NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As jy soggens wakker word, kry jou moed om die dag aan te pak met hierdie woorde van Jesus: "Ek is die lewe! Ek is die opstanding!" Hierdie woorde is die redding uit die doodsverstarring waarin tallose mense hulle lewe slyt.

VOLKSVERRAAD (3)

Koos Bester

Lees reeks by Volksverraad

DIE IDASA-KOMPLOT

In 1997 steier die Konserwatiewe Party oor onthullings van die sogenaamde "Conservative Dialogue Programme" (CDP) van die Amerikaans-befondste 'Institude for a Democratic Alternative for South Africa. (Idasa).

Idasa se frontmense in Suid-Afrika was die gewese Progressiewe Federale Partyleier en onderleier, onderskeidelik Frederick van Zyl Slabbert en Alex Boraine. Boraine sou sy swanesang in Suid-Afrika se ver-linkse politiek sing as lid van die berugte Tutu-kommissie. Idasa was in sy aanvangsjare en kort nadat Van Zyl Slabbert en Boraine die parlementêre politiek verlaat het sodat hulle die toneel buite die parlement in gereedheid kon bring vir die ANC en die SAKP, oënskynlik selfs te dik vir 'n daalder vir Nasionale Perskoerante.

In Februarie 1992 was Idasa gereed om pens en pootjies by die KP in die bed te klim. Die Trojaanse perde was die tweelingbroers Constand en Abraham Viljoen.

Die KP en die KP-leier dr Ferdi Hartzenberg het net hulself te blameer dat hulle hul geledere so oopgestel het vir Idasa se CDP. Ek glo hul gretigheid om met 'n generaal of generaals in hul geledere te spog, het tot dié haglikheid aanleiding gegee.

Prof Viljoen was 'n bekende linkse en was in algemene verkiesings 'n kandidaat vir die PFP. Ek het hom dikwels voor en na die referendum van 1992 in die KP se parlementêre wandelgange gesien waar hy in gesprek met KP-Volksraadslede was. Ek het hom selfs een keer, tydens 'n KP-konferensie, op die grond, byna soos Paulus aan die voete van Gamaliël, sien sit.

Die HNP-leier, mnr Jaap Marais, wei in Die Afrikaner van 9 – 15 Mei 1997 verder uit oor gebeure rondom die Idasa-komplot:

"...Die dokumente uit IDASA-lêers toon dat die koördineerder van die CDP prof Abraham Viljoen, reeds in Februarie 1992 met dr Hartzenberg gesprek gevoer het.

"In Maart 1992 skryf prof Viljoen: 'For the time being, the centre of activety... remains the CP caucus in Cape Town.'

"En natuurlik, waar die KP-koukus so geïdentifiseer word in die aktiwiteite van die CDP, sal die KP-leiers – Treurnicht en Hartzenberg – die belangrike teikens gewees het. Dit word deur prof Viljoen in dieselfde verslag van Maart 1992 bevestig. 'A lot of hard work and bargaining'...

"Belangwekkende aspekte daarvan het ter sprake gekom na aanleiding van 'n berig in Die Afrikaner waarteen dr Hartzenberg se prokureur, dr PJ Kotzé, beswaar gemaak het. Hy het onder andere geskryf: 'Ons kliënt ontken die bewerings wat u aangaande hom maak en in besonder dat hy enige verbintenis met IDASA het of gehad het...'

"Daarop het die redakteur van Die Afrikaner in 'n brief aan dr Kotzé aan die hand van dokumente uit IDASA se leggers 'n relaas gegee van die CDP se werksaamhede en skakeling met die KP en die AVF. Ten slotte het die redakteur in sy brief aan dr Kotzé verklaar: 'In die lig van die hierbogemelde feite en beredenering kan daar nie aanvaar word dat u kliënt geen verbintenis met IDASA gehad het nie'..."

Mnr Marais skryf in die artikel dat dr Kotzé sy ontevredenheid met die verduideliking in nog 'n brief te kenne gegee het, maar dat sy aanklag teen dr Hartzenberg "in nog skerper terme herhaal is". Hy sou in 'n brief aan dr Hartzenberg verklaar het:

"Met die inligting oor die CDP wat nou beskikbaar gekom het is dit duidelik dat u regstreeks en onregstreeks meegedoen het aan 'n sameswering en 'n reeks politieke misleidings wat kennelik beplan en aangestig is deur die De Klerk-regering se Intelligensiedienste, 'n Afrikaner-vyandige instansie soos IDASA, met die samewerking van die ANC-SAKP, om die Afrikaner sonder verset van hul vryheid en vaderland afstand te laat doen en onderworpenheid aan 'n voormalige terroriste-organisasie te aanvaar.

"Selfs hierdie uiters ernstige aanklagte het dr Hartzenberg nie beweeg om byvoorbeeld met 'n geregtelike aksie soos in die geval van die boek Volksverraad te dreig nie...

"In dieselfde brief het ek ook aan dr Hartzenberg geskryf: 'Uit hierdie verraad wat hoofsaaklik gewentel het rondom u self, Constand Viljoen, Tienie Groenewald, Dries Bruwer en Piet Gous, is die eerlose en versetlose onderwerping van die Afrikanervolk aan 'n kommunisties-beheerde Swart regering bewerkstellig.'

"Ook hierdie krasse aanklag kon dr Hartzenberg nie beweeg om so 'n klad van sy naam te verwyder nie.

"Naas hierdie aspek van dié saak is daar die verwante kant van die ander KP's en LP's wat in 1992 en 1993 by die IDASA-komplot betrokke was, soos Dries Bruwer, Piet Gous, Pieter Mulder, Tom Langley, en selfs die KP-onderleier, dr Willie Snyman."

In 'n brief aan dr Hartzenberg sou mnr Marais na bewering só geskryf het: "In 'n ongedateerde verslag (in Afrikaans) wat waarskynlik deur Abraham Viljoen opgestel is vir 'n Afrikaanse instansie... word met betrekking tot die AVF/ANC/SAKP-onderhandelings verklaar:

"Thabo Mbeki het by Mandela oorgeneem, en sy span het bestaan uit die vredemaker Jacob Zuma, Joe Modise, Joe Nhlankhla, Tomazile Botha en Penuel Maduna (drie van die vyf kommuniste)... Iniseel het die Volksfront bestaan uit drie generaals. En die strategiese besprekings het in streng geheimhouding plaasgevind. Later het die landbouleiers bygekom. Die groep het bestaan uit die Muller-broers, Pieter en Corné; Tom Langley; die kaarttekenaar Koos Reynecke; die boere van die Transvaalse en Vrystaatse landbou-unies; Piet Gous en Dries Bruwer; en teen die einde, dr Willie Snyman."

Mnr Marais skryf hy verwerp dr Hartzenberg se ontkenning in die voormalige KP-lyfblad, Patriot, dat die KP by die CDP betrokke was. Dr Hartzenberg sou gesê het dit is "net sulke snert soos Piet Pretorius se boek".

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2375 gaste aanlyn