NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ons maak so maklik beloftes teenoor mekaar en selfs aan God waaroor ons nie vooraf goed besin het nie. Die gevolg is dat ons dit nie nakom nie. Die werklike rede hiervoor is die gebrek aan innerlike oortuiging oor waarom ons so 'n belofte maak. As ons waarlik deur die krag van die Heilige Gees gedryf word om 'n belofte of selfs 'n belydenis te maak, sal die uitvoering daarvan 'n sigbare vrug van die lewe in God wees.

AANBID DIE BEELD WAT EK GEMAAK HET

Hendrik Pretorius

"Op die 18de Julie het daar weer vir die soveelste keer die ondenkbare gebeur.  Nou meer as ooit was  kinders deur selfs Christenonderwysers aangesê om lofsange by spesiale saalbyeenkomste tot eer van die “mens-god” Mandela te sing.  Kinders is goed laat verstaan dat dit verpligtend is."

Koning Nebukadnésar het ‘n beeld van goud gemaak; sy hoogte was sestig el, sy breedte ses el; hy het dit opgerig in die dal Dura, in die provinsie Babel.- Dan 3:1

Wanneer 'n mens die verhaal van Daniël se drie vriende tydens hulle ballingskap lees (hieronder aangeheg) dan is dit iets waarmee meeste van ons as Afrikaners ons kan vereenselwig.  Met voorouers wat uit ander lande afkomstig is en alles agtergelaat het sodat hulle hier die ware God, die skepper van hemel en aarde kon dien.  Mense wat ten spyte van groot druk getrou gebly het aan hul geloof.  Daar kom 'n warm gevoel in 'n mens se hart op met die aanhoor van die verhaal van Daniël se drie vriende en verseker glo die meerderheid van ons dat ons so is en sal optree indien dit van my verwag word om die goue beeld van koning Nebukadnésar te aanbid.  Baie van ons sal selfs sweer dat ons nooit sal buig voor die goue beeld nie en sal staan tot die dood toe vir Jesus Christus!

  Ja ook net soos Daniël en sy vriende geweier het dat hulle geloof en die gebruike van hulle godsdiens tweede viool speel toe hulle nie die koning se kos wou eet volgens sy bevel nie.

Die werklikheid is egter dat die verhaal van Daniël en sy drie vriende vir meeste van ons iets daar vêr in die verlede is en nie nou hier 'n werklikheid in die dag waarin ons lewe nie.  Ja as ek in Daniël se tyd geleef het sou ek verseker nie die beeld aanbid het nie!  Of so glo ons. Maar die vraag is wat van vandag hier en nou waar ek elke dag leef !

By ons skole is daar nog net sommige van ons onderwysers wat die waarheid van ons geloof onbeskaamd leer aan ons eie kinders. Daar word geleer van Jesus so lank die departementshoofde en die skoolhoof nie te veel praat nie. Maar meestal word daar geleer van die Godsonterende evolusieleer sonder om die waarheid van Skrif daarby uit te lê  met die verskoning: “Dit is wat die handboek sê en julle moet dit leer”.  Wanneer die departementshoof besoek aflê word daar gou uit vrees vir konfrontasie 'n nuwe landsvlag teen die muur geplak. Ja, die vlag wat  die simbool is van kommunistiese oorwinning oor die Christene van ons land.  Geen onderwyser mag en baie min sal dit waag om in die klas die Here Jesus as die enigste weg na Saligheid en die hemel voor te hou. Veral voor al die verskillende gelowe en kulture wat voor hulle in die klas sit.  Nog minder onderwysers sal dit waag om Christus te verkondig as net een kind in die klas daarteen sou beswaar maak.

Op die 18de Julie het daar weer vir die soveelste keer die ondenkbare gebeur.  Nou meer as ooit was  kinders deur selfs Christenonderwysers aangesê om lofsange by spesiale saalbyeenkomste tot eer van die “mens-god” Mandela te sing.  Kinders is goed laat verstaan dat dit verpligtend is.  Nie een durf waag om te sê maar ek wil dit nie doen nie.  Ewe gedwee het Christenonderwysers saam met kinders onder departementele toesig by sekere skole eer bewys aan 'n man wat openlik teen God staan. 'n Man wat sy vriende en kollegas met die kenmerkende kommunistiese gebalde vuis na die hemel  groet!  'n Man wie se hele lewe getuig dat hy die vriend is van elke Godshatende kommunis regoor die wêreld.  'n Man met vriende soos  Fidel Castro wat verantwoordelik was vir die marteling en dood van duisende Chritene! 'n Man wat persoonlik die 1983 Pretoria straatbom bewerkstellig het, wat 19 onskuldige mense gedood en talle vermink het, en sowat tweehonderd beseer het. 'n Man wat in ons land, sy eie mense wat nie met die kommunistiese ideale wou saamwerk nie, laat “necklace” het.  Mense wat hy en sy vriende “collaboraters” genoem het net omdat hulle nie saam met die “comrades”  die wrede dade wou pleeg nie.  Baie van hierdie sogenaamde “collaboraters” was Christene. O weë my ! En nou sing Christenouers se kinders saam die lof van die groot “messias” en “bevryder”.

Skrikwekkend om te dink dat daar nie eers 'n brandende vuuroond was wat gereed gestaan het nie.

Die Goue beeld  word elke jaar net groter en die druk op diegene wat nie wil buig nie net al hoe groter.  Die groepie wat nie buig nie word al kleiner.

