Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Mense is soos wyn. Sommige verander met die jare in asyn terwyl ander weer verbeter.
SEPTEMBER IS VERWOERDMAAND
ARTIKELS OOR DR HF VERWOERD
Septembermaand kom weer nader, die maand wat ons tereg Verwoerdmaand noem en sal Gelofteland dan weer soos in die verlede hulde aan hierdie leier bring. Intussen kan lesers hulself op hoogte bring van alles en nog wat in verband met dr Verwoerd en sodoende die leuens wat oor hom versprei word in die kiem smoor.
Hier volg ‘n lys van artikels op Gelofteland, nagenoeg 60, wat handel oor dr HF Verwoerd.
(Kategorie)
Geskep op 30 November -0001
3. SLUIPMOORD OP DR VERWOERD ...
(Kategorie)
Geskep op 10 September 2017
4. Herinneringe aan dr HF Verwoerd ...
(Kategorie)
Geskep op 30 November -0001
5. Dr Verwoerd se kinderjare ...
(Kategorie)
Geskep op 03 September 2018
6. Dr Verwoerd as Welsynsbeplanner ...
(Kategorie)
Geskep op 01 April 2019
7. Die moord op dr HF Verwoerd ...
(Kategorie)
Geskep op 30 Augustus 2018
8. 13 Jaar in die skadu van dr HF Verwoerd ...
(Kategorie)
Geskep op 30 November -0001
9. 1901: MEV BETSIE VERWOERD ...
(Kultuurdagboek)
KULTUURDAGBOEK 17 MEI Lees volledig by Kultuurdagboek Elizabeth (Schoombee) Verwoerd is op 17 Mei op Middelburg in die Kaap gebore. Aan die Universiteit van Stellenbosch waar sy die graad MA in Afrikaans ...
Geskep op 17 Mei 2019
10. DR VERWOERD OOR BLANKE ARMOEDE ...
(ONS VOLK)
DIE BESTRYDING VAN ARMOEDE EN DIE HERORGANISASIE VAN WELVAARTSWERK Referaat gelewer by die Volkskongres oor die Armblankevraagstuk te Kimberley, 1934. Vandag is ons volk weer eens verarm, selfs ...
Geskep op 22 April 2019
11. DR VERWOERD ...
(Gedigte)
Die Verwoerd-figuur alleen was goed genoeg om met alle mense se ryke wandenke te ploeg. Op die kruin van sy betekenisvolle lewenspad het hy geheers soos geen ander volksleier had. 'n Generaal wat sy leë ...
Geskep op 26 Februarie 2019
12. LOFPRYSING AAN DR VERWOERD (2) ...
(ONS LAND)
Ondersoeker Ek wou hierdie artikel kort hou, maar daar is soveel oor die staatsman Verwoerd te skryf, dat ek amper 'n boekvol geskryf het, en het toe maar besluit om net 'n uittreksel te maak wat ek nogta ...
Geskep op 20 September 2018
13. LOFPRYSING AAN DR VERWOERD (1) ...
(ONS LAND)
Ondersoeker Ek het gewonder of dr H F Verwoerd werklik so 'n briljante man was as wat deur sy tydgenote voorgehou word. Ek lees kort-kort van hom in die pers en dit het my geprikkel om meer oor hom ui ...
Geskep op 19 September 2018
14. WAS JAN DE KLERK BY VERWOERDMOORD BETROKKE? ...
(ONS LAND)
Kobus Ferreira Ek wil graag repliek lewer op die artikel “Wie was betrokke by dr Verwoerd se moord?” Dit was destyds die algemene mening dat senator Jan de Klerk, die vader van FW de Klerk, ‘n man ...
Geskep op 19 September 2018
15. WIE WAS BETROKKE BY DIE MOORD OP DR VERWOERD? ...
(ONS LAND)
Voordat die verslag van regter Van Wyk oor die sluipmoord op dr. Verwoerd amptelik beskikbaar geword het, was dit al algemene kennis dat flaters deur verskillende Staatsdepartemente gemaak is en dat ...
Geskep op 17 September 2018
16. DR VERWOERD SE KINDERJARE (3) ...
(Dr Verwoerd se kinderjare)
Peet de Wet Hendrik het gereeld vakansies huis toe gekom toe hy student was en dan het ek soos 'n stertjie agter hom aangeloop. Hy was vir my te wonderlik. Hendrik was al op universiteit en ek so elf ...
