Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Geld is kosbaar, 'n huis ook goed, maar die allerbeste is 'n goeie vriend, in donker dae gee hy jou moed. Groete aan al ons vriende in die geloof!
JODE WEET NIKS VAN SA!
Op die webwerf van die Afrikaner Volksparty verskyn daar op 18 Maart 2023 ‘n bespreking oor ‘n artikel van ‘n Jodin, Judy Siegel Itzkovich, ‘n destydse joernalis van die koerant ‘The Jerusalem Post’.
Die opskrif van die koerantartikel is “LEGENDARIESE JOODSE HELDE VAN SWART REGERING IN SUID AFRIKA”. Itzkovich beskryf dus hierdie Joodse onderkruipers wat Afrikanergesag in Suid Afrika oor baie jare ondermyn het, tereg soos die AVP dit verwoord, as legendariese helde. Maar klaarblyklik is Itzkovich se oordeel en selfs meer… ten slegste aangetas.
Sy skryf: “Die African National Congress (ANC) is in 1963 deur 'n groep Jode gestig. Die ANC is gestig deur Lionel Bernstein, Bob Hepple, Dennis Goldberg, Arthur Goldreich, Hazel Goldreich en James Kantor, met 'n paar Afrika-frontmanne Nelson Mandela, Walter Sisulu, Govan Mbeki (vader) van Thabo Mbeki), Raymond Mhlaba en Ahmed Kathrada.”
As sy maar net die basiese moeite gedoen het om te gaan google vir die ware feite nie, dan sou sy onder andere ook op Gelofteland die volgende kon lees:
Die ANC is op 8 Januarie 1912 in Bloemfontein gestig (nie in 1963 nie!)
Die ANC, wat tot 1923 die South African Native National Congress genoem is, is gestig as 'n nasionale gespreksforum en georganiseerde drukgroep, wat probeer het om swart Suid-Afrikaners se selfgeëisde regte by tye te bevorder deur gewelddadige metodes te gebruik. Sy vroeë lidmaatskap was 'n klein gesentraliseerde koalisie van ‘n meerderheid tradisionele leiers en ‘n paar Joodse persone wat sterk lojaal aan die Britse kroon tydens die Eerste Wêreldoorlog was – toe SA se grootste vyand.
Dit was in die vroeë 1950's dat die ANC 'n massa-gebaseerde organisasie geword het. In 1952 het die ANC se ledetal gestyg tydens die onkarakteristieke militante ‘Defiance Campaign’ van burgerlike ongehoorsaamheid, waardeur die ANC gelei is deur 'n nuwe generasie leiers, insluitend Nelson Mandela, Oliver Tambo en Walter Sisulu.
In 1955 by Kliptown het hulle hul Vryheidsmanifes (Freedom Charter) finaal deur Joe Slovo ter skrif gestel en onderteken.
Met die draai van die dekade het 'n reeks belangrike gebeurtenisse vinnig opeenvolgend die koers van die beweging verander. Eers in 1959 het 'n andersdenkende groep van die ANC weggebreek om die mededingende ‘Pan Africanist Congress’ te vorm, en beswaar gemaak teen die ANC se nuwe program van veelrassigheid soos vervat in die Freedom Charter. Dit was een van twee beduidende skeurings in die ANC op grond van sy rassebeleid ( in 1975 is die sogenaamde ‘Bende van Agt’ geskors omdat dié beswaar gemaak het teen die ANC se besluit van 1969 om sy lidmaatskap vir alle rasse oop te stel).
Die tweede groot verskuiwing het gekom toe die ANC in Maart 1960, ná die Sharpeville-slagting, die land verbied is, wat die begin was van 'n tydperk van toenemende staatsreg-handeling. Ondergronds het die ANC en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) die Umkhonto we Sizwe (MK) gestig, wat die ANC se militêre vleuel sou word. Met die aankondiging van die begin van 'n gewapende stryd teen apartheid, het MK 'n sabotasieveldtog begin. Talle onskuldige mense is in die volgende jare tydens terroristiese optredes vermoor.
Teen 1965, as gevolg van oordonderende bewyse en die tronkstraf van baie van sy topleiers in die Rivonia-en Little Rivonia-verhoor, is die ANC finaal in ballingskap gebring. Dit het in ballingskap gebly totdat dit in 1990 ontban is deur een van die grootste verraaiers van ons tyd, die FW de Klerkbende.
Vir die grootste deel van hierdie tydperk is die ANC gelei deur Tambo, met sy hoofkwartier eers in Morogoro, Tanzanië, en toe in Lusaka, Zambië, en hoofsaaklik ondersteun deur Swede en die Sowjetunie. Sy ballingskap is gekenmerk deur 'n toenemend noue alliansie met die SAKP, sowel as deur periodes van aansienlike onrus binne MK, insluitend die Mkatashinga-muitery in 1983–84.
Gaan lees gerus die Rivonia-hofsake by: MASKER AF, ANC
Itzkovich het seker geglo sy skok die publiek met haar “unieke kennis” toe sy verder skryf maar al wat hier skok is dat Itzkovich nie eers geweet het dr Verwoerd was Eerste Minister van Suid-Afrika nie (en dat haar spelling en taalgebruik bietjie kon verbeter…!) “ In 1966 het die CIA die moord op president Verwoerd finansier deur hul aleenloper operateur Demetrio Tsafendas ‘n Griekse immigrant na Suid-Afrika. In besonder het Oppenheimer se South African Foundation die CIA se gefinansierde geld aan Hendrik Van Den Bergh van die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie en John Vorster, die minister van Justisie besorg, wie die manne was wat Tsafendas gewerf het om Verwoerd te vermoor.”
Indien u die ware geskiedenis ken, sal u weet dat Lang Hendrik Van Den Berg al hierdie feite self op skrif gestel het. Daarom is dit lank reeds bekend dat Vorster drie dae vóór dr Verwoerd se moord, in die Londense hawe oor Verwoerd navraag laat doen het, wat so geklink het: “Is he dead yet?!”
Ai tog, die Jode dink hulle weet alles en is in beheer van elke land en regering – maar nie in Suid-Afrika nie; God is hier alleen in beheer en sal dié gespuis uit ons land met krag en mening verdryf met al hulle meelopers sodat Suid-Afrika weer die land sal word waar ons Drie-eninge God, Vader, Seun en Heilige Gees so sigbaar sal word dat die vyand en sy bendelede sal smelt voor die aangesig van ons Skepper.