NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die beste leier is die een wat altyd die oorkoepelende prent kan sien. Sulke leiers fokus hulle volgelinge se aandag op die groot doelwitte en weerhou hulle so daarvan om vas te val in onbelangrike besonderhede.

MEDIESE KRYGSWET EN ONS TOEKOMS

Dr Danie Theron

Noodgevalle was nog altyd die voorwendsel waarop die beskerming van individuele vryheid die individu ontneem is.

Friedrich August von Hayek

Dit verg nie 'n meerderheid om te heers nie ... maar 'n woedende, onvermoeide minderheid wat gretig is om die die begeerte na vryheid in die gemoed van mans te bewerkstellig.

Samuel Adams

Die afgelope sowat ‘n jaar het ons beleef hoe ons vryhede oornag weggeneem is onder die dekmantel van die woord “ramptoestand”, of eerder, die towerwoord “pandemie”. Boonop het ons gesien hoe mense soos skape en slawe word, feitlik vrywillig en sonder om die saak ernstig te oordink, of om protes aan te teken. Die kurwe moes mos eers “plat” word! Dat die Covid-19 pandemie duidelik vooraf beplan is waar dit dan gelyktydig in 193 state in die wêreld uitbreek (wat onmoontlik is), het ook by meeste verby gegaan. So is mediese krygswet ingevoer wat van gewone krygswet bitter min verskil.

Peter Koenig is ‘n geopolitieke analis en verwoord die slawerny van Covid-19 uitstekend in talle van sy artikels. Hy wys op die plan wat die bewerkers van die NOW, waaronder Rockefeller, Gates en Soros, en organisasies soos die Bilderbergers en die Wêreld Ekonomiese Forum reeds vir jare bekonkel en wat nou, deur middel van ‘n onsigbare “virus”, soos ‘n ryp appel in hulle skoot laat val het.

Een van die doelwitte is om die wêreldbevolking drasties te verminder. So, alhoewel mense glo die entstof (wat geen entstof is nie) gaan die mensdom red, gaan dit die teenoorgestelde uitwerking hê. Swakkes en oues gaan sterf en vroue gaan onvrugbaar raak. Maar verkondig laasgenoemde nou aan die menigte daarbuite en jy sal strafregtelik van “fake news” aangekla word!

Wat bedoel iemand soos Klaus Schwab van die WEF met sy “Great Reset”. Wel, dis ‘n globalistiese agenda gedryf deur ultra rykes waarby die gewone man geen inset kan lewer nie. In Koenig se woorde:

The Great Reset is 'n globalistiese agenda wat bestuur word 
deur 'n klein ultra-ryk neoliberale groep oligargie - name sal
op hierdie stadium nie genoem word nie - wat 'n
wêreldvernietigende plan wil implementeer, wat
daartoe lei dat die mensdom tot 'n minimum beperk
word, dus dat diegene wat oorgebly het, as diensknegte
kan dien vir hierdie plutokrate, soort van die
"Epsilon" -mense, as u die plan vergelyk met
die Brave New World van Aldous Huxley.

As mens dit verstaan dan verstaan mens ook hoe die “virus” gelyktydig in 193 state kon toeslaan. Dit was alles beplan. En soos ons nou weet het Bill Gates en die John Hopkins Universiteit reeds in Oktober 2019 ‘n -“simulasie”oefening gedoen, bekend as “Event 201”van die “pandemie”, enkele maande voordat die “pandemie” toe wel uitgeroep is. Toe is voorspel dat 65 miljoen gaan sterf. Dat daar in ‘n jaar se tyd nie naby daardie syfer gekom is nie, is bewys van die leuen van die “pandemie” . Inteendeel, in Suid-Afrika het daar 7 mense minder gesterf as in 2019! En statistiek van die meeste ander lande toon soortgelyke resultate.

Ons vryhede is met “lockdowns” weggeneem – eintlik met ons instemming, want meeste het geval vir die vrees en paniek wat gesaai is. Dat ons eintlik tot in die grond verneder is en ons identiteite van ons geroof is, sien talle steeds nie in nie.

Reeds in Maart 2020 noem ek dit die grootste misdryf teen die mensdom ooit. Hoekom? Want dis ‘n leuen. En ‘n leuen wat menselewens verwoes en waarvan die einde nie in sig is nie.

