NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Weet ons wat dit in praktyk beteken om heilig te leef? As kinders van die Here is dit 'n opdrag soos geskryf in Lev 19:2: : "Heilig moet julle wees, want Ek, die Here julle God, is heilig." Daar is talle "groot" dinge wat ons weet is verkeerd soos steel, moor, ens, maar ons tong is meestal ons grootste struikelblok: ons skinder, skel en praat so maklik sonder om te dink. Begin vandag en "sien" die Here reg langs jou, want Hy is werklik die hele dag by jou, en onthou elke keer as jy 'n "glips" met jou tong kry, dat jy dit in sy heilige Teenwoordigheid gedoen het – en binnekort sal jy ingeoefen wees om heilig in sy Teenwoordigheid te wil leef.

DIE AFGOD “DEMOKRASIE”

Dr Pieter Swart

Tot vervelens toe moet mens hoor dat Suid-Afrika nou 'n demokrasie is. So asof dit 'n afgod is wat aanbid moet word, 'n towerformule wat alles reggemaak het wat verkeerd was.

En toe, gestroop van al die heuning om die woord, is dit 'n leë dop. Vir die Blanke veral het demokrasie meer ellende as vreugde gebring.

Ivan Ylyin was 'n Russiese filosoof wat vanaf 1883 tot 1954 geleef het. Hy het ook "n groot invloed op Alexander Solzhenitsyn gehad. Ook Vladimir Putin verwys graag na hom.

Hy was van mening dat blote meerderheidsregering (demokrasie) wat onveranderd in elje land toegepas word 'n resep vir mislukking was. Waarom dan so?

Volgens hom is 'n soewereiniteit ('n land) nie 'n abstrakte begrip nie en ook nie 'n politieke skema wat onverskillig kan staan teenoor sy inwoners nie. Nee, dit is veel eerder 'n wyse van bestaan en die lewende organisme van sy burgers. Alle burgers moet volledige vertroue in die stelsel hê en bereid wees om hulle volle gewig in te gooi.

Dus moet die regering en sy politieke sisteem absolute vertroue inboesem by al sy burgers.

Die sisteem moet die boni mores (die regsgevoel) van die gemeenskap vertolk:

The living sense of justiceof a people gives a form of sovereignty its enactment, life and strength.

Net soos 'n bevelvoeeder volle vertroue by sy soldate inboesem omdat hulle hom vertrou, so moet daar vertroue wees in 'n staat. Wwdersyds tussen die regering en ál sy onderdane.

In die politieke lewe van 'n staat word staatgemaak op die burgwr se patriotisme, sy verstaan van die begrio soewereiniteit sy pligsbesef, sy organisatoriese vermoë en sy respek vir die rwg. Dit moet gekultiveer en ontwikkel word. Daar moet eenstemmigheid daaroor wees.

'n Soewerein moet kennis neem van baie faktore -- die getalle, die grondgebied, die rassegroepe, die tale, kulture, volke en godsdienste. Indien dit geïgnoreer word sal 'n staat misluk.

'n Staat moet 'n siel hê gebou op 'n verlede wat almal deel en waardering voor het. Hoe meer die gemene delers, hoe groter die samehorigheidsgevoel. Hoe minder hoe groter die kans vir mislukking.

Selfs diere word in 'n dieretuin geskei, swlfs al is die een nie werklik 'n bedreiging vir die ander nie. Die rede? Hulle gedy on hulle eie habitat. Volke is nie anders nie. Hulle gedy binne eie kultuurverband en eie staatsverband.

Dit bring ons by Suid-Afrika. Om onder meee die volgende redes is hierdie demokrasie gedoem tot mislukking:

1. Daar is geen voorbeeld in Afrika waar 'n Blanke volk homself kon handhaaf onder 'n swart regering nie.

2. Die swart en wit rasse deel nie dieselfde verlede nie.

3. Swartes sien die Afrikaner se geskiedenis as misdadig.

4. Die regsopvatting van swart en wit verskil radikaal.

5. Daar is geen gesamentlike visie vir die toekoms nie.

6. Daar is onderlinge wantroue tussen swart en wit.

7. Blankes het 'n bou en bewaringskutuur en Swartes 'n verbruikerskultuur.

8. Swartes verdra net die Blankes en het geen behoete om hulle volledig te akkommodeer nie.

9. Ras, taal, godsdiens en kultuurverskille is onoorbrugbaar. Dit berus op intelligensieverskille.

In kort, hierdie demoonkrasie sal misluk. Konflik is van meet af ingebou. Dit is seker die beste voorbeeld van 'n samevoeging van uiteenlopende en onversoenbare teenstrydighede.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1007 gaste aanlyn