NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Doen goed – hoe jy ook al kan, waar jy ook al kan, wanneer jy ook al kan, aan soveel mense as wat jy kan, so lank as wat jy kan – John Wesley

DIE AFRIKANER-VERKLARING - DIE ANB SE REAKSIE

Die liberaliste kla oor sy mislukte NSA, wil nie erken dat hy dit oor homself gebring het nie, maar wil steeds die Afrikanervolk daarin gevange hou met sy sogenaamde Afrikaner verklaring. Daarin wil hy die skyn wek dat die  Afrikaner se toekoms slegs as ‘n kultuurgroep in ‘n gemengde goddelose samelewing bestaan. Die Afrikaner Nasionalitiese Beweging roep egter die Afrikanervolk op tot nugtere toetrede tot die weg tot ware vryheid om God te dien binne ons volksverband in ons vaderland. Verwerp hierdie bestel wat met verraad uit eie kring op ons afgedwing is. Hierdie hele land is óns land. Daarom verwerp ons die totale bestel en neem ons nié aan sy verkiesings deel nie.

Tog interessant hoedat die liberaliste nou, dertig jaar na die oorgawe van mag, ontgogel is deur die harde werklikheid. Die werklikheid van Swart oor Wit dominansie. Die ontnugtering noudat hul onrealistiese verwagtinge van vrede, gelykberegtiging en rasse-harmonie ná die weggee van die politieke mag, maar net nie wil realiseer nie – ten spyte van die verloop van drie lange dekades. Hulle drome van die utopie van die Nuwe Suid-Afrika lê aan skerwe.

Want die liberalis leef in ‘n droomwêreld. Sy mooi teorieë ontmoet nooit die praktyk nie. Dit lyk dalk mooi op die skryftafels van akademici en sosioloë, maar dit kan nooit die toets van die tyd deurstaan nie. Dit is nou klinkklaar bewys met die eksperiment van hul NSA – dis ‘n volslae mislukking.

Daarteenoor staan die konserwatis met sy voete stewig geplant in die werklikheid. Sy riglyn is die getoetsde en bewese beginsels van die tyd. Daarvolgens kan hy projeksies maak en voorspellings waag wat selde ver van die kol af tref.

Bogenoemde is sekuur bevestig deur die verloop van sake oor die afgelope 30 jaar. Die liberale dromer moet nou erken dat sy lugkastele vir ‘n raslose, diskriminasie-vrye, regverdige land inderdaad toe net maar lugkastele was. Daar het dadels van gekom. Gebreekte beloftes, ‘n grondwet wat deur ‘n Swart bril geïnterpreteer word, korrupsie en verval is aan die orde van die dag. Swaai ‘n ou Suid-Afrikaanse vlag en verwag om met die reg te bots, maar verklaar dat jy nie nou al die oproep tot slagting van Witmense maak nie, en geen haan kraai daaroor nie. En selfs die geswore liberalis wat só graag die Nuwe Suid-Afrika wou laat slaag, moet nou sy kop in skaamte laat sak oor die klaarblyklike mislukking van hul onwerkbare eksperiment.

Hul dagdroom van die reënboognasie wat sou groei uit hul idiotiese oorhandiging van mag aan die onbeskaafdes lê aan skerwe. Die realiteit wat ontvou het kon deur die liberalis in sy wildste drome nie voorsien word nie.

Dit alles ten spyte van waarskuwings en pleidooie tot helderheid van verstand deur regdenkendes. Hul protesstem is luid gehoor: Bewaar, Behou, Beskerm! Handhaaf die eie. Trek laer en verdedig ons kosbare erfenis. Oopstelling en oorgawe sal lei tot vernietiging van die Witman asook sy nalatenskap. Maar nee, dié wat hul op sleeptou laat neem het deur deur soetklinkende slagspreuke van Verandering, Verligtheid, Oopstelling wou niks van hierdie waarskuwings hoor nie. Hulle was vasberade en het onstuitbaar voortgestu op die pad van weggee, kapituleer en versaking van die eie volk en ras. En het hulle nie gewaarsku dat verdoemende gevolge ons sou tref as ons nie met hulle sou meegaan op hierdie vreemde, nuwe pad nie! Dit sou kwansuis oorlog en anargie en politieke isolasie tot gevolg hê.

