NUUTSTE BYDRAES
- 1885: DS ML DE VILLIERS, KOMPONIS VAN DIE STEM VAN SA
- 31 JULIE 2026
- ONS HET GESONDIG
- 1903: AFRIKAANS-NEDERLANDSE LITERATUUR AGV OORLOG 1899-1902
- 30 JULIE 2026
- GAAN IN HIERDIE KRAG VAN JOU
- 1845: OHRIGSTAD AANGELÊ
- KULTUUR- DAGBOEK 29 JULIE
- 29 JULIE 2026
- ONS SAL HERSTEL!
- 1902: DR JAN BOUWS
- 28 JULIE 2026
- MANNE EN VROUE WIE SE HARTE...
- 1904: SA LANDBOU-UNIE
- 1863: SUSANNA SMIT (MARITZ)
- 27 JULIE 2026
- VERBONDSKINDERS
- 1915: EERSTE UITGAWE VAN 'DIE BURGER'
- 1876: GENL MANIE MARITZ
- 1649: OORHANDIGING VAN DIE REMONSTRANTIE AAN DIE KAMER VAN AMSTERDAM
- 26 JULIE 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 25 JULIE
- 1874: EERSTE BURGERSPOND OORHANDIG
- 25 JULIE 2026
- 1866: DS ANDREW MURRAY
- 24 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (28)
- 1885: JF VAN WYK – NOG 'N ONDERWYSLEIER IN SA
- 1654: MAURITZ PASQUES DE CHAVONNES – SA SE 1e ONDERWYS- LEIER
- KULTUUR- DAGBOEK 23 JULIE
- 23 JULIE 2026
- 1903: SEN JAN DE KLERK
- 22 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (27)
- DIE SONDE VAN TROTSHEID
- 1812: KMDT LOUW WEPENER
- 21 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (26)
- 1901: PRESIDENT PAUL KRUGER SE VROU, GEZINA
- 20 JULIE 2026
- DOEN DIE REGTE DINGE IN DIE LEWE
- 1906: H.A. MULDER
- KULTUUR- DAGBOEK 19 JULIE
- 19 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (25)
- SÓ PATETIES IS INTER- NASIONALE GEREGSHOF
- 18 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (24)
- 1828: AFSKAFFING VAN HOTTENTOT- WETGEWING
- 1916: SLAG BY DELVILLEBOS
- 1950: WET OP ONDER- DRUKKING VAN KOMMUNISME
- 17 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (23)
- 1685: OPDRAGTE AANGAANDE SLAWE- BEHANDELING
- KULTUUR- DAGBOEK 16 JULIE
- 16 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (22)
- 1932: HULDEBLYK AAN CJ LANGENHOVEN
- 1914: VERSKYNING VAN 'ONS MOEDERTAAL'
- 1867: ONTRUIMING VAN SCHOEMANSDAL
- 15 JULIE 2026
- WAAR IS JULLE GELOOF?
- KULTUUR- DAGBOEK 14 JULIE
- 1893: ADV JG STRYDOM
- 14 JULIE 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 13 JULIE
- 13 JULIE 2026
- LEWE NA DIE DOOD (5)
- 1979: FAK HALFEEUFEES- KONGRES
- 12 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (21)
- 1917: KONGRES VAN HELPMEKAAR OP MIDDELBURG, KAAP
- KULTUUR- DAGBOEK 11 JULIE
- 11 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (20)
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (19)
- 1509: JOHANNES CALVYN
- KULTUUR- DAGBOEK 10 JULIE
- 10 JULIE 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 9 JULIE
- 1915: OORGAWE VAN KOL VON FRANKE IN DUITS-SUIDWES- AFRIKA
- 9 JULIE 2026
- HÝ BEPAAL ONS TOEKOMS
- 1957: CM VAN DEN HEEVER
- 1908: VAN RENSBURGTREK NA MOMBASSA
- 8 JULIE 2026
- ROOF, ROWERS EN ONREG
- 1940: FEDERALE VOLKS- BELEGGINGS BPK (FVB) GEREGISTREER
- KULTUUR- DAGBOEK 7 JULIE
- 1501: OUDSTE "POSKANTOOR" IN SA
- 7 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (18)
- 1865: PRETORIA RIFLE CORPS GESTIG
- 1976: EERSTE KONFERENSIE VIR KULTUURRADE
- 1939: FAK KONGRES OOR CNO
- 6 JULIE 2026
- DIE LEWE NA DIE DOOD (4)
- KULTUUR- DAGBOEK 6 JULIE
- 1945: FAK HOU VOLKSKONGRES OOR MAATSKAPLIKE BELEID
- 1822: ENGELS WORD ENIGSTE AMPTELIKE TAAL
- 5 JULIE 2026
- TRUMP VERSUS TRUMP...
