NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Is teënspoed en smart ’n voorwaarde vir geestelike groei?   Moet ’n mens swaarkry om vir God iets te beteken?   Nee, dis nie ’n absolute voorwaarde nie.  Nogtans praat die Here dikwels duideliker met ’n mens in tye van teënspoed.   As dit net goed met jou gaan, kan ’n mens later dink dat jy God nie meer nodig het nie.

WAT KOM DEUR DAAI NAALD? (2)

E J G Norval

Vrae oor enstowwe

Vervolgens gaan ons sommige entstowwe ondersoek en kyk of dit so wonderlik is as wat die firmas voorgee.

Kan entstof skade veroorsaak? Farmafirmas wat entstowwe maak gee toe dat gevalle van entstofskade wel hier en daar voorkom, maar volgens hulle is entstowwe oor die algemeen voordelig en kan entstowwe die uitbreek van epidemies voorkom. Die paar kinders wat deur entstowwe beskadig word, is volgens hulle ‘n geringe prys om te betaal om die bevolking as geheel teen ‘n spesiefieke siekte of siektes te beskerm. Die houding word weerspieël in die volgende uitlatings m.b.t. masel-entstof: “…if there is a risk, it will affect far fewer children than those ravaged by measles without the vaccine” en die volgende: “FDA workshop officials indicated they were justified in administering new and unproven vaccines by claiming it is unethical to withhold them.”   Verder: “…those who believe that there is no such thing as society, only individuals, won’t be convinced it was worth taking a tiny risk of harming their individual child just to prevent a future general epidemic” (NS:Febr.2001).

Vertel dit aan ‘n ouer wie se kind aan entstof-geïnduseerde skade ly. Vertel die storie aan aan iemand wat verlam is en gekerker in ‘n rolstoel sit of wat deur juppie-griep verander is in ‘n fisiese wrak.

Vervaardigers van entstowwe ontken dat hul entstowwe skade veroorsaak en hemel hul produkte natuurlik op omrede baie groot dollers op die spel is – ‘n multimiljoen-doller besigheid. Die Big business farmafia is danig begaan oor snotneus-pikaniennies in arm lande en val oormekaar om daar te gaan ent. So het die WGO in 1990 byvoorbeeld 130 miljoen armlandige kinders teen ‘n koste van 51,5 biljoen dollers geënt. UNICEF, die WHO, World Bank, die farmafia, regerings asook die Bill and Melinda Gates Foundation, het aangekondig dat: “...they would be joining forces to make sure that every child starts life with the protection of immunization” (uit Miller: “Immunization: Theory versus Reality”). Miller is ‘n heftige anti-immunisasie aktivis en hy trek onomwonde daarteen te velde. Mooi voornemens van Bill Gates en sy vriende, maar doen hulle dit uit humanitêre oorwegings of is daar verskuilde motiewe agter die inentingsprogramme in arm lande, waar jaarliks etlike miljoene kinders ingespuit word met wie weet wat alles? Om dit te kan antwoord gaan ons kyk watter voordele en watter nadele aan inenting toegeskryf word en wat die rekord van die enstofprogramme wys.

Die publiek word nêrens ingelig oor die gevare van entstowwe nie en mense kan dus nie ‘n ingeligde keuse maak of hulle hul kinders wil laat ent al dan nie. In die VSA word ouers (tot voordeel van die farmafia) wetlik verplig om hul kinders te laat ent, alvorens hulle skole kan besoek en Miller se beswaar hierteen is: “Why is the government forcing mandatory vaccinations on us? Shouldn’t we as intelligent informed citizens, be presented with the pros and cons of various vaccinations, and then be allowed to decide if we want our children and ourselves to be injected with these substances? In the US, more and more vaccines were developed, and mandated, to assure meaningful profits to everyone involved”. Miller beskou inenting as: “a systematic assault on our children.”

