NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die waarheid van 'n huwelik is dat God ons verskillend gemaak het – ons kan nie eenders dink nie, maar ons moet saam dink.

HOMO- SEKSUALISME (2)

Ds AE van den Berg

Homoseksualisme is ‘n gruwel in God se oë.   Daarom het die Christelike kerk dit van meet af aan veroordeel.   Sy moes haar dikwels openlik teen die heidendom verset wat hierdie gruwels beoefen het.    Dit word van keiser Nero vertel dat hy ’n man as huweliksmaat gehad het!   Die Christendom ag reinheid baie hoog. Die OuTestament –gelowiges het reg aan die begin van die Christelike kerk die weerhouding van seksuele losbandigheid en gruwels as ’n vereiste vir bekeerlinge uit die heidendom gestel.   Heidene kon alleenlik deel van ’n gemeente word indien hulle hul sondige gebruike afgesweer het.

Dis vir God baie belangrik hoe gelowiges leef.   Geeneen durf homoseksualisme as normaal aanvaar nie, nie eens stilswyend nie.  Verdraagsaamheid jeens hierdie gruwel is dwaalleer en dwaalleer is in wese ‘n weersin in die waarheid.

Ontspoorde kerke se pogings om homoseksualisme te ontsondig, is op geen Skrifbeginsel gegrond nie, maar op homoseksuele mense se belewenisse.  Hulle laat die Bybel nie vir hulle voorskryf nie; maar besluit self oor wat reg of verkeerd is.

  Alle Bybelse verwysings na homoseksualiteit word verswyg en met sondige, subjektiewe menslike ervarings vervang.

Die NG Kerk het ‘n reuse fout gemaak toe hulle homoseksuele genooi het om hulle belewenis met die Algemene Sinode van 2004 te kom deel.  Daardeur het die debat sy objektiwiteit geheel en al verloor!    Waar Bybelse waarhede ter wille van menslike belewenisse versaak word, verwar dit mense en skaad dit die kerk.   Geen sondaar het ’n finale sê oor sy seksuele norme nie!

Alle wetenskaplike ondersoeke wat gedoen word om vas te stel of homoseksuele gedrag nie dalk aan een of ander neurologiese, biochemiese of chromosoom-verskil te wyte is nie, misluk.   Wetenskaplikes wat aanvanklik daarop aanspraak gemaak het dat sekere gene of chromosoom-areas met gedragspatrone te make het, het hul aansprake teruggetrek omdat dit nie wetenskaplik bewys kon word nie.

Gevolglik lê die voorkoms en ontwikkeling van homoseksualisme op ‘n ander vlak as die wetenskap.   Dis in werklikheid ‘n opvoedingsfout en word gevolglik aangeleer.  By mans is dit te sterk moederbindinge en by vrouens te sterk vaderbindinge.

Daar is mense wat meen dat die geslote karakter van die tradisionele huwelik te negatief is en hulle vir oop verbintenisse wat homoseksualisme insluit, beywer.  Dit skep ’n supermark-atmosfeer waar elkeen vat wat hy kan, waar hy kan en soveel as wat hy kan; iets wat geensins met die Christelike lewenstyl rym nie!

Statistiek toon dat homoseksuele verhoudings selde die toets van die tyd deurstaan.  Die innerlike stryd wat hierdie mense ervaar, laat hulle van die een verhouding na ’n ander een swerf.   Selfmoord onder hulle is baie hoër as by natuurlike verhoudings.

Wat homoseksueles van die huwelik verstaan, verskil van die Bybelse begrip.  Siviele huwelike tussen homoseksueles is geen alternatief vir die Christelike huwelik en geen kerk durf dit ondersteun nie. ‘n Huwelik is altyd tussen een man en een vrou.

‘n Gesin kan slegs in terme van ‘n verbintenis tussen een man en een vrou verwerklik.    Daarom ken die Bybel net een norm vir die huwelik en gesin – heteroseksualiteit.

Homoseksualisme is walglike seksuele gedrag.   Al ontstaan dit ook in ‘n atmosfeer van sg. liefde en vertroue, hef dit nie God se oordeel daaroor op nie.   Die Bybel verwerp dit ondubbelsinnig as sonde.

Homoseksualisme is niks anders as gruwelike ongehoorsaamheid aan God nie.  God voeg man en vrou saam; homoseksueles trek ‘n streep hierdeur.   Twee koninkryke bots met mekaar - dié van God en dié van die Satan.   God se komplimentêre andersheid teenoor Satan se nie-komplimentêre eendersheid!

‘n Homoseksuele persoon wat tot bekering kom, weet dat homoseksualisme opstand teen God is en staak die beoefening daarvan.   Op die vraag of ’n homoseksuele persoon die ewige lewe kan beërwe, is die antwoord ’n baie duidelike JA, mits hy/sy die gruwel nie beoefen nie.   Dis onmoontlik om ‘n wedergeborene te wees, die gesag van die Skrif te aanvaar, maar in ‘n homoseksuele verhouding te staan. Watter gemeenskap het die lig met die duisternis?

Kerke wat God vrees, sal geen praktiserende homoseksuele persoon as lidmaat toelaat alvorens hy of sy nie van die sonde afgesien het nie.  Rom.1:32 is ‘n waarskuwing: Indien Christene hul seën oor homoseksualisme uitspreek, kondoneer hulle nie net die gruwel nie, maar ontvang hulle dieselfde straf as die oortreders!