Het u kind of  kleinkind gebuig in aanbidding op die 18de Julie?  Het u kind deur u tydige Bybel onderrig by die huis geweet dat dit afgodsaanbidding is?   Soos die drie vriende van Daniël maar die enkeles van die volk van God was wat opgestaan het so sal u ook maar enkelinge wees indien u en u familie opstaan.  Maar onthou dat die Bybel in Open 22:8 die vreesagtiges tel saam met die ongelowiges gruwelikes, moordenaars, hoereerders, towenaars, afgodedienaars en al die leuenaars wat in die poel wat brand met vuur en swawel gewerp sal word.  Die Here Jesus waarsku in Mat 7  dat min ingaan deur die nou poort.  Dat nie elkeen wat sê Here, Here!  sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie maar die wat die wil doen van sy Vader wat in die hemel is!

As ons volk maar die vrese van die Here geken het sou ons geen smaad of dood gevrees het nie.  Sou nie een onderwyser of ouer dit durf waag om een kind te laat buig nie. Want die Woord van God sê dat dit beter is vir elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in Christus glo laat struikel dat 'n meulsteen om sy nek gehang word en hy in die see gegooi word.

Ons sou ons harte skeur en nie ons klere nie. Want ons sou weet dat soos in Esg 9 net die mense in die oorblyfsel van die volk wat in diep berou gesug en steun het oor die gruwels, gered was nadat God laat doodslaan het tot vernietiging toe grysaards, jongmanne, jongedogters, kinders en vroue omdat die ongeregtigheid van die volk buitengewoon groot was!  Ook onthou het dat God Herodes, toe hy so verhef was deur die Tiriërs en Sidóniërs, onmiddellik getref het en wurms hom verteer en hy gesterwe het.

Wees waaksaam, leef ootmoedig en staan sterk in die stryd want ons weet dat God se Woord sê dat hy wat oorwin alles sal beërwe !

 

DANIËL 3 : 1-18

AANBID DIE BEELD WAT EK GEMAAK HET

(1)  Koning Nebukadnésar het ‘n beeld van goud gemaak; sy hoogte was sestig el, sy breedte ses el; hy het dit opgerig in die dal Dura, in die provinsie Babel.

(2)  Daarna het koning Nebukadnésar die landvoogde, die bevelhebbers en die goewerneurs, die raadsmanne, die skatmeesters, die regters, die hoofamptenare en al die bestuurders van die provinsies laat versamel, dat hulle moes kom na die inwyding van die beeld wat koning Nebukadnésar opgerig het.

(3)  Toe het die landvoogde, die bevelhebbers en die goewerneurs, die raadsmanne, die skatmeesters, die regters, die hoofamptenare en al die bestuurders van die provinsies bymekaargekom by die inwyding van die beeld wat koning Nebukadnésar opgerig het, en hulle het voor die beeld gaan staan wat Nebukadnésar opgerig het.

(4)  En ‘n uitroeper het hardop geroep: Julle word aangesê, o volke, nasies en tale,

(5)  sodra julle die geluid hoor van horing, fluit, siter, luit, harp, doedelsak en van allerhande musiekinstrumente, moet julle neerval en die goue beeld aanbid wat koning Nebukadnésar opgerig het.

(6)  En hy wat nie neerval en aanbid nie, sal op die daad binne-in die brandende vuuroond gegooi word.

(7)  Daarom het, op die oomblik toe al die volke die geluid van horing, fluit, siter, luit, harp en van allerhande musiekinstrumente hoor, al die volke, nasies en tale neergeval en die goue beeld aanbid wat koning Nebukadnésar opgerig het.

(8)  Op grond daarvan het tegelykertyd Chaldeeuse manne nader gekom en die Jode aangeklaag.

(9)  Daarop het hulle met koning Nebukadnésar gespreek en gesê: Mag die koning vir ewig lewe!

(10)  U, o koning, het ‘n bevel gegee dat elke mens wat die geluid van horing, fluit, siter, luit, harp en doedelsak en van allerhande musiekinstrumente hoor, moet neerval en die goue beeld aanbid;

(11)  en dat hy wat nie neerval en aanbid nie, binne-in die brandende vuuroond gegooi moet word.

(12)  Daar is Joodse manne wat u oor die bestuur van die provinsie Babel aangestel het, Sadrag, Mesag en Abednégo; hierdie manne het hulle, o koning, aan u nie gesteur nie; hulle dien u gode nie en die goue beeld wat u opgerig het, aanbid hulle nie.

(13)  Toe het Nebukadnésar, toornig en woedend, bevel gegee om Sadrag, Mesag en Abednégo te laat kom. Daarop is die manne voor die koning gebring.

(14)  En Nebukadnésar het gespreek en vir hulle gesê: Is dit met opset, Sadrag, Mesag en Abednégo, dat julle my gode nie dien nie en die goue beeld wat ek opgerig het, nie aanbid nie?

(15)  As julle dan nou, sodra julle die geluid van horing, fluit, siter, luit, harp en doedelsak en van allerhande musiekinstrumente hoor, bereid is om neer te val en die beeld wat ek gemaak het, te aanbid, goed; maar as julle nie aanbid nie, sal julle oombliklik binne-in die brandende vuuroond gegooi word, en wie is die God wat julle uit my hand kan verlos?

(16)  Sadrag, Mesag en Abednégo het geantwoord en aan koning Nebukadnésar gesê: Ons ag dit nie nodig om u hierop ‘n antwoord te gee nie.

(17)  As onse God wat ons dien, in staat is om ons te verlos, dan sal Hy ons uit die brandende vuuroond en uit u hand, o koning, verlos;

(18)  maar so nie, laat dit u dan bekend wees, o koning, dat ons u gode nie sal dien nie en die goue beeld wat u opgerig het, nie sal aanbid nie.

 

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2421 gaste aanlyn