Die vraag wat hier ter sprake is, en ondersoek word, is of entstowwe veilig en effektief is en hoe weeg die voordele en die nadele daarvan teen mekaar op. Entstowwe het ‘n donker sy, een wat verkieslik deur die media en deur farmafia firmas verswyg word. Teenstaanders van entstowwe meen dat dit onnodig is om vreemde chemiese stowwe, vreemde gene en kieme in ‘n gesonde baba of klein kind in te spuit, aangesien die mens van ‘n natuurlike immuunstelsel voorsien is wat kinders teen kindersiektes beskerm. Entstowwe word in die bloedstroom ingespuit, ‘n proses wat die natuurlike immuunstelsel van die slymvliese omseil, aangesien kindersiekte-kieme gewoonlik ingeasem word en op die slymvliese beland waar immuniteit opgewek word. Vanaf die longe beweeg die antigene (ingeasemde kiemgene) na die limfkliere, waar natuurlik antiliggame geproduseer word. Deur ‘n entstof in te spuit, word die natuurlike verdedigingsproses omseil en behoorlike langtermyn immuniteit word nie opgewek nie. Die kunsmatige immuniteit is egter van korte duur, in teenstelling met natuurlik-opgewekte immuuniteit wat lewenslank hou. As volwassenes dan later in hul lewe enige van die kindersiektes opdoen, is die siekte gewoonlik hewiger as wat dit in die kinderjare sou wees.  

In 1950, voor die aanvang van die entstofera in die VSA, het die land die derde laagste kindersterftes in die wêreld gehad, maar teen 1986 het die syfer gedaal na die 17e plek, ten spyte van die feit dat inenting van alle kinders verpligtend is. Teenstaanders van entstowwe voel ook dat kindersiektes drasties sal verminder indien meer moeders borsvoeding toepas. Borsvoeding sal minder sterftes aan kindersiektes lewer, baie minder as wat inentingsprgramme kan doen aangesien: “breastfeeding would prevent more childhood diseases and deaths than vaccination programs endorsed by the government… breastfed babies are immunized, children who are injected with germs and other toxic substances are vaccinated” (Science News, Maart 1988). Dit word beweer dat die kwaliteit van lokaalvervaardigde entstowwe in arm lande nie op standaard is nie en dat dit dus ‘n groter risiko inhou as entstowwe wat gemaak word deur internasionale maatskappye (Garret).

Polio-entstowwe:

In die vroeë 1950’s het die gevreesde Mahoney-poliovirus wêreldwyd toegeslaan en talle slagoffers geëis. In 1955 was 76,000 gevalle net in Noord-Amerika en Europa aangemeld, waarvan 2,000 gesterf het vanweë asemhalingsnood en 16,000 oorlewendes sou vir die res van hul lewe in rolstoele of met krukke oor die weg moes kom. Baie kon nie vanself asemhaal nie en was genoodsaak om etlike maande of jare in kunsmatige longmasjiene deur te bring. Professore Jonas Salk en Sabin het gou vorendag gekom met twee tipes polio-entstowwe en die farmaseute Merck, Sharp & Dome (MSD) en Cutter Laboratories (California) het die entstowwe op groot skaal vervaardig en verkoop. Ene Hilleman van die Merck-firma het poliovirusse vir beide Salk se formalien-gedode poliovirus-entstof (wat per inspuiting toegedien was) en Sabin se lewendige poliovirus-entstof (vir orale toediening) op rhesus-aap nierweefsel-kulture gekweek.

In 1955 het Cutter Laboratories Salk se polio-entstof aan kinders begin toedien, maar probleme het gevolg toe 80 geënte kinders polio ontwikkel en 11 gesterf het weens asemhalingsprobleme. Baie kinders het ook breininfeksie of stuiptrekkings gekry net na die toediening van Salk se entstof. Die Salk-entstofprogram was aan die gang gesit juis op die stadium toe polio aan die afneem was (daar was 47% afname in die VSA en ‘n 55% afname in Engeland). Wetenskaplikes het toe Salk se entstof in 1956 ondersoek en gevind dat sy entstof etlike lewendige-, in plaas van slegs dooie virusse bevat het en dit omrede dat die vervaardigers se virusdoodings-metode ontoereikend was! Hierdie “Cutter-incident” het skokglowe deur die VSA gestuur en selfs die minister van gesondheid was deur Visie-president Nixon afgedank.

Maar dit het nie gemaak dat Salk se skadelike entstof onttrek was nie, want alle poliogevalle wat binne 30 dae na inenting verskyn het was buite rekening gelaat in statistieke, omrede die vervaardigers aangevoer het dat die kinders reeds die poliovirus gehad het tydens inenting. Volgens Miller was die FDA daarvan bewus dat Salk se entstof lewendige virusse bevat en die FDA het selfs toegelaat dat Salk se polio-entstof soveel as 5,000 lewendige polio-virusse per miljoen entstofdosisse kon bevat (Miller).

