NUUTSTE BYDRAES

KAN ENTSTOF SKADE VEROORSAAK? (13)

Dr Gustav Norval

‘n Paar goeie redes waarom ons nie kinders moet laat ent nie (2)

So word ons kleuters en volwassenes dus ingespuit met allerlei “filthy medical products” (McRearden se benaming vir entstowwe) bestaande uit vreemde mens- en diergene en met die volle goedkeuring van die FDA en die farmafia-gespuis. Horowitz noem dit ‘n ‘unGodly practice’ om kinders te spuit met diergene (google: “The UnGodly practice”). Oor genetiese besoedeling is daar geen twyfel aan nie en daar is genoeg bewyse dat hierdie genetiese brousel waarmee ons kinders gespuit word, ‘n kind geneties verander! Dit alleen is genoeg rede tot ernstige kommer. Ons het te doen met simptome van ‘n kranksinnige wetenskap wat total ontspoor het! Dit is niks anders nie as genetiese besoedeling van die mens met diergene en gene afkomstig van ge-aborteerde babas.

Ingespuite dier-, mens- of kiemgene kan ook mutasies en outo-immuunsiektes veroorsaakc (d.w.s. toestande waar jou immuunstelsel jou eie weefsels aanval) (google: “Vaccination the Ungodly Practice”).   En die FDA erken nogal dat entstowwe genetiese besoedeling gee en dat die vreemde gene mutasies in kinders kan veroorsaak met moontlike onstaan van kanker (www.fda.gov/cber/gdlns/plasmid.txt)

Phillips skryf dat: “we are actually changing our genetic code” (sien google: “Dispelling Vaccination Myths”). McRearden meen dat die erge toename in kankers en ander kroniese siektes wat ons vandag beleef alles te danke is aan die feit dat kinders ingespuit word met konkoksies (onder die vaandel van publieke gesondheid en ander foefies) vol vreemde chemiese stowwe en gene afkomstig van diervirusse, dierweefsel en aborsieweefsel wat tydens die maak van entstof gebruik word. Volgens Horowitz sal die genetiese kontaminasie: “undoubtedly change humanity’s genetic future as well as mankind in general” (google: “God’s Medical Malpractice Case Against Vaccine Makers”).   Kinders word gepos met bees-, vark aap- en hoendergene wat die mens geneties herskep tot “kimeras”, half-dier-half-mens!! Dit is ‘n nagmerrie scenario!

Cassel-Harkins (google: Vaccines, Mercury Toxicity and Skyrocketing Autism: 2002 Update Report”) skryf: “Vaccines are toxic and we are experiencing skyrocketing epidemics of disabled and neurologically impaired children because of them.” En verder: “The damage to the entire human genome (genetiese material) of this coerced experimentation is unparalled in history and catastrophic to our survival as a species.” Geweldige stelling!

* Volgens Dr. Classen van Classen Immunotherapies is enting verantwoordelik vir 80% gevalle van kinderdiabetes: “...who have received multiple vaccines starting after 2 months of life. Vaccine induced diabetes may not develop until 4 more years after receiving a vaccine” (google: “Vaccines Proven to be Largest Cause of Insulin Dependent Diabetes in Children”). Hoeveel moeite, verdriet en koste moet ouers aan diabetiese kinders spandeer, baie waarvan vroeg in hul lewe sterf. Dit blyk dat die ontstaan van diabetes in kinders te danke is aan die feit dat sommige entstowwe op varkpankreas-weefselkulture gekweek word: van die varkpankreas-gene beland in die entstof, wat dan in ‘n kind ingespuit word. Die kind maak vervolgens antiliggame teen die varkpankreas-gene en omdat daar geringe ooreenkomste bestaan tussen vark- en menspankreas-gene, sal die antiliggame ook die kind se eie pankreas aanval en die insulienproduserende selle vernietig. Die proses word kruisimmuniteit genoem. Voilla! En so ontstaan ‘n kinderdiabeet, wat daarna vir die res van sy/haar lewe afhanklik is van big business se kroniese medikasie. Hierdie diabetiese kinders is egter baie vatbaar vir infeksies en vir die diabetiese useless eaters in arm lande waar kroniese medikasie onbeskikbaar is, is daar net een opsie – koebaai met hulle. Dat dit so is, word weerspieël deur iemand in een Afrika-regering wat sê: “...the WHO (wat jaarliks miljoene kinders ent) is a front for these depopulation interests” (sien: “Genocide and Vaccination in Uganda”).  

