Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Een van die grootste vergoedings van vergifnis is jou warm hart en jou pyn wat daardeur weggeneem word.
MANDELA NOU KAPOET?
...EN SA-BELEGGERS SIEN DEUR ANC
Ou Kriewelkop
" Mnr Jaap Marais het eenmaal voor 'n afwagtende gehoor gesê: 'In daardie rewolusionêre klimaat gaan julle op 'n dag by die bank kom en 'n briefie op die geslote deur vind wat stel: 'Toe tot latere kennisgewing'. Dan moet julle nie verbaas wees nie; hierdie dinge is oor en oor gesê, dit sál gebeur. ' "
Die kommunistiese ANC-regime is so gewoond aan argelose korrupsie dat hy nie eers besef dat hy sy buitelandse beleggers met oop oë verjaag nie. Maar mens moet darem ook 'n sekere IK besit om dit te kan weet. Dit is maar soos ook Malema se uitgangspunt dat hulle die boere sal vermoor en die grond sommer net vat; die boere is nie nodig nie sê hy want Pick n Pay het heeltemal genoeg kos. Dit is dalk nie net vir houtwerk wat hy 'n F moes kry nie... As die ou spul maar kon sien hoe ons boere hier op die platteland woel om vir Pick n Pay te seëlverpak met bindende kontrakte wat meebring dat die boer wat soms kort van produk raak omdat sy oes op grootskaal van die land gesteel word of soms natuurskade opdoen, daardie beskrewe produk by ander boere moet uitkoop om aan Pick n Pay te bly lewer om sodoende nie kontrakbreuk te pleeg nie. Maar as Malema sê Pick n Pay het nie die boer nodig nie, wie is ons dommes nou om te stry.
Maar terug na beleggers se skokke: Dit was dan ook die geval met die ANC se onlangse poging om Johannesburgse Kelvin-kragstasie aan ‘n Amerikaanse kragvoorsiener, Globeleq, te verkoop. Eskom het homself sleg op 'n teer plek geskok met hierdie argeloosheid. Globeleq is glo hierheen gelok om Kelvin te koop en daar is aan hom voorgehou dat die kragstasie een van die grootstes in Suid-Afrika is, op volle sterkte loop en jaarliks reuse winste oplewer. Maar met die buitelanders se aankoms in Suid-Afrika moes hulle ontdek dat die Kelvin-kragstasie net 25% van sy kapasiteit lewer en ook op die punt is om in duie te stort. Soos die meeste ander stasies. (Vir diegene wat dit nog nie het nie, kry maar sommer gou vir julle die nodige gastoerusting en kragopwekkers).
Dit sou Globeleq miljarde rande kos om die kragstasie te herstel aangesien Eskom nie oor die finansies óf kundigheid beskik om dit self te doen nie – natuurlik die uiteinde van sogenaamde regstellende aksie vandat al die kundiges afgedank is en die dikwange daar verder breed geword het sonder om 'n vinger te verroer. Want hulle weet in alle geval nie hoe nie. Op Vrydagoggend 10 Junie het die visie-president van Globeleq, Stephen Morriseau, en sy tegniese personeel hoogs ontstoke oor Eskom se blantante leuens, uit die land padgegee. Sy laaste woorde was: “Suid-Afrika is nie meer ‘n proposisie vir beleggers nie!” Nou ja, laat dit sommer vir daai klomp ook 'n les wees om die swart spul in die groot stoele se woord te glo.
Nou doen ook gerugte die rondte dat daar 'n paar dae gelede 'n nooddireksievergadering in een van ons land se grootste banke gehou is, nogal in opdrag van sy swart direkteur, sodat planne bespreek kon word om die noodwendige noodsituasie wat glo binnekort gaan ontstaan wanneer Mandela sterf, landswyd sal ontvlam, te probeer hanteer. Hy het sy mede-direkteure klaarblyklik in alle erns vertel dat hierdie waarskuwing van die ANC-regime self kom, en as daar nie betyds haalbare planne in plek kom nie, húlle bank – en sekerlik alle banke – hulle deure sal moet sluit gedurende die tyd wat die land onregeerbaar gemaak word deur Mandela se miljoene roubeklaers wat selfs van ander lande sal kom daarvoor. Gedurende die slepende tyd van roubeklaag en begrafnis - die hemele alleen weet hoe lank dit mag duur - sal daar eerstens uit 'eerbetoon' geen banksake gedoen word nie want geen swarte sal vir werk aanmeld gedurende daardie tyd nie. Tydens die vergadering is daar toe voorgestel dat Indiërs as kernpersoneel gewerf moet word om noodsaaklike bankdienste te verrig - die nie-kernpersoneel seker die blankes? Of die Indiërdroom sal kan realiseer is oop vir debattering...
Tweedens is dit ook uitgestip dat direksielede nie gedurende hierdie tyd beskikbaar sal wees nie aangesien hulle na plekke van veiligheid gaan 'verskuif' – kom ons noem dit sommer by die naam: ordentlike wegkruipplek soek vir al die oproer wat te wagte is.
Derdens het personeel wat hiervan kennis geneem het ook besluit om vir die duur van Mandela se rou- en begrafnistyd verlof te neem. So, die deure bly toe want soos ons die Indiërs ken is dit nou nie juis die dapperste volk nie, vergeet maar om húlle in die banke te sien tydens swart massas-oproere – onthou hoe hulle destyds in Natal gevlug het en by hordes afgemaai is toe die Zoeloes koelie-beserk geraak het?
Op dieselfde vergadering het die bank se hoofekonoom glo ook gesê dat onse Julias se dreigement naamlik die myne en ander blanke bates wat hy nou wil konfiskeer, die boere wat hy uit die pad wil haal en hulle grond rewolusionêr wil annekseer, reeds die land ekonomies keelaf gesny het. Dit beteken dus dat die regime nie juis van plan is om weerstand teen Malema te bied nie anders sou hulle 'n merske kabaal opgeskop het oor hoe hulle hom gaan vasvat maar hulle swyg in al elf 'landstale'. Dit beteken ook dat die banke reeds in kennis gestel is van verdere ekonomiese verval as gevolg van Malema se brutale uitlatings. Verskeie groot beleggers wat nagenoeg R300 miljard in plaaslike projekte wou belê, het ook reeds ander weiveld gaan soek en in een spesifieke geval klaarblyklik op Nigerië besluit. Die moontlikhede daar lyk glo veel rooskleuriger aangesien die Nigeriese werkers meer toegwyd is as die “vakunie-slawe” van Suid-Afrika wat besighede al duisende miljoene rande skade laat ly het met hulle veelvuldige stakings, oproere en voorslepende dreigings van geweld.
Mnr Jaap Marais het eenmaal voor 'n afwagtende gehoor gesê: "In daardie voorspelde rewolusionêre klimaat gaan julle eendag by die bank kom en 'n briefie op die geslote deur vind wat stel: 'Toe tot latere kennisgewing'. Dan moet julle nie verbaas wees nie want hierdie dinge is oor en oor gesê, dit sál gebeur."