NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Hoor hoe praat iemand uit die hel: “Vader Abraham, ontferm u oor my.  Stuur tog vir Lasarus dat hy net die punt van sy vinger in water kan steek en my tong afkoel, want ek ly verskriklik in hierdie vuur” (Luk.19:24).  Dit was so onnodig vir hierdie jongman.  Hy kon dit deur sy bekering afgewend en soos die verlore seun uit sy sonde opgestaan en na sy vader omgedraai het.  Hy kon die U-draai gemaak het, maar hy het nie!

STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (2)

                                                                                   LW Bienedell

Lees reeks by Stryd teen vreemde oorheersing

“Die Geskiedenis is ‘n volk se geheue. Dit vertel aan hom wie hy is en vanwaar hy kom. Sonder ‘n sterk historiese sin is ‘n volk soos ‘n mens wat aan geheueverlies ly: hy weet nie wie hy is, vanwaar hy kom en waarheen hy op pad is nie”. [Aanhaling 92 in die boek AFSPRAAK MET DIE TOEKOMS: DIE STEM VAN JAAP MARAIS EN AFRIKANER- NASIONALISME.

Onder die huidige Afrikanervyandige bewind word alles in werking gestel om die Afrikaner sy geskiedenis te laat herinterpreteer om in ooreenstemming te kom met die sienswyse van die Kommuniste, die liberaliste en die NG Kerksinode. Daar word byvoorbeeld na die NP bewind van 1948 tot 1994 verwys as “Die Apartheidsregering”. Dit is ‘n doodgewone leuen. Reeds tydens die bewind van PW Botha het daar ‘n gemengde regering tot stand gekom bestaande uit blankes Kleurlinge en Indiërs.

Tydens die Botha-bewind is ook die ontugwet en die wet op gemengde huwelike afgeskaf, en natuurlik ‘n hele reeks ander rasseskeidingswette. PW Botha het verklaar dat hy ‘n beleid van “Magsdeling” volg en nie apartheid nie. Sy voorganger, Vorster het verklaar dat hy ‘n beleid volg met die betiteling “Wegbeweeg van Diskriminasie”. Hy het ook verklaar dat apartheid ‘n slegter sisteem as Kommunisme is. Hy verkies dus Kommunisme bo apartheid. Indien die rasseskeidingswette van 1910 tot 1948 bestudeer word, dan sou dit nader aan die waarheid wees om na die regerings van 1910 tot 1966 te verwys as die apartheidsregerings. Maar dit wil die Kommuniste die liberaliste en die NG Kerksinode nie doen nie, want dan het hulle nie ‘n stok om die Afrikaner mee te slaan nie. Hierdie stok geld slegs vir die oningeligtes en die misleides, omdat die fiksie spesiaal vir hulle ontwerp is. Verder sou hulle verantwoordelikheid moes aanvaar vir al die misstande wat in Suid-Afrika ontstaan het sedert die moord op Verwoerd. Nadat Verwoerd verwyder is, is sy politieke opponente se beleide geïmplementeer met katastrofiese gevolge. Maar hulle wil nie die verantwoordelik daarvoor dra nie. Nee dit word alles op die rekening geplaas van “Die Apartheidsregering van 1948-1994.” So asof, ‘n man soos HF Verwoerd, wat bewysbaar nooit ;n enkele leuen vertel het nie, oor die dieselfde kam geskeer kan word met sy opvolgers wie se aand en morepraatjies selde ooreengekom het.

Die implikasie is dus duidelik. Die fiksie wat ontstaan a.g.v. die politieke leuen moet die Afrikaner aan die spreekwoordelike geheueverlies laat ly: hy moet nie weet wie hy is nie, vanwaar hy kom en waarheen hy op pad is nie. Die Afrikaner moet polities lamgelê word. Vir altyd. Al die partye wat beman word deur mense met Afrikaanse name skel saam met die Kommuniste op apartheid, waarvan die werklike funksie is om die herontwaking van Afrikaner-nasionalisme in die kiem te smoor. Hulle is dus niks anders as kommunistiese handlangers nie.

Dit is egter nie ‘n nuwe verskynsel nie. In die vorige eeu, en nou weer word die term objektiwiteit ingespan om die geskiedenis te verdraai en nuwe fiksies te skep. Gustav Preller het die lokval reg ingesien toe hy geskryf het: “Die bedoeling van objektiwiteit is dat ‘n mens daarby so los moet bly staan van jou stof, van die ‘objek’ of geskiedenisbrok wat jy beskryf, dat jy, by wyse van spreke, rondom die ‘ding’ moet kan loop om dit van alle kante te betrag!” Dan voeg Preller betekenisvol by: “Wat ons van die sogenaamde ‘objektiwiteit’ in die geskiedenis van Suid Afrika te sien gekry het, is net die teenoorgestelde daarvan, naamlik ‘n subjektiwiteit wat in staat moet wees om alles wat die Afrikaanssprekende Afrikaner aangaan, te verkleineer en te beswadder met ‘n eeue-oue Engelse vooroordeel.” Bron: Preller Gustav - Die Voortrekkers van Suidwes p. 6-7, gepubliseer 1941.

Die leser word verwys na ‘n hoofstuk in hierdie boek onder die titel “NP se Advies aan Amptenare - Kry hulle Moedeloos en Praat hulle Bang”. Dit is ‘n verlengstuk van Preller se beskrywing van ‘objektiwiteit’. Jammer vir die goedgelowige slagoffers wat van die wal in die sloot gehelp is, maar soos John Wayne gesê het “Life is tough, but it is tougher if you are stupid”.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    TAKHARE EN JOINERS is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1134 gaste aanlyn