NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Geen deel van die Christelike leer word so aangeval soos Jesus se opstanding nie.  Waarom gebeur dit?   Omdat die opstanding die pen is wat ons geloof vashou.  As daardie pen uitgetrek word, stort die hele Christelike leer soos ’n kaartehuis in duie!  Waar staan jy in hierdie teologies waansinnige wêreld met sy geleerdes wat die opstanding van Jesus as simbolies en ’n storie afmaak?

WAT SATAN MET DIE COVID-SAGE WIL BEREIK…

…is om die beeld van God van die aarde af te verwyder.

Hierdie plan van die satan was van die begin van die skepping in werking. Hy het toe reeds besluit dat hy uit wraak teen God die hele mensdom na hom sal insleep sover dit in sy mag is. In hoofstuk 6 van Genesis word uitgelê hoe die gevalle engele (wat uit die hemel gegooi is weens hulle ongehoorsaamheid) waaronder die hoofkwaadstigter, die satan of Lucifer soos sy naam is, onnatuurlike seksuele verhoudings met vroue van die mens gehad het om 'n hibriede menslike geslag te produseer (ook genoem Nephilim of gewelddadiges) wat deels menslike en deels demoniese DNS besit het.

In Matteus 24 v 37 het Jesus gesê dat die eindtyd sou wees soos in die dae van Noag. Dit het baie parallelle en betekenisse, waarvan een feit is, dat ten tye van die vloed, Noag en sy gesin die enigste geneties suiwer (of volkome mens) mense was wat op aarde oorgebly het en nie met die gevalle engele verbaster het nie. Op daardie stadium wou die satan die koms van Jesus voorkom deur die DNS van die hele menslike ras te verbaster en te verontreinig sodat daar geen genetiese suiwer bloedlyn oor sou wees waardeur die Seun van God gebore kon word nie.

‘n Mens kan dink hoe woedend hy verdere planne beraam het toe Jesus Christus gebore is en vir ons aan die kruis kom sterf het!

Voorbeelde wat ons in die Bybel sien, is die reuse met bonatuurlike menslike krag – soos die reus Goliat vir wie Dawid doodgemaak het en die reuse wat in Numeri 13 beskryf word, wat die Israeliete gesien het toe hulle die eerste keer in die Beloofde Land gekom het. In Genesis 6 v 5 - 7 staan daar dat die hele mensdom goddeloos en verdorwe was en net die vermoë gehad het om kwaad te bedink en te doen – 'n groot rede hiervoor vanuit 'n mediese of fisiese perspektief was omdat die mensdom vanaf die vlak van hul DNS so verdraai , verander en geprogrammeer is volgens die koninkryk van die duisternis. Nou, met die covid-sage, leef ons in 'n tyd waarin ons sien hoe die geskiedenis homself herhaal, hoe die satan probeer om weer die mensdom se DNS wat God hom gegee het, te verander met die aanhoudende covid-inspuitings wat uiteindelik diegene wat nie dadelik van die gif daarin sterf nie, getroue slawe van Lucifer sal maak. Net soos in die dae van Noag, soos Jesus in Matteus 24 v 37 gesê het; net met meer moderne metodes.

Noag word dus as ‘n hoogsuitsonderlike persoon in die Bybel beskou. Dit maak dit interessant om bietjie meer van hom te wete te kom.

Net soos daar aanvanklik ‘n apokriewe boek van Henog in die Bybel was, was daar ook een van Noag. Dit is later as sensitiewe inligting beskou en uit die Bybel gehaal maar is tog baie interessant om te lees.

Noag was van geboorte af ‘n baie besondere mens. Sy vader Lameg was selfs bang vir hom en het by sý vader, Metúsalag, raad gaan vra en vir hom gesê:

Ek het 'n vreemde seun verwek, hy is verskillend van ons, en nie soos 'n mens nie, hy lyk soos die seuns van die God van die hemel; en sy aard is anders, hy is nie soos ons nie, en sy oë is soos die strale van die son en sy gesig is verheerlik. Hy het opgestaan in die hande van die vroedvrou en sy mond oopgemaak en die God van die hemel geseën.”