Drie dekades later kyk ons terug en sien derduisende lyke van volksgenote...

Ja, die oorlog en anargie hét toe gekom. Ons word verneder, vertrap, vermoor, verguis, verjaag. Sien, anders as wat die liberalis kon voorsien, het die magsomwenteling die barbaar koning gemaak en die gevolge daarvan word nou deur almal beleef.

Afrikanergesinne is verskeurd - een kind in Australië, die ander in Kanada. Die kleinkinders kan nie eens Afrikaans praat nie. Geen werk vir ‘n Blanke jongmens in ons eie land nie. Die veilige, vreeslose sestigerjare van die vorige eeu onder ordelike Apartheidsbewind met voorspoed, vooruitgang en groei is vervang met diefwering, sekuriteitsfirmas, alarms en elektriese heinings. Op plase en in stede word ons mense koelbloedig vermoor, wetstoepassing is ‘n vae herinnering aan Blank Suid-Afrika. Verval en agteruitgang is aan die orde van die dag. Infrastruktuur soos paaie en rioolaanlegte is verwaarloos en disfunksioneel.

Ons eens trotse, mooie land stort in duie...

Hoe verkeerd was die liberalis nie!

Die ironie is dat daar nou stemme opgaan wat vra dat ons tog net nie nou moet terugkyk nie. Nee, ons moenie nou verwyt en vrae vra oor die rede waarom ons in hierdie gemors beland het nie. Want dit stel natuurlik ‘n klomp mense diep in die verleentheid. Dit ontbloot die korstigtigheid van hul lugkastele en onrealistiese verwagtinge. Het hulle dan nie juis die teenoorgestelde verwag en gewaarborg nie?

Ernst Roets van die veelrassige Solidariteit-beweging praat vroeër vanjaar oor die weggee van mag in 1994. Hy praat van “die groot verwagting en opwinding oor die wonderlike tye wat vir ons voorlê - ‘n era van versoening, van nasiebou...” En dan voeg hy by: “dit help nie dat ons vandag vra of daardie droom waargeword het nie, die vraag is – wat het skeefgeloop”

Hierdie liberaliste is ontnugter en probeer nou die blaam vir hul skeefgetrekte idees en beleidsrigtings verbloem. Hulle eksperiment het misluk, maar nou moet hulle nuwe lewe in die reeds gestorwe organisme blaas.

Hulle sê: nee, ons moenie terugkyk nie, nie vrae vra nie, nie in die verlede gaan ronddelf nie. Maar in plaas van nou te begin luister na diegene wat hulle gewaarsku het teen die onheilsafgrond waaroor hulle ons volk gelei het, wil hulle nou “self werk en doen”, ja, “ons sal self” is hulle slagspreuk. Nou moet weer opgebou word aan die gemors wat die resultaat is van die stomme beleid wat hulle voorgestaan en gehelp implementeer het. Ja, ons volk moet weer (self) betaal vir dit wat deur hulle korstigtigheid vernietig is. Ons moet bydraes maak om te vergoed vir wanaanwending van belastinggeld aan munisipaliteite en die staat, self (en weer) betaal om iets te probeer bewerkstellig wat darem werk. Want so verbloem ons darem die sonde van die verraad teen ‘n beskawing.