Laurella McClelland, ‘n viroloog wat in die polio-entstofprogram gewerk het, vertel dat sy gemerk dat daar fout was met die aapnierselle waarop die polio-virusse gekweek was. Ook ene Dr. Eddy het vermoed dat die aapnierselle ‘n aapvirus bevat wat vir die probleme verantwoordelik was en sy het van die weefsel in 1959 in marmotte ingespuit en gevind dat hulle kanker ontwikkel het. Groot probleme!   Dr. Eddy was oor die kole gehaal vir haar bevinding en aannames, maar Dr. Hilleman het die toets herhaal en daarna wel ‘n vreemde virus in die rhesus-aapnierselle gevind, een wat hy SV-40 (Simian Virus tipe 40) gedoop het. Dit het aan die lig gekom dat die SV-40 aapvirus en die sogenaamde kankervormende “Polyoma-virus” een en dieselfde virus is en dat SV-40 beide in Sabin en Salk se polio-entstowwe teenwoordig was! Oeps ! SV-40 virusse word nie deur formalien gedood nie en was dus steeds teenwoordig in Salk se inspuitbare polio-entstof na formalienbehandeling. Toe die ontdekking gedoen was, was dit te laat vir die 100 miljoen kinders in Rusland en Europa wat reeds Salk se polio-entstof vol SV-40 aapvirusse ontvang het! Dit was ‘n yslike ramp.

In 1964 was die vervaardiging van polio-entstowwe tydelik op ys geplaas om die SV-40 probleem te ondersoek. Hilleman het ook in die tyd gemeld dat die geelkoors-entstof met leukemievirusse besmet was. SV-40 is waarskynlik die hoofrede vir die kankerepidemie wat Europa en Rusland sowat 20 jaar na die Salk-entstofprogram getref het. Maar hieroor swyg die pers, die FDA, CDC en die mediese establishment soos die graf, veral noudat baie kankers opduik in jong mense wat deur SV-40 veroorsaak word en wat nooit polio-entstowwe ontvang het nie. Dit dui daarop dat SV-40 aapvirusse aansteeklik is en dat die Salk-entofsaga dus nog lank nie uitgewoed is nie. Dit blyk dat Salk se parenterale (inspuitbare) polio-entstof eerder as Sabin se orale entstof verantwoordelik gehou kan word vir die massiewe SV-40 besmetting: “…the oral vaccine was probably less likely to result in SV-40 infection because the virus is weakened in the gut.”   Sabin se orale polio-entstof was moontlik veiliger, omrede maagsappe die SV-40 virusse kan inaktiveer.  

Kinders wat Sabin se orale polio-entstof ontvang het, was dus beter daaraan toe. Wat ‘n kolossale tragedie dat aapvirusse teenwoordig in aapnierselle waarop polio-virusse vir entstofdoeleindes gekweek was, aan miljoene niksvermoedende kinders en volwassenes toegedien was met Salk se inspuitbare polio-enstof. Volgens Miller sou siektes soos polio homself uitgewoed het sonder die ingreep van entstowwe: “..many childhood diseases had tapered off before the vaccines had been incorporated into pediatric care. The polio-epidemic of the late 1940’s, for example, was waning when the drive for universal vaccination began in the 1950’s.”   Dr. Shorter van die Toronto University skat dat soveel as 30 miljoen kinders met SV-40 virus tydens die polio-entstofprogram voor 1965 besmet was. (NS:Mei 1994).

