struktuuringenieurswerk op die terrein geïnspekteer. Dit is nooit meer gedoen nadat die ANC die land oorgeneem het nie en daarom sit ons vandag met die ineenstorting van ook KOEBERG...   ...Dit is ook onder die voormalige blanke regering met dieselfde streng toesig in stand gehou.  Hoe bejammeringswaardig is dit nie dat Suid-Afrika oppad na die kruin van Eerstewêreldstandaarde so verinneweer en afgebreek is onder die onvermoë van 'n korrupte swart regering, dat selfs KOEBERG nie in stand gehou is nie. En vandag pluk ons die verrotte vrugte van in 'n Derdewêreldland wat kragloos en kragteloos geword het."

KOEBERG (2)

Reeds voor die einde van die eerste vyf jaar van die RAK se navorsingsprogram, is besef dat wanneer kernkragsentrales en ander kerninstallasies met die vermoë om kemskade aan te rig, in bedryf sou kom, dit noodsaaklik sou wees om die een of ander aard van formele statutere beheer oor hulle uit te oefen om te verseker dat hulle nie 'n gevaar vir gesondheid of veiligheid sou skep nie. Hierdie besef het in Mei 1963 tot die Wet op Kerninstallasies (Lisensiering en Sekerheidstelling) Wet 43 van 1963, aanleiding gegee. Ingevolge die bepalings van hierdie wetgewing is die belangrikste dié wat vereis dat die Raad op Atoomkrag alle terreine met installasies moes lisensieer wat in staat is om kernskade te veroorsaak. Daarbenewens is die aanspreeklikheid van lisensiehouers vir kernskade en die voorsiening van assuransiedekking ook bepaal.

Dit het al waarskynliker geword dat die Republiek 'n kernkragprogram sou aanpak en die Raad het die eerste praktiese stappe ter uitvoering aan sy verantwoordelikhede gedoen deur 'n sending na die buiteland te stuur om die menings van gesaghebbendes in verskeie ander lande in te win; nie slegs die menings van lisensieringsowerhede nie, maar ook van nutsmaatskappye, vervaardigers, wets- en ingenieurskonsultante, ander openbare liggame en nywerheidsverenigings. Die verslag wat deur hierdie sending saamgestel is, het regstreeks tot die stigting van die RAK se Lisensieringstak in 1969 aanleiding gegee.

In die ideale geval behoort die nasionale kernreglementeringsowerheid totaal onafhanklik te wees van organisasies wat die kernnywerheid bevorder, en hierdie onafhanklikheid moes vir almal sigbaar wees. In lande waar kerninstallasies volop is, bestaan daar onafhanklike liggame vir hierdie doel. Gedagtig aan Suid-Afrika se beperkte professioneel gekwalifiseerde en ervare mannekrag, sy noodsaaklike verpligtinge betreffende talryke, groot wetenskaplike en nywerheidsprojekte, en die klein aantal kerninstallasies wat in die vooruitsig gestel is, sou dit onrealisties en verkwistend gewees het om 'n nuwe onafhanklike organisasie as openbare geregsdienaar vir die kernnywerheid te stig.

Om 'nvoorbeeld te noem: om slegs die lisensieringsvereistes van die kernkragsentrale by Koeberg en UKOR se uraanverrykingsaanleg te hanteer, vereis nie minder nie as 'n vyftigtal beamptes waarvan baie tegnies hoogs gekwalifiseerd was. Om hierdie rede is die Lisensieringstak van die Raad op Atoomkrag as 'n deel van die organisasie in die lewe geroep. Dit is nietemin geheel en al van die ander bedrywighede van die Raad geskei en het regstreeks en uitsluitlik aan die President van die Raad verslag gelewer. Dit is op sy beurt deur 'n onafhanklike nasionale liggaam, die Kernveiligheidsadvieskomitee, gelei waarvan die lede uit die akademiese, nywerheids- en openbare dienssektore getrek is en wat in hulle individuele hoedanigheid opgetree het. Hulle het die Raad van aanbevelings oor die beginsels en beleid wat vasgestel word gedien sonder dat hulleself regstreeks by die Lisensieringsproses betrokke was.

