NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As jy jou bure wil kwaad maak, vertel tog maar net die waarheid oor hulle...

WIE IS DIE SKULDIGES (21)

Harm Oost

"Die laaste opdrag van genl De Wet aan my was om aan die nageslag die waarheid te laat weet. Dit was soos 'n bevel, daarom skryf ek hier".

Lees reeks by Wie is die skuldiges

Genl Beyers as Kommandant-generaal van die Burgermagte (4)

" 'Beyers moet dood'. Die jingo’s het planne beraam om hom deur sluipmoord 'van die vlakte af te maak'. Dit maak die gevolgtrekking dat genl De la Rey per ongeluk raakgeskiet is terwyl die koeël vir genl Beyers bedoel was meer as ooit geloofwaardig – 'n moordplan waaragter Smuts volkome gesit het."

Dit was taamlik algemeen bekend dat genl. Beyers van plan was om af te tree as die invalsbeleid toegepas sou word, want hy het dit met baie van sy vriende bespreek. Genl. Botha het sy bedanking al vanaf 7 Augustus verwag. Net genl. Smuts, in weerwil van sy uitgebreide en ywerige inligtingsdiens, het nooit onder die indruk gekom dat genl. Beyers sou bedank nie! En genl Smuts se mededelings omtrent die vorming van die planne van inval is in stryd met al die ander beskikbare inligting. Dis naamlik die konferensie van Engelse militêre wat dit op 21 Augustus beklink het, onder andere dat die mag van Maritz saam aan die inval sou moes deelneem. Dis amper 'n anderhalwe maand streng geheim gehou. Genl Beyers het daardie vergadering slegs af en toe so 'n rukkie besoek. En dat hy "aktief het opperbevel in Duits Zuid-West Afrika op zich zou nemen,” was waarskynlik ook vir genl Beyers self nuus, toe hy dit in genl. Smuts se antwoord lees.

Maar genl. Smuts het hom nooit bra bekommer oor die juistheid van sy "feite” nie. Wat hy bedoel het om met sy repliek te bereik, was om genl. Beyers se magtige invloed te breek, selfs al moes hy hom 'n slagoffer maak van die haat en wraaksug van die sterk, bitsige jingo-element. Sy buitengewone skerpsinnigheid en bekwaamkeid met gevathede het hom ook nou goeie dienste bewys. Sonder om tot grofhede te daal (iets wat hy verafsku het) stel hy genl. Beyers voor as 'n hoofoffisier wat kom aan die minister en sy kollegas voordoen as iemand wat nie alleen bereid was om deel te neem aan die inval nie, maar selfs om dit volgens sy eie, goedgekeurde planne te lei. Verder stel hy dit voor asof Beyers intussen verwag het die parlement sou die regeringsbeleid verwerp; maar toe dit anders uitdraai, het hy in "’n Iang politieke betoog” sy motiewe teen dieselfde inval duidelik gemaak – 'n man met twee aangesigte.

As 'n man wat (ofskoon die kommandant-generaal van een van die Britse Dominiums) te midde van 'n groot oorlog op die mees ongepaste manier 'n bittere en ongegronde aanval maak op Groot- Brittanje en daarmee opsetlik haat en tweedrag onder die volk van Suid-Afrika saai; as iemand, wat die sogenaamde "voIkomen vryheid” wat die Britse Volk aan Suid-Afrika gegee het misbruik deur ongedeerd 'n brief te skrywe, waarvoor hky in Duitsland die koeël sou gekry het; as ’n kêrel wat praat van "plicht en eer”. Maar hoe kan 'n mens hom iets noodlottigers en vernederenders voorstel as die poli­tiek van Iip-Iojaliteit in mooi weer, en van neutraliteit en Duits- gesindheid in dae van onweer en swaar beproewing?

Wat genl. Smuts so skerp in genl. Beyers afgekeur het, is met hierdie antwoord deur homself bereik, naamlik dat "haat en tweedrag onder die bevolking nog bitsiger geword het." Die mede- standers van genl. Beyers was verbitterd, sommige van sy teenstanders het, soos genl. Coen Brits, uitgeroep: "Beyers moet dood”. Die jingo’s het planne beraam om hom deur sluipmoord "van die vlakte af te maak”. Dit maak die gevolgtrekking dat genl De la Rey per ongeluk raakgeskiet is terwyl die koeël vir genl Beyers bedoel was meer as ooit geloofwaardig – 'n moordplan waaragter Smuts volkome gesit het.

Genl. Beyers se sobere slotwoord aan genl. Smuts het die houding aangedui, wat hy vir homself bepaal het in die nabye toekoms. Dit sou kom nie baie moeite gekos het om die minister se bewering te weerlê nie, maar dan sou hy moes gebruik gemaak het van feitekennis deur hom verkry as kommandant-generaal, en dit sou in stryd gewees het met sy militêre eed. Bowendien was dit sy geaardheid om stil te bly, as hy van iemand sodanig verskil dat ooreenstemming onmoontlik sou wees, al het dit gelei tot wanvoorstelling van sy persoon, selfs tot Iaster— en Iaster het ruimskoots sy deel geword in die volgende maande. Selfs is daar rondvertel dat hy deur die Duitse keiser omgekoop is, en die genoemde bedrag van daardie Judasloon was £30,000.

Genl. De la Rey se skielike dood onder die mees tragiese en selfs verdagte omstandighede het hom dadelik ná sy bedanking in die felste kalklig gesleep.

Genl. De la Rey is op Sondag 20 September, op Lichtenburg begrawe, maar eers was daar 'n roudiens in die Groot Kerk, Pretoria. Die Ieraar van daardie gemeente was een van die mees bekende predikante in Suid-Afrika, ds. H. S. Bosnian, wat al by verskillende politieke krisisse in Transvaal skerp op die voorgrond getree het, soms op 'n minder gewaardeerde manier. Al vandat hy in 1877 die Union Jack op Pretoria ingeseën het (daardie gebeurtenis het in die volksmond voortgeleef) was daar baie mense wat sy politieke sienswyse nie altyd gedeel het nie, ofskoon hy as Ieraar respek verwerf het. Sy preek by hierdie roudiens was voor 'n volle kerk, onder wie ministers en ander Ieiers, soos genls. De Wet en Beyers. 'n Paar sinne van die prediker het ernstige aanstoot gegee, altans by 'n deel van sy gehoor. Dit was 'n waarskuwing teen rebellie. Genl. De Wet kon homself nie weerhou nie om ’n protesterende geluid te Iaat hoor, wat vir ons, wat naby hom gesit het, geklink het soos die gegrom van 'n nukkerige Ieeu.

By die begrafnis van genl. De la Rey was dit hoofsaaklik genl. Beyers wat tot kalmte aangemaan het, en dit was wel nodig, want die skare was haastig en sou moontlik tot onverantwoordelike dade oorgegaan het (daar was planne vir die gevangeneming van genls. Botha en Smuts!) as genls. Beyers en De Wet nie hulle kalmerende invloed gebruik get nie. Genls. Botha, Smuts, De Wet, Beyers en ander Ieiers was hier saam, in weerwil van hulle sterk onderIinge verskille, om gemeenskaplik hulde te bring aan die nagedagtenis van een van die edelsle en grootste manne wat die Afrikaanse volk voortgebring het, en wat tot die dag van sy onverwagse dood die spook van voIksverdeeldheid probeer weghou het. HuIIe was hier die Iaaste keer saam vir op die oog af dieselfde doel, sommige dalk net meer opreg as ander. Binne enkele weke sou hulle met wapens mekaar teenstaan in die droewige burgeroorlog.

Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2367 gaste aanlyn