- 1845: JAN HENDRIK HOFMEYR, 'ONZE JAN...'
- 4 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (17)
- KULTUUR- DAGBOEK 3 JULIE
- 3 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (16)
- 1909: SA AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS GESTIG
- 1888: OPENING VAN VOLKS- HOSPITAAL, PRETORIA
- 1936: DIE VADERLAND, EERSTE AFRIKAANSE DAGBLAD, VERSKYN
- KULTUUR- DAGBOEK 2 JULIE
- 2 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (15)
- 1948: SA ORRELBOUERS (EDMS) BPK GESTIG
- 1936: EERSTE BYEENKOMS VAN ANK
- 1914: JL VAN SCHAIK (EDMS) BPK GESTIG
- KULTUUR- DAGBOEK 1 JULIE
- 1 JULIE 2026
- ‘N BARMHARTIGE GOD
- 1854: EERSTE PARLEMENT- SITTING IN KAAPSTAD
- 1936: JAN SPIES SE NALATENSKAP
- KULTUUR- DAGBOEK 30 JUNIE
- 30 JUNIE 2026
- 1904: LAASTE BOODSKAP VAN PRES KRUGER
- KULTUUR- DAGBOEK 29 JUNIE
- 29 JUNIE 2026
- DIE LEWE NA DIE DOOD (3)
- 1919: SA ONDERTEKEN VERDRAG VAN VERSAILLES
- KULTUUR- DAGBOEK 28 JUNIE
- 1948: DIE BERLYNSE LUGBRUG
- 28 JUNIE 2026
- NOG VERRAAD VAN AFRIFORUM
- SWART GEWELD IN SUID-AFRIKA
- KULTUUR- DAGBOEK 27 JUNIE
- 27 JUNIE 2026
- GELEERDE VERRAAIER WAT SY EIE BLOED VERKOOP HET...
- 1860: EERSTE SPOORLYN IN SA GEOPEN
- KULTUUR- DAGBOEK 26 JUNIE
- 26 JUNIE 2026
- BYBEL OF GRONDWET?
- 1905: CULLINAN- DIAMANT ONTDEK
- KULTUUR- DAGBOEK 25 JUNIE
- 25 JUNIE 2026
- WAT VRA DIE HERE VAN ONS?
- 1892: DR THEO WASSENAAR
- 1798: GERRIT MARITZ
- KULTUUR- DAGBOEK 24 JUNIE
- 24 JUNIE 2026
- GODDELIKE WAARSKUWINGS (4)
- 1902: SALMON VAN AS DEUR BRITTE GEFUSILLEER... VERMOOR.