Geskep op 15 September 2018
17. DR VERWOERD SE KINDERJARE (2) ...
(Dr Verwoerd se kinderjare)
... op Brandfort. Die oggend by die kerk roep die skoolhoof, "vader" Kock, die bestuurder van Nasionale Bank, mnr. Everard, nader en sê hy wil hom voorstel aan "doktor Verwoerd". Dié sê toe hy dink nie vee ...
Geskep op 14 September 2018
18. VERWOERD - 13 SEPTEMBER 1966 ...
(ONS LAND)
Die Nuwe Leier ’n Week na die moord op dr. Verwoerd, op Dinsdag, 13 September, is die nuwe hoofleier van die Nasionale Party, en as sodanig ook Eerste Minister van Suid-Afrika, deur die Parlementêre ...
Geskep op 13 September 2018
19. DR VERWOERD SE KINDERJARE (1) ...
(Dr Verwoerd se kinderjare)
Peet de Wet [Daar is al en word steeds soveel oor dr Verwoerd as volwassene geskryf dat ek dit goedgedink het om iets meer uit HERINNERINGE AAN DR HF VERWOERD, 'N BIOGRAFIESE SKETS van dr H O Terblanch ...
Geskep op 13 September 2018
20. PERSOONLIKHEID ― DR VERWOERD ...
(Johan Dorfling - Ons Land)
Johan Dorfling Dr H F Verwoerd is op 6 September 1966 vermoor. Om oor sy persoonlikheid en ingesteldheid te skryf, is maklik, maar terselfdertyd is dit baie moeilik. Hy was so merkwaardig dat die grense ...
Geskep op 11 September 2018
21. DR VERWOERD BEGRAWE 10 SEPTEMBER 1966 ...
(ONS LAND)
... waar hulle ook al was, om 2.15 stilgehou en twee minute lank stilgestaan terwyl die bemannings uitgeklim en langs die busse gestaan het. Dit was die tyd toe die stoflike oorskot van dr. Verwoerd by die ...
Geskep op 10 September 2018
22. 1901: DR HF VERWOERD SOU VANDAG VERJAAR ...
(Kultuurdagboek)
KULTUURDAGBOEK 8 SEPTEMBER Lees volledig by Kultuurdagboek Soos reggeaarde nasionaliste nooit die moord op dr Verwoerd op 6 September vergeet nie, sal hulle ook nie die herdenking van sy geboortedag ...
Geskep op 08 September 2018
(ONS GESKIEDENIS)
Johan Dorfling Talle boeke is al oor dr Verwoerd geskryf, tog is dit nog nie omvattend genoeg om hierdie grote te beskryf nie. Het iemand al gepoog om 'n lys op te stel van al die boeke en artikels oo ...
Geskep op 07 September 2018
24. 1966: VERWOERD VERMOOR ...
(Kultuurdagboek)
... Henk Verwoerd geen beeld van Brons in openbare plein of park nie. “Kap sy gelaat hoog in die Drakensberge uit ‘n krans, groot en sterk, sodat mense dit myle, myle ver kan sien. Want sy gelyke kry ons ...
Geskep op 06 September 2018
25. HERINNERINGE AAN DR HF VERWOERD (3) ...
(Herinneringe aan dr HF Verwoerd)
Lees reeks by Herinneringe aan dr HF Verwoerd Fanie Botha " Mense wat nie weet waarvan hulle praat nie, beweer soms dat dr. Verwoerd 'n soort diktator was wat sy wil op ander afgedwing het. Daar i ...
Geskep op 05 September 2018
26. WAT HET VORSTER OOR VERWOERD SE MOORD GESÊ? ...
(ONS LAND)
Joernalis Net na die moord op dr Hendrik Verwoerd, het daar uit elke moontlike oord woorde van erkenning vir hierdie groot staatsman gekom – selfs vanaf anderkleuriges asook verskeie opposisie politieke ...