In ‘n TV-program in 2018 word Roets deur die Swart gesprekvoerder gevra wat die weg vorentoe sou wees met “herverdeling van grond”. Sy antwoord: “Yes, of course there must be restitution, and we support land reform. There were injustices with regards to land ownership and they have to be corrected”

Hierdie is die verdraaide, skeefgetrekte idees wat hierdie liberalis en sy organisasie koester. Daarom kon ons hulle nie voor 1994 nie, en nog minder nou ooit vertrou nie. Hulle was tóé misleiers en is dit vandag nog steeds. Hulle kan nooit met die Afrikaner se toekoms vertrou word nie.

Die groot ontnugtering oor die mislukking van die veelrassige eksperiment maak nou skielik dat ook deur die liberalis die skuld van als wat verkeerd geloop het op die skouers van die ANC gelaai word. Tot 2 jaar terug is die oog weggedraai vir al die onreg, die korrupsie en ondoeltreffendheid. Die liberale media wou tog net nie die onbekwame ANC-regering aan die kaak stel nie, het hulle eerder op die hande gedra. Maar die gety het gedraai en skielik klink die vloedgolf van kritiek fel uit alle liberale oorde op. Skielik is niks slegter en meer ondoeltreffend as die ANC nie. Asof hy in die afgelope 30 jaar ooit iets kon reg doen! Maar noudat hulle almal in koalisie die regime wil vervang is daar skielik geen slegter regering as die ANC nie.

Die Afrikanerbond ween eweneens in hul nuusbrief van Maart 2022 oor die bernarde posisie waarin hulle ons help beland het. Hulle, nog meer so as Solidariforum. aangesien hulle al sedert die sewentiger en tagtigerjare in die donker raadsale van die Broederbond geheime planne teen die Afrikanerdom gesmee het, en ook die heel eerste organisasie was om hoogverraad te pleeg deur met die toe nog verbanne ANC samesprekings te voer in New York.

Hulle verklaar in die nuusbrief dat die volgende vandag gesê kan word:

  • dat vergrype, magsmisbruik en toenemende korrupsie ons land lamlê;
  • dat munisipaliteite deur kaders oorgeneem en ons dienslewering so brutaal faal;
  • dat die staat sy pligte versaak en belastingbetalers benewens die statutêre verpligtinge aan die een kant ook ʼn parallelle bydrae moet betaal vir ʼn privaatstelsel met ʼn normale mediese skema, sekuriteitsdienste, skoolgelde, en vele ander. 
  • dat ʼn goed gevestigde bedeling met ʼn uitstekende infrastruktuur en ʼn stewig en internasionaal kompeterende finansiële, industriële, landbou, myn en dienste sektor, vandag deur onbevoegdheid, diefstal en staatskaping slegs ʼn skaduwee van die eens trotse instellings is.

Kon ons regses dit beter stel? Verder verklaar hulle:

  • Die Suid-Afrika wat in 1990 gevisualiseer is en met die onderhandelinge gekonkretiseer het, nie aan ons verwagtinge voldoen nie;
  • Dat die belofte van die nuwe Suid-Afrika van 1994 en sy potensiaal nie gerealiseer het nie; 
  • Dat die situasie en werklikhede van Afrikaners en ander minderhede in die 2022 Suid-Afrika nie ons land se leuse van !ke e: /xarra //ke, wat letterlik beteken diverse mense verenig, reflekteer nie.
  • Dat die nuwe Suid-Afrika ontnugtering en verwydering vir die meeste Suid-Afrikaners en ongelukkig ook weer ook tussen mekaar gebring het. 

En dan is hulle gevolgtrekking: “Ons is almal ontnugter, Ja- en Nee-stemmers en ook Suid-Afrikaners wat die beloftes van die ANC geglo het”.

Maar dis hier waar hulle die fout maak. Die Nee-stemmers is nie ontnugter nie. Hulle het oop-oë hier ingegaan. Teen al hierdie dinge het ons gewaarsku en het ons reg voorspel. Die huidige gemors en ineenstorting was ‘n vaste gegewe. Die ganse kontinent van Afrika was daar as waarskuwing van dit wat noodwendig plaasvind wanneer Blanke bewind omvergewerp word. En net die liberalis wou aan die onrealistiese droom bly vasklou dat dit hier anders sou wees.