Blouape, wat glad nie SV-40 dra nie, was daarna ingevoer om die rhesusape te vervang en polio-virusse was toe in blou-aapnierselkulture gekweek. Die verandering was stil gehou deur die pers sodat die publiek nie onrustig moes word nie. Maar ook hier het onverwagte probleme opgeduik, toe ‘n nuwe aapvirus in die blou-aapnierselle in 1972 ontdek was, een wat tans bekend staan as “SIV-agm. Laasgenoemde virus veroorsaak egter geen siekte in blou-ape nie en entstofvervaardigers was op daardie tydstip ook onder die indruk dat hulle gesonde blou-ape vir hul viruskwekings gebruik het. Kontaminasie met SV-40 was egter steeds ‘n probleem, omrede hierdie virus blou-aapnierselle kon uitwis. So was SIV-agm virusse onwetend in nuwe polio-entstowwe tussen 1965 en 1972 ook aan miljoene kinders toegedien. Wetenskaplikes soos Hilleman glo dat die SIV-aapvirus (wat in die blou-aapniersel-kulture teenwoordig was) daarna met ander virusse in die mens, of met viruskontaminante in die entstowwe verenig het om oorsprong te gee aan die VIGS-virus (The Lancet:vol.339, 1992).   Farmafirmas wou aanvanklik die maak van polio-enstof staak oor die SIV-kontaminasie, maar gelukkig vir hulle, het hul vriende in die Amerikanse Kongres tot hul redding gekom en ‘n wet deurgevoer wat entstofvervaardigers sou vrywaar teen enige eise komende van mense wat deur polio-enstof beskadig is.

Maar SV-40- en SIV-agm was nie al virusse wat in polio-entstowwe gevind was nie! Dr Martin, ‘n viroloog skryf in google: “Dr Sweet Interview on Vaccine Contamination” dat hy blou-aapniere (waarop polio-entstowwe vandag berei word) goed ondersoek het vir die teenwoordigheid van virusse en toe ander virustipes in baie monsters gevind het. Hy was die eerste om die sogenaamde “stealth virus” te vind wat tans verantwoordelik gehou word vir die sogenaamde Yuppy flu (Eng: “chronic fatigue syndrome”/CFS) en ander senuwee-afwykings. Volgens Martin is “stealth” virusse ‘n variasie van die sitomegaal/CMV-virus wat by blou-ape voorkom en was hierdie virusse ook so ver terug as 1972 in blou-ape gevind wat Lederle firma vir entstofproduksie ingevoer het. Maar Lederle het maar net voortgegaan om entstowwe op blou-aapniere te kweek, virusse of te nie!

Martin beweer dat daar tans steeds onbekende DNA in polio-entstowwe voorkom wat aan kinders toegedien word en dat toestande soos “attention deficit hyperactivity order/ADHD”, outisme, komas, psigiatriese- en gedragsafwykings heelwaarskynlik aan die sogenaamde “stealth virsus” toegeskryf kan word. Daar is navorsers wat meen dat hierdie virusse die rede is waarom een uit elke 12 Amerikaanse kinders ly aan een of ander fisiese of verstandelike probleem soos asma, diabetes, outo-immuunsiekte, ADHD en outisme, alles toestande wat in die laaste dekades drasties toegeneem het. Daar moet dus IETS van buite kom wat die voorkoms van hierdie toestande stelselmatig verhoog.

Maar die FDA stel nie belang om verder op die “stealth virus” probleem in te gaan nie. Dit sal entstowwe in ‘n slegte lig stel en dalk ‘n herhaling meebring van die 1960’s se SV-40-polio-entstof debakel. Die farmafia het nie die soort blootstelling nodig nie. Polio-entstowwe word steeds vervaardig op blou-aapnierselle, “stealth viruses”, yuppy griep of te not en so word miljoene kinders jaarliks met aap-virusse besmet (google: “What You Should Know About Vaccines”). Eers was dit SV-40, toe SIV-agm en nou die CMV-stealth virusse, alles aapvirusse wat aan miljoene kinders toegedien was en word. Solank die dollers net inkom, en useless eaters langs die pad sneuwel.

Volgens Miller is MIV ‘n produk van virushibridisasie (vermenging van virusse) wat gevorm het toe verskeie virusse in aapweefsel met mekaar tydens entstofvoorbereiding in aanraking gekom het en daarna doelbewus in die pok-entsof geplaas was: “animal viruses were synthetically altered and intentionally added to the small pox vaccine. This vaccine was then tested on millions of unsuspecting Central Africans during the 1970’s”. Ook Dr. WC.Douglass het in die Health Freedom News geskryf dat: “WHO used the small pox vaccine for this study and chose Central Africa as a testing ground.”   Kyle (sien Lancet, Maart 1992) en Curtis (sien Science, Mei 1992) beweer ook dat daar ‘n direkte verband is tussen die VIGS-virus en die virusse wat in polio-entstowwe voorkom. Miller beweer dat daar ‘n verband is tussen polio-entstof en VIGS, aangesien die eerste gevalle van VIGS in Afrika uitgeslaan het waar polio-entstowwe toegedien was. Volgens hom hou virusse wat in dierweefsel gekweek word ‘n groot gevaar in, weens die feit dat die virusse gene vanuit dierselle opneem en dat diervirusse ook saam met entstowwe aan mense toegedien word. Die mens kan vervolgens antiliggame teen die diergene vorm en hierdie antiliggame kan selfs sy eie weefsels aanval en beskadig. So onstaan dus toestande wat outo-immuunsiektes genoem word, d.w.s toestande waar jou eie antiliggame jou eie weefsel aanval.