Geskep op 04 September 2018
(ONS GESKIEDENIS)
... die hand na andere uitgesteek. Op 6 September en in die sombere dae wat gevolg het op die moord op dr Verwoerd, het Betsie Verwoerd bo alle andere uitgestyg wat in die woorde van Die Burger, nuwe roem ...
Geskep op 03 September 2018
28. SEPTEMBER - VERWOERDMAAND ...
(Johan Dorfling - Ons Land)
Johan Dorfling Waarom word September as Verwoerdmaand beskryf? Dit verg deeglike naleeswerk en naslaanwerk om by die geldigheid van die benaming uit te kom. Word verder gekyk, het groot dinge rondom ...
Geskep op 03 September 2018
29. HERINNERINGE AAN DR HF VERWOERD (1) ...
(Herinneringe aan dr HF Verwoerd)
Lees reeks by Herinneringe aan dr HF Verwoerd 'N BIOGRAFIESE SKETS Dr. H.O. Terblanche "Die vraag wat dikwels gevra word is waar Suid-Afrika vandag sou staan indien Verwoerd nie vermoor is nie. S ...
Geskep op 03 September 2018
30. DIE MOORD OP DR. VERWOERD (2) ...
(Die moord op dr HF Verwoerd)
J.J.J. SCHOLTZ Lees reeks by Die moord op dr HF Verwoerd “Hoe Gelukkig Lyk Doktor Vandag! ” Die Dinsdagoggend, 6 September, het dr. en mev. Verwoerd omstreeks sewe-uur per vliegtuig van die militêre ...
Geskep op 31 Augustus 2018
31. DIE MOORD OP DR.VERWOERD (1) ...
(Die moord op dr HF Verwoerd)
J.J.J. SCHOLTZ Lees reeks by Die moord op dr HF Verwoerd Op die Kruin “Vandag gaan ’n geskiedkundige dag word,” het mnr. Koos Potgieter, hoofsweep van die Nasionale Party in die Volksraad, op Dinsdag, ...
Geskep op 30 Augustus 2018
32. SEPTEMBER IS VERWOERDMAAND ...
(ONS LAND)
... is Verwoerdmaand. Ja, Dr Hendrik Frensch Verwoerd. Want so baie dinge het in Septembermaand plaasgevind wat met dr Verwoerd gemeen het. Daarom gaan ons hier op Gelofteland in September baie inligting oor ...
Geskep op 20 Augustus 2018
33. AMERIKANER BESKRYF DR VERWOERD ...
(ONS GESKIEDENIS)
Hendrik Verwoerd, Hero of South Africa Posted By Kerry Bolton On May 26, 2017 @ 10:34 pm In North American New Right | 14 Comments 1,583 words W Stephen Mitford Goodson Hendrik Frensch Verwoerd: ...
Geskep op 06 Februarie 2018
34. SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (12) (SLOT) ...
(SLUIPMOORD OP DR VERWOERD)
Beaumont Schoeman – geskryf in 1975 Lees reeks by SLUIPMOORD OP DR VERWOERD Hulde en haat Die Volksraad se verrigtinge van 7 September 1966 - vier en twintig uur nadat Demitrios Tsafendas dr. ...
Geskep op 06 Oktober 2017
35. SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (11) ...
(SLUIPMOORD OP DR VERWOERD)
Beaumont Schoeman – geskryf in 1975 Lees reeks by SLUIPMOORD OP DR VERWOERD Die hofsaak Op 17 Oktober 1966, een en veertig dae nadat hy dr. Verwoerd in die Volksraad vermoor het, het Tsafendas ...
Geskep op 02 Oktober 2017
36. SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (10) ...
(SLUIPMOORD OP DR VERWOERD)
Beaumont Schoeman – geskryf in 1975 Lees reeks by SLUIPMOORD OP DR VERWOERD Die Polisie As daar een vraag is wat alle ander aspekte van die moord op dr. Verwoerd oorheers, is dit die vraag of die ...
Geskep op 29 September 2017
37. SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (9) ...
(SLUIPMOORD OP DR VERWOERD)
Beaumont Schoeman – geskryf in 1975 Lees reeks by SLUIPMOORD OP DR VERWOERD Lêer 98070/65 Die verhaal van die moord op dr. Verwoerd is ook die verhaal van Lêer 98070/65. Dit is die verhaal van ’n ...