- 1792: NEDERBURGH EN FRYKENIUS KOM IN KAAP AAN
- 23 JUNIE 2026
- 1943: STIGTING VAN DIE GENOOTSKAP VIR AFRIKAANSE VOLKSKUNDE
- KULTUUR- DAGBOEK 22 JUNIE
- 22 JUNIE 2026
- DIE LEWE NA DIE DOOD (2)
- KULTUUR- DAGBOEK 21 JUNIE
- 1887: NEDERLANDS- ZUID- AFRIKAANSCHE SPOORWEG, EN MIDDELBERG
- 21 JUNIE 2026
- 1879: STIGTING VAN DIE AFRIKANERBOND
- 20 JUNIE 2026
- GODDELIKE WAARSKUWINGS (3)
- 1978: GOUDSTAD ONDERWYS- KOLLEGE-RAAD EN –SENAAT GEKONSTITUEER
- 1912: LOUIS BOTHA KLA OOR KERKE POLITICI TE NA KOM
- 1890: KMDT-GENL S SCHOEMAN
- KULTUUR- DAGBOEK 19 JUNIE
- 19 JUNIE 2026
- GODDELIKE WAARSKUWINGS (2)
- 1795: OPSTAND IN SWELLENDAM
- KULTUUR- DAGBOEK 18 JUNIE
- 18 JUNIE 2026
- 1924: ALGEMENE VERKIESING
- 17 JUNIE 2026
- JEUGDAG, SHARPEVILLE, CATO MANOR...
- 16 JUNIE 2026
- ONS KRAG IN DIE HERE
- KULTUUR- DAGBOEK 15 JUNIE
- 15 JUNIE 2026
- DIE LEWE NA DIE DOOD (1)
- 1977: AFRIKAANSE TAAL- MONUMENT AAN DIE STAAT OORHANDIG
- 1943: STIGTING VAN VROU- EN MOEDER- BEWEGING
- 1912: STIGTING VAN DIE UNIE- VERDEDIGINGS- MAG
- KULTUUR- DAGBOEK 14 JUNIE
- 14 JUNIE 2026
- 1883: JRG LUTTIG SPREEK PARLEMENT IN HOLLANDS TOE
- 1705: ADAM TAS SE DAGBOEK
- KULTUUR- DAGBOEK 13 JUNIE
- 13 JUNIE 2022
- 1929: ALGEMENE VERKIESING
- 1948: EERSTE REMBRANDT- SIGARETTE
- KULTUUR- DAGBOEK 12 JUNIE
- 12 JUNIE 2026
- GODDELIKE WAARSKUWINGS (1)
- 1906: N.P. VAN WYK LOUW
- KULTUUR- DAGBOEK 11 JUNIE
- 11 JUNIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (14)
- KULTUUR- DAGBOEK 10 JUNIE
- 1872: GENL JCG KEMP
- 10 JUNIE 2026
- IN HOM IS ONS HOOP
- 1940: AFRIKANER- EENHEIDS- KOMITEE GESTIG
- 1934: VOLKSKAS REGISTREER.
- KULTUUR- DAGBOEK 9 JUNIE
- 9 JUNIE 2026
- 1918: SANLAM GESTIG
- 1837: ALEXANDER EN HANS MERENSKY
- KULTUUR- DAGBOEK 8 JUNIE
- 8 JUNIE 2026
- OM GOD SE LOF TE BESING
- KULTUUR- DAGBOEK 7 JUNIE
- 1900: SLAG BY ROOIWAL
- 1898: FW REITZ WORD STAAT- SEKRETARIS VAN ZAR
- 7 JUNIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (13)
- KULTUUR- DAGBOEK 6 JUNIE
- 6 JUNIE 2026
- ISRAEL DRUK VSA VIR NOG OORLOG
- MOORDPLAN OP MENSDOM KRY VLERKE
- 1893: VIERDE RAADSAAL INGEWY
- 1928: YSTER- EN STAAL- NYWERHEIDS- WET AANVAAR
- KULTUUR- DAGBOEK 5 JUNIE
- 1918: AFRIKANER-BROEDERBOND GESTIG
- 5 JUNIE 2026
- OORDEELSDAGKLOK BAIE NABY AAN MIDDERNAG!
