Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die Bybel leer dat die mens se kernprobleem die sonde is. Die sondeval het gelei tot menslike rebellie teen God. Daarby is Satan se lewensdoel om die mens te verlei tot sonde; hy sal dus daarop uit wees om jou in sy mag te kry deur jou ongehoorsaam aan God te maak. Maar al is jyself swak sal die almagtige God jou ook in hierdie nuwe jaar bewaar in Jesus Christus want Hy is ewig.
GEVAARLIKE POLITIEKE KEUSES
Dr Gideon van Rensburg
In elke revolusie het terreur 'n deurslaggewende rol gespeel om die gepeupel in 'n staat van vrees en paniek te plaas. Die basiese beginsel van terreur is naamlik dat die slagoffer moet glo dat hy niemand kan vertrou nie – wat tot gevolg het dat hy in 'n staat van uiterste desperaatheid verkeer en homself onderwerp aan die persone wat aan die hoof van hierdie terreur staan.
Benjamin Disraeli, voormalige eerste minister van Brittanje, het deurgaans gewaarsku teen die wêreldrevolusie. Disraeli was 'n bekeerde Jood en het geweet dat die Jode agter hierdie revolusie sit. In 1852 verklaar hy in die Britse Parelement:
The influence of the Jews may be found in the last outbreak of the disruptive principle in Europe. An insurrection takes place against tradition and aristocracy, against religion and property...
Hy het gewaarsku dat hierdie geheime organisasies dit doen in die naam van gelykheid en dat Jode aan die hoof van elkeen was. Hy het openlik gestel dat:
the world is governed by different personages from what is imagined by those who are not behind the scenes.
In 1857 met die Indiese opstand, toe by Disraeli aangedring is dat wraak met wraak begroet moes word, het hy die volgende belangrike opmerking gemaak:
I have heard things and I have seen things written of late which would almost make me suppose that the religious opinions of the people of England had undergone some sudden change, and that, in stead of bowing before the name of Jesus, we were preparing to revive the worship of Moloch. I cannot believe that it is our duty to indulge in such a spirit.
Hiermee het Disraeli duidelik te kenne gegee dat Talmoediese Judaïsme die aanbidding van Molog is. Soos die ou volk Israel sy rug op Juda juis hieroor gedraai het, was dit opnuut die keuse waarvoor die mensdom te staan gekom het. By Nuremberg ná die Tweede Wêreldoorlog is vir Molog gekies toe daar met Talmoediese weerwraak 'n proses gekies is wat die Westerse regstelsel vir altyd in onguns sou bring.
In 1848 sien die Communist Manifesto die lig. Die massas kon kwalik deur hierdie geskrif opgesweep gewees het; dit was die onsigbare regering agter die skerms wat daarvoor gesorg het. Een van die duidelikste bewyse van die onlosmaaklike verband tussen Sionisme en Kommunisme is te vinde in die persoon van Moses Hess. Hy was 'n Sionistiese leier en word as die vader van Kommunisme beskou en het Karel Marx ingelyf in die teorie van die Kommunsme wat na hom verwys het as "my communist rabbi". Hess was 'n fanatiese voorstaander van die Talmoed en het Kommunisme bloot gesien as 'n stadium op die pad na die Sionistiese staat. Hess wou sien dat 'n godlose, landlose massa in kommunistiese stelsels tot stand kom. Hieruit (en deur die val van Kommunisme) sou die Israeliese staat verrys. Hess se oorskot is in Israel herbegrawe en word hy daar vereer!
Disraeli het sy lewe daaraan gewy om te waarsku teen geheime organisasies en die liberalisme. So stel hy dat:
...the manoeuvers of these men who are striking at property and Christ, which the good people of this country, who are so accumulative and so religious, recognize and applaud as the progress of the liberal cause.
Disraeli se waarskuwing het op dowe ore geval en is maar net nog 'n bewys dat die mensdom nie afgeskrik word deur waarskuwings om 'n gevaarlike politieke keuse soos Trump pas gedoen het, te maak nie, maar dat net ervaring dit kan doen.