NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Nie alle kankers genees nie.  Miljoene mens sterf jaarliks daaraan.  Die kanker van die siel kan wel genees.   Jesus belowe aan almal wat siele-kanker het en na Hom toe kom, dat hulle genees sal word.  “Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is en Ek sal julle rus gee”(Mt.11:28).

BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (29)

Geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)

Mike Smith skryf in 2006:

Die ‘Urban Dictionary’ definieer 'n "Slow War" (stadige oorlog) as 'n oorlog wat eers sigbaar word wanneer die groter patroon mettertyd aan die lig kom. As mens die oënskynlik geïsoleerde gebeure van so 'n stadige oorlog in versnelde tyd sou kon afspeel, sou die ware aard daarvan sigbaar wees.

'n Stadige oorlog is die teenoorgestelde van 'n *Blitzkrieg*. Dit is 'n oorlog wat so stadig verloop dat 'n mens dit nouliks opmerk. Dit is 'n oorlog wat so stadig is dat diegene wat dit voer, kan ontken dat dit werklik plaasvind. Onder die "mis van oorlog" verdoesel hulle dit as "gewone misdaad". Die eindresultaat is egter dieselfde as by 'n *Blitzkrieg*: die totale vernietiging van die vyand.

Die stadige oorlog is ook 'n strategie van die VSA teen die res van die wêreld. Dit behels klein stappe op 'n slag, waardeur daar steeds nader beweeg word aan die doelwit van wêreldoorheersing. 'n Mens sien dit in hul stryd teen dwelms in Suid-Amerika, hul betrokkenheid in Afrika onder "Africom", hul militêre basisse wat oor Europa versprei is, ensovoorts.

'n Mikrokosmos hiervan is die stadige oorlog teen blankes in Suid-Afrika.

As daar 20 jaar gelede vir hulle gesê is dat hulle 50% van hul plase aan swartes sou moes afstaan, sou daar waarskynlik 'n oorlog gewees het.

As daar 20 jaar gelede vir wit Suid-Afrikaners gesê is dat hul Afrikaanse skole en universiteite gedwing sou word om Engels te word en deur swartes oorgeneem sou word, sou daar oorlog gewees het.

As jy 20 jaar gelede vir Afrikaners gesê het dat hul taal van televisie sou verdwyn, sou daar oorlog gewees het.

As daar vir blankes gesê is dat hulle by honderde duisende uit die staatsdiens gedwing en deur onbevoegde swartes vervang sou word, sou daar oorlog gewees het.

As jy 20 jaar gelede vir blankes gesê het dat die name van al hul dorpe en strate met die name van Marxistiese terroriste vervang sou word, sou daar oorlog gewees het.

As daar 20 jaar gelede 4 000 wit boere op groot skaal doodgemaak is en nog 40 000 wittes in hul huise beroof, verkrag, gemartel en vermoor is, sou daar oorlog gewees het.

As jy twintig jaar gelede vir blankes gesê het dat hulle hul pragtige land sou oorhandig aan onbevoegde, stelende Marxistiese uitskot wat miljarde van hul belastinggeld sou steel, sou daar 'n oorlog gewees het.

Tog het dit alles, en nog veel meer, tydens die ANC se bewind van twintig jaar gebeur. Waar is die oorlog?

Die oorlog is eensydig en word deur 'n tiranniese regime gevoer teen 'n minderheid van 10% van die Suid-Afrikaanse bevolking wat nie terugveg nie, omdat hulle nie die oorlog raaksien nie.

Die merkwaardigste aspek is dat so baie wit mense (meestal menshatende liberaliste) weier om dit te erken. Slegs 'n paar nugterdenkende wit mense kan die gebeure van die afgelope twintig jaar in perspektief plaas en dit sien vir wat dit werklik is.

Die uiteindelike vraag is: "Hoe veg 'n mens teen so 'n 'stadige oorlog'?"

