NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Huigelary is 'n wêreldtendens. Dit is so dat byna al die Blankes wat in die VSA teen apartheid is, in Blanke woonbuurtes woon. Thomas Jefferson, 3e president van die VSA, het geskryf dat alle mense van hulle geboorte af gelyk is, maar hyself het sy hele lewe deur slawe aangehou...

SKULD- GEVOELENS

VOLKSSTUDIE (3/5)

Lees reeks by Volksstudies

Ds. André van den Berg

"Volksvyandiges wou die Boerevolk eers verlam en daarna neutraliseer sodat hy hom nie teen swart oorheersing sou verset nie.  Die maklikste was om hulle met valse skuldgevoelens te belas."

5.1  ‘n Nuwe sondebegrip

Met die ontsporing in die teologie en verwording in ons land se Afrikaanse kerke, het 'n nuwe sondebegrip in ons land posgevat nl. die sonde teen die mens.  Die Bybel sê dat sonde 'n vergryp teen God is.  Die Humanisme sê dat dit ‘n vergryp teen die mens is.

5.2       Ontspoorde kerklui

Verraderlike kerklui het daarin geslaag om ‘n groot deel van die Boerevolk met valse skuldbelydenisse te mislei.  Dit het die meeste kerke in die maalstroom van die linkse politiek te laat beland en van hul wesensaard en grondmotief vervreem.  Kerklui het met allerlei argumente van gemeenskaplike aanspreeklikheid ‘n valse skuldgevoel by duisende volksgenote opgewek sonder dat hulle aan iets boos skuldig was, daaroor ingelig of selfs geraadpleeg was.

Ontspoorde kerklui het lidmate as't ware moreel verplig om in 'n beswyming van berou te gaan waarna hulle volksliefde deur die leuen van ‘n wêreldbroederskap toegeploeg is.  Vryheid, gelykheid en broederskap was al wat vir hulle saak gemaak het.  Hulle aanhoudende getokkel op die snaar van wêreldbroederskap het die musiek vir 'n eie volksliefde vir sommige volksgenote  later selfs wanklankig laat voorkom.

Hierdie kerklik gekweekte skuldgevoelens was ‘n baie gerieflike skild waaragter die vyand die bose werk van sy hande verskuil het.  Baie van ons volksgenote het so in die net van skuldgevoelens verstrengel geraak, dat dit hulle hul selfbehoud gekos het.  Dit kon ook nie anders nie.  Ontspoorde herders het dan hul kuddes geleer om saam met die wolwe te huil!   En op die spoor van die volkssaboteurs het die magte gevolg wat die Boerevolk wou vernietig.

Kansels is misbruik ten einde skuldgevoelens te kweek.  Daar is vir lidmate gesê dat hulle eintlik nie op die voorregte wat hulle geniet het geregtig was nie.  Daarmee is ons Boerevolk tot ‘n skurkevolk verlaag.  Mense is aangemoedig om die verlede te versmaai en as boetedoening skuldige gewetens te kweek.  Daar was genoeg kerklui om hulle daarmee te help – mense met die stem van Jakob, maar met die hande van Esau!

5.3       Bedenklike optredes

Ontspoorde kerklui het by meer as een geleentheid voor die voete van omstrede, rewolusionêre swart kerklui neergeval en hul aandeel aan apartheid in die openbaar afgesweer.  Geen prys was te hoog om swartes se vergifnis te verkry nie.  Sulke optredes het van kruiperige onderdanigheid gestink!

Met hulle knievalligheid het verwarde leraars hul kuddes in die drukgang van ‘n misplaaste berou geplaas.  Sulke berou is nie deur die Gees van God bewerk nie, maar deur die Satan!   Dit was volksverraad op sy duidelikste!  Wie sy knieë voor die Allerhoogste buig, draai nooit sy gesig na die vyand toe nie.  Maar hy wat voor die volksvyand buig, wys altyd sy agterstewe vir sy volk!

Die selfkastydende wyse waarop misleiers daarop uit was om namens die volk wraak op hulself te neem, is een van die hinderlikste hoofstukke in ons ganse volksgeskiedenis.  Die vreesaanjaende eer en nagmerrie-ervarings wat ons land daarna te beurt geval het, sal nog lank onthou word! Apartheid is geen misdaad teen die mensdom nie, maar eerder God se orde vir vreedsame naasbestaan.  Die marteling van en moord op onskuldige, weerlose burgerlikes is veel eerder ‘n misdaad teen die mensdom!

5.4       Neutralisering

Volksvyandiges wou die Boerevolk eers verlam en daarna neutraliseer sodat hy hom nie teen swart oorheersing sou verset nie.  Die maklikste was om hulle met valse skuldgevoelens te belas.  Mense met skuldgevoelens word doelmatig uitgeskakel.

Die Boerevolk moes tot die erkenning gebring word dat hulle lotsgebondenheid met dié van swartes saamgeval het.  Leraars moes dit so aantreklik maak, dat lidmate nie kon wag om hulle volksaard op die altaar van ‘n reën-boognasiebou neer te lê nie.  In hierdie skuldbeswyming moes volksgenote as’t ware daarna uitsien om hul eie laksman te wees.

Ontspoorde kerklui was so bang om uit pas met die wêreldmening en internasionale teologiese gemeenskap te wees, dat hulle nie 'n oog verroer het om dit wat vir die Boerevolk kosbaar was, te probeer afbreek nie.  Hulle het die agente van die hel laat tuisvoel deur vir hulle die blanke tuin van Eden op 'n skinkbord aan te bied.

Duisende volksgenote het die skavot van ‘n Nuwe Suid-Afrika met trane van valse berou en 'n misplaaste danklied in die hart bestyg; gewillig om slagoffer sowel as laksman te wees.   Dis lafhartig!  'n Volk wat sy selfhandhawing prysgee, plaas die galgtou om sy eie nek.   Vir ‘n volk is daar niemand so gevaarlik as mense met teologiese kennis en 'n misplaasde hart nie.  Hulle rig ‘n land groter skade as ‘n atoombom aan!

5.5       Ware berou

Die Bybel leer ons wat ware skuldvergifnis is.  Elkeen wat deur die Heilige Gees gelei word om skuld te aanvaar, moet hom in sy binnekamer berouvol voor die Here verootmoedig en om vergifnis pleit.  Vergrype in die naam godsdiens is 'n hartseersaak.  Dis dinge wat nooit moes gebeur het nie!

Tydens die middeleeue is etlike duisende Protestante deur die Roomse Katolieke Kerk wreed om die lewe gebring.  Dit word vertel dat wanneer die brandstapels aangesteek en vlamme die Protestantse martelare begin verteer het, Roomse kerklui God met aangrypende lofliedere geprys het!

Hierdie wrede openbare teregstellings was ongetwyfeld die grofste sonde van alle tye teen die mensdom en skreeu om berouvolle skuldvergifnis.  Desondanks het die Roomse kerk nog nooit enige skuldbelydenis daarvoor gedoen nie.  Nee, die Boerevolk durf nie op die ashoop van valse skuldgevoelens gaan sit nie.  Hulle behoort daardie kerke wat hulle dit probeer oplê het, eerder onmiddellik te verlaat!

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2987 gaste aanlyn