Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Gelowige mense kyk na die dood soos Columbus sy eerste ontdekkingsreis na die kus van Spanje beskou het – hy kon nie sê presies wat aan die oorkant lê nie maar was oortuig dat in God se volmaakte skepping, die see ook 'n oorkant sou hê.
TRUMP SE STRYD TEEN DIE GELDMAG
President Trump was nog altyd 'n groot struikelblok in die goddelose planne van die Wêreldgeldmagte. Hy het dit baie duidelik aan die globaliste gestel dat hy hulle nie sal toelaat om Amerika te vernietig en dit 'n naamlose slaaf van die Nuwe Wêreldorde te maak nie.
Trump se visie agter sy spreekwoord “Make America Great Again” was om te verhoed dat Amerika deur die beplande wêreldwye superstaat geabsorbeer word. Trump was daarom hul grootste bedreiging, hul ergste nagmerrie, ‘n yslike stok in hulle wiele.
Dit verklaar hulle onophoudelike aanvalle op hom. Dit is ook die rede waarom hy uit die amp onthef moes word deur middel van hulle inmenging in die verkiesing, sodat 'n globalistiese marionet hom kon vervang.
Toe die plandemie losgelaat is was die Geldmag se plan om entstofmandate op die hele mensdom te lê – dit sou dwarsdeur die wêreld vir elke mens verpligtend word om die giftige inspuitings te kry. Dit was die sleutel tot hulle agenda om die wêreldbevolking drasties te verminder en van die aarde een groot gevangenisstaat te maak.
As dit slegs moontlik is om ons lewe te leef wanneer ons elk 'n entstofpaspoort besit, is ons slawe sonder uitweë. Die plan was dat ons slegs sou kon rondbeweeg (en die minimum besit) as ons die volgende entstof neem, en die volgende, en die volgende, ensovoorts, want die plan is dat ons elke ses maande ‘n “booster” sal kry en diegene wat weier om dit te neem, se “voorregte” digitaal opgeskort word.
Voordat ons Trump se stryd verder bespreek moet ons net eers verstaan dat transhumanisme die kern van die globalistiese agenda is. Hierdie mRNS spuitstowwe dien die planne van die globaliste op die verskriklikste wyses. Die opvolg-inspuitings met die toenemende hoeveelheid DNS en RNS -veranderende materiaal daarin, is deel van die plan om die mensdom van weergawe 1.0 (mense soos ons nou is) na weergawe 2.0 (digitaal-beheerde robotmense) te verskuif – dit wil sê om volkome transhumanisties te word wat ons verander na die gewenste gehoorsame burgers van die wêreldwye superstaat. Elke nuwe inspuiting voeg 'n bietjie meer nanotegnologie by, 'n stap op 'n keer, meer en meer ...
Nee, dit is nie vergesog nie. Mark Zuckerberg, uitvoerende hoof van Facebook, is op kamera vasgevang tydens ‘n ontmoeting met sy personeel toe hy erken het dat die mRNS -entstowwe inderdaad die menslike DNS verander. Ironies genoeg sensureer hy enigiemand wat hieroor op Facebook praat. Videomateriaal wys hoe die Pfizer-inspuiting 'n onbekende lewende organisme bevat. Wat is die doel van hierdie lewende organisme binne die inspuitings? En waarom word daar soveel gepraat oor die invoeging van nanotegnologie in die menslike liggaam?
Dr Carrie Madej verduidelik in die dokumentêr The Battle for Humanity hoe ingespuite nanotegnologie “dwelmfabrieke” in ons liggame oprig. Hierdie onsigbare klein “fabrieke” kan dan allerhande medisyne op bevel produseer. Dit kan geaktiveer word deur 'n eksterne bron soos satelliete, selfoontorings of ons slimfone. Dr Madej vertel hoe sy teenwoordig was by verskeie mediese konferensies op topvlak waar die kenners (sy noem hulle “mal, bose professore”) openlik hieroor gepraat het.
Benewens die voorbereiding van die mensdom op transhumanisme, dien die entstowwe ook om die wêreldbevolking dramaties te verminder deur al die swak en kwesbare mense dood te maak wie se liggame hierdie biologiese aanval nie kan weerstaan nie. Soos u waarskynlik weet, is die afname in die wêreld se bevolking bo-aan hul taaklys.
Noudat ons hul agenda ken, kom ons tot 'n belangrike vraag: wat het president Trump gedoen om hierdie kranksinnige planne te probeer saboteer?
Hy het begin om alternatiewe geneesmiddels en terapieë vir COVID-19 bekend te maak. Hierdeur het hy elke regsgrondslag vir entstofmandate in Amerika effektief verwyder omdat 'n ‘entstof’ slegs vereis kan word as daar geen ander geneesmiddel is nie. Daarom is elke alternatiewe geneesmiddel vir Covid deur die globaliste onderdruk.