- KULTUUR- DAGBOEK 4 JUNIE
- 1956: HUGO GUTSCHE DIE KOMPONIS
- 1848: ANDRIES PRETORIUS SE VROU STERF
- 4 JUNIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (12)
- WITMAN, WAAR IS JOU VRYHEID? (10) - SLOT
- 1942: OPROEP OM KRYGS- HERINNERINGE TE BOEKSTAAF
- 1865: ZAR STEL 'DINGAANSDAG' AMPTELIK IN
- KULTUUR- DAGBOEK 3 JUNIE
- 3 JUNIE 2026
- DIE GENADEGAWE IN CHRISTUS – VREDE MET GOD
- 1887: BOU VAN DELAGOABAAI SE SPOORLYN BEGIN
- 1967: FAK TAALKOMITEE GESTIG
- KULTUUR- DAGBOEK 2 JUNIE
- 2 JUNIE 2026
- 1931: SUID-AFRIKA VIER KULTUURDAG
- KULTUUR- DAGBOEK 1 JUNIE
- 1891: ADENDORFF- TREK BEGIN
- 1 JUNIE 2026
- AS DIE SOUT LAF WORD
- 1902: VREDE VAN VEREENIGING
- KULTUUR- DAGBOEK 31 MEI
- 31 MEI 2026
- 1902: VOORSPEL TOT OORGAWE
- KULTUUR- DAGBOEK 30 MEI
- 1900: PAUL KRUGER VERLAAT PRETORIA AS BANNELING
- 30 MEI 2026
- 1619: SINODE VAN DORDRECHT AFGESLUIT
- KULTUUR- DAGBOEK 29 MEI
- 29 MEI 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 28 MEI
- 1881: PROF DF MALHERBE
- 28 MEI 2026
- VOLKSONDES EN VOLKS- VEROOTMOEDIGING
- 1914: INSTELLING VAN DIE HERTZOGPRYS
- KULTUUR- DAGBOEK 27 MEI
- 27 MEI 2026
- EK IS JOU GOD
- WITMAN, WAAR IS JOU VRYHEID? (9)
- 1948: NP MET DF MALAN KOM AAN BEWIND
- KULTUUR- DAGBOEK 26 MEI
- 26 MEI 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (11)
- KULTUUR- DAGBOEK 25 MEI
Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die uitdeel van geskenke tydens 25 Desember word geregverdig deur te sê dat die wyse manne mos ook geskenke gegee het. Maar, hulle het nie vir mekaar geskenke gegee nie, net vir die Here Jesus. Dalk moet ons begin dink wat ons vir Hom kan gee...
SIENER VAN RENSBURG, DIE MENS (1)
Lees reeks by Siener van Rensburg, die mens
Oom Nieklas van Rensburg se besondere karakter, persoon en gesigte het verskeie beroemde persoonlikhede geïnteresseer. So was daar die digter, C. Louis Leipoldt. Sy benadering tot die Boereprofeet was egter meer wetenskaplik en objektief. Hy was van mening dat al was die ou Siener 'n byna ongeletterde man en sonder enige kulturele agtergrond, het hy beskik oor 'n ingebore gevoel vir die skone, en ook dat hy (Nieklas) die lewe betrag het met die versiende oë van 'n digter. Sy rapsodieë (vertellinge) het gespruit uit 'n diepe gevoelswêreld, al kon hy hom weens 'n beperkte woordeskat nie behoorlik uitdruk nie.
Die Siener was geneig om een woord te gebruik om twee betekenisse uit te druk, en om dieselfde frase met effe wysiging te herhaal, nie om dit te benadruk nie, maar asof hy 'n behae in die assonansie en ritme geskep het.
Op bl. 297 van Die Huisgenoot van Nov. 1921 gee 'n anonieme leser 'n mooi beskrywing van die Boereprofeet se karakter en lewensomstandighede. Hy skryf:
"Vier van ons het 'n paar weke gelede spesiaal vir oom Nieklas gaan besoek. Hy woon in 'n outydse, langwerpige platdakhuisie, wat baie eenvoudig, maar baie netjies daar uitsien. Toe die kar stilhou, kom hy uit en groet op beleefde wyse die gaste, met twee waarvan hy goed bekend was.
"Dadelik voel 'n mens dat jy met 'n persoonlikheid te doen het: Die reëlmatige gelaatstrekke, helderblou oë, lang baard, mooi gevormde voorkop en kalme houding — alles dra daartoe by.
