Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
As iemand jou 'n onreg aangedoen het en jy probeer hom terugkry – daarom iets sleg aan hom terug te wil doen – dan is jy besig om in te meng met God se genade en vergifnis. As jy die saak nie in liefde kan skik nie, gee dit in gebed vir die Here en laat Hy dit op sy tyd hanteer sonder om Hom voor te skryf hoe, want jy het nie van beter geweet nie – Hy sal.
SKEIDING IN VOLKSGELEDERE ONAFWENDBAAR
Ons Blanke volk hier in Suid-Afrika is die enigste lig van hoop in 'n duister kontinent vol miljoene pikswart barbare tussen wie ons klein volkie nie nou, en ook nie tevore 'n oorlewingskans gehad het nie, was dit nie vir die unieke plan van ons Skepper nie.
Al lyk ons toekoms nou donker, het ons nié die stryd verloor nie – die finale geveg lê nog voor, 'n oorlog waarskynlik ten bloede waartydens ons net een Anker en Leier sal hê. Ná 'n leeftyd van stryd teen die satanies-gedrewe wêreldgeldmag staan ons volk nou in die grootste oorlewingskrisis van sy bestaan want ons is uitgelewer aan swart kommuniste nadat die volk mislei is deur links-liberales en magsugtige geldliefhebbers.
Ons, wat sekerlik die jongste uitgestorwe volk in die wêreld sal wees indien hulle daarin sou slaag, is minder as 400 jaar gelede hier geplant. Reg van die begin af is al wat 'n moontlike wapen teen ons gebruik. Een van die doeltreffendstes was die swart volke, dieselfde barbare wat nou nog op die witman se voorspoed van die verlede teer – 'n toestand wat nie meer lank kan duur nie want niks is onuitputlik nie. En net soos die Engelse tydens die Tweede Vryheidsoorlog die swartes met wapens en geld omgekoop het om die Boere uit te lewer, so het die wêreldgeldmag met sy seekatarms weer eens die swart volke ingespan om ons te probeer uitwis.
Deur die onophoudelike verraad van omgekoopte volksgenote is hierdie wreedaardige swart nasie as heersers oor alles wat die Blanke hier tot stand gebring het aangestel; is alle regte en voorregte ons volk ontneem, vernietig hulle elke Blanke ontwikkeling, en kyk ons magteloos toe hoe ons ouers, ons kinders en talle geliefdes dag na dag beroof, verkrag, verneder, gemartel, vermoor en begrawe word. Duisende volksgenote in ons land is reeds vermoor en elke dag wonder ons wie die volgende sal wees om daardie prys te betaal.
Intussen word die ware immigrasiesyfers oor volksgenote wat nie meer kans sien om in hierdie angs te leef nie, van ons weerhou, en besef ons nie eers dat meer as die helfte van die getal Blankes van 1994, ( toe sowat 4.5 miljoen) reeds die land verlaat het nie. Daar is ongeveer 2.5 miljoen van ons mense tans in ander lande woonagtig waar hulle die onsekerheid van die vreemde trotseer eerder as die onveiligheid van hulle eie land.
Meer as een miljoen Blankes verhonger nou in armblanke nedersettings waar hulle niks vir die arbeidsmag van die land beteken nie en van oorblywende Blankes se hulp afhanklik is aangesien die swart regime hulle eerder dood as geholpe sal sien. Dus is daar waarskynlik minder een miljoen Blankes in die ekonomiese drukgang wat die land se kop bo water moet hou – aldaar die sukses van die strategie om die witman ekonomies te ontwapen.
Die geskiedenis van die Boerevolk het homself dus herhaal. Dit is die soveelste keer dat ons volk ontwapen word, ekonomies ontmagtig word, verhonger en verarm in ons eie vaderland sterf of na die vreemde gedwing word – ons word nou selfs uitgenooi om in die VSA as vlugtelinge onder die Amerikaanse nasie te verdwyn, want groter magte as onsself begeer hierdie land met sy ondergrondse rykdomme en sal alles in die stryd werp om ten einde van ons, "die weerbarstige Boerevolk" ontslae te wees. Ons staan in die pad van die geldmagte na hulle beoogde Eenwêreldregering waarin hulle die rykdom van elke land wil beheer. Maar dit gebeur nie! Hulle kry dit net nie reg om ons finaal uit te wis nie, want... ons volk het 'n bepaalde stryd wat op 'n bepaalde tyd gewen sal word, maar nie voordat óns God en Skepper so besluit nie. Hy wag ook vir ons, net soos in die tyd van die Bybelse volk Israel, om eers 'n bepaalde rigting in te slaan – ons gewilligheid te toon om weer gehoorsaam aan Hom te leef. Maar eindelik sal Hy weer sy septer oor Suid-Afrika swaai wanneer hierdie volk deur loutering gekom het waar Hy hulle wil hê.
Ons moet bereid wees tot stryd; eers daarná kom weer 'n tyd van vrede en orde, veiligheid en voorspoed. 'n Lewende volk is 'n vegtende volk. Dít is wat die Boerevolk in tye van voorspoed was, 'n vegtende volk, 'n parate volk, 'n ingeligte volk; nie die lamsakkige, gedweë en onkundige spulletjie wat dink hulle is 'n volk nie. En 'n vegtende volk is ook 'n lewende volk. Dít sal ons binnekort weer sien wanneer die noodgedwonge skeiding tussen volksgenote plaasvind en die verraaiers, liberaliste en lamsakke nie in dieselfde loopgraaf as die geloofshelde sal wees nie.
Maak reg, wees gereed, die begin van die lang herstelproses in ons eie land is naby, en dit is God Self wat dit gaan doen om sý Naam in ere te herstel in die land wat Hy as sy heiligdom geskep het, dié land waar Hy geëer wil word deur die volk wat Hy self daartoe verkies het, ons pragtige land Suid-Afrika!