Nou word oumense en swakkes ‘n “entstof” toegedien wat reeds talle laat sterf het en waarskynlik die res se gestelle so afgebreek het dat hulle kwalik daarvan gaan herstel. En state is in skuld gedompel en moet geld leen by dieselfde rykes wat hulle ondergang bewimpel. Soos Koenig dit stel:

Waar moet kapasiteit en kapitaal vandaan kom?
Die befondsing is natuurlik van die IMF en die Wêreldbank 
en die gepaardgaande streeksontwikkelingsbanke
en bilaterale ontwikkelingsagentskappe. Absorpsievermoë is
sekondêr. Skuld en verslawing is prioriteit.
Sulke kapitale "inspuitings" in die vorm van lenings, 
in sommige gevalle toelaes, sou met skrikwekkende
skelm voorwaardes gepaardgaan.
Regerings in ontwikkelende lande sal byvoorbeeld 
die streng reëls van die wêreldwye narratiewe moet volg;
hulle moet ook toegewings maak vir die ontginning van
hul natuurlike hulpbronne aan buitelandse maatskappye -
en hulle moet hul interne ekonomie "struktureel hervorm",
wat beteken dat die openbare werknemers drasties verminder
en hulle oorbodig en werkloos word.
En natuurlik,soos gewoonlik, moet hulle die reëls nakom, 
wat presies die teenoorgestelde is wat ‘n vernielde ekonomie
nodig het om te laat herstel.

So wydverspreid is die vrees en die indoktrinasie dat jy selfs ‘n “vaksien-paspoort” sal moet hê om feitlik in en op enige plek toegelaat te word. Jy sal nie kan vlieg nie, nie groot sport en ander byeenkomste kan bywoon nie en dalk selfs jou werkplek verbied word sonder die “paspoort”. Dat hierdie entstof toksiese middele, en in alle waarskynlikheid ‘n mikroskyfie, bevat, wil mense nie glo nie. Dis kwansuis samesweringspraatjies. Dis nie‘n entstof is nie, maar “gene-terapie”-inspuitings wat op mense wag.

Dr. Lee Merrit van American Frontline Doctors AFLDS.com, het in ‘n onderhoud gestel dat die oorlewingskoers van Covid-19 99.991% is en dat konvensionele medisyne soos Ivermektien, Hydrochloroquine en gewone vitamine en minerale voldoende is om van hierdie virus, wat niks anders as ‘n griepvirus is nie,te herstel.

‘n Baie goeie vriend van my wat verskeie kere wêreldkampioen in tweekamp (hardloop en fietsry) was, het “Covid-19” gehad. Sy gevolgtrekking? Dit is niks anders as griep nie.

U sien, met effektiewe medikasie en gesonde leefstylgewoontes kan mense nie geterroriseer word nie, maar deur middel van ‘n entstof wel. Daarby praat mens letterlik van biljarde wat die geldgieriges gaan maak deur hulle “vaksien” en daarom word tradisionele medisyne en raad summier afgeskiet. Verder word mense nou die proefkonyne want baie duidelik het hierdie enstof nie al die toetse deurloop en geslaag soos wat die geval is met entstowwe wat in die verlede vir ander siektes toegedien is nie.

Nou moet ons boonop hoor van ‘n tweede, derde en vierde golf van die “virus”. Waarom? Om die paniek en vrees lewendig te hou. Het u al gedink wanneer dit eendag “veilig” gaan wees om u masker aftehaal? 2022? 2023?

Almal smag so om na “normaal” terug te keer dat hulle woedend word vir mense wat die agenda teenstaan. So asof die “normaal” gaan lyk soos ons dit geken het aan die begin van 2020. Wel, ek het nuus vir die drenkelinge. Die “nuwe-normaal” word nie verniet die nuwe-normaal genoem nie. Ons sal steeds volledig beheer word en elke klein bietjie vryheid besing asof ons verlos is.

So ten spyte van getuienis wat die amptelike narratief weerlê, word die leuens en die propaganda net herhaal en herhaal.

Maar daar is hoop. Covid-19 het toe nie in ‘n jaar die lewens van 65 miljoen geeïs nie. Mense begin in opstand kom en betoog; en in Europa en die VSA moes die polisie traangas en waterbomme gebruik om mense uitmekaar te jaag. Dokters teken petisies. Baie word daaroor geskryf. Daar is inderdaad ‘n vlammetjie wat brand.

Ons moet miskien hierdie keer dankbaar wees vir hierdie korrupte regering want hier gaan dit tyd vat voor almal “verplig” kan word om die entstof te neem. So ons sal kan sien wat elders gebeur het. En of die Russiese weergawe (Sputnik) minder gevaarlik is

Maar dat ons protes groter sal moet word, is verseker. Want indien ons alweer vergeet het… ons is steeds in ‘n toestand van mediesekrygswet!

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 708 gaste aanlyn