NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Geen land het al ooit ‘n mens beroemd gemaak nie.  Mense maak eerder ‘n land beroemd.   Daarom is die geskiedenis van die mensdom onder andere ook die lewensbeskrywing van eerbare leiers wie se volksliefde vir knoeiers en verraaiers ‘n verleentheid was.

OPENBARING – BOEK VAN DIE HEDE (5)

Ds Andrè van den Berg

Lees reeks by Openbaring - Boek van die hede

Mense en gebeure

  1. 1. Die godsdienstige bure

Paulus sê in sy toespraak op die Areopagus dat die Atheners baie godsdienstig is (Hand.17:22).  Die Grieks-Romeinse wêreld het ʼn veelgodedom gehuisves waarin gode en godinne vereer is.  Die godin Athena het Athene beskerm en Artemis vir Efese.  Tempels is vir hulle opgerig, asook beelde wat aanbid is.  Feeste en spele is ook aan hulle gewy sodat die beleweniswêreld van die Christene in Klein-Asië met veelgodedom besmet was. Onder invloed van die filosowe het die rasionalisme mettertyd die ou gode verdring en het die mens met behulp van sy verstand sy eie verlossing bewerkstellig.

In hierdie tyd het die misteriegodsdienste ook baie opgang gemaak en het die klem van ʼn staatsbeheerde godsdiensbeoefening na privaat aangeleentheid verskuif met klem op die lewe na die dood.  Ingewydes het ʼn baie hegte broederskap gevorm. Waarsêery, toekomsvoorspellings en astrologie, wat mense se toekoms volgens die sterre stand voorspel, was veral gewild.  So ook toorkuns.   In die Ooste is konings as seuns van gode gesien.   So is die Farao van Egipte as die seun van die songod gesien

In die Romeinse Ryk was keiserverering aan die orde van die dag.  In die tyd van keiser Augustus (27vC-14nC) is dit na die ander provinsies soos Klein-Asië, uitgebrei. Keiseraanbidding is eers onder Domitianus (81-96nC) afgedwing.  Toe Christene weier, is hulle as ondermyners van die staat beskou en vervolg.   Johannes is juis so verban!

  1. 2. Die Makkabese opstand

Sirië het in 200vC in besit van Palestina gekom en het Antiochus III beheer verkry.  Hy was tegemoetkomend teenoor die Jode en het selfs die tempeldiens uit die staatskas gesubsidieer.  Hy was ten gunste van die vergrieksing van Judea, iets wat baie Jode nie aangestaan het nie.  Sy opvolger, Antiochus IV was egter ʼn tiran wat die Griekse leefstyl en gewoontes op Jode afforseer het.

Die hoëpriester van die Jode moes sorg dat hy sy belasting van Judea ontvang het wat die politieke aanstellings van hoëpriesters aan die orde van die dag laat kom het – skoothonde van die onderdrukkers.  Daarbenewens het Antiochus IV die tempelskatte gekonfiskeer, die besnydenis en onderhouding van die Sabbat verbied en ʼn altaar vir Zeus in die tempel laat bou.  Sy optrede het hewige reaksie ontlok en ʼn groep vromes, die Hasidiërs, laat ontstaan uit wie se geledere die latere Esseners en Fariseërs ontstaan het.

Een van hul priesters, Mattatias, en sy vyf seuns met die derde seun, Judas Makkabeus, as leier, het ʼn suksesvolle opstand gelei en die Siriese bewind gebreek - die Makkabeus-opstand (Makkabeur is Hebreeus vir hamer).  Daarna het godsdiensvryheid gevolg en is die tempel gereinig.

