Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Jy hoef nie ryk te wees om te gee nie. Die suiwerste vrygewigheid vind jy juis by diegene wat niks besit nie maar die waarde van 'n woord of 'n glimlag ken.
WIE MAAK ONS GELD? (7)
FRIEDRICH JOSEF IRSIGLER
Lees reeks by Wie maak ons geld?
Daar is een leuen wat ons politici en ons koerante minstens vyftig maal, indien nie honderd maal nie, vertel het: die leuen dat die Duitsers beide wêreldoorloë beplan het. Aangesien Churchill self aandadig aan die aanstigting van beide oorloë was, het hy gehoop dat deur voortdurende herhaling die leuen uiteindelik waarheid sou word, dat hy uiteindelik nie alleen die hele wêreld sou oortuig nie maar ook homself. Hy het baie goed geweet dat hy self beide wêreldoorloë kon verhoed het deur eenvoudig die waarheid te onthul. As hy te eniger tyd voor die uitbreek van Wêreldoorlog I in die Parlement opgestaan en verklaar het dat Engeland en Frankryk ’n vaste militêre verbond gesluit het en dat die Italianers slegs voorgewende bondgenote van Oostenryk en Duitsland was, dat hulle (die Italianers) in geval van oorlog beloof het om teen hulle (Oostenryk en Duitsland) oorlog te verklaar, dan sou hy ’n opskudding veroorsaak het en sou sir Edward Grey dalk moes bedank oor die leuens wat hy vertel het, maar die vrede sou bewaar gebly het en drie miljoen Britse en Statebondslewens en miljoene ander sou gespaar gebly het.
As daar geen Wêreldoorlog I was nie, kon daar nie ’n Tweede Wêreldoorlog gewees het nie omdat Danzig en die Poolse Korridor deur die Eerste Wêreldoorlog geskep is met die uitdruklike doel om Wêreldoorlog II te ontketen.
Maar as Churchill selfs in 1939 voor die begin van vyandelikhede in die openbaar verklaar het dat die “onvoorwaardelike” Anglo-Franse waarborg v.d. Poolse grense ’n swendelary was, dat om Stalin te oorreed om ’n nie-aanvalsverdrag met sy aartsvyand Hitler te teken, hulle hom nie alleen Pole nie maar ook die hele Oos-Europa moes beloof, sou die Pole dadelik Hitler se vredesaanbiedinge aanvaar het en sou geen oorlog plaasgevind het nie. Die wete dat hy deur ’n paar leuens te ontmasker twee wêreldoorloë kon voorkom het, moes swaar op sy gewete gerus het. Daarom het hy nooit opgehou om die Duitsers te blameer nie.
Dit sou egter nie regverdig wees om al die blaam op Churchill te pak nie. Sy leuens is deur die wêreldpers gestaaf en ook deur ons politieke en godsdienstige leiers. As enigeen van hulle die waarheid onthul het, sou daar geen oorlog gewees het nie. Churchill was maar een van die vele miljoene wat die Bankiers se oorlogsdoelwitte help verwesenlik het.
Nadat hy ons ’n oorlog laat voer het ten koste van 50 miljoen lewens en ontelbare skatte, nadat hy jare lank herhaal het - voorgegaan deur sy wetenskaplike raadgewer, prof. Frederick Lindemann - dat die Duitsers die enigste aggressors was, die moeilikheidmakers dwarsdeur die opgetekende geskiedenis, die laksmanne van die menseras, die barbaarse vernietigers v.d. vrede wat twee maal na mekaar die misdadigers was wat Europa in ’n slaghuis omgeskep het, die enigste oorlogskamers in ’n wêreld bewoon deur eerlike, hardwerkende, waarheid - en vredeliewende maar liggelowige nasies, dat die enigste goeie Duitsers dooie Duitsers was, hulle leier ’n bloeddorstige vodderaper, dat hulle moet bloei en brand, dat ons veg om ’n hele wereld van Nazi-tirannie te bevry en ter verdediging van alles wat heiligste is vir die mens, nadat hy voorspel het dat as Duitsland eenmaal verpletter en vir goed ontwapen is, die wêreld altyd daarna in vrede en harmonie sou leef - na dit alles het ons veel bewonderde en beminde oorlogsleier, sir Winston Churchill, in die uur van oorwinning, die vermetelheid gehad om te sê dat ons tog nog nie vrede en bestaansbeveiliging verkry het nie, dat ons nou in die greep van selfs erger gevare as Nazi-tirannie en Pruisiese militarisme verkeer, wat hy gesê het die tweelingwortels van alle kwaad is, dat ons naamlik die verkeerde vark keel-af gesny het.
