Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
God wil hê dat ons soos diamante in sy Koninkryk skitter. Daarvoor word die hitte van beproewing dikwels benodig. Daar sou geen diamante gewees het as daar nie hitte was nie. Sulke beproewing is ook die diamantstof waarmee God sy juwele poets.
COVID-TOETS IS DIE DOOD SELF!
Covid bly maar aan die orde van elke dag! Nou is daar duidelik indentifiseerbare gevalle waar mense van ‘n oormaat neus- en keelsmere twv die “covid-toets” gesterf het. In een so geval het ‘n bejaarde man ‘n geruime tyd in ‘n hospitaal behandeling ontvang vir totaal ‘n ander probleem; nog het die verpleegpersoneel tydig en ontydig die besemstok in die arme ou man se neus opgedruk. Uiteindelik het hy aan breinbloeding gesterf wat geen verwantskap met sy oorspronklike siekte gehad het nie. En daar is betroubare getuies vir hierdie geval.
Eindelik het dit aan die lig gekom dat daardie “onskuldige” wattestokkie wat toe nie net in die neus land nie maar doelbewus so diep as tot by die dun vlies tussen die brein en die sinusse ingesteek word, nie so onskuldig is nie. Dit word deurdrenk met ‘n kleurlose gas wat by kamertemperatuur ‘n soet reuk het, by name etileenoksied.
In ander lande is daar reeds covid-tuis-toetsstelle beskikbaar. Agter op die kartonverpakking word as deel van die inhoud die afkorting vir “ethylen oxide” duidelik aangedui. Vóór verpakking word die wattestokkies deurdrenk met etileenoksied en dan steriel en lugdig verpak.
Laat ons kyk wat is etileenoksied.
Soos reeds genoem, dit is ‘n kleurlose gas wat by kamertemperatuur ‘n soet reuk het. Dit word hoofsaaklik gebruik om ander chemikalieë te vervaardig, insluitend antivriesmiddel. In kleiner hoeveelhede word etileenoksied as 'n plaagdoder en 'n steriliseermiddel gebruik. Maar, en nou kom die groot saak: die vermoë van etileenoksied om DNS te beskadig, maak dit 'n doeltreffende steriliseermiddel, maar is ook verantwoordelik vir die kankerveroorsakende aktiwiteit daarvan.
Klink dit bekend? Is dit nie al die eienskappe wat die moordenaars van die Geldmag gesoek het in ‘n toetsmiddel nie? Eerstens: sover weet ons dat Bill Gates en sy bende reeds vroeër jare miljoene jongmense wêreldwyd onvrugbaar gemaak het met sogenaamde “inentings”. (Lees op Gelofteland onder Die Virus-Kabaal meer hieroor). Tweedens weet ons dat die sogenaamde covid-“inenting” twee groot mikpunte het, naamlik om mense se DNS te verander sodat hulle nie meer die Beeld van God dra nie, soos Gates self gesê het dat dit sy heel grootste begeerte is, selfs groter as sy begeerte om die wêreldbevolking van 7 biljoen na 500 000 miljoen te verminder; en dat diegene wat die aanvanklike gifstof oorleef uiteindelik aan kanker sal sterf – net soos ons reeds gesien het nou in groot maat begin ontplooi in diegene wat reeds ‘n paar gifinspuitings gehad het.
U weet, omdat etileenoksied hoogs plofbaar en reaktief is, bestaan die toerusting van diegene wat met die verwerking daarvan besig is, oor die algemeen uit diggeslote en hoogs outomatiese stelsels, wat die risiko van beroepsblootstelling hopelik verminder. Só hoogs gevaarlik word dit beskou dat werkers nie naastenby direk in aanraking met die gifstof kom nie.
Ten spyte van hierdie voorsorgmaatreëls, kan werkers en mense wat naby industriële fasiliteite woon waar etileenoksied geproduseer of gebruik word, blootgestel word aan etileenoksied deur onbeheerde industriële uitlaatgasse. Die algemene bevolking kan ook blootgestel word deur die gebruik van produkte wat met etileenoksied gesteriliseer is, soos veral mediese produkte en skoonheidsmiddels.
Watter kankers word geassosieer met blootstelling aan etileenoksied?
Limfoom en leukemie is die kankers wat die meeste geassosieer word met beroepsblootstelling aan etileenoksied. Maag- en borskanker kan ook geassosieer word met blootstelling aan etileenoksied. Kan mens jou indink wat gebeur dan wanneer hierdie gifstof direk in jou neus tot teen jou brein ingedruk word of in jou keel afgelaai word? Natuurlik sal daar breinbloeding en keelkankers tot die dood toe ontwikkel!
Hierdie kankerwekkende gifstof word as só gevaarlik beskou dat die Amerikaanse administrasie vir beroepsveiligheid en -gesondheid voortdurende inligting versprei oor die beperking van beroepsblootstelling aan etileenoksied.
Inligting hieroor is aanlyn beskikbaar by Gesondheidseffekte Notaboek vir Gevaarlike Lugbesoedeling: Etileenoksied. Washington, DC: U.S. Environmental Protection Agency, 2018. Kan u dink hoeveel erger as lugbesoedeling is dit om etileenoksied direk in die liggaam te plaas!
Nog bronne oor die vernietigende gifstof: Internasionale Agentskap vir Navorsing oor Kanker. Etileenoksied, IARC-monografieë oor die evaluering van karsinogeniese risiko's vir mense, Volume 100F. Lyon, Frankryk: Wêreldgesondheidsorganisasie, 2012. Nasionale toksikologieprogram. Etileenoksied, Verslag oor Karsinogene, Veertiende Uitgawe. Triangle Park, NC: National Institute of Environmental Health and Safety, 2016.