Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Weet jy dat Jesus ook vir jou bid? As kinders van God is ons ook sy dissipels wat sy Woord uitdra deur wat ons sê en doen, en vir sy dissipels bid Jesus in Joh 17: "Ek bid nie vir die wêreld nie maar vir dié wat U aan my gegee het, omdat hulle aan U behoort...Ek het hulle u Woord gegee en die wêreld het hulle gehaat omdat hulle nie van dié wêreld is nie...maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir dié deur hulle woord in My sal glo."
Laat ons dan ons woorde só kies en uitdra dat daar nog baie sal kom vir wie Jesus ook sal bid; jy kry die wonderlike geleentheid om nog dissipels vir Jesus te maak.
AFRIKA SE WAARDESTELSEL
Agter in die kapel van ‘n Suid-Afrikaanse tronk staan 'n fors swart man met uitdrukkinglose oë. Sy gesig is vol snywonde wat met uiters fyn steke toegewerk is, lank gelede – mediese kunswerke wat defnitief nie die werk van hospitale in Suid-Afrika was nie.
Die kapelaan vra hom of hy van Mosambiek af kom en hy antwoord bevestigend. Hy was eens lid was van Frelimo, die marxistiese terreurbeweging wat die land regeer. Die kapelaan wil weet wat maak hy hier in ‘n Suid Afrikaanse tronk.
“Nee, jy sien pastoor, die ding is so. Ons het mense by vulstasies in Suid Afrika geroof, en soms het ons hulle geskiet.”
“Waarmee?”
“Met AK-47′s’ antwoord hy. “Maar dis nie die fout hoekom ek hier is nie. Die fout is dat een van die mense wat ek geskiet het, gesterf het.”
‘n Marxistiese terroris uit Mosambiek funksioneer in Suid-Afrika deur plekke soos vulstasies met AK-47′s te beroof en onskuldige slagoffers sommer net te skiet. En dit is nie verkeerd of ‘n probleem volgens hom nie, maar normaal. Die fout hoekom hy gevang is, is nie vir terrorisme nie, maar omdat een van sy slagoffers gesterf het.
En dit is die waardestelsel van voormalige terroriste wat daagliks ons landsgrense oorstroom en met moord en terreur ‘n bestaan in Suid Afrika maak. En daarvan is daar miljoene eendersdenke immigrante uit Afrika wie se gedragspatrone en waardestelsels geensins dié van ‘n beskawing genoem kan word nie.
Afrika se persepsie van die blankes is oral dieselfde, ongeag van watter land hulle kom. Ook deel hulle die gemeenskaplike waardestelsel en persepsies van kulturele marxisme, wat reken alle eiendom behoort aan almal, en niemand kan daarop aanspraak maak dat voorwerpe of kapitaal se eiendomsreg in een persoon setel nie. Kulturele marxisme omvat nog baie meer as dit. Hierdie is maar net die punt van die ysberg.
Die probleem is dat Afrika 'n slagoffer is van die propaganda van kulturele marxisme, en dat diegene by wie die waardestelsel en ideologie ‘n deel vorm van hulle kognitiewe denke, 'n lewensgevaarlike bedreiging inhou vir enige persoon wat hulle pad sou kruis, of hulle sou durf teëgaan.
In kort is persone uit Afrika ‘n lewensgevaarlike bedreiging soortgelyk aan ‘n gewonde luiperd, leeu, buffel of ander gewonde wilde dier. Die rede is dat hulle lewensbeskouings, waardestelsels en gedrag al so vergiftig is deur ideologieë, staatspropaganda en die marxistiese massamedia, dat hulle te eniger tyd iemand summier kan doodmaak. Daar is soveel haat in hulle ingestort, dat die haat op 'n stadium net oorloop.
Die weerstand teen doodmaak van 'n ander mens, is lankal in burgers van Afrika vernietig. Sielkundige weerstand teen die doodslaan van 'n ander, is al lankal effektief vernietig in die psige van die Afrika-mens. Vir die meeste is dit nie ‘n probleem om ‘n onskuldige slagoffer met ‘n AK-47 te skiet nie. Solank die slagoffer net nie ‘n fout maak en sterf nie.
Nog ‘n frisgeboude man vertel dat hy in die tronk is omdat hy iemand nege keer geskiet het. Die probleem was dat hy, ‘n voormalige polisieman, van sy dwelmgeld beroof is. Die slagoffer het dwelms van die polisieman gevat, verkoop en die geld nie vir die polisieman gegee nie. Dis die probleem: die diefstal van die geld, en nie die skiet van die man nie. Sien, hy is eintlik onskuldig. Die ou moes nooit sy geld gesteel het nie.
So leef die blanke elke dag as weerlose teiken saam met die Afrika-mens en sy waardestelsel – tot die dag wat die pot oorkook!