In plaas van homself te beskuldig vir sy leidende aandeel in die skepping van nog groter euwels, het hy onbeskroomd die blaam gelê op die een of ander wasige, paradoksale “menslike tragedie” toe hy verklaar het: “Die menslike tragedie bereik sy hoogtepunt in die feit dat, ná al die inspanning en opoffering van honderde miljoene mense en die oorwinnings van die Regverdige Saak, ons tog nog nie vrede en sekuriteit gevind het nie en dat ons in die greep van selfs erger gevare verkeer as die wat ons oorkom het.”
Met hierdie verklaring het hyself toegegee dat hy gelieg het toe hy oor die Duitsers gepraat het. Nadat hy ons ’n sesjarige oorlog laat veg het, sê hy ons het gehandel soos Don Quichot en sy bekwame helper wat in die waan dat hulle bose monsters beveg, uiteindelik besef dat hulle skadelose windmeule vernietig het.
In 1945 het hy ’n geheime boodskap aan F.D.R. gestuur aangehaal in “Triumph and Tragedy” wat so gelui het: “En dink die einde van hierdie oorlog kan meer teleurstellend blyk te wees as die vorige.” Die vorige het die Kommunisme na 200 miljoen Russe gebring; nou het hy gewonder hoeveel miljoene en biljoene mense onder Kommunistiese dikatuur sal moet leef as gevolg van die “Regverdige Saak” se sege.
W.G. Simpson berig (op. cit. bl. 711) dat die plan om vroue, kinders en ongewapende burgerlikes te bombardeer aan Churchill voorgestel is deur sy wetenskaplike adviseur, prof. Frederick Lindemann, ’n Duitse banneling, wat later beter bekend geword het as Lord Cherwell.
Het die Britte dan so ’n tekort aan militêre raadgewers gehad dat hulle ’n Duitse anti-Nazi moes aanstel om Churchill oor die hantering v.d. oorlog te adviseer, of het prof. Lindemann sy betrekking gekry omdat op hom gereken kon word om die oorlogsdoelwitte v.d. Bankiers te bevorder? Genl.-maj. J.F.C. Fuller of kapt. Russell Grenfell R.N. - om slegs twee te noem sou beslis Britse belange bo dié van internasionale finansiers gestel het.
Genl.-maj. Fuller (op cit. bl. 12 en 402/4) skryf: “Dit mag effe snaaks lyk maar is nogtans ’n feit dat hierdie terugkeer tot oorloë van primitiewe dierlikheid deur Brittanje en die V.S. A. uitgevoer is en nie deur Duitsland en Rusland nie . . . Churchill het teruggeval op krygsmetodes wat lank reeds deur beskaafde nasies oorboord gegooi is ... ‘Strategiese bombardering’ (d.w.s. van vroue, kinders en ongewapende burgerlikes) soos ingestel deur Churchill (op Lindemann se advies) was nie alleen moreel verkeerd nie, maar ook militêr verkeerd en politiek noodlottig.”
