NUUTSTE BYDRAES
- DIE PLAN VIR WÊRELDWYE SLAWERNY
- 1918: SANTAM KRY NAAM
- 21 JANUARIE 2021
- 1831: GENL PJ JOUBERT
- 20 JANUARIE 2021
- EKONOMIESE ONTKNEGTING VAN DIE AFRIKANER
- 1563: HEIDELBERGSE KATEGISMUS
- 1916: ONDERWYS- KOLLEGE OUDTSHOORN
- 1874: HUGENOTE- SEMINARIE
- 19 JANUARIE 2021
- AMERIKANER OOR INSPUITINGSBEDROG
- 1869: JAMES MURRAY LOUW: OPRIGTER 1e CNO-SKOOL
- 18 JANUARIE 2021
- AS GOD ‘N VOLK AAN SY EIE LOT OORGEE
- 1837: SLAG BY MOSEGA
- 1852: SANDRIVIER- KONVENSIE ONDERTEKEN
- 17 JANUARIE 2021
- KINDERS VAN DIE HERE
- 1896: 1e AFRIKAANSE TAALKONGRES
- 16 JANUARIE 2021
- LOKASIE-INWONERS NOU “INGEËNT”...
- 1876: 1e KOERANT WAT AFRIKANERS LEER SKRYF
- 15 JANUARIE 2021
- VERNIETIGING VAN ONS VOLK
- 1952: HENDRIK HANEKOM, TONEELSPELER
- 14 JANUARIE 2021
- 1653: EERSTE KORING IN SA GEDORS
- 1942: REPUBLIEK VIR SA DEUR DF MALAN VOORGESTEL
- 13 JANUARIE 2021
- ROL VAN SWART VAKBONDE IN NADERENDE EKONOMIESE INEENSTORTING
- 1865: JAN F.E. CELLIERS
- 12 JANUARIE 2021
- VEILIG BY MY GOD
- 1875: DR CR LOUW: STIGTERLID SANTAM EN SANLAM
- 11 JANUARIE 2021
- DIE AARDE BEHOORT AAN DIE HERE...
- 1806: 2e OORGAWE VAN KAAP AAN ENGELAND
- 1818: PROF D POSTMA
- 10 JANUARIE 2021
- 5G ‘N MISDAAD TEEN DIE MENSDOM, SÊ INTERNASIONALE REG
- 1871: EUGÉNE MARAIS
- 1940: ADV STRIJDOM EN DIE REPUBLIKEINSE IDEAAL
- 9 JANUARIE 2021
- 1918: STIGTING VAN DIE KWV
- 1806: SLAG BY BLOUBERG
- 8 JANUARIE 2021
- ONS IS IN OORLOG!
- 1914: STIGTINGS- KONGRES VAN NP IN OVS
- 1826: OUDSTE PROEWE VAN AFRIKAANSE BRIEWE
- 7 JANUARIE 2021
- LUISTER NA DIE WAARHEID!
- 1900: SLAG BY PLATRAND
- 1857: VIERKLEUR 1e KEER GEHYS BY MW PRETORIUS SE INHULDIGING
- 6 JANUARIE 2021
- IS DAAR NOG HOOP?
- 1976: SAUK BEGIN MET GEREELDE TV-UITSENDING
- 1864: BURGERSTRYD BY KROKODILRIVIER
- 1952: AANVANG VAN RIEBEECKFEES
- 5 JANUARIE 2021
- KOM ONS PRAAT OOR DIE DOOD
- 1901: NOG BRITSE ONREG: JGW JANSEN
- 4 JANUARIE 2021
- KOM SAAM MET MY
- 1900: SLAG BY SYFERGAT
- 1856: 'HET VOLKSBLAD' OPGERIG
- 3 JANUARIE 2021
- NIEMAND KAN GOD KEER NIE
- 1896: OORGAWE VAN JAMESON
- 1666: HOEKSTENE VAN KASTEEL GELÊ
- 2 JANUARIE 2021
- NUWEJAARS- BOODSKAP
- EERBIEDIG JULLE OUERS
- 1951: SA-SEEMAG HERBENOEM TOT SA VLOOT
- 1 JANUARIE 2021
- DIT IS WEER OUJAARSDAG
- TRADISIONELE OUJAARS- GEBRUIKE
- 31 DESEMBER 2020
- WAT HET MET ONS LAND GEBEUR? (2)
- 1877: ADV JHH DE WAAL
- 1831: 1e UITGAWE GRAHAM'S TOWN JOURNAL
- 30 DESEMBER 2020
- VERAGTELIKE BLANKE AGENTE
- WAT HET MET ONS LAND GEBEUR?