Ek kom dikwels die ander soort ontkenners van hierdie stadige oorlog teë. Diegene wat sê: "Wag, wanneer die tyd aanbreek, sal ons veg. Op die oomblik is daar nog geen stryd nie."

Wanneer presies is daardie tyd? Hulle is diegene wat nie eens besef watter soort oorlog teen hulle gevoer word nie. Hulle het nog nie die paradigmaverskuiwing gemaak nie. Hulle verwag steeds 'n Boereoorlog of Grensoorlog, terwyl die vyand sy taktiek lank reeds verander het.

Terwyl die dryfsand hulle stadig insuig, wag hulle vir 'n gebeurtenis waar swart hordes op die wittes sal toesak en hulle by duisende sal vermoor. 'n Gebeurtenis wat dalk nooit sal plaasvind nie. Intussen duur die stadige oorlog voort, en eendag sal hulle wakker word, by die venster uitkyk en vra: "Waarheen het al die wit Suid-Afrikaners verdwyn?"

-Mike Smith

*

“Soos hulle sê, terugskouing is twintig-twintig visie.”

“Is ons in vir ‘n lesing, ‘n preek, of sommer net ‘n mymering,” vra Tamar, maar met ‘n glimlag wat die doring uit haar opmerking neem.

“Sommer ‘n bietjie van alles.”

“Nou, vertel!”

“Een van die ANC se troefkaarte was om die grense oop te maak vir immigrante uit Afrika, alhoewel hulle dit nie openlik gedoen het nie. Veral die Beitbruggrens was maar net oëverblindery, aangesien die grensdraad vir honderde kilometer na weerskante toe onbewaak en stukkend gelaat is. Nie net is duur karre en bakkies oor die Limpopo gery deur smokkelaars nie, maar het mense deur en oorgestroom, sonder dat daar iets aan gedoen is.”

“Ons besef dit, maar is dit met opset gedoen, of sommer as gevolg van onbekwaamheid en onbevoegdheid?”

“Ja, daar was laksheid, omkopery van beamptes, beide op die brug en langs die grens af, maar die blinde oog is eerder gedraai, want veral vanaf so rondom 2017 het die ANC geweet hulle dae is getel. Die persentasie stemgeregtiges wat vir hulle gestem het, het met elke verkiesing afgeneem. Ja jy kan selfs die meer goedgelowige en dom kiesers net sòver en soveel kere om die bos lei, voordat die liggie aankom. So, hulle moes nuwe stemme trek.

“Ja, ek weet daar is dokumentasie ter sprake, maar hoeveel amptenare wat dit voorsien het, is al opgesluit? So, met die wete dat die huidige regering hulle sal toelaat om te bly, is dit nodig dat daar vir hulle kruisies getrek word. Dit was dieselfde met die SASSA uitbetalings. As jy en jou horde kindertjies elke maand daarvan leef, gaan jy mos nie stem vir ‘n ander party wat dit dalk gaan staak nie?”

“Dis so, maar waarom, en ek veronderstel die les lê hierin, was dit nie vir hulle uiteindelik ‘n goeie idee nie?”

“SASSA? Dit was eenvoudig te duur op die lang termyn. Jy kan nie agtien miljoen grootmense en nog twaalf na veertien miljoen kinders dra op die rug van vier miljoen belastingbetalers nie. Daar is tong in die kies gesê dat die regering deel gratis kondome uit en as jy dit nie gebruik nie, kry jy vier honderd rand per maand.

“Baie van hierdie begunstigdes was dan ook in werklikheid onwettige immigrante. Die groot probleem was egter dat baie geld as gevolg hiervan die land verlaat het. Gestel daar was, konserwatief gereken, tien miljoen immigrante. Elkeen stuur elke maand ‘n gemiddeld van vyf honderd rand na hulle families noord van die Limpopo. Dis vyf miljard rand per maand wat uit die land vloei en niks kom terug nie.

“Dit kon nie so baie wees nie!”

“Gaan maak dan maar self die sommetjie.”