Herdie “Afrikaner”-organisasies is medepligtig aan die ondergang van ons volk en die vernietiging van ons land. Vandag, op 23 April 2024 het hulle weer saamgetrek om die “Afrikaner-verklaring” by die Voortrekkermonument te onderteken. Wie is almal daar betrokke? Flip Buys van Solidaritreit, Theuns Eloff wat instrumenteel was in die Kodesa-onderhandelinge waar ons politieke mag weggegee is, Danie Lagner van die Voortrekkermonument, die Vryheidstigting, die Afrikanerbond, Naesa, Saai, die Afrikaner Afrika Inisiatief en prof Koos Malan.

U kan maar seker weet dat hierdie verraaiers wat reeds voorheen ons volk ondemyn het, opnuut met nuwe onderduimse planne besig is. Vele ander sal toetree en ook hierdie “Afrikaner-verklaring” onderteken – dit sal vir u die sekere bewys wees dat hulle nie te vertroue is nie en dat hulle diegene is wat opnuut met ‘n nuwe verraad besig is.

Volksgenote, die ewige vrees van die vyand van die Afrkaner is dat die gees van nasionalisme weer in die volk sal opstu. Dat ons strewe na Vryheid in ons eie land ons opnuut sal bergeester om die juk van die afgelope 30 jaar af te werp. Om dit te keer moet opnuut ‘n weerligafleier soos destyds met die stigting van die KP geskep word. Die KP moes die vloedgolf na regs vanaf die NP keer sodat tyd gewen kon word vir die weggee van ons land. Sogenaamde regse Afrikaners was dus instrumenteel daarin om die Afrikaner op ‘n dwaalspoor te lei. Laat ons nie toelaat dat dieselfde weer nou gebeur nie.

“n Jong geslag Afrikaners staan op – die Boerebloed bruis deur hul are. Hulle aanvaar nie die status quo nie - hulle vra vrae en staan krities teenoor die vorige geslag. Hulle aanvaar nie die onderwerping van die Afrikaner in sy vaderland nie.

Die Afrikanernasionalisme bou van nuuts af aan nuwe momentum op. Dit sal groei tot ‘n onstuitbare mag. Daarom kerm Flip Buys by die onderteking van die Afrikaner-verklaring: “Afrikaners is nie hierdeur besig met ‘n luide nasionalisme nie, maar eerder met ‘n stille kulturele selfvertroue wat sê: ‘ons bou om te bly en ons bly om te bou, maar wil ook ons regmatige regte en belange beskerm en opneem.’

Nee, Flip Buys. Ons verwerp julle walglike praatjies van onderdanig bly en kruip en probeer smeek vir ‘n plekkie in die son onder ‘n volksvreemde regering geheel en al. Met die minagting wat dit verdien.

Ons strewe is die herstel van ons volk se vryheid en die regmatige herstel van sy land wat sy Godgegewe eiendom is. Ons sal ons steeds in nederige erkentenis teenoor die Almagtige wat die lotgevale van volkere en nasies bepaal stel. Biddende dat Hy harte sal reinig en Hom weer sal ontferm oor die volk waarmee Hy hom in die verlede telkemale bemoei het.

Laat ons verenig in die stryd teen die verraad van dié wat hulself vriende noem, maar die duister belang van Sionistiese magte dien. Laat ons inlig en onderrig en onsself opskerp sodat ons hierdie verraaiers aan die kaak kan stel en so hul duistere planne kan fnuik!

Verwerp hierdie bestel wat met verraad uit eie kring op ons afgedwing is. Hierdie hele land is óns land. Daarom verwerp ons die totale bestel, neem ons nie aan sy verkiesings deel nie. Ons beroep ons op die herstel van ons volk in ons regmatige eiendom – die Republiek van Suid-Afrika!

 

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1548 gaste aanlyn