Benjamin Colby sê in “’Twas a Famous Victory” (New Rochelle, Arlington House, 1974) dat die bombardering van Duitse stede begin het byna vier maande voor enige bomme op Londen geval het, en die blitz self is doelbewus aangemoedig deur Eerste Minister Churchill. Die dag nadat hy eerste minister geword het, is Freiburg gebombardeer waar Britse bomwerpers die eerste maal hulle daarop toespits het om vroue, kinders en ongewapende burgerlikes te vermoor. Kapt. B.H. Liddell Hart sê in “The Revolution in Warfare” (1946, bl. 70): “Die nagtelike bombardering van London is in September 1940 gelanseer na ses agtereenvolgende aanvalle op Berlyn gedurende die voorafgaande veertien dae. Die Duitsers was dus volkome geregverdig om dit as ’n vergeldingsmaatreël te bestempel, te meer nog aangesien hulle, voor ons sesde aanval op Berlyn, aangekondig het dat hulle tot so ’n stap sou oorgaan as ons nie ons nagtelike bombardering van Berlyn staak nie”. Tog het ons nuusblaaie en ons leiers ons ingeprent dat die Geallieerdes slegs militêre doelwitte bestook, terwyl Duitse vergelding beskryf is as roekelose vernietiging van hospitale, klein huisies en kerke!
Die film “Holocaust” is ’n nege-uur-dramatisering van die massamoord van Jode deur Nazi-Duitsland en is gebaseer op ’n roman met dieselfde titel deur Gerald Greene. Die skrywer beweer dat Frankryk, Engeland en Amerika van die Nazi’s se massamoorde geweet het, maar hulle het stil en belangeloos gebly. Hoe kon hulle daarvan geweet het as dit nooit plaasgevind het nie? Hoe kon hulle iets veroordeel wat net in mnr. Greene se verbeelding plaasgevind het?
Die twee films, “Genocide” en “Holocaust” is hoofsaaklik gemaak om die begin van die Tweede Wêreldoorlog en die Morgenthau-plan te verduidelik, te regverdig en te kondoneer. Ons nageslag sal wonder hoe die leiers van die twee magtigste Christelike nasies ’n plan om 50 miljoen Duitsers van die reg om te lewe te beroof, kon bedink en goedkeur. Ons Superbankiers moes besef het dat selfs ’n uitgerekte oorlog die Duitsers nie volkome sou uitwis nie. Hulle het gevrees dat selfs ’n verslane Duitsland nog ’n versperring van Kommunistiese uitbreiding in Europa kon wees. Dus het hulle op hul eie vorm van volksmoord besluit: die Morgenthau-plan. Om hierdie plan en die aanstigting van die Tweede Wêreldoorlog te regverdig, is die films “Genocide” en “Holocaust” gemaak om ons te oortuig dat Engeland en Frankryk ’n plaaslike oorlog in ’n wêreldoorlog omskep het, nie omdat Hitler deurgangsregte oor die Poolse Korridor geëis of selfbeskikkingreg vir sy inwoners gevra het nie, maar omdat Engeland, Frankryk en Amerika vooruit geweet het - so beweer Gerald Greene - dat Hitler sesmiljoen Jode sou vermoor. Gesien die feit dat nog die Poolse grense nog Poolse onafhanklikheid herstel is, moes ’n nuwe, meer aanneemlike voorwendsel vir die begin van Wêreldoorlog II uitgedink word - 35 jaar ná die oorlog: “Genocide” en “Holocaust”. Amerika, Engeland en Frankryk het beide films in hul onderskeie lande vertoon, maar na my wete het hulle nooit Gerald Greene se beskuldiging weerlê, nl. dat hulle van die Nazi-moorde geweet het, maar stil en belangeloos gebly het. Volgens my mening beteken dit dat die destydse voorwendsel om ’n plaaslike oorlog in ’n wêreldoorlog te verander - die behoud van Poolse grense en onafhanklikheid - laat vaar moet word en deur ’n nuwe vervang moes word: “Genocide” en “Holocaust”. Hierdie gegronde veronderstelling is deur pres. Carter self bevestig. “Time” van 7 Mei 1979, bl. 2, berig dat pres. Carter na die Rotunda in die Kongresgebou in Washington gegaan het om ’n plegtige sermonie by te woon. Was dit ter gedagtenis van die 50 miljoen wat in die Tweede Wêreldoorlog omgekom het? Nee, dit