- 1811: MOORD OP LANDDROS A STOCKENSTRÖM
- 1909: BRIEF VAN LOUIS BOTHA OOR AFRIKANERBOND
- 29 DESEMBER 2020
- 1912: "MISHOOP"- VERGADERING; HERTZOG SE WAAKSAAMHEID- KOMITEE
- 28 DESEMBER 2020
- NARSISME
- 1838: SLAG BY OPATEKLOOF EN UMFOLOZI- VLAKTE
- 1932: SA STAP VAN GOUD- STANDAARD AF
- 27 DESEMBER 2020
- 1905: KERKDIENSTE
- 26 DESEMBER 2020
- KERSBOODSKAP
- KERSFEES
- 25 DESEMBER 2020
- WAAROM VIER ONS KERSFEES OP 25 DESEMBER?
- HERODUS VAN KERSFEES 2020
- KERSTYD VIR DIE CHRISTEN- AFRIKANER
- 24 DESEMBER 2020
- TERT SE KERSFEESSTORIE
- KERSFEESMENSE!
- 1838: INNAME VAN UMGUN- GUNDLOVU
- 23 DESEMBER 2020
- HET U ‘N BRUILOFSKLEED?
- 1838: AANLEG VAN POTCHEFSTROOM
- 1880: BELEG VAN PRETORIA
- 22 DESEMBER
- WIE SE NAASTE IS ÉK?
- 1880: KRYGSWET 'MARTJIE LOUW'...
- 1900: KITCHENER- MEMORANDUM OOR KONSENTRASIE- KAMPE UITGEREIK
- 21 DESEMBER 2020
- 1914: JOPIE FOURIE TEREGGESTEL
- 1880: SLAG BY BRONKHORST- SPRUIT
- 20 DESEMBER 2020
- 1792: AH POTGIETER
- 19 DESEMBER 2020
- ONS WAG OP ONS LEIERS
- 1929: STIGTING FAK
- 18 DESEMBER 2020
- 1890: OOPSTEL VAN SPOORLYN KAAPSTAD NA BLOEMFONTEIN
- 1856: DE REPUBLIEK LIJDENBURG IN ZA
- 17 DESEMBER 2020
- 16 DESEMBER 2020
- DIE BLOEDRIVIER- GELOFTE
- GELOFTEDAG 2020
- WORD JY NOG DEUR 16 DESEMBER BEGEESTER?
- GEBEURE BY BLOEDRIVIER
- MORE IS GELOFTEDAG - DAG VAN DIE HERE
- GELOFTE VAN JAN VAN RIEBEECK
- 15 DESEMBER 2020
- RASBEWUSTHEID SAL ONS RED
- 1912: GENL LOUIS BOTHA BEDANK
- ONTSTAAN EN INSLAG VAN DIE GELOFTE
- ONS MOET GOD VRA
- 16 DESEMBER: OPROEP VIR ONS AFSPRAAK MET DIE HERE
- 1880:ZUID-AFRIKAANSCHE REPUBLIEK OP PAARDEKRAAL HERSTEL
- COVID-ENTSTOF ÍS VAN DIE DUIWEL!