Teen die middel 1970’s was die farmafirmas bewus van die aapvirus-besmetting, maar hulle was ook onder die indruk dat die aapvirusse geen probleme vir die mens ingehou het nie. Die US Bureau of Biologics (BOB) het die polio-entstofvervaardiger Lederle, vervolgens toegelaat om soveel as 100 aap-virusse per milliliter in hul entstowwe toe te laat! Wat ‘n onnosele daad waarvoor miljoene mense later met hul lewens sou boet! In 1976 het ene McGrath van die BOB, Lederle se ou entstowwe met ‘n elektronmikroskoop ondersoek en aangetoon dat daar na raming tussen 1,000 en 100,000 virusse per milliliter polio-entstof teenwoordig was! Om alles te kroon, het party virusse soos die kankervormende Oncorna-retrovirusse gelyk!  

In 1994 was SV40-virusse ook daarvan verdink om mesiotelioom (‘n tipe longkanker) tesame met asbesvesels te veroorsaak. SV40 kan opsigself kanker in laborotoriumdiere veroorsaak en daarbenewens het die voorkoms van hierdie tipe longkanker in Engeland alleen tussen 1968 en 1991 sesvoudig toegeneem. Hierdie toename was gekoppel aan die toenemende inname van asbes, sowel as aan polio-entowwe (NS:Mei 1994). Volgens Professor Martin (University Southern California) was SV-40-virus ook nog in sekere breinkankers gediagnoseer. Soos gemeld bestaan daar ook die gevaar dat SV-40 aansteeklik is en dat SV-40-besmette mense die virus kan versprei. Volgens Horowitz kan ‘n swanger moeder die virus aan haar baba oordra en volgens Miller veroorsaak SV-40 ook siektes wat algemeen tydens VIGS voorkom: “…it was found in brain tumors, leukemia, and other human cancers as well. Researchers consider it to be a cancer-causing virus.”

Dit blyk dat polio-entsowwe met SV-40 die grondliggende oorsaak is van die drastiese toename in kankers wat die meeste mense die afgelope paar dekades teister. Dit is nie net polio-entstowwe wat vreemde virusse bevat nie: enige entstof waar aapniere, bees-embrio’s, kuikenembrio’s, varkpankreasselle of menslike fetusselle /aborsieweefsel in die resep voorkom, is deur die bank besmet met vreemde genetiese materiaal, wat weer kan lei tot allerlei siektetoestande in die ontvanger. Volgens Miller kan vreemde gene selfs die ontvanger se eie genetiese material verander. Dit is ‘n skrikwekkende gedagte, dat ‘n inspuiting jou geneties kan verander! Wat die uitwerking op die mens se nageslag is, word weerhou van die publiek. Meer daaroor later.

Soos gemeld, het virusse die vermoë om gene met mekaar uit te ruil en vorm so nuwe hibriedvirusse en mutante virusse. Dit kan selfs binne entstowwe gebeur dat nuwe mutante virusse met wie weet wat se potensiaal ontstaan. Volgens die NS:Sept. 1993 blyk dit dat orale polio-entstof (OPV) moontlik aanleiding kan gee tot verskeie gevalle van Guillian-Barre sindroom (‘n senuweeverlamming-siekte). Dit het gebeur in Finland toe gevalle van GB-Sindroom erg toegeneem het net toe die owerheid van die Salk-entstof oorgeslaan het na OPV (wat lewendige virusse bevat).   Die Deense regering het ‘n wet deurgevoer wat die entstofvervaardigers en farmafirmas teen vervolging en eise sou vrywaar en voortaan sou die staat (d.w.s. die belastingbetaler) instaan om sodanige eise uit te betaal.

