NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die verloop van elkeen van ons se geskiedenis berus by die keuses wat ons maak. Ons kan ook kies om NIE ons eie vyand te wees nie – 'n keuse wat ongelukkig deur baie min mense gemaak word.

STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (55)

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE BYBELSKOOL

Studieleier: ds. Andrè van den Berg (Sr)

Lees reeks by Studie van die Ou Testament

LES 4

NAäMAN WORD GENEES

2 Kon 5

1.  ʼn Klein getuie in ʼn groot huis

Israel het nooit goeie verhoudinge met Aram gehad nie al het hulle soms teen vyande saamgespan.

Ná Agab se dood het Hahadeser, die koning van Aram, Israel nie aangeval nie omdat hy hulle in sy stryd teen die Assiriërs nodig gehad het. Tydens ʼn strooptog het van die Arameërs wel ʼn Joodse dogtertjie weggevoer en haar aan Naäman as slavin gegee.  Hy was ʼn gesiene man wat na ʼn skitterende oorwinning oor die Assiriërs naam gemaak het.

God het nie net oor Israel se toekoms gewaak nie, maar ook ander volke se lotgevalle bestuur.  In hierdie val was dit die Arameërs.   God heers op alle slagvelde!   Assirië was ʼn opkomende mag wat deur God in toom gehou is totdat Hy hulle as tugroede teen Israel gebruik het.

God het aan Naäman groot oorwinnings gegee omdat Hy van hom ʼn gelowige wou maak.   Daarna het Hy hom melaats gemaak sodat hy die saligmakende getuienis van ʼn klein dogtertjie sou aanhoor.  Om na Elisa te kon gaan, moes Naäman ʼn brief van sy koning aan koning Joram van Israel besorg.

Dat hierdie brief nie persoonlik aan Elisa nie, maar aan Joram gerig was, blyk uit die eertydse eenheid tussen staat en godsdiens in die Ooste.  Alles het om die persoon van die koning gedraai.  Hadadeser het Elisa as ʼn ondergeskikte beskou wat moes reageer indien die koning sy vingers geklap het.  Daarom is Joram gevra om Naäman se melaatsheid weg te neem.  Hadadeser het ook geskenke aan die profeet en almal wat by die genesing betrokke sou wees, saamgestuur.

2.  Die wondergenesing

Die brief het Joram hewig ontstel.   Was hy dan God wat gesondheid of siekte gee?   Die nuus het vinnig deur Israel versprei en ook Elisa se ore bereik.   Daarna het hy Joram versoek om die man na hom te stuur.   Toe Naäman by Elisa opdaag, het hy hom nie verwerdig om van die wa af te klim nie.  Elisa het ook nie na hom toe uitgegaan nie.

Gevolglik het dienaars oor en weer boodskappe gedra.  Naäman het homself te vernaam beskou om in die profeet se huis te kom.   Elisa daarenteen wou ook nie voor ʼn heiden kruip nie.   Gevolglik het die profeet hom laat weet om hom sewe maal in die Jordaan te was.  Dit sou hom genees; ʼn eenvoudige bevel met ʼn duidelike toesegging.

Naäman was onthuts toe die profeet nie na hom toe wou uitkom nie.   Hy het gehoop dat die profeet ten minste ʼn nederige houding sou inneem en sekere rituele sou uitvoer ten einde die genesing te bewerkstellig.   Elisa het inteendeel geen kennis van die heiden se waardigheid geneem nie.  Naäman was ook nie gediend met die geneesmiddel nie - die Jordaan van alle riviere!  Die riviere van Aram was syns insiens baie beter.

Naäman het egter besef dat as hy iets van Elisa se God wou hê, hy sy opdrag moes volg.   Dis maar hoe geloofsgehoorsaamheid werk!  Naäman het vererg omgedraai en weggery.  Op pad terug na Aram moes hulle oor die Jordaanrivier gaan.  Hier het een van sy dienaars hom oortuig om Elisa se raad te volg waarna hy genees is.  Naäman het besef dat dit nie die Jordaan nie, maar God was wat die genesing gebring het.

3.   ʼn Nuwe mens

Daarna het Naäman omgedraai en teenoor Elisa erken dat die God van Israel die ware God is.  God het uit die mond van ʼn Arameër lof en erkenning ontvang.  Toe hy ʼn geskenk wou aanbied, het Elisa dit geweier.  Hy het die gawe van God gratis ontvang en gratis teruggegee (Mt.10:8).   God se gawes word nie verkoop nie.   Naäman het toe belowe om nooit weer aan afgode te offer nie.

Daarna het hy van Elisa grond gevra, soveel as wat ʼn paar muile kon dra.  Hy wou dit na Damaskus neem om ʼn altaar vir God daarop te bou.  Hy het God aan die grondgebied van Israel verbind.  Dit dui op die noue verband tussen God en grond.   In die Bybel word grond dikwels as ʼn erfdeel van God beskryf (1 Sam.26:19).  Gelowiges weet dat hulle land ʼn gawe van God is.

Naäman het egter nog ʼn probleem gehad.  Omdat hy die koning se regterhand was en oral met hom moes saamgaan, was dit ook sy taak om sy koning na die afgod Rimmon (ook Hadad genoem) te neem om daar te bid.   Dit blyk dat Hadadeser se gesondheid nie goed was nie en dat hy op Naäman geleun het.   Gevolglik was Naäman genoodsaak om saam met die koning te buig.

Wat moes hy nou doen?   Pligsversuim kon hom sy lewe kos!  Daarom het hy Elisa gevra of die Here hom dit sou vergewe?   Hy sou dit sonder toewyding doen soos een wat daartoe geding is.   Die vrag grond was nie nodig nie omdat God alomteenwoordig is en voor ʼn afgod mag ‘n gelowige die knie nie buig nie.  Al wat Elisa vir hom gesê het, was om in vrede te gaan.  God sou hom help!

4.   Gehasi word melaats

Gehasi was nie ‘n voorbeeldige gelowige nie.  Hy was bemoeisiek, eersugtig en geldgierig.  Ná die vertrek van Naäman het die versoeking hom oorval.   Elisa het die ryk Arameër laat weggaan sonder om ‘n geskenk van hom aan te neem.   Gehasi het hom agternasit en met ʼn leuen silwer en twee stelle klere gekry.  Dit was vir Elisa ‘n beginselsaak om geen geskenk van Naäman aan te neem nie.  Daarom is Elisa se eer gekend toe Gehasi wel iets van Naäman aangeneem het.

Naäman was dankbaar om iets kon gee.   Hy het Gehasi selfs meer as die verlangde items gegee.  Daarna het Gehasi die geskenke weggesteek.   Toe Elisa hom vra vanwaar hy kom, is Gehasi die kans gebied om sy sonde te bely.   Hy hét egter nie, en voorgegee dat hy nêrens was nie.  Daarna het Gehasi geskok ontdek dat Elisa van alles geweet het.  Hy was immers ʼn profeet.  Daarna het Gehasi melaats geword; hy en sy hele nageslag.  Hy het in die dodelike slagyster van selfverryking getrap waarteen die Bybel dikwels waarsku (1 Tim.6:9,10).

Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2220 gaste aanlyn