NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die fout wat baie lidmate maak is om nie te besef dat die kerk 'n loopgraaf in die voorste linie is nie – hulle gebruik dit vir 'n slaapsaal en ruskamp.

NAVORSING WYS NUWE KANKERS IS AGV GIFSPUIT

As die Illuminati (internasionale geldmag) gedink het hulle briljante metode om die wêreldbevolking van ongeveer 7 miljard tot 500,000 miljoen uit te wis, (letterlik te vermoor) ‘n geheim en misterie sou bly, het hulle hulself deeglik misgis. Dit het duidelik geword aan die feit dat die tipe siektes wat hulle deur die gifinspuiting wou laat plaasvind, nie siektes is wat normaalweg by jongmense en kinders aangetref word nie. Toe die dodesyfers van kinders van rondom 15-40 jaar oud, skielik die hoogte inskiet kort ná die Covid-19-inspuitings begin toegedien is, was dit duidelik dat iets baie ernstig met die prentjie verkeerd is. Indien slegs ouer mense aan hierdie siektes gesterf het, sou dit langer geneem het vóór reggeaarde dokters en wetenskaplikes begin ondersoek instel het.

Een van die mense wat dit sy erns gemaak het om die waarheid oor dié siektes se oorsprong te ontdek, is Edward Dowd, 'n voormalige Wall Street-verskansingsfondsbestuurder en skrywer van " 'Cause Unknown': The Epidemic of Sudden Deaths in 2021 and 2022." Dowd het ook ‘n verslag van 45 bladsye oor hierdie onderwerp opgestel en heelwat onkoloë daarmee ontstel. Hierdie verslag het baie dekades se sterftedata skerp omgekeer.

Tieners en jongmense in hul 20's, 30's en 40's in veral Brittanje, sterf nou vinnig aan uitsaaiende en terminale kankers teen 'n ongekende tempo sedert massa-COVID-19-inenting begin het. Kanker is nie die enigste oorsaak van dié skielike dood by talle jongmense nie; hartversaking en bloedklonte speel ook ‘n groot rol, maar Dowd se navorsing het spesifiek oor ongekende kankersyfers in jongmense gehandel.

In 'n onderhoud met The Defender het Dowd gesê hy en sy navorsingsvennote, wat 'n handvol hoëvlak wetenskaplikes, data-ontleders en finansiële kundiges insluit, het alle kodes in die Internasionale Klassifikasie van Siektes - 10de Hersiening, ondersoek vir oorsake van dood in die VK in die studietydperk van 2010-2022 om neigings in kwaadaardige neoplasmas te ondersoek. 'n Kwaadaardige neoplasma is 'n kankergewas.

ICD-10-kodes is die internasionale dokters se klassifikasie van diagnose, simptoom en prosedure vir eisverwerking wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) opgestel is. Dowd het gesê sy navorsingspan het 'n treffende patroon opgemerk: Terwyl byna alle sterftes onder ouer mense in 2021 en 2022 in Wallis en Engeland gekodeer is, is 8% van sterftes onder 15-tot 44-jariges in 2021 en 30% van sterftes in daardie ouderdomsgroep in 2022, nog nie gekodeer nie. Die ontbrekende kodes was ‘n duidelike aanduiding van die probleem ivm oortollige sterftes onder jongmense.

Maar selfs met die voorbehoud van ontbrekende kodes, het die oorblywende 92% van gekodeerde sterftes in 2021 en 70% van gekodeerde sterftes in 2022 'n sterk sein van oormatige kankersterftes by jongmense geopenbaar. Dit gebeur as gevolg van kwaadaardige neoplasmas wat in 2021 begin het en aansienlik versnel het in 2022.

"Die toename in oortollige sterftes in 2022 is hoogs statisties betekenisvol. Die resultate dui daarop dat daar vanaf laat 2021 'n nuwe verskynsel is wat lei tot verhoogde sterftes van kwaadaardige neoplasmas blykbaar teenwoordig by individue van 15 tot 44 in die Verenigde Koninkryk."

Die navorsing se resultate van kankersterftes bo die historiese norm in 2022 vir ouderdomme 15-44 in die VK sluit die volgende drastiese stygings in:

             'n Styging van 28% in dodelike borskankersyfers by vroue.

             'n 80%-toename in pankreaskankersterftes onder vroue en 'n 60%-toename onder mans.

             'n 55% toename onder mans in kolonkanker sterftes en 'n 41% toename in vroue.

             'n 120% toename in fatale melanome onder mans en 'n 35% toename in vroue.

             'n 35% toename in breinkankersterftes onder mans en 'n 12% styging in vroue.

             'n 60% toename in kankersterftesyfers onder mans met kankers "sonder terreinspesifikasie" en 'n 55% toename onder vroue.

Dowd het sy verslag saamgestel in samewerking met Carlos Alegria, een van Dowd se vennote in sy Humanity Projects-studie oor oortollige sterftes in die VK en die VSA met behulp van data van die regering en die versekeringsbedryf. ‘n Mens wil hieroor onvoorwaardelik glo dat die syfers dan ver onder die werklikheid is want waar die staat die dryfveer van die inspuitings was, kan ‘n mens nie verwag dat daar eerlik verslag oor die sterftes gelewer sal word nie, alhoewel Dowd en sy span as hulle as onafhanklike hekwagters beskou.