Sabin se inspuitbare “live polio vaccine” (“oral Polio Vaccine”/OPV) wat tans mondeliks toegedien word, bestaan uit ‘n mengsel van 3 tipes lewendige-maar-verswakte polio-virusse wat op aapnierselkulture en kalfserum gekweek word, saam met sorbitolsuiker en die antibiotika neomisien en streptomisien. Die inspuitbare Salk “inactivated polio-vaccine” bestaan ook uit 3 tipes poliovirusse wat op aapnierselkulture gekweek word, tesame met formalien (om die virusse te dood) en die antibiotikum polimiksien B. Ironies genoeg, veroorsaak die gebruik van die orale OPV entstof, ‘n toename in die voorkoms van polio. Volgens die VBAR 2000 is daar tot op hede groot probleme met die gebruik van OPV, byvoorbeeld toe polio in Egipte in die 1980’s en toe weer in Haiti, die Dominikaanse Republiek en Madagaskar in 2000 net na OPV-inentingsprogramme uitgebreek het (NS: Julie 2002).   Die OPV-enstof wat teen polio moes help, het dus polio aangewakker!   Die gebruik van OPV was in 2000 in Amerika en Europa gestaak, nadat dit aan die lig gekom het dat OPV kan lei tot polio-gevalle. Tans word dit net in arm lande gebruik. In die begin van 2007 het polio-gevalle in Namibia voorgekom, waarna die Swapo-regering almal voor die voet laat ent het.

Hoe is dit dat ontwikkelende lande altyd in die spervuur staan? Per ongeluk? Beslis nie, want OPV word vir arm lande gebruik en die minder gevaarlike inpuitbare Salk-entstof word in ryk lande gebruik. Die lewendig-maar-verswakte poliovirus in die OPV-tablet kan muteer en weer aggressief en skadelik word, nadat die persoon dit ingesluk het: “…a few random reversals of these changes (in the RNA) can make it deadly again. But the latest study raise the frightening possibility that the vaccine strain can also regain the ability to circulate among people more easily than anyone thought. It demonstrates clearly that the vaccine virus can spread from person to person. The viruses that caused the outbreaks all stem from a vaccine given to a child in Haiti late in 1998” (NS:Maart 2002).

Mense wat OPV ontvang, skei die poliovirusse weer uit en dit beland gevolglik in die rioolafloop. Die gevaar is dat ongeënte mense die verswakte poliovirus in die drinkwater kan inneem, dat die verswakte entstofvirus weer kan terugmuteer na sy oorspronklike gevaarlike vorm en polio by hulle veroorsaak. Soos onlangs in Namibië, en net daarvoor in Egipte, Madagaskar, Haïtie en die Dominikaanse Republiek gebeur het. Volgens die NS:Nov.2000 is die virusse in groot hoeveelhede teenwoordig in die afloop, veral na so ‘n inentingsprogram en kan OPV-virusse tot soveel as in 20% van rioolmonsters gevind word. Die probleem word vererger wanneer so ‘n mutant tevoorskyn tree in ‘n gebied waar die mense nie teen die virus geënt was nie, of in ‘n gebied waar polio vir jare afwesig was. Volgens Fine van die London School of Hygiene and Tropical Medicine verskil OPV-virusse in die ampule min van die aggressiewe poliovirus en: “…conditions in the gut favour their reversion to pathogenic forms. OPV viruses shed in faeces are genetically closer to the dangerous forms and it is well documented that viruses shed in this way can cause disease” (NS:Febr.2000).

Om hierdie rede word die inspuitbare polio-entstof (wat vervaardig word van totaal onaktiewe poliovirusse wat nie kan terugmuteer na aggressiewe virusse nie) in ryk lande gegee. Maar vir die useless eaters in arm lande lyk die prentjie anders en hier word die riskante OPV aan hulle voorsien, met komplimente van big business: “OPV remains the predominant polio vaccine in the developing world.” Deur slegs ‘n paar mense met OPV te ent, kan gebeur wat in Haiti, in die Dominikaanse Republiek, Madagaskar, Egipte en Namibië gebeur het: mutante het ontwikkel en polio in ongeënte mense veroorsaak. Die CDC het vinnig ingestorm met entstowwe om almal voor die voet in Namibia te ent en die farmafia het weer groot dollers gemaak. Slinkse metodes word in arm lande ingespan om polio te ontketen, aangesien die siekte daar weer met hernude ywer kan versprei. En die farmafia basuin uit: “We should not simply stop vaccinating”, aangesien hulle weet: “this vaccine virus could persist after the disease-causing virus is gone- and occasionally revert to the dangerous form. If that happens after vaccination stops, unvaccinated children will be defenceless” (NS:Feb.2000).   ‘n Baie eienaardige redenasie. ..