was ter herinnering aan die slagoffers van die Nazi-slagting. Hy het verklaar dat “dit gepas is om die verskriklike prys te onthou wat betaal is vir dweepsug en haat, asook vir onverskilligheid en swye.” Dit kan slegs beteken dat ook hy oorreed is om te glo dat die Amerikaanse, Engelse en Franse Regerings van die Nazi-massamoorde geweet het, maar die afgelope 40 jaar stil en onverskillig daaroor gebly het. Carter het gesweer dat so iets nooit weer op aarde sou gebeur nie. Hy het gesê die enigste manier om die slagoffers van die slagting te herdenk is “om die vergryp van ons herinneringe in te span om verdrukking van die aarde te verban. ”
Aangesien hy die segsman is van hulle wat twee-derdes van die mensdom met twee wêreldoorloë en Kommunistiese onderdrukking opgesaal het, bring sy belofte om alle menslike onderdrukking uit die wêreld te verban, eggo’s van Woodrow Wilson en Roosevelt. Het Wilson dan nie beloof dat Wêreldoorlog I die laaste sou wees nie, die oorlog wat alle oorloë sou beëindig en die wêreld vir goed veilig vir die demokrasie sou maak? Het Roosevelt nie herhaaldelik beloof dat hy nooit ’n Amerikaanse seun sou toelaat om op vreemde bodem te veg en te sterf nie? Waarvoor het hule geveg en gesterf? Om alle menslike onderdrukking van die aarde te verban? Vandag weet ons almal dat hulle op vreemde bodem geveg en gesterf het om die doelwitte van die Bankiers te bevorder; ook om twee-derdes v.d. mensdom onder Kommunistiese diktatuur te plaas en ons vir Marxistiese wêrelddiktatuur te kondisioneer.
’n Bykomende rede vir die vervaardiging van “Genocide” en “Holocaust” was miskien die begeerte om aggressie in Palestina te regverdig. Die twee films is bedoel om te verduidelik hoekom die regeerders van Amerika die aggressor verniet van die mees gesofistikeerde wapens voorsien het terwyl hulle deur middel van hul Russiese Kamerade aan die slagoffers slegs verouderde wapens en foutwerkende missiele afgesmeer het.
Nog ’n rede vir “Genocide” en “Holocaust” kon die begeerte gewees het om die Duitsers en die wêreld te oortuig dat Duitse boorlinge nou bevlek is met twee sondes: die erfsonde en die Nazi-sonde. Vooraanstaande Sioniste het verklaar dat die Joodse volk nooit die beweerde Nazi-misdade sou vergewe of vergeet nie. Ek dink dit beteken dat die Duitsers permanent vergoeding sal moet betaal. Om die beweerde moordenaars te dood en dan vergoeding van hul afstammelinge te eis vir beweerde misdade wat bewys moes word deur “volle erkentenisse” deur foltering verkry, is nie almal se idee van geregtigheid nie.
Soos onthul deur die Amerikaanse regter Wenersturm, die Simpson-Leer kommissie en die Amerikaanse senator, Joseph Mc Carthy, het die vervolgers by die meer as 2000 “oorlogsverhore” teruggekeer na die regsmetodes van die donker eeue. Duisende Duitse leiers, offisiere en soldate is gearresteer en gefolter tot hulle gesterf het of die misdade waarvan hulle beskuldig is, erken het. Ons leiers, ondersteun deur die wêreldpers het hierdie “volle bekentenisse” later as bewese feite bestempel, en niemand, selfs nie die Pous nie, het durf verklaar dat bekentenisse deur foltering verkry, van nul en gener waarde is in ’n beskaafde gemeenskap, en veel eer die vervolging van die martelaars vereis nie.
Die Britse, Amerikaanse en Franse regerings het deur toe te laat dat die film “Holocaust” vertoon word sonder om die bewering te ontken dat hulle van die Nazi-massamoorde geweet maar stil en onverskillig gebly het, stilswygend erken dat hulle begunstigers en medepligtiges van die moord op ’n beweerde ses miljoen Jode was. Hoekom het hulle nie hierdie belaglike beskuldiging ontken nie? Ek vind slegs een verduideliking - ons Superbankiers wou dit nie toelaat nie.