Toe gaan Metúsalag na sý vader, Henog, met hierdie vraagstuk en Henog antwoord hom:

“En ek, Henog, het hom geantwoord en aan hom gesê: God sal 'n nuwe ding op die aarde doen, en dit het ek reeds in 'n gesig gesien. Ek maak aan jou bekend dat in die geslag van my vader Jered het sommige van die engele van die hemel teen God se woord oortree. En kyk, hulle het sonde gedoen en die wet oortree, en hulle met vroue verenig en sonde met hulle gedoen, en hulle het met sommige van hulle getrou, en kinders by hulle verwek. En hulle het op die aarde reuse voortgebring, nie volgens die gees nie, maar volgens die vlees, en daar sal 'n groot straf oor die aarde kom en die aarde sal gereinig word van alle bedorwenheid. Ja, daar sal 'n groot vernietiging oor die hele aarde plaasvind en daar sal 'n vloed wees en 'n groot vernietiging vir een jaar. Hierdie seun wat vir jou gebore is, sal op die aarde agterbly en sy drie kinders sal saam met hom gered word: almal wat op die aarde is, sal sterf, maar hy en sy seuns sal gered word.

“En maak dit nou bekend aan jou seun Lameg dat hy wat gebore is in der waarheid sy seun is, en noem hom Noag (die Hebreeuse woord vir Noag is Norch, en beteken om te rus) want hy sal vir julle gelaat word, en hy en sy seuns sal van die vernietiging gered word wat oor die aarde kom as gevolg van die sonde en al die ongeregtigheid, en dit sal in sy dae voltrek word.

“En daarna sal daar selfs meer ongeregtigheid op die aarde wees as wat by die eerste oordeel voltrek is, want ek ken die geheime van die heiliges; want Hy, onse God, het dit aan my getoon en het my daaroor ingelig, en ek het dit op die hemelse tafels gelees.”

Noag het duidelik baie spesiale seën van God ontvang.

Nou ja, ons ken almal die geskiedenis van die sondvloed toe net Noag, sy gesin, en die uitverkose diere gespaar is om weer die aarde te betree en te vermeerder. Tog het Henog vermeld dat daar selfs meer ongeregtigheid op die aarde sal plaasvind, en so het dit ook gebeur tot vandag waar ons seker die grootste onregte naamlik massamoord op die mensdom en slawerny van die satan in die oë staar met die moderne wetenskap wat hy aan sy aardse bondgenote, die superrykes, gegee het. Vandaar die geskepte pandemie en chaos daarmee saam. Bill Gates self het gesê dat dit 'n baie groot lewensideaal van hom is om van God ontslae te raak deur middel van sy inspuitings waarmee hy die mens se DNS wil verander.

Die  okkultiese transhumanistiese wetenskap agter hierdie vervaardigde pandemie met sy media-onderskryfde massa-paranoia het ‘n interessante arm waarna verwys word as die ‘God-geen’. Dit is een van die gene in die  COVID-entstowwe.

In die wetenskap hou die God-geen – ook genoem die vesikulêre-monoamien-vervoerder 2 (VMAT2), verband met die vermoë van iemand om geestelike waarhede of geestelike ervarings te soek en geestelik te groei. Die onderdrukking van hierdie geen bereik basies die uitblussing van enige geestelike strewe omhoog, waar dit die persoon se vermoë om geestelik met God te verbind belemmer, naamlik om 'n intieme liefdesverhouding met Hom te hê - en dit belemmer hul sielsontwikkeling permanent in terme van hul vermoë om hul verstand te vernuwe, d.w.s. dit maak die persoon geestelik dood en dit maak hul siel dood. Hierdie tegnologie is in die verlede gebruik – byvoorbeeld via “chemtrails” (chemiese bespuiting dmv vliegtuie) deur Amerikaanse militêre biowapen-programme as 'n strategie om terroriste in die Midde-Ooste te neutraliseer. Dit het tussen 2012 en 2020 in Saoedi-Arabië en Suid-Korea gemanifesteer as die "Midde-Oosterse respiratoriese sindroom" (MERS).

Die vermoë van iemand om empatie en deernis te ervaar, kan ook op genetiese vlak verwyder word, om 'n voorbeeld te gee: Hulle kan betrokke  wees by gruwelike misdade soos  moord of seksuele misbruik/verkragting van 'n kind of 'n nabye familielid, sonder berou of gevoel of “gewete”. Dit herinner aan die Skrif wat die eindtyd beskryf waar ouers selfs hul kinders sal verraai en kinders hul ouers tot die dood toe sal verraai (Matteus 10 v 21). Miskien is hierdie DNS-wysigings aanleidend tot die totale goddeloosheid wat ons op die aarde sal sien, soos in die dae van Noag voor die sondvloed, waar die mensdom slegs die geneigdheid tot sonde oorgehad het. Soos Henog aan Metúsalag gesê het:

“En daarna sal daar selfs meer ongeregtigheid op die aarde wees as wat by die eerste oordeel voltrek is.”

En hier staan ons nou!

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1630 gaste aanlyn