Geskep op 27 September 2017
38. SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (8) ...
(SLUIPMOORD OP DR VERWOERD)
Beaumont Schoeman – geskryf in 1975 Lees reeks by SLUIPMOORD OP DR VERWOERD Was daar medepligtiges? Op 20 April 1972 het daar ’n kort maar betekenisvolle berig in Die Vaderland middagblad ...
Geskep op 26 September 2017
39. SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (7) ...
(SLUIPMOORD OP DR VERWOERD)
Beaumont Schoeman – geskryf in 1975 Lees reeks by SLUIPMOORD OP DR VERWOERD Die Eleni in Kaapstad In Julie1966 - die presiese datum het nooit aan die lig gekom nie - het ’n Griekse vragskip, ...
Geskep op 25 September 2017
40. SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (6) ...
(SLUIPMOORD OP DR VERWOERD)
Beaumont Schoeman – geskryf in 1975 Lees reeks by SLUIPMOORD OP DR VERWOERD Eerste dreigement Hoewel sluipmoord as ’n politieke wapen in sekere wêrelddele feitlik ’n alledaagse verskynsel geword ...
Geskep op 22 September 2017
41. SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (5) ...
(SLUIPMOORD OP DR VERWOERD)
Beaumont Schoeman – geskryf in 1975 Lees reeks by SLUIPMOORD OP DR VERWOERD Die kommunis Demitrios Tsafendas is op 14 Januarie 1918 in Lourenco Marques gebore. Toe hy op agt en veertigjarige ...
Geskep op 19 September 2017
42. SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (4) ...
(SLUIPMOORD OP DR VERWOERD)
Beaumont Schoeman – geskryf in 1975 Lees reeks by SLUIPMOORD OP DR VERWOERD Die ondersoek Die eerste aanslag op dr. Verwoerd se lewe op 9 April 1960 in die Milnerpark-arena in Johannesburg was deur ...
Geskep op 16 September 2017
43. SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (3) ...
(SLUIPMOORD OP DR VERWOERD)
Beaumont Schoeman – geskryf in 1975 Lees reeks by SLUIPMOORD OP DR VERWOERD Die daad Die sluipmoordenaar het veertien sekondes gehad om die raadsaal van die Volksraad binne te glip nadat die aanvangsklokkies ...
Geskep op 14 September 2017
44. SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (2) ...
(SLUIPMOORD OP DR VERWOERD)
Beaumont Schoeman – geskryf in 1975 Lees reeks by SLUIPMOORD OP DR VERWOERD Die laaste oomblikke Dr. Verwoerd sou op 8 September 1966, twee dae na die sluipmoord, verjaar het. Hy sou dan vyf-en-sestig ...
Geskep op 12 September 2017
45. SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (1) ...
(SLUIPMOORD OP DR VERWOERD)
Beaumont Schoeman – geskryf in 1975 Lees reeks by SLUIPMOORD OP DR VERWOERD Vooraf Politieke sluipmoorde is vandag nie juis meer iets seldsaam nie. Baie nasies leef trouens feitlik elke dag saam ...
Geskep op 11 September 2017
46. ‘n LEWENDE MONUMENT VIR DR. VERWOERD ...
(Uncategorised)
MEDIAVRYSTELLING Die eerste tien dae van September dra swaar aan die herinneringe aan Dr Verwoerd. Hy is gebore op 8 September 1901, het Eerste Minister van Suid-Afrika geword op 2 September 1958, is ...
Geskep op 26 September 2016
47. DR HF VERWOERD: DIE BLANKE SE HISTORIESE ERFENIS ...
(Dr JJ Snyman)
DR VERWOERD EN DIE REG OP SELFBESKIKKING Dr SH Gregan Vyftig jaar na die dood van dr HF Verwoerd het die stof oor die beleid van apartheid steeds nie gaan lê nie. Daarom is dit dalk gepas om sy vertolking ...
Geskep op 06 September 2016
(Algemene artikels)
Leer hom ken by www.hfverwoerd.net. Frikkie Strauss Gedurende die leeftyd van Dr Verwoerd, maar veral na sy dood, is daar baie oor hom geskryf. Dit het bestaan uit toesprake van hom soos opgeteken ...