- 1890: SKRYWER EN WETENSKAPLIKE 'HENDRIK BRAND'
- 12 DESEMBER 2020
- PCR-COVID-TOETSINGS FOUTIEF (2)
- 1953: AFRIKAANSE TAAL- EN KULTUURBOND GESTIG
- 1899: SLAG BY MAGERSFONTEIN
- 11 DESEMBER 2020
- PCR-COVID-TOETSINGS FOUTIEF
- 1899: SLAG BY STORMBERG
- 10 DESEMBER 2020
- 1838: GELOFTE AFGELÊ
- DIE GELOFTE VAN PAARDEKRAAL
- 9 DESEMBER 2020
- BURGERLIKE ONGEHOORSAAMHEID
- 1939: REDDINGSDAAD- BOND GESTIG
- 8 DESEMBER 2020
- 1912: DE WILDT- TOESPRAAK – GENL JBM HERTZOG
- 1885: STIGTING NH OF GEREFORMEERDE KERK
- 7 DESEMBER 2020
- SY HEERSKAPPY IN MY LEWE
- 1823: PRES JH BRAND
- 1906: TVL ONTVANG SELFBESTUUR
- 6 DESEMBER 2020
- 1894: OUD-PRES CR SWART
- 1934: STIGTING VERENIGDE SA NASIONALE PARTY
- 5 DESEMBER 2020
- DIE AANSLAG OP VOLKE SE SOEWEREINITEIT
- 1917: DR HJ TERBLANCHE
- 4 DESEMBER 2020
- 1837: 1e KERKRAAD IN OVS
- 3 DESEMBER 2020
- ONTWAAK UIT DIE SLAWERNY!
- 1836: VOORTREKKERS KIES 1e BESTUUR
- 2 DESEMBER 2020
- STOP VIGS...
- 1914: GENL DE WET GEVANG
- 1 DESEMBER 2020
- ESKOM VAN BINNE EN BUITE VERROT
- DIE WONDER VAN GOD SE WOORD (8)
- 1938: FAKKELLOOP BY MONUMENT
- 30 NOVEMBER 2020
- DIE OES VAN ONS LAND
- 1869: TEOLOGIESE SKOOL BURGERSDORP OPEN
- 29 NOVEMBER 2020
- 1916: PRES M.T. STEYN
- 28 NOVEMBER 2020
- DIE WONDER VAN GOD SE WOORD (7)
- 1798: ANDRIES PRETORIUS
- 27 NOVEMBER 2020
- 1862: HOF BESLIS OOR NG KERK
- 1931: GENL A.M. PRINSLOO
- 26 NOVEMBER 2020
- DIE WONDER VAN GOD SE WOORD (6)
- 1899: SLAG BY GRASPAN
- 1497: VASCO DA GAMA SE RUILTRANSAKSIE
- 25 NOVEMBER 2020
- DIE WONDER VAN GOD SE WOORD (5)
- 1931: WESTMINSTER BEVESTIG
- 1951: 1e GOUDSTAAF GEGIET
- 1858: ZAR VERENIG MET REPUBLIEK LYDENBURG
- 24 NOVEMBER 2020
- KASSINGA – DIE WAARHEID OOR 4 MEI 1978
- 1899: SLAG BY WILLOWGRANGE
- 23 NOVEMBER 2020
- DIE UURGLAS LOOP UIT (12)
- OM GEHOORSAAM TE WEES
- 1853: NED HERVORMDE KERK IN SITTING MET VOLKSRAAD
- 22 NOVEMBER 2020
- 1968: ONS VIER VOORTREKKER- MONUMENTE
- 21 NOVEMBER 2020
- STEL DIE DOODSTRAF WEER IN
- 1930: FAK KONDIG HANDHAAF- EN-BOU-REEKS AAN
- 20 NOVEMBER 2020
- WES-KAAP WIL AFSTIG
- 1926: BALFOUR- VERSLAG AANVAAR
- 19 NOVEMBER 2020
- 1876: JOHANNA BRANDT
- 1497: DA GAMA SEIL OM KAAP
- 18 NOVEMBER 2014
- ONTMASKER DIE MASKER...