Daar is twee amptelik goedgekeurde weergawes van “Holocaust.” In die Weste word ons vertel dat ses miljoen Jode vermoor is. Aan die Oos-Europeërs word gesê dat die slagoffers Russe was.
Die Superbankiers het hulle geweldige rykdom gebruik om ons arm te hou en ons hard te laat werk om twee geldige redes: depressies, hoe rentekoerse, werkloosheid, deflasie, inflasie, stakings, revolusies en oorloë is vir ons noodlottig, maar vir hulle is dit middels om hulle rykdom en mag te vermeerder. Hulle het ook besef dat ’n gegoede werkerstand Marxisme sou verwerp. Hulle moes oor die laaste 300 jaar soveel lyding, smart, ellende en wanhoop oplê om ons voor te berei en te kondisioneer vir Marxistiese wêrelddiktatuur.
Toe die Bankiers Koning George VI in 1945 gedwing het om in sy Wapenstilstandsdagboodskap aan die Ryk te verklaar dat Danzig en deurgangsregte op ’n enkele pad oor die Poolse Korridor die vryheid, onafhanklikheid en inderdaad die bestaan van die Britse volk en die “vryhede van die wêreld” bedreig het, het niemand hom durf weerspreek nie. En tot vandag toe is daar geen gesaghebbende om ons regerings te weerspreek as hulle verklaar dat voortwoekerende inflasie veroorsaak word deur die steeds stygende Arabiese oliepryse, sonder om te verduidelik hoekom in Brittanje, ’n land wat so goed as onafhanklik van olie-invoer is, in 1979 die inflasie- koers 22% was terwyl in lande soos Switserland, Oostenryk en Duitsland wat geheel en al afhanklik is van ingevoerde Arabiese olie, dit maar 4 tot 5% was nie.
Ons regerings word deur allerhande soorte “wetenskaplike” adviseurs bygestaan, maar dit lyk of hulle hul betrekkings behou omdat hulle bereid is om enige leuens te ondersteun wat die Bankiers mag uitdink om hul doelwitte te bevorder, selfs as deeglik vasgestelde feite dit weerspreek. Hulle raadgewers probeer inflasie bekamp met hoë rentekoerse en depressie, maar beveel inflasie aan as heelmiddel vir werkloosheid en depressie! Soos in my boek, “Who Makes Our Money?” bewys, kan inflasie, asook al die meegaande euwels - hoë rentekoerse, depressie, deflasie en gedeeltelik ook werkloosheid - permanent byna oornag genees word deur eenvoudig ons oneerlike geldstelsel met die eerlike stesel van die eerste Amerikaanse setlaars te vervang. In praktiese terme beteken dit dat ons dadelik NUWE banknote moet begin druk en uitgee, skuld - en belastingvry, verhandelbaar in goud, en hulle uitruil teen die koers van 10,20,100 of 1000 onverhandelbares vir EEN verhandelbare - af- hangende van hoeveel onverhandelbares dan in omloop is en volgens die heersende goudprys. Boonop moet ons die steeds onbekende aandeelhouers van ons nasionale banke dwing om in goud minstens ’n deel van die biljoene profyt wat hulle gemaak het deur ons te bedrieg, terug te betaal. Ook moet geëis word dat hulle die agterstallige inkomstebelasting betaal op die fortuine wat hulle gemaak het deur geld uit papier te skep.
As ons nie langer regeer word deur die oppermeesters in die kuns van lieg en bedrieg nie, kan ons die gouddekking laat vaar. Hitler het oor geen goud beskik toe hy sy eerlike geldstelsel ingevoer het nie, maar vir elke mark wat hy gedruk en versprei het, het hy die ekwivalent van ’n mark se gedane werk op vervaardigde goedere vereis. Dis die rede waarom Nazi - Duitsland ’n stabiele muntstelsel sonder gouddekking gehad het.
Vervolg...