NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Versoekings is baie verskillend. Die verdorwe gedagtes wat ons aanhits om die wet te oortree is versoekings. Hierdie gedagtes word óf deur ons eie begeertes aangevuur, óf deur die duiwel wakker geroep. Ook die dinge wat eintlik self nie sleg is nie, word versoekings deur die lis van die duiwel. Dit gebeur wanneer dinge oënskynlik onskuldig só aan ons opgedis word dat dit ons van God wegtrek.

OU PRETORIA... (9)

...'n verhaal van die stad se Voortrekkerperiode

Dr. GUSTAV S. PRELLER

Lees reeks by Ou Pretoria

BESLISSING VAN ’N NOBELE VROU

As erkenning van sy groot diens aan die Trek, het die Volksraad aan Pretorius toegeken ‘n mooie en vrugbare plaas Welverdiend, ses myl buite Pietermaritzburg geleë. Daarop het hy vir homself en sy gesin ’n doelmatige en gerieflike woonhuis gebou, wat vandag nog daar staan. Die plek is merkwaardig ook omdat Pretorius  daar vir die eerste keer op skrif gestel het die vernaamste beginsels van die Voortrekker-ideaal naamlik segregasie.

Na die weldadige regering van sir Benjamin D’Urban het sir George Napier Goewerneur van Kaapland geword ’n man, 'n wat vasbeslote was om die Afrikaners met wortel en tak uit te roei. Nieteenstaande die advies van sy eie raadgewers het hy volgehou dat niemand, en allermins die Voortrekkers, hulle ooit kon ontdoen van hulle Britse nasionaliteit. Hy het geweier om hulle onafhanklikheid te erken, en het voortgegaan om hulle "Britse onderdane” te noem, lank na die omverwerping van Dingane.

Die Griekwas en Koranna  het hy as onafhanklik erken, en het verdrag met hulle aangegaan ten einde die Boere in te sluit tussen vyandelike rasse. Na die eerste moorde in Natal het hy die verkoop van skietgoed aan die Boere verbied, en hul eie kruit in beslag geneem en gekonfiskeer. Na jare van hardnekkige inspanning, het hy uiteindelik in 1840 daarin geslaag om van die Britse goewerment die gesag te verkry om Natal, weens allerlei denkbeeldige en voorgewende redes te annekseer, en het hy ’n troepe-afdeling daarheen afgestuur, die tweede, om die hawe te beset. Pretorius het hulle verslaan in ’n nagaanval op sy laer by Kongela en daarna vir ’n maand beleër, totdat die hulp oorsee opgedaag het wat Dick King met sy avontuurlike rit na Grahamstad gaan haal het.

Kol. Cloete, die man in bevel van die Britse troepe, het die Durbanse swartes gelas om al die Boereperde wat hulle in die hande kon kry, te vang en vir hom te bring. Dit het natuurlikerwyse ten gevolge gehad dat daar wrede moorde en afskuwelike mishandeling van vroue en kinders op Boereplase plaasgevind het.

Pretorius het die onmoontlikheid ingesien om teen die swartes sowel as die Engelse te veg, en daar het ’n kapitulasie totstand gekom. Gedurende twee jaar van vrede, voor die verskyning van die Engelse, het die Boere hulle oor die land versprei dankbaar dat hulle eindelik huise kon bou en landerye aanlê.

Hulle het voorlopig in redelike vrede met die swartes geleef. Na die geweldenary wat daar toe op bevel van die Britse aanvoerder plaasgevind het, was hulle verplig om weer in laers te gaan staan, en die vooruitsig om die Engelse sowel as die swartes te beveg, het manne soos Pretorius, Maritz, Prinsloo e.a. daartoe gebring om te kapituleer.

' n Algemene amnestie, wat enkele laers uitgesluit het, word genadiglik aan die Voortrekkers toegestaan, wat niks meer gedoen het as om die land te verdedig wat hulle so duur betaal het nie; en hoewel die meeste van sy mense dadelik weggetrek het uit Natal, het Pretorius besluit om te bly en saam te werk met die Engelse. Onvermoeid het hy daarna gestreef om ’n gees van versoening en samewerking teweeg te bring, ’n eeu voor die herhaling daarvan in 1902. Nie alleen het hy dit verkondig nie, maar metterdaad in toepassing gebring jeens die Engelse in al wat hy gedoen het; maar hy kon die nuwe regeerders van sy land nie daartoe bring om hulle nuttelose en ontaarde naturellebeleid, wat die Boere uit Kaapland verdryf het, te matig of te laat staan nie.

Swartes wat deur Sjaka en Dingane deur hul oorloë uit Natal verdryf is, wat sodoende ontstam en onverantwoordelik geword het, het na die dood van Dingane in Natal teruggestroom. Die Boere het besluit om hulle na die suidkus toe te segregeer, toe Napier daarop aangeval het as bewys van verskriklike verdrukking van die naturelle, en volkome regverdiging van sy anneksasieplanne. Met hulp van die Engelse het die swartes die Boereplase oorstroom, moorde helder oordag gepleeg, vee gesteel en geslag, plase en kosbare woude afgebrand, sonder enige beletting van die kant van die owerheid. Pretorius het die een klagte op die ander aan hulle gerig, en verbeteringe voorgestel, maar dit het hom alles niks gebaat nie. Sy kelk het eindelik oorgeloop toe, in antwoord op herhaalde klagtes oor veediefstal en oorreding van die naturelle, die Engelse outoriteite hom in alle erns aangebied het om ’n sloot te grawe rondom sy plaas wat diep en wyd genoeg sou wees om die swartes daar uit te hou!