- 1939: FAK EKONOMIE INSTITUUT GESTIG
- 17 NOVEMBER 2020
- DIE WONDER VAN GOD SE WOORD (4)
- 1855: AANLEG VAN PRETORIA
- 16 NOVEMBER 2020
- DIE UURGLAS LOOP UIT (11)
- 1911: UNIE-STAAL- KORPORASIE GESTIG
- 1855: MW PRETORIUS PRESIDENT VAN ZAR
- 15 NOVEMBER 2020
- OM ONS NAASTE LIEF TE Hê
- 1837: DOBBEL DEUR TVL VOLKSRAAD VERBIED
- 14 NOVEMBER 2020
- 13 NOVEMBER 1833: "NAG VAN DIE STERRE-VAL"
- 13 NOVEMBER 2020
- SA WEERMAG VOOR 1994 (5)
- 1839: SLAG BY KAPAIN
- 12 NOVEMBER 1780: PIET RETIEF
- 12 NOVEMBER 2020
- 11 NOVEMBER 1880: BEZUIDENHOUT SE WA ONS VOORBEELD
- 1880: BEZUIDENHOUT SE WA OPGEVEIL
- 11 NOVEMBER 2020
- SA WEERMAG VOOR 1994 (4)
- 1919: AFRIKAANS EERSTE KEER IN KERK
- 1917: 1e VIERING VAN AFRIKANERDAG
- 1483: MARTIN LUTHER
- 10 NOVEMBER 2020
- SA WEERMAG VOOR 1994 (3)
- 1900: WH COETZER – ONTWERPER VAN KUNS IN VOORTREKKER- MONUMENT
- 9 NOVEMBER 2020
- DIE UURGLAS LOOP UIT (10)
- DIENSBAAR AAN GOD – DIE ENIGE HERE
- 1938: DR DF MALAN SE BOODSKAP VIR BLANKE VOORTBESTAAN
- 1679: STELLENBOSCH GESTIG
- 8 NOVEMBER 2020
- 1901: 'NATIONAL SCOUTS CORPS' SKANDNAAM IN VOLKSMOND
- 7 NOVEMBER 2020
- SA WEERMAG VOOR 1994 (2)
- 1900: SLAG BY BOTHAVILLE – BOER SWAK VERTOON
- 1940: HNP IN VRYSTAAT GESTIG
- 6 NOVEMBER 2020
- 6 November 2020
- DIE SA WEERMAG VOOR 1994 (1)
- 1605: VERLOOPTE AFRIKANERS, ARROGANTE BRITTE, EN 'GUY FAWKES' - DAG
- 5 NOVEMBER 2020
- ‘N SIEK WÊRELD WORD SIEKER
- 1939: ONTWERP- GRONDWET VIR REPUBLIEK WORD OPGESTEL
- 1910: 1e UNIE- PARLEMENT OPEN
- 4 NOVEMBER 2020
- DONASIES AAN BRAND-GETEISTERDE VRYSTAAT-BOERE
- 1906: ATV GESTIG
- 3 NOVEMBER 2014
- DIE ROOF- EN BRANDKULTUUR
Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Iemand wat waarlik in sy gemoed vry is, is iemand wat hom nie met drome en eiebelang besig hou nie maar met die wel en weë van mense; hierin is Christus vir ons 'n uitstekende voorbeeld: Hy wat vry was, het sy vryheid aangewend om Hom aan die lot van mense op hierdie aarde te verbind.