Toe Trump dus begin twiet oor die geneesmiddels vir Covid het hy ‘n sterk stok in hulle wiel gedruk. Toe twiet hy ook die beroemde White Coat Summit deur Americas Frontline Doctors, waar veilige en effektiewe Covid-geneesmiddels aan die wêreld voorgehou is, wat die behoefte aan 'n entstof in wese vernietig het. Die regstreekse uitsending is twintig miljoen keer gekyk, en hierdie groep mediese dokters is deur Facebook, Twitter, YouTube, Instagram en hul webwerf afgeneem. Daarmee het Trump die Americas Frontline Doctors wyd bekend gestel – nog 'n groot slag in die gesig van die globaliste –“Daar is genesings vir COVID-19 sonder entstof!”
Nog later het Trump beweer dat hy en sy gesin Covid gehad en vinnig herstel het danksy die “wonderbaarlike alternatiewe terapieë” wat hulle ontvang het. Daarmee het president Trump verder die regsbasis vir entstofmandate vernietig. President Trump het dus baie duidelik aan die honderde miljoene mense regoor die wêreld gesê:
“Niemand het 'n entstof nodig nie. Daar is alternatiewe genesingsmiddels. Geen entstowwe kan vereis word nie.'
Maar…
President Trump het in die gedagtes van die meerderheid van die Amerikaanse mense en die wêreld te staan gekom teen 'n vyand van groot omvang ... Vir dekades lank het die algemene media en kriminele gesondheidsinstellings die hele mensdom geïndoktrineer met die leuen dat entstowwe die enigste manier is om gesond te bly en aansteeklike siektes te verslaan. Gevolglik het hy met ‘n wêreldbevolking te doen wat so ernstig gebreinspoel is dat hulle, ongeag hoeveel hy oor geneesmiddels en terapieë gepraat het, steeds 'n entstof eis. Daarom het hy direk na die eerste aankondiging van die Pfizer-inspuitingstof getwiet:
“Ek wens mense wil ophou om hulself te vermoor.”
Toe het Trump nog iets gedoen om vir eens en vir altyd die entstofmandate te voorkom: hy het die ontwikkeling van die entstowwe so belaglik vinnig gehaas dat dit uiteindelik nie 'n regte entstof was nie, maar 'n eksperimentele mediese produk. 'n Mediese eksperiment kan NOOIT verpligtend word nie! Weereens het hy die planne van die globaliste gesaboteer. Hy het ook goed geweet dat die opgevoede deel van die wêreld hieroor bekommerd sal word. Deur die entstowwe eksperimentele produkte te maak, het hy ons die perfekte hulpmiddel gegee om die mensdom te waarsku.
'n Ander strategiese element van die saak, is dat alle nodige veiligheidstoetse oorgeslaan is wat veroorsaak dat die mensdom nog meer bekommerd is.
Danksy die verwoesting wat die inspuitings nou veroorsaak leer miljarde mense nou vir die eerste keer in hul lewe iets oor die vernietigende risiko's van entstowwe in die algemeen. Dit sal nie verbasend wees as dit uiteindelik daartoe lei dat entstowwe in die toekoms heeltemal van die aarde af verban word nie. Wie weet…
Ons moet dit verstaan: Trump kon nooit in die openbaar sê hoe sleg entstowwe is nie. Hy sou dadelik deur al die groot media en die meerderheid van die korrupte regering (links en regs!) daarvan beskuldig word dat hy die Amerikaanse bevolking wil vermoor. Hy moes dus baie slim te werk gaan. Mense sien nou die vernietiging wat die inspuitings veroorsaak en dit ondermyn hul blinde geloof in die regerings en 'gesondheidsinstellings', wat nog 'n groot slag is op die vesting van die elite se beheer oor die wêreld.
Die globaliste is nou bang want dit was nie hul plan nie. Nou verkondig hulle wyd: “Die entstowwe beskerm u eintlik nie; u het nog steeds die inperkings nodig. U kan nog steeds COVID-19 kry en oordra.”
Dit is natuurlik totale waansin wat selfs die mees gebreinspoelde mense onder ons wakker maak. Wie op aarde wil 'n mediese eksperiment deurgaan wat niks doen nie? Meer en meer mense stel vrae, wat die laaste ding is wat die elite nodig het.
Sien u hoe die strategiese stappe wat Donald Trump geneem het, letterlik verwoesting veroorsaak oor die planne van die goddelose globaliste? Dit sal interessant wees om te sien hoe dit gaan eindig...