Die toediening van die orale polio-entstof (OPV) in arm lande is dus verdag omrede die verswakte virusse in die ampule, soms terugmuteer na skadelike vorms, in die riool beland om ‘n epidemie te begin in ‘n reeds wangevoede- en VIGS-vatbare bevolking. Die sogenaamde OPV-entstofprogram word onder die vaandel van humanitêre hulp aan arm lande verskaf, terwyl populasie-uitdunning die werklike motief is.   En VIGS speel ook ‘n rol in die verspreiding van polio: “…it is also known that OPV viruses can persist for years in people with impaired immune systems, where they also mutate faster than in normal populations – so the millions of HIV-infected people might provide a haven for these viruses” (NS:Febr.2000). Mense met VIGS dien vir jare as reservoirs vir OPV-virusse, waar die virusse ongehinderd kan muteer en verander in dodelike poliovirusse. Polio het waarskynlik nog nie sy rol in arm lande uitgespeel nie. Volgens google: “Genocide and Vaccinations in Uganda” behoort OPV geensins aan kinders met verswakte immuuniteit (soos die met VIGS) gegee word nie, hoewel die inspuitbare tipe wat in ryk lande gebruik word wel toelaatbaar is by sulke kinders.

Die massale maselentstofprogramme wat aan ondervoede kinders in Afrika en Suid-Amerika uitgevoer word, knou net hul immuuniteit verder, sodat die kinders vatbaar word vir alle kieme soos poliovirusse wat die WGO vir kinders inspuit. Volgens die OPV-regimen behoort kinders wat OPV kry vir 4-7 weke onder kwarentyn te kom, omrede die OPV-virusse lewendig is, uitgeskei word en ander mense kan besmet.   Werknemers van die CDC erken dat OPV onder geen omstandighede aan kinders met HIV gegee moet word nie: “that would be really pretty dangerous” (sien google: “Genocide and Vaccinations in Uganda”).   Baie duisende kinders in Afrika word op die manier jaarliks met OPV afgemaai, veral in lande waar nog nooit voorheen polio voorgekom het voordat die WGO met hul OPV-entstof ingemeng het nie. Hmmmmmmm. Moenie dink dat hulle daarin belangstel om Afrika-piekaniennies te ent teen malaria wat een elke 5 sekondes afmaai nie. Nie sommer nie!   Die arm lande se bietjie reserwegeld word gespandeer aan onnodige entstowwe wat veroorsaak dat siektes versprei in dele waar MIV woed. Die entstowwe word verder toegedien met vuil naalde wat oor en oor gebruik word: “…the WHO has done nothing to stop the spread of vicious disease that result from the mass re-use of dirty needles” (ibid). So sterf meer as ‘n miljoen jaarliks wêreldwyd aan ongeërgde inspuitings (www.whale.to/v/inj.html)    

Uit die voorafgaande is dit duidelik dat daar risiko’s verbonde is met die gebruik van ‘n polio-entstowwe. In 1998 was daar nog steeds 3,200 poliogevalle wêreldwyd, terwyl reeds 82% van die aarde se bevolking teen polio geënt was. Hoe die prentjie sou gelyk het sonder inenting teen polio weet ons nie en niemand kan dus met sekerheid verklaar dat die polio-entery doeltreffend was nie. Polio was in elk geval byna uitgewoed toe Salk en Sabin se entstowwe op die toneel verskyn het. Inenting teen die poliovirus het egter gekom teen ‘n ontsettende prys: verskeie aapvirusse was saam met die inspuitbare entstof toegedien, wat nou verantwoordelik gehou word vir die wêreldwye toename in kankers, Guillian-Barre sindroom, hiperaktiwiteit by kinders, “yuppy flu” en volgens sekere wetenskaplikes ook vir die ontstaan van VIGS.

DPT-entstof – vervolg…

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1869 gaste aanlyn