"Pas het ons die huis ingegaan, of ons word natuurlik op' n koppie koffie getrakteer; en na ons so bietjie gesels het, het een van die lede vir oom Nieklas gevra hoe dinge vir hom lyk. Hy het eers 'n bietjie huiwerig gelyk, maar so langsamerhand begin vertel wat hy op sy pad sien.
"Oom Nieklas se manier van vertelling is eienaardig: hy begin eers met 'n stukkie geskiedenis uit die Engelse Oorlog, en hoe hy eers gewaar geword het van sy gawe. So stadigaan kom hy dan op teenswoordige toestande.Terwyl hy met sy linkerarm op die tafel leun, word met die regterhand herhaaldelik deur sy baard of oor sy voorkop gestryk, en so nou en dan vee hy ook sy waterende oë af.
"Dit lyk of sy vertelling nogal 'n geestesinspanning by hom veroorsaak. Hy sê: 'Nie ver voor nie, dreig daar oor ons volk 'n dik, swart wolk; maar dis gou verby en anderkant gaan dit gelukkig en goed. Die vlaktes van ons hele land is omgespit en omgeploeë, en net hier en daar staan daar klompies garingbome wat bitterlik ween. (Die garingbome meen hy is die Engelse).
Die Engelse trek almal Kimberley toe, en dan sien hy hulle nie meer nie. Die Afrikaners kom ook almal bymekaar; en dié wat tussen die Engelse (en ander vyande van die Boere) is, sluit hulle by hulle eie mense aan..."
Die beriggie sluit dan af met die volgende gesig: "lerland sien ek as 'n los koringgerf wat van 'n wa (Engeland?) afgegooi word..."
Vervolg...
Opsoek na inligting?
-
BOEKE TE KOOP
IN DOODSGEVAAR,
outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.
Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier
MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF. Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees. Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. Lees meer oor die boek by hierdie skakel.
VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid... Lees HIER meer daaroor.
VINGER OP DIE SNELLER - Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880. Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.
Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal. Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor
VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer. U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672. Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.
TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor.
Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .
In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed.
Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .
BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Natal, die Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word. Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is. Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.
-
BYBEL 1933/53-druk nou gratis
Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.
_____________________
Laserskywe in stelle van 10 te koop
VRYHEIDSBEDIENING
Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.
Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:
- Die lewe hiernamaals.
- Word verantwoordelik oud.
- Die pad na die ewigheid.
- Bied beproewing die hoof.
- Raad vir tieners.
- Gelowige kinderopvoeding.
- Oorwin depressie.
- Kikker jou huwelik op .
- Alle mense is nie gelyk nie.
- Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.
Bestel by:
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Sel: 074 967 5187
Bankbesonderhede:
ABSA
VRYHEIDSBEDIENING
9062088855
_______________
Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK
'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
stryd uitkom.Kontak die redakteur by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK
__________DIE HISTORIESE KOMPAS_________BOEKRESENSIE:Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop
Lees meer oor dié getuienis by:
__________
BOEKRESENSIE:
DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme
Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.
Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn. Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.
Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.
U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg
Tel: 074 967 5187 of by
vryheidsbediening
@gmail.com
Prys: R50-00
-
______________
BOEKE TE KOOP
‘n Nuwe Trek: Terug na u God
Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte
J L du Toit & dr L du Toit
'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar:
Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.
Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD
_______________
ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS
> Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens; Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by>>
>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
________________
GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2
Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by >>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
of skakel hom by 074 967 5187
________________
Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
Volledige besonderhede hier:_________________
>>Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
> -
DIE CHARISMATIESE GEVAARMense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.
VERGADERING-
PROSEDURES
(GRATIS)
Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.
Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.
GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:
As God volke aan hul eie lot oorlaat
Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA
Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius
'n Oorblyfsel... deur genade alleen
Christen-Teokratiese Separatisme
Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling
Ons heilsverhaal in die Ou Testament
Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?
Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans
Macbeth - Shakespeare in Afrikaans
Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal
_______________
1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG
1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS
1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR>>SKERP SLAGSPREUKE
(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)
__________________
> >>
(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks
>
>>
>>>>>>__________________
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.
Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.
'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.
Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.
>>Besoekers aanlyn
Ons het 3300 gaste aanlyn