NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die voordeel van pyn en lyding is dat dit ons leer om meegevoel met ander lydendes te hê.  Wie al pyn en lyding ervaar het, kan nooit ongevoelig teenoor ander se pyn en lyding staan nie.

VOLKSVERRAAD (4)

Koos Bester

Lees reeks by Volksverraad

AFRIKANER-POLITIEK "STINK"

"Op die graf van De Klerk moet 'n goeie vaderlander die volgende grafskrif aanbring: 'Hier lê De Klerk. Hy het regs gewys en links gedraai.' ... By die Afrikaner se grafskrif sal dan staan:  'Hier is die enigste volk ter wêreld wat so min van homself gedink het dat hy selfmoord gepleeg het!'."

Terwyl dan nou hier 'n woord gespreek word oor wantroue, is dit dalk gepas om 'n gewese Vryheidsfront-wetgewerlid, dr Christo Landman, aan die woord te stel soos hy hom oor die saak uitgelaat het in die AEB lyfblad, Impak, van 10 November 2000. Hy raak die netelige saak van die IDASA-komplot en verbandhoudende optrede in die relaas aan, en daarom is dit te meer uiters gepas om van hierdie standpunt kennis te neem. Hy skryf onder die opskrifte 'Herstel vertroue só in die politiek', en, 'Politici moet "stink naam" regstel' :

"Die politiek het vir homself die naam verwerf van 'dit stink'. As die politiek stink, dan is politici self daarvoor verantwoordelik. Van die vernaamste argumente wat ons hoor is:

  • politici misbruik die 'volk' deur oor volksbelang maar alleen te praat;
  • eenmaal verkies is 'eie belang' en by politici deurslaggewend;
  • jy kan politici nie op hul woord neem nie vanweë geheime agendas;
  • in kort: politici het 'n onverdiende geloofwaardigheidskrisis 'verwerf'. Voorbeelde is daar legio.

"Die Nasionale Party het die kiesers oor die jare heen mislei deur kort voor 'n verkiesing een ding te sê en daarna 'n ander ding te doen. Kom ons neem die nuwe grondwetlike bedeling as voorbeeld. Voor die 1994-verkiesing is ons verseker dat daar genoeg beskermende maatreëls in die grondwet verskans sou wees.

"In hierdie blad is afdoende bewyse aangevoer dat dit 'n plein liegstorie was. Op die graf van De Klerk moet 'n goeie vaderlander die volgende grafskrif aanbring: 'Hier lê De Klerk. Hy het regs gewys en links gedraai.'

"Nog 'n voorbeeld: 'n bekende regse politikus wat al lankal deur die Wet op Kwelsugtige Gedinge van 1956 verhinder moes gewees het om ander Afrikaners te beswadder, versprei 'n liegbrief oor 'n ander politikus ('n bekende generaal wat van tyd tot tyd as verraaier afgemaak word). Hierdie liegbrief sou 'n afskrif wees van 'n 'ware dokument' met al die geheime kodes, die lot, wat uit Washington aan De Klerk sou gestuur gewees het.

"Volgens hierdie boodskap van die ambassadeur in Washington aan De Klerk in 1992 moes laasgenoemde nie bang wees vir 'n Boere-opstand nie, want die generaal sou al die leiers van die opstandbeweging vooraf aan De Klerk laat toekom. So kon die opstandelinge dan geneutraliseer word.

"As oud-buitelandse sake-amptenaar, in beheer van die Geheime Projekte van Buitelandse Sake voor 1994, word ek gevra om ondersoek in te stel.

Ek bevind:

  • datg die betrokke generaal nog nooit in Washington was nie (waarom sou hy dus 'n dokument deur die ambassadeur in Washington aan De Klerk stuur terwyl dieselfde generaal redelike toegang tot De Klerk geniet het;
  • Dat daar nooit 'n geheime boodskap aan De Klerk gestuur is nie;
  • Dat die betrokke nommer van die vermeende geheime kommunikasie eintlik die personeelverslag van 'n junior amptenaar uit Washington aan Pretoria was;
  • Dat die dokument 'n vervalsing was, met disinformasie, daarop bedag om die eer van die generaal te skaad.

"Ek het die betrokke politikus met 'die feite' gekonfronteer en hom daarop gewys dat 'n mens 'geen valse getuienis teen jou naaste opper nie.' Hy met my later in 'n smeertydskrif gedaag om saam met hom op die openbare verhoog oor die saak te verskyn. Ek het die uitnodiging onder net twee voorwaardes aanvaar en dit is dat die vergadering onder 'n onafhanklike voorsitter sal plaasvind en dat ons gelyke tyd sal kry om ons saak te stel. In kort: die uitnodiging is van die hand gewys en ek is met 'n hofaksie gedreig. Vandaar die verwysing na die Wet op Kwelsugtige Vervolginge.

"Dan is daar die misbruik van die politieke masjinerie vir persoonlike gewin. Hier is 'n goeie voorbeeld: Met die samestelling van die proporsionele lyste van 'n sekere party wie se naam ter wille van etiket nie genoem sal word nie, daag daar by die verkiesingsvergadering twee families op, wat, volgens die getuienis van 'n besondere persoon wat betrokke was, in alliansie met mekaar gegaan het en vooraf presies belsuit het wie waar op die proporsionele lys sou wees:

  • Familie 1 kom met drie broers, die vrou van een van die broers en die swaer en dié se vrou daar aan;
  • Familie 2 word verteenwoordig deur die pa, sy vrou en hul seun.

"In kort: Van die demokrasie is 'n bespotting gemaak...

"Wat wil hierdie voorbeelde vir ons sê?  Eenvoudig dat die Afrikaner se saak nie met sulke skelmstreke, knoeiery en ondemokratiese prosesse gedien kan word nie. Ons sal die politiek moet skoonmaak van die skelms en die boewe wat die prosesse vir eie gewin wil uitbuit. Wie soos die vyand word, is in wese een van die vyand en het geen morele gronde om die vyand te bestry nie, Ons kan dit doen deur:

  • bewese werksprestasie en kundigheid in te bou in die aanwysing van openbare persone. Hiermee bedoel ek dat elke kandidaat sy kaarte op die tafel moet sit oor wat hy vir die volksaak gedoen het. 'n Kieskollege sal die prestasie en vermoëns van die kandidate moet verifieer en hulle in rangorde moet plaas. Slegs dan kan daar gestem word oor wie watter posisie moet kry. Die tref-en-trap politiek van die verlede het ons waar ons vandag is;
  • openbare ampsbekleërs te verbind aan 'n ondertekende gedragskode wat, by oortreding daarvan, so 'n kandidaat diskwalifiseer om vir 'n openbare amp vir 'n gerespekteerde party te staan;
  • 'n ander metode is om alle nominasies en stemmery self, deur geheime prosesse te laat geskied;
  • 'n leier moet weet wanneer om te gaan...

"Die Afrikanerpolitiek is verrot en ruik sleg. As ons die Afrikaner wil red sal ons ons politieke huis in orde moet kry en die machiavelli-figure uitsmyt en vergeet en oorbegin. Doen ons dit nie, dan kan ons maar die swanesang van die Afrikaner sing. By die Afrikaner se grafskrif sal dan staan:  'Hier is die enigste volk ter wêreld wat so min van homself gedink het dat hy selfmoord gepleeg het!'. "

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2409 gaste aanlyn