1961: SA KLAAR MET STATEBOND
KULTUURDAGBOEK 15 MAART
Lees volledig by Kultuurdagboek
DR VERWOERD EN DIE STATEBOND
15 Maart 1961: By monde van sy Eerste Minister, dr HF Verwoerd, word Suid-Afrika se aansoek om lid van die Britse Statebond te bly, op hierdie dag teruggetrek. Daarmee is die intensiewe pogings om die Statebond in sy ou vorm te laat voortbestaan, finaal verydel. Die aansoek om lidmaatskap te behou, is gedoen vanweë 'n belofte deur dr Verwoerd aan die Volksraad dat hy sou trag om Suid-Afrika lid van die Statebond te hou met die oog op die instandhouding van Blanke solidariteit in die land. Groot-Brittanje het onder aanvoering van sy Eerste Minister, mnr Harold MacMillan, alles in sy vermoë gedoen om Suid-Afrika se lidmaatskap te verseker. Die Afro-Asiatiese blok, bygestaan deur Kanada en Nieu-Seeland, het egter onwrikbaar op hul eie bly aandring dat Suid-Afrika sy binnelandse beleid geheel moet verander as hy lid wil bly. "Ek was geskok en oorweldig deur die vyandige gees wat hier teenoor Suid-Afrika geheers het," het dr Verwoerd in sy afskeidstoespraak gesê."
Die teenstand is gebaseer op die sogenoemde diskriminasie wat ons in Suid-Afrika beoefen. Maar dit was juis afkomstig van lande waar verdrukking en diskriminasie welig voorttier, en waar die beginsels van die sogeroemde demokrasie afwesig is. Dit is duidelik dat die Statebond in sy hele wese verander het en hom nou die reg toe-eien om aan ander voor te skryf. Ek voorspel dat ons vandag die einde gesien het van die ou Statebond."
Oor hierdie saak het die Eerste Minister twee keer gepraat. Net na sy terugkeer uit Londen, het hy op 23 Maart 1961 voorgestel dat die Raad die terugtrekking van die Unie se aansoek om voortgesette lidmaatskap van die Statebond ná die stigting van 'n republiek op 31 Mei 1961 bespreek. Hy het daarop die omstandighede wat tot die terugtrekking van die aansoek gelei het, breedvoering uiteengesit in 'n toespraak waarin hy eers tydens die Begrotingsdebat op die argumente wat oor die saak geopper is, op 11 April 1961 geantwoord het.
Opsoek na inligting?
-
BYBEL 1933/53-druk nou gratis
Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.
_____________________
Laserskywe in stelle van 10 te koop
VRYHEIDSBEDIENING
Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.
Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:
- Die lewe hiernamaals.
- Word verantwoordelik oud.
- Die pad na die ewigheid.
- Bied beproewing die hoof.
- Raad vir tieners.
- Gelowige kinderopvoeding.
- Oorwin depressie.
- Kikker jou huwelik op .
- Alle mense is nie gelyk nie.
- Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.
Bestel by:
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Sel: 074 967 5187
Bankbesonderhede:
ABSA
VRYHEIDSBEDIENING
9062088855
_______________
Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK
'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
stryd uitkom.Kontak die redakteur by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK
__________DIE HISTORIESE KOMPAS_________BOEKRESENSIE:Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop
Lees meer oor dié getuienis by:
__________
BOEKRESENSIE:
DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme
Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.
Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn. Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.
Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.
U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg
Tel: 074 967 5187 of by
vryheidsbediening
@gmail.com
Prys: R50-00
-
______________
BOEKE TE KOOP
‘n Nuwe Trek: Terug na u God
Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte
J L du Toit & dr L du Toit
'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar:
Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.
Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD
_______________
ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS
> Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens; Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by>>
>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
________________
GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2
Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by >>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
of skakel hom by 074 967 5187
________________
Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
Volledige besonderhede hier:_________________
>>Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
> -
DIE CHARISMATIESE GEVAARMense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.
VERGADERING-
PROSEDURES
(GRATIS)
Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.
Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.
GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:
As God volke aan hul eie lot oorlaat
Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA
Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius
'n Oorblyfsel... deur genade alleen
Christen-Teokratiese Separatisme
Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling
Ons heilsverhaal in die Ou Testament
Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?
Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans
Macbeth - Shakespeare in Afrikaans
Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal
_______________
1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG
1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS
1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR>>SKERP SLAGSPREUKE
(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)
__________________
> >>
(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks
>
>>
>>>>>>__________________
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.
Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.
'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.
Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.
>>Besoekers aanlyn
Ons het 1043 gaste aanlyn