“Is dit al?”

“Nee. Baie immigrante kon nie werk kry nie en moes hulle wend tot misdaad. Gaan maak nou jou berekening met dit in ag geneem. Voeg daarby dat veral, kom ons sê Zimbabwiers, nie aan vakunies behoort nie, en daarom nie aandring op minimumlone nie en harder werk, omdat hulle weet hulle moet hulle werk behou, het dit Suid-Afrikaners uit baie werksgeleenthede gehou. En onthou ook, ongedokumenteerde immigrante - waarvan daar baie is - betaal nie belasting nie. Here endeth the lesson.”

*

‘n Skok begroet die manne met eerste lig. Die moerasse, oftewel shonas, strek sover die oog kan sien in alle rigtings. Die eilandjie waarop hulle hulleself bevind is nie baie groot nie, is in die vorm van ‘n uitroepteken, sonder die kolletjie onderaan en hulle is nie verder nie as dertig meter na die punt van die droë grond en daarvandaan is dit nat, met hier en daar ‘n klein stukke half-droë grond. Niemand weet hoe diep dit is nie en iemand sal broekspype moet oprol en deurloop om te kyk.

“Kris, wat maak ons nou?”

Kris is ook onseker, maar hy weet hy mag dit nie wys nie. Hy kyk na die terrein reg rondom. Hy het die spikkeltjie amper gemis. Ver agter hulle, uit die rigting vanwaar hulle gekom het, is ‘n groot aantal voertuie aan die kom. Die enigste troos is dat ook hierdie karre deur die moerasse sal moet spook voordat hulle by hulle kan kom.

“Wie volunteer om deur te loop en die vlakste roete te soek?”

Dirk lag vir ‘n kort, humorlose laggie.

“Dis duidelik dat ons nie in die army is nie.”

“Hoe so?”

Dan sou jy mos ‘n volunteer aangewys het?”

“So, Dirk, ek aanvaar jy is die aangewese vrywilliger?”

“Ek is nie bang nie. Tensy…”

“Tensy?”

“Ek is erg allergies vir krokodilbyt.”

Met Kris wat self op die MAN se dak staan met een van die gewere – waarvan almal reeds weet – rol Dirk nie net sy broekspype op nie, maar trek alles behalwe sy onderbroek uit. Hy is ‘n groot, sterkgeboude man met lenige, geoefende spiere. Sy bolyf is wit teen sy arms en bene, waar hy altyd sy korbroek aan het.

Na oorweging trek hy sy sterk khaki kortbroek aan, gespe ‘n jagmes aan en loop die water versigtig binne. Die ander manne staan op die oewer van die eilandjie, met asems wat nie heeltemal normaal is nie.

Dirk loop sowat twintig meter, voordat hy skielik wegsink tot in die middel van sy borskas. Hy spartel uit die gat en terug op na waar die water weer rondom sy knieë kom. Dan slaan hy ‘n ander rigting in.

Hierdie keer loop hy meer as veertig meter, voordat dieselfde gebeur. In plaas van terugloop na waar hy gekom het, spartel-loop hy in die diagonaal met sy spore. Die water bly vlak, behalwe by een plek, waar dit tot in die middel van sy bobene kom, met ander woorde, sowat ‘n meter diep en dan vlakker, totdat hy enkeldiep loop tot by die volgende eilandjie, nie so groot as wat hulle nou op is nie, maar groot genoeg om al die voertuie ruskans te gee.

Wanneer Kris omkyk is die agtervolgers nie meer as vyf honderd meter vanaf die oewer nie, voordat hulle die shona moet binnekom.

“Bill I just hope…”

Voordat hy die sin klaar het, is daar die diep sisgeluid van ‘n vlieënde 82mm mortier oor hulle koppe. Dit bars in die water met ‘n dowwe domp, wat die suile hoog die lug inskiet. Water, onderwater plante en modder val terug in die moeras.

“That they do not have mortars?”

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1262 gaste aanlyn