NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ongelowiges is nie goeie politici nie, veral nie as hulle belang by heidense rituele het nie.   Daarom is Afrika agterlik.   Sy leiers verskil slegs in grade van boosheid van mekaar!  Politici wat egter voor die Koning van alle konings buig en sy Woord liefhet, is 'n volk se juwele.

‘N WARE VERHAAL - DIE BOOSAARD

Dr Gustav Norval

Nou en dan lees mens van iemand met ‘n bose siel wat dinge doen wat jou teen die bors stuit.  Mens kry regverdige mense, maar daar is ook diegene wat die reg verdraai en onmenslik soos ondiere optree.  Manie Maritz skryf oor die selfaangestelde Vdkt. Froneman van Kakamas se distrik wat ‘n rebelle-kommando byeengebring het.  Hy was ‘n grootbek wat meer gesuip as nugter was en hy het burgers vir byna geen rede 25 houe met ‘n sambok toegedien.  Freddie McDonald skryf in sy boek “Kalahari Mac” van nog so ‘n persoon, indien nie dieselfde man nie.  Die gebeure het tydens die Engelse oorlog in 1902 afgespeel op die plaas Dinamietputs in die Noord-Kaap. 

Op ‘n dag het ‘n vreemde burger, ene Van den Berg vanaf Duits-Wes-Afrika by Kmdt. Abraham Louw se rebelle-kommando aangekom met die doel om teen die Britte te veg.  Hy was omtrent 30 jaar oud, netjies gekleed, met blink kamaste en met ‘n prag van ‘n geelskimmelperd.  Die perd het homself as ‘n uithaler en uitstaande hardloper bewys.  Froneman het ook ‘n vinnige vaalblouperd gehad en die burgers het hierdie perd as die vinnigste in die geweste beskou.  Die 30-jarige kort gesette veldkornet was gebelg oor die feit dat sommige burgers beweer het dat Van den Berg se perd sy perd sou uitstof. 

Daar was dus besluit dat die twee perde teen mekaar op ‘n gelykveld op Rietfonteinplaas sou hardloop.  Toe die fluitjie blaas, het Van den Berg se perd verby die veldkornet se perd verbygeseil, waarop die veldkornet voor die wenstreep sy perd ingehou het en ‘n tirade van vloeke en skelwoorde op Van den Berg gerig het:

“Jou ##### lae gemene luis, jy het voor my weggespring, jy is ‘n ##### skelm en jy dink jy is ***** wat kan maak soos jy ####### wil.  Manne… julle het mos die skelmstreek gesien hoe die ##### te vroeg weggespring het nê Hans, nê Gert?....”

“Ja Veldkornet, ons het gesien”.  

Een maand later het die veldkornet die burgers onder ‘n kameeldoringboom byeen geroep:

“Julle kan maar sit.  Hier het nou ‘n lelike ding gebeur.  Kerneels se ring en geld was gesteel.  Ja… gesteel sê ek julle.  Kom hier Kerneels en vertel die manne…”

Kerneels: “Kêrels ja, soos die veldkornet sê, my ring en geld was gesteel.  Ek was op patrollie en het my baadjie by die Oliviers se opstal vergeet en toe vra ek vir Vannerberg en vir Piet Redelinghuis om my baadjie saam te bring as hulle weer na die Oliviers uitry.  Toe ek my baadjie terugkry, was my ring en geld skoonveld”.

Louw: “Veldkornet, soek die twee se sakke en saalsakke deur”.

Die Veldkornet het beide verdagtes deursoek, maar niks gekry nie.

Louw: “Nou wie van julle twee het die baadjie ontvang?”

Van den Berg: “Dit was ek, kommandant”.

Louw: “Wie nog het ook die baadjie hanteer?”

Piet: “Ek ook kommandant”.

Louw: “Het enigeen van julle gesien wie in die sakke gekrap het?”
Van den Berg en Piet het beide ontkennend geantwoord. 

Louw: ”Almal sal bly sit terwyl ons sal beraad hou”.

Tien minute later, het Louw voor die burgers gestaan en met sy kierie na Van den Berg gewys:

“Ons vind jou skuldig aan diefstal”.

Veldkornet: “25 Houe met ‘n stiegriem”.

Vir die wat nie weet nie: ’n stiegriem is die leerstuk met ‘n gespe waaraan die stiebeul geheg word.  Kmdt. Louw het vier man gesoek om Van den Berg teen die grond vas te pen, terwyl die veldkornet die slae sou uitdeel. Niemand was bereid om aan te meld om Van den Berg vas te pen nie.  

Van den Berg: “Ek is onskuldig en nou wil julle my soos ‘n Boesman oopspalk …. maar ek sal lê en jy kan maar slaat…. Maar onthou, jou dag sal kom”.

Die veldkornet het drie houe op Van den Beg se broek gelooi en Louw het hom gestop:

“Hy voel niks nie…. Sy broek is te dik.  Haal hom oor sy blaaie”.

Die veldkornet het daarna die slagoffer met ‘n nat stiegriem oor sy hemp geslaan. Van den Berg het sy onderlip vasgebyt en byna geen geluid geuiter tydens die marteling nie.  Wrede slae het sy vel gekloof en die burgers het een-een weggedraai, te skaam dat hulle nie die moed het om die onreg te stop nie.   Jong burgers het in trane uitgebars en sommiges wou daar-en-dan die kommandant en veldkornet doodskiet.

Tot almal se verbasing het Van den Berg wankelend na sy kombers onder ‘n struik aangesukkel en op sy maag, kop-op-die-voorarms gelê.  Freddie het na die verwese man gestap om ‘n stukke braaivleis na hom te neem.  Maar Van den Berg het nie geroer nie. Freddie het gekyk na die stukkende hemp, die swart geslaande vel en bloedhale wat deur die skeure gewys het.  Teen skemer het die kommando vertrek, maar Van den Berg het steeds op sy kombers gelê.  Niemand het ooit weer iets van hom gehoor nie. 

As mens na die gedrag van Louw en die veldkornet kyk, dan wonder jy onwillekeurig oor hul optrede.  Dit is duidelik dat die baadjie- en ringgeval beplan was en dat die veldkornet die boosdoener was.   Was hy ‘n psigopaat, iemand sonder gevoel en sonder gewetenswroeging?  Miskien was hy ‘n gemene boef wat ‘n wrok gehad het teenoor iemand wat hy as bedreiging beskou het.  Of was sy jaloesie so intens teenoor Van den Berg omrede lg. miskien meer aansienlik was of omrede hy ‘n beter perd gehad het?  Wat ookal sy motivering, sy onbeteulde haat het hom gedryf tot ‘n gruwelike daad teen onskuldige bloed.  

Bronne:

MacDonald F: Kalahari Mac, Len S boeke, 1950.

Maritz M : My lewe en my strewe

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    NASIONALE VROUEMONUMENT GEDENKBOEK                 

     Verlede - Hede - Toekoms

    Die Gedenkboek oor die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein, die enigste Vrouemonument ter wêreld, is redaksioneel saamgestel deur skrywer-uitgewer Marthinus van Bart, bekend vir sy waarheidsgetroue gedenkboeke oor belangrike Suid-Afrikaanse kultuursake. Tien vakkundiges – elkeen 'n spesialis in sy / haar vakgebied – het aan die boek meegewerk.

    Lees verder...  
  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Natal, die Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3586 gaste aanlyn