Geskep op 24 Augustus 2016
49. PERSPEKTIEF OP DR VERWOERD: 50 JAAR ...
(Algemene artikels)
Die H.F. Verwoerd Navorsingstrust reël op Dinsdag 6 September ‘n seminaar in die SAOU-ouditorium in Garsfontein in Pretoria waar sprekers verskeie aspekte van Dr Verwoerd se lewe gaan toelig. Dit sal ...
Geskep op 20 Augustus 2016
50. 50 JAAR NÁ DR HF VERWOERD ...
(Algemene artikels)
BRING DR VERWOERD WEER TERUG IN ONS HARTE Frikkie Strauss Op Dinsdag 6 September 1966 om 14h15 het Dr H F Verwoerd, sesde Eerste Minister van Suid-Afrika in die Volksraad gesterf nadat 'n dolkstee ...
Geskep op 02 Augustus 2016
51. DIE WAARHEID OOR VERWOERD ...
(Die Historiese Kompas)
DIE WAARHEID OOR VERWOERD Frikkie Strauss In die eerste aflewering in ons beplande reeks artikels oor Dr Verwoerd in die aanloop tot die 50-jarige herdenking in September 2016 van sy dood, het ons ...
Geskep op 01 Julie 2016
52. 50 JAAR NA DR VERWOERD ...
(Die Historiese Kompas)
BRING DR VERWOERD WEER TERUG IN ONS HARTE Frikkie Strauss Op Dinsdag 6 September 1966 om 14h15 het Dr H F Verwoerd, sesde Eerste Minister van Suid-Afrika in die Volksraad gesterf na ‘n dolksteek ...
Geskep op 28 Junie 2016
53. HERINNERINGE AAN DR HF VERWOERD (15) ...
(Herinneringe aan dr HF Verwoerd)
Lees reeks by Herinneringe aan dr HF Verwoerd OP 'N PERSOONLIKE NOOT Mimi Coertse Mimi Coertse is Suid-Afrika se beroemdste sangeres. Sy het in 1954 aan die Akademie vir Kuns en Wetenskap in Wenen ...
Geskep op 24 Mei 2014
54. HERINNERINGE AAN DR HF VERWOERD (14) ...
(Herinneringe aan dr HF Verwoerd)
Lees reeks by Herinneringe aan dr HF Verwoerd Buite die veiligheidsterrein in die jare sestig Ná Republiekwording en Suid-Afrika se uittrede uit die Statebond in 1961 het die Nasionale Party fenomenale ...
Geskep op 20 Mei 2014
55. HERINNERINGE AAN DR HF VERWOERD (13) ...
(Herinneringe aan dr HF Verwoerd)
Lees reeks by Herinneringe aan dr HF Verwoerd SAAM OP DIE LANG PAD Fred Barnard "Met my diensaanvaarding as privaat-sekretaris in 1952, is daar baie duidelik deur die Minister aan my uitgespel da ...
Geskep op 15 Mei 2014
56. HERINNERINGE AAN DR HF VERWOERD (12) ...
(Herinneringe aan dr HF Verwoerd)
Lees reeks by Herinneringe aan dr HF Verwoerd 'N TERUGBLIK OP DR. VERWOERD " 'Dr. Verwoerd het eerlikwaar gevrees dat die witman swartes sou uitbuit in gebiede soos Transkei... Dr. Verwoerd het absolu ...
Geskep op 13 Mei 2014
57. HERINNERINGE AAN DR HF VERWOERD (11) ...
(Herinneringe aan dr HF Verwoerd)
Lees reeks by Herinneringe aan dr HF Verwoerd SO ONTHOU EK HOM James Howell "'Kyk,' het hy vir my gesê, 'ek het dit nie soseer teen Rupert se planne nie, maar as ek die Rembrandtgroep daar toelaa ...
Geskep op 10 Mei 2014
58. HERINNERINGE AAN DR HF VERWOERD (10) ...
(Herinneringe aan dr HF Verwoerd)
Lees reeks by Herinneringe aan dr HF Verwoerd MEER AS WERKGEWER Willie Dyason "Dr Verwoerd oor apartheid: 'Sê nou ek boer met mielies en jy boer met beeste. As jou beeste in die nag kom en my mieli ...
Geskep op 05 Mei 2014