3.   Die Joodse oorlog

Die tempel was die middelpunt van die Jode se godsdiens.  Verskeie Romeinse prokurators het openlik met die godsdiensbesielde Jode gebots wat tot die ontstaan van die Selote, ʼn versetorganisasie, aanleiding gegee het.  Hulle was verantwoordelik vir die Joodse oorlog wat in 66nC uitgebreek het toe die vernedering onder Romeinse juk  te veel geword het.   Baie Christene het uit Jerusalem pad gegee en na Klein-Asië gevlug.  In 70nC is Jerusalem verower en die tempel wat toe pas voltooi was, vernietig.  Eleasar en ʼn groep Selote wat tot op die laaste weerstand gebied het na Masada gevlug waar hulle in 73nC almal selfmoord gepleeg het.   Jode sou eeue later nog oor die trauma van die tempel treur.  Al wat volgens oorlewering daarvan oorgebly het, is die klaagmuur.

4.   Die Selote

Die Selote (yweraars) het uit Joodse patriotisme in die vergrieksing van Palestina ontstaan.   Simon, een van die dissipels was ʼn seloot (Luk.6:15; Hand.1:13).   Hulle sterk eindtyd verwagtings het hulle die wapen teen Rome laat opneem.  Hulle het vas geglo dat God sy heerskappy binnekort sou vestig en die Jode van hul onderdrukkers sou verlos.   Hulle het al hul besittings prysgegee en martelaarskap aanvaar.

5.   Die verstrooiing

Die Jode het geglo dat die verstrooiing God se straf op hul ongehoorsaamheid was.  Diegene in die verstrooiing moes voor die vernietiging van die tempel elke jaar geld vir die instandhouding van die tempel na Jerusalem stuur en die band met die Palestynse Jode heg gehou.  Talle Jode het na die Babiloniese ballingskap in Mesopotamië agtergebly en na die Joodse oorlog as gevolg van vervolging en ekonomiese omstandighede na Klein-Asië, Macedonië en Egipte uitgewyk en afgesonder van die plaaslike inwoners gewoon.  Laasgenoemde het hulle selfs as mensehaters gebrandmerk.

Baie van hulle het egter by die Griekse omgewing waar hulle gewoon het ingeskakel en hul kinders na Griekse skole gestuur.  Paulus is n goeie voorbeeld hiervan.  Hy was ʼn gehelleniseerde Jood wat volle Romeinse burgerskap in Tarsus geniet het.

6.   Die sinagoges

Die eerste lesers van Openbaring het hegte bande met die sinagoges in hul gebied gehad.  Die sinagoges was die godsdienstige hartklop van die Jode in die verstrooiing. Oral waar Joodse gemeenskappe ontstaan het, was daar sinagoges.  In Handelinge word ʼn aantal van hulle genoem – Damaskus (9;2), Antiochië (13:14), Ikonium (14:1), Thessalonika (17:1), Korinte (18:1-4) en Efese (18:24-26).  Die apostels het ruim van die sinagoge netwerke gebruik gemaak omdat die taal daarvan Grieks was en heidenbekeerlinge nie Hebreeus geken het nie.  Die hoofelement van so ʼn diens was die uitleg van die Wet en gebede.

Die sinagoges is ook as ʼn kulturele skool gebruik waar gelowiges in Klein-Asië byeen gekom het.  Enersyds was daar ʼn hartlike samewerking in die Joodse  gemeenskappe maar andersyds het die Christen-Jode se belydenis van Jesus as die Messias ʼn diep godsdienstige kloof geskep.

7.   Die Romeinse provinsie Klein-Asië

Klein-Asië was sedert 133vC die Wes-grens van die Romeinse ryk en Efese onder beheer van ʼn prokonsul die hoofstad.   Daar was talle sinagoges in Efese omdat baie Jode daar  gewoon het.  Jode was selfs toegelaat om hul eie regsake te hanteer.  Sardis se pragtige sinagoge het van ʼn finansieel sterk Joodse gemeenskap getuig.

Wanneer Griekssprekende Joodse Christene soos Paulus en Silas in ʼn nuwe stad aangekom het, het hulle in sinagoges, die gewildste ontmoetingsplekke, die Evangelie verkondig (Hand.13:14-16; 17:1-4).   Die geloof in die enigste lewende God was die gemeenskaplike faktor tussen Jode en Christene.    Driekwart van die gemeentes het uit gewese Jode in die verstrooiing bestaan.

Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2883 gaste aanlyn