Goddelose mense sien seksualiteit nie soos wat God dit sien nie.  Gelowiges leef nie soos hulle wil nie.  Die Heidelbergse Kategismus sê tereg dat ons enigste troos in lewe en in sterwe die wete is dat ons na liggaam en siel nie aan onsself nie, maar aan God behoort.  Daarom moet ons met ons lewens God behaag en sonde sien soos Hy dit sien.

Christus sê in Matt.22 dat liefde tot God ook ‘n opregte liefde tot ons naaste insluit.   Hierdie liefde durf egter nie so omskryf word dat dit alle soorte seksuele gedrag insluit nie.   Liefde wat sonde bedek, is geen liefde nie!

Daar gaan in talle kerke al hoe meer stemme vir die aanvaarding van homoseksualisme op vir so ver dit betaamlik is.   Daar word geredeneer dat heteroseksuele optredes ook onbetaamlik kan wees.  Sulke argumente hou geen water nie.    Kerke kan nie die klem op onbetaamlikheid laat val as homoseksualisme in wese onbetaamlik is nie.  Net so min as wat ‘n kliënt in ‘n bordeel kuis kan wees, kan iemand in ‘n homoseksuele verhouding betaamlik optree!

Kerkgangers word tans onder ‘n gees van valse verdraagsaamheid toegeploeg.  Die heersende waarde-sisteem binne ons ontwrigte samelewing draai sedert April 1994 nie meer om die as van die waarheid nie, maar om dié van die leuen.   Die homoseksuele agenda binne die NG Kerk is skynbaar nog nie afgehandel nie.   Hoe tragies dat hierdie kerk die eerste Afrikaanse kerk was wat verskoning vir sy eertydse standpunt oor homoseksualisme gevra het.    Die blindelingse vertroue in die NG Kerk maak van haar ‘n omstrede meningsvormer wat die plaaslike Christendom groot skade aandoen.

Die ontsondiging van homoseksualisme noop die NG Kerk om haar deure vir pedofiele, homoseksuele huwelike, homoseksuele doopouers asook die ordening van homoseksuele leraars wyd op te maak.

Die NG Kerk het haarself baie kritiek op die hals gehaal.  Nadat sy homoseksueles om verskoning gevra het, het eerw. Kenneth Meshoe, eertydse leier van die ACDP, haar oor die vingers geraps en daarvan beskuldig dat sy van die Skrif afwyk.   Meshoe het die NG Kerk vermaan om eerder die waarheid te verkondig sodat homoseksueles hulle in berou tot God kon keer.  Dat ‘n hoofsaaklik swart politieke party ‘n kerk moes aanspreek is tragies!

Wat dan van die VIGS epidemie wat al soveel miljoene lewens geëis het?  Is liberale kerke blind daarvoor?   Dis ‘n homoseksuele siekte van oorsprong.   Ek glo dat VIGS God se straf op die gruwel van homoseksualisme en seksuele losbandigheid is.   In die lig van die plaaslike omvang van hierdie epidemie behoort kerke eerder teen hierdie gruwel te waarsku as om dit te probeer ontsondig!

Die NG Kerk betaal vandag ‘n bitter duur prys vir haar geheul met die vrysinnige teologiese wêreldgemeenskap.   Die tydsgees wat hierdie gemeenskap adem, sleur die NG Kerk soos ‘n seestroom mee en beroof haar van die krag om vir sonde nee te sê.

Dit gaan ‘n mens se verstand te bowe dat hierdie eens trotse bastion van die Boerevolk haar jare lange Bybelse standpunt jeens homoseksualisme oorboord kon gooi!   Haar besluit om amptelik oor homoseksualisme onseker te wees, bluf niemand nie.  ‘n Deur kan tog nie terselfdertyd oop en toe wees nie.   Dis of oop of toe.

Ek kan nie begryp hoe die NG Kerk haar, met al haar teoloë, navorsers en drie teologiese skole, in die vaarwater van amptelike onsekerheid oor homoseksualisme kan bevind nie.    Dis mos net nie moontlik nie!    Ek kan tot geen ander gevolgtrekking kom, as dat sy blatant oneerlik is nie!    Die deur is in werklikheid wawyd oop!

Die NG kerk is besig om haarself in ‘n hoek vas te verf.  Sy wat vir soveel jare die draer van die volle Godswaarheid was, is op die ou einde deur ‘n volksvyandige vernietigingsplan gekelder; ’n plan wat uit twee dele bestaan – dit moes eers polities en daarna teologies geskaak word.

Die politieke skaking is afgehandel toe die NG Kerk apartheid in Okt.1986 veroordeel en haar lidmaatskap vir alle rasse oopgestel het.   Dit het haar van haar behoudende lidmate vervreem – net wat Satan wou hê!    Die tweede fase het met teologiese ontsporing te doen – sy moet, soos die internasionale teologiese wêreldgemeenskap, homoseksualisme ontsondig.   Dit sal haar van haar Skrif getroue lidmate vervreem.

Die vraag in behoudendes se gemoed is: Gaan die NG Kerk net soos die NP op die ou einde ook haar verdiende loon vir haar ontrouheid jeens haar volk ontvang?   Haar gedienstigheid aan die heidenregeerders maak dat eerbare volksgenote haar nooit weer sal vertrou nie.   En daarvoor is net sy te blameer!    Suid-Afrika het meer as ooit kerke nodig wat die waarheid onbevrees verkondig en die saak van die Here daadwerklik verdedig.   Ek dank God vir die AP Kerk!

Lees Rom.1:18-32

 

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2310 gaste aanlyn