“Ons fokus ons navorsing op jonger individue, tussen die ouderdomme van 15-44, aangesien dit tans 'n onderwerp van besondere belang is as gevolg van die toename in anekdotiese bewyse van baie onverklaarbaar aggressiewe en ongewone kankers (soos turbokankers …) wat in die bevolking voorkom, veral in jonger individue. Die fokus van hierdie studie is nie om individuele aansprake en staaltjies te ondersoek nie, maar om 'n statistiese ontleding op 'n bevolkingsvlak te verskaf en te verduidelik of die anekdotiese bewyse abnormaal is of nie." het hy in die verslag geskryf.

Dowd se metode was om die aantal sterftes wat aan kanker toegeskryf word in Engeland en Wallis tussen 2010 en 2022, te ontleed. Hy het oortollige sterftesyfers, die verskil tussen waargenome sterftes en die basislyn vir verwagte sterftes, voor en ná die COVID-19-pandemie vergelyk. Hy het 'n basislyn van normale kankersterftesyfers van 2010-2020 vasgestel wat merkwaardig in ooreenstemming was met min afwykings, totdat die kankersterftekoerse aansienlik gestyg het aan die einde van 2021 in die VK ná die entstof-ontplooiing.

Sleutelbevindinge uit die verslag sluit in:

             Borskanker oorheers by vroue. Die mees algemene oorsaak van dodelike kanker by vroue, ouderdomme 15-44, is borskanker, wat ongeveer 25% verteenwoordig van die totale oortollige sterftesyfer wat veroorsaak word deur kwaadaardige gewasse in vroue in 2022. Die volgende gevaarlikste kankers vir vroue, gebaseer op oormatige sterftes koerse, was kolonkanker en kanker van die serviks/uterus.

             Terwyl dodelike kankersterftes in 2022 dramaties toegeneem het onder beide jong mans en jong vroue, het jong mans 'n buitensporig groter styging in kankersterftes beleef, maar met geen dominante kanker vergelykbaar met borskanker by vroue nie. Breinkanker, kolonkanker en maagkanker was verantwoordelik vir 30,9% van die toename in dodelike kankers by mans in 2022.

             Kanker “sonder spesifikasie van plek,” wat dui op vinnige metastase na ander organe sonder dat vasgestel kan word waar dit ontstaan het, en wat algemeen genoem word “turbo kankers,” het in 2022 “ontplof” het Dowd gesê. “Hierdie kankers het 'n baie groot toename in beide vroue (in 2021 en 2022) en mans (in 2022) gesien en is waarskynlik reeds gemetastaseer (uitgesaai na ander organe) sodra hulle geïdentifiseer is. Aangesien die individue na jonger individue verwys wat nie vroeë sifting benodig nie, het hierdie kankers opsigtelik baie vinnig gegroei.” Daar word gesien dat kankers wat gister nog nie sigbaar was nie, more in stadium 4 ontdek word – ‘n onbeheerde situasie!

             Mans het 'n groot styging in velkankersterftesyfers van 118% in 2022 ervaar.

             Van kankers van die spysverteringskanaal "is plofbare veranderinge in 2021 en 2022 gesien relatief tot die 2010-2019-tendens," skryf Dowd. “Van besondere belang is kankers van die kolon, maag en slukderm”.  Dit lyk of hierdie kankers wat met die spysverteringskanaal verband hou aansienlik in getalle toegeneem het.

             Pankreaskanker “het 'n baie groot toename in beide vroue (in 2022) en mans (in beide 2021 en 2022) getoon. Waarom hierdie kankers so dramaties toegeneem het en waarom hulle meer by mans as vroue toegeneem het, is een van die vrae wat ons glo, ondersoek regverdig.”

Dowd het beklemtoon dat sy navorsing 'n eerste poging was om 'n paar patrone uit te bring wat waargeneem word in kankers ná 2020.

Dr. Chris Flowers, 'n akademiese geneesheer, radioloog en borskankerspesialis in Engeland wat die vrywillige wetenskaplike leier van die War Room/DailyClout Pfizer Documents Analysis Project is, het aan The Defender gesê dat Dowd se navorsing, soortgelyke data bevestig het oor skerp toenames in kankersterftes wat deur navorsers, klinici en kankerspesialiste in die VSA, VK en regoor die Westerse geïndustrialiseerde wêreld gerapporteer is sedert die wêreldwye ontplooiing van die eksperimentele Pfizer en Moderna mRNA-entstof. Na raming het meer as 5,55 miljard mense, of sowat 72,3% van die wêreldbevolking, die inspuitings ontvang.

Flowers sê hy en sy kollegas, insluitend patoloë, radioloë, onkoloë, interniste, dokters in kritieke sorg en navorsers in die VSA en die VK, het nog nooit so iets gesien soos die ontploffing van hierdie dodelike borskanker en ander kankers by jongmense nie.