Terselfdertyd het die Lt. Goewerneur hom herinner daaraan dat die skelm swartes ’n "voorkeurreg” op die land besit het, op grond van die vroegste bewoning—’n koppige historiese dwaalbegrip wat reeds lank die rondte gedoen het.

Pretorius ry toe die hele end na Grahamstad, ten einde die saak van sy mense aan sir Harry Pottinger, destyds Goewerneur generaal en Hoëkommissaris, voor te lê, maar hierdie Indiese satrap het eenvoudig geweier om hom te sien.

Daarom het Pretorius besluit om te trek. Sir Harry Smith van Waterloo bekendheid, wat Pottinger opgevolg het, het Pretorius se trek onder Drakensberge ontmoet en trane van medelye gestort het oor die verskriklike ontberings waaran die vrouens en kinders blootgetstel was. Hy het egter gedink dat hy die mense met grond kon tevrede stel en het aangebied om iedereen ’n 3000 morge plaas van hulle  eie land tod te ken as hulle omdraai. Oor die naturellevraagstuk kon hy niks sê nie en die trek het voortgegaan.

Pretorius het die plaas Grootplaats 20 myl wes van Pretoria gekoop  en daarop gaan woon en boer. Kort hierna kom ’n beroep dat hy moet kom help om ’n opstand te Winburg te voorkom.

Daar het ’n misversand tussen Pretorius en Harry Smith onstaan oor die anneksasie en Pretorius het onderneem om Smith die bewyse  daarvoor te lewer dat die oorgrote meerderheid van die mense teen aanhegting gekant was. Hy het vyftien byeenkomste toegespreek en duisende handtekeninge teen anneksasie verkry, wat hy aan Smith gestuur het. Daarop het hy na Magaliesberg teruggekeer, waar sy vrou, die troue metgesel van al sy trekke, ernstig siek gelê het.

Op hierdie oomblik het ’n boodskapper, deur die publiek  van Winburg afgestuur, Grootplaats bereik om sy hulp in te roep tussen hulle en die Engelse te Winburg, waar sake snel ’n krisis genader het. Hoe kon hy sy siek vrou verlaat, vra hy aan die boodskapper; maar die brawe vrou het hulle hoor praat, en haar man gelas om te gaan. "Die lewe kan jy my tog nie gee nie,” het sy gesê; "gaan en sien wat jy vir jou land en volk kan doen.”

Pretorius is na die Vrystaat en sy na die Warmbad, in Waterberg, waar sy lank voor haar man se terugkeer dood is. Haar graf, wat lank verlore was, is gelukkig weer ontdek en voorsien van ’n geskikte monument.

In Junie 1848 het Pretorius na die Vrystaat toe vertrek, aan die hoof van ’n 500 Transvalers, en te Winburg het hy ’n aansienlike versterking ontvang uit die publiek wat woedend  was oor die Engelse magistraat. Laasgenoemde is gevra om die dorp te verlaat en die vroeëre Boere Landdrost word herstel. Majoor Warden, die Britse Administrateur in Bloemfontein, het bedank en Pretorius het hom oor Grootrivier laat wegbring, waar hyself gevolg het om sy protes aan sir Harry Smith aan te bied. Laasgenoemde het al sy magte op die  been gebring, insluitende 'n aantal Hottentotte, en het geweier  om Pretorius te sien of te verhoor. In plaas daarvan het hy  hom ’n "aartsrebel”, 'n "besetene”, ’n "leuenaar” en nog 'n paar ander dinge genoem en £1,000 uitgeloof vir sy gevangeneming.  Daarop het Smith Grootrivier oorgesteek, en Pretorius agternagesit na Boomplaats.

Daar het ’n skerp geveg plaasgevind, waarin Smith verskeie offisiere en manskappe verloor het, maar Pretorius moes die aftog blaas. Toe sir Harry Bloemfontein bereik het hy Pretorius voëIvry verklaar, en die beloninq vir sy qevangeneminq vermeerder tot £2,000.

Toe die Fouries, Minnaars e.a. teen die Apiesrivier vestig , het Pretorius ook weer sy woonplaas bereik. Potgieter e.a. het die voëlvry verklaarde man skuins aangesien. Tweemaal had die Engelse hom toe al verslaan, en die vrees het bestaan dat hulle agter hom aan na die wonings van die vredeliewendes in Transvaal sou trek.

Sy woonplaas aan Magaliesberg was een van die mooiste in Transvaal, geleë in die hoek, waar die Magalies- en Krokkodilviere in mekaar loop, maar onder die omstandighede het dit hom weinig lus verskaf om die boerdery te hervat.

Twee van sy seuns het in Natal agtergebly, en die oudste, Marthinus, wat later die eerste President van die Suid-Afrikaanse Republiek geword het, was getroud, en had sy eie boerdery op Kalkheuwel, ’n end van Grootplaats af.

Die Vrystaatse Boere moes betaal vir sir Harry se veldtog, en baie was geneig om Pretorius ook daarvoor te blameer. Verwyte het hom van alle kante getref, en Potgieter, met wie Smlth erg ingenome was weens sy beweerde vredeliewendheid - Smith het hom natuurlik nie teen die Matabeles in die veld gesien nie!—word aangestel as magistraat in die Vrystaat, wat Potgieter ewenwel nie aangeneem het nie.

Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2855 gaste aanlyn