Dr. Classen het sy bevindings oor diabetes by die International Public Conference on Vaccination in Arlington in 2000 bekend gemaak, waar hy gesê het: “...vaccines cause approximately 80% of cases of insulin dependent diabetes in children who have received multiple vaccines starting after 2 months of life” (google: “Vaccines Proven to be the Largest Cause of Insulin diabetes in Children”). Hy het voorts gemeld dat die entstowwe teen kinkhoes, pampoentjies, Duitse masels, Hepatitis-B en griep onder meer die sondebokke is en dat die diabetiese kind afhanklik word van medikasie wat sowat $1 miljoen gaan kos. Die farmafia glimlag natuurlik breed vir die welkome nuus. Dit is die resep vir geldmaak: jy beskadig ‘n kind met ‘n entstof, maak hom siek met een of ander kroniese siekte soos diabetes en wag dan vir die dollers om in te rol. Slinks, uitgeslape en skelm verby!    

* Baie gevalle van asma onstaan moontlik as gevolg van die immuunonderdrukking wat kom met inenting: in die VSA sterf 5,000 kinders jaarliks aan asma, 17,3 miljoen ly daaraan en steeds klim die syfer elke jaar. Veral in die Negerpopulasie (google: “Are Vaccines Laced with Birth-Control Drugs?”).  

* Daar bestaan geen bewyse dat inenting kindersiektes voorkom nie, inteendeel: daar is egter baie bewyse dat dit ernstige probleme in baie kinders veroorsaak wat wissel van geringe skade tot erge probleme en selfs dood.  Alhoewel die kans 1 per 1,000 en selfs minder is (1 in 40) soos reeds gemeld, bly daar steeds die kans dat ‘n kind beskadig kan word. En soos genoem beskadig entstowwe meer kinders as wat kindersiektes by on-geënte kinders veroorsaak. Wat nodig is, is uitgebreide studies om die langtermynskade behoorlik te ondersoek, maar ongelukkig gebeur dit nie en gaan die inentingsprogramme volstoom voort sonder dat die uitwerking daarvan enigsins getoets word. Die farmafia maak steeds megadollers uit die konkoksies en aanvaar geen aanspreeklikheid oor die skade wat hulle aanrig nie. Al meer en meer nuwe entstowwe verskyn kort-kort en tans wag sowat 100 bio-entstowwe vir die groenlig voordat dit op die publiek losgelaat word. Selfs muskiete word geneties geprogrammeer om entstowwe aan mense oor te dra. Pas op dus vir daardie muskiet wat saans so om jou ore sing as jy wil slaap.   Selfs entstowwe teen swangerskap is op pad en wie weet, dalk gaan muskiete ingespan word om die aanwas van useless eaters te bestry.

Bogenoemde inligting word van die publiek weerhou en ouers word ontneem van die reg om self ingeligde keuses te maak of hulle hul kind wil laat ent al dan nie. Horowitz voel so sterk teen die inenting en hy skryf : “...you have to be completely deranged to trust the ‘public health’ practice of vaccination for anything other than it is: iatrogenocide” (massamoord met chemiese stowwe)(sien google: “God’s Medical Malpractice Case”). Die mark word tans oorstroom met allerlei entstowwe en daar is entstowwe teen Herpes, hepatitis, griep, geelkoors, tering, malaria, geslagsiektes en selfs teen swangerskap. Asof babas dit benodig. Die tragedie is dat die mediese establishment toelaat dat al hierdie ongetoetsde konkoksies onder die vaandel van “Health for All” aan miljoene kinders toegedien word –wetende dat baie kinders daardeur fisies of verstandelik beskadig gaan word. Ons mag vra waarom dan so? Die antoord is dat dit oor geld gaan: Mammon en dollers. Die entstof-bedryf is ‘n multibiljoen-doller besigheid wat daarop uit is om groot winste te jag en jammer as daar ‘n klompie in die stof byt. Een van daardie slagoffers kan jou kind wees. En die slagoffer word dan deur dieselfde farmafia-kliek, wat die skade in die eerste plek veroorsaak het, onder hande geneem en op kroniese medikasie geplaas. Sonder dat hulle aanspreeklik gehou kan word vir hul dade, want die skurke word per wetgewing beskerm.

Vervolg... 14

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2880 gaste aanlyn