Dowd se verslag bevestig wat Flowers en sy kollegas al meer as 'n jaar vooraf opgemerk het:

             "Ons sien 2 of 3 keer die normale koers van kanker."

             “Ons sien jonger mense, 20- en 30-jarige vroue, gewoonlik nadat hulle begin menstrueer het, met gevorderde gewasse wat moeilik is om te behandel, maar ook hulle het dalk meer as een gewas. Dit is iets wat skaars was, maar nou algemeen."

             Miskien die mees ontstellende, is die toename in “turbo kankers”, ‘n gewilde naam wat geskep is om verskeie dinge te beskryf. “Dit is kankers in jongmense wat net opdaag, die een dag is jy heeltemal in orde, die volgende dag word vir jou gesê jy het terminale kanker en jy is oor 'n week dood. Daar is baie berigte daarvan, selfs in die hoofstroommedia.” Gewasse groei nie net vinniger nie, maar meer soorte kanker kom in dieselfde persoon voor. Dit was vroeër baie skaars.

Dr. Pierre Kory, 'n pulmonoloog en kritiekesorgdokter wat president en mediese direkteur van die Frontline COVID-19 Critical Care Alliance (FLCCC) is en honderde entstof-beseerde pasiënte in sy praktyk behandel, het gesê hy word “oorspoel met verslae en hulpkonsultasies” oor kankerverhogings van kollegas en pasiënte.

David Wiseman, Ph.D., 'n apteker met 'n doktorsgraad in eksperimentele patologie en 'n pionier van produkte om inwendige beserings ná operasies te voorkom, oorspronklik vir Johnson & Johnson gewerk, het gesê hy is alternatiewelik verstom en woedend dat regerings en hoofstroommedia navorsing wat hy en Kevin McKernan, 'n voormalige direkteur van navorsing en ontwikkeling by die MIT Human Genome Project gedoen het, wat bewys die mRNA-skote met DNS-fragmente besmet is, ontken. Hierdie fragmente dra by tot die potensiële skade wat die entstowwe aan die menslike genoom veroorsaak en maak nuwe deure oop vir 'n oneindig verskeidenheid probleme, insluitend kanker.

Nou het ons ook kennis geneem van die nuutste navorsing wat toon dat daar in al hierdie nuwe soort kankerselle ‘n goeie hoeveelheid piek-proteïn gesenter sit – dit is die gif wat met die “jab” ingespuit is. Natuurlik sal die oorsaak van die nuwe soort kankers in sy selle teenwoordig wees; dit is mos die rede vir die kanker, en is dit met skanderings ontdek sonder dat dit betwis kan word. Die waarheid seëvier altyd, een of ander tyd; hoop net dat geregtigheid ook hier op aarde nog sal seëvier maar indien nie, wees dankbaar dat u nie aan die vergeldingskant staan nie, God gaan GEEN genade aan hierdie spul mag- en geldwolwe betoon nie!

Opsoek na inligting?

  • ‘n Nuwe boek deur doktor Mike du Toit het op die rak verskyn getiteld:

    ‘N ORGANIESE, EKONOMIESE EN POLITIEKE BESTEL

    VIR ‘N TOEKOMSTIGE AFRIKANERVOLKSTAAT

    Na Du Toit se oordeel het die kapitalisme en demokrasie ernstige tekortkominge en funksioneer dit tot nadeel van alle volkere wat wens om as organiese eenhede met ʼn eie identiteit te bestaan. Hierdie tekortkominge word in die boek uitgewys. Die kapitalisme en demokrasie berus op die liberale lewensbeskouing. As alternatief tot die liberalisme stel Du Toit die organiese lewensbeskouing. Lees alles wat u daaroor wil weet by hierdie skakel NUWE BOEK DEUR DR MIKE DU TOIT

    ______________

    UBUNTU; Herbedink

    Die gonswoord van 'n dekade of wat gelede, nl 'Ubuntu', het 'n mens nuuskierig gemaak. Wat sou die mooiklinkende woord: 'u-bun-tu' wat blykbaar oornag groot handelswaarde ontwikkel het, werklik beteken? Nadat Desmond Tutu in 'n videosnit die betekenis verduidelik het as:'I am because we are' en Bill Clinton daarop probeer verbeter het met: 'I am because you are', kon dit nie anders nie. Dié saak moes ondersoek word.

    Na 'n ompad deur Afrika en selfs die antieke geskiedenis, is weer in die eie tyd, by uitsprake van Mbeki, Tutu, Steve Biko en andere uitgekom. Daarna is na Ubuntu en die wêreldpolitiek gekyk, maar ook na 'n ubuntuplan en ekonomiese seifbeskikking met die oog op oorlewing.

    Die skrywer, Tobie Hart, slaag met hierdie werk om die leser te boei met aktuele inligting wat elkeen raak. Ook die voorblad, met reënboog en standbeeld praat met die leser.

    Die boek, teen R260-00 per harde kopie kan bestel