Ná die totstandkoming van die Lisensieringstak, was sy eerste taak om sy basiese benadering vas te lê wat tot die erkenning teruggevoer kon word dat geen menslike maaksel, en stellig niks so ingewikkeld soos 'n kernkragsentrale, ooit absoluut veilig gemaak kan word nie. Die ampsplig van die reglementeringsowerheid was gevolglik om te verseker dat die installasie tot 'n aanvaarbare peil veilig moet wees. Hierdie vooropstelling het gevolglik die formulering van kwantitatiewe veiligheidstandaarde, aanvaarbaar vir die samelewing ten behoewe van wie die owerheid optree, geverg sowel as die waardebepaling van installasies, gegrond op die risiko's wat hulle vir daardie samelewing meebring. So is verseker dat aan die aanvaarbare veiligheidstandaarde voldoen word.

Die besluit om hierdie benadering te aanvaar en die gevolglike omskrywing van aanvaarbare veiligheidstandaarde, was uniek in die sin dat die RAK die eerste Lisensieringsowerheid was wat hierdie weg gevolg het. Die Afdeling Standaarde van die Raad het hierdie standaarde in die vorm van 'n aanvaarbare omvang van die vrystelling van kerngevaarlike materiaal deur installasies en van die waarskynlikheid van sodanige vrystellings omskryf. Dit bevat ook die beginsels dat die risiko's deur 'n kerninstallasie veroorsaak nie die totale risiko's waaraan die publiek blootgestel is, beduidend moet verhoog nie, dat hulle gunstig met die risiko's verbonde aan ander belangrike nywerheidsondernemings moet vergelyk en dat daar vir 'n moontlike verbetering in die veiligheidstandaarde toegelaat moet word waarop die samelewing gedurende die werklewe (gewoonlik etlike dekades) van die installasie mag aandring. Om te verseker dat die installasies aan die standaarde voldoen, moet hulle aan deeglike en omvattende betroubaarheidsbepalings onderwerp word. Vir hierdie doel is die tegnieke benut wat deur die Afdeling Evaluering vasgelê is.

Installasies is ook aan 'n omvangryke gehalteversekeringsprogram onderwerp wat ontwerp, konstruksie, toekomstige bemanning, bedryf en instandhouding omvat en waarvoor die Afdeling Inspeksie verantwoordelik is. Die aard en omvang van noodprosedures wat deur alle gelisensieerdes voorgelê moet word, is 'n lisensieringsvereiste waaraan al drie afdelings besondere aandag verleen.

'n Kernterreinlisensie is ook in 1974 vir UKOR se aanvooruraanverrykingsaanleg te Valindaba uitgereik en hierdie lisensie is daarna by verskeie geleenthede gewysig om voorsiening vir ontwikkeling te maak na gelang dit plaasgevind het. By Koeberg het die Tak ten nouste met EVKOM saamgewerk in verband met die implementering van gehalteversekeringspraktyke oor die hele spektrum van bedrywighede sover dit met veiligheid in verband gestaan het en die Tak het gereeld en nougeset die siviele en struktuuringenieurswerk op die terrein geïnspekteer. Dit is nooit meer gedoen nadat die ANC die land oorgeneem het nie en daarom sit ons vandag met die ineenstorting van ook KOEBERG.

Die gehalte van die swaar onderdele soos die reaktorvate wat in Frankryk vervaardig is, is ook in besonderhede nagegaan en hierdie studie het die inspekteurs tevrede gestel dat 'n baie hoë vervaardigingstandaard gehandhaaf is. Dinamiese aanleggedrag, in geval van seismiese aktiwiteit, is ook ondersoek om sodoende die uitwerking van oppervlakgolwe, nie slegs vir seismiese aktiwiteit van die omvang wat as basis vir die ontwerp gedien het nie, maar ook vir sterker aktiwiteite, te voorspel. Hierdie studies het aangetoon dat die maksimum skade wat aan die inperking van die Koeberg-reaktore aangerig sou kon word, van 'n beperkte aard sou wees. In die geheel gesien, het die Lisensieringstak tot die gevolgtrekking gekom dat dit voorgekom het asof die Koeberg-sentrale, met die oog op lisensieerbaarheid, 'n aanvaarbare installasie sou wees.

Deur die jare het hierdie gevolgtrekking geblyk in die kol te wees en was KOEBERG-sentrale vir die Republiek 'n groot aanwins.  Dit is ook onder die voormalige blanke regering met dieselfde streng toesig in stand gehou.  Hoe bejammeringswaardig is dit nie dat Suid-Afrika oppad na die kruin van Eerstewêreldstandaarde so verinneweer en afgebreek is onder die onvermoë van 'n korrupte swart regering, dat selfs KOEBERG nie in stand gehou is nie. En vandag pluk ons die verrotte vrugte van in 'n Derdewêreldland wat kragloos en kragteloos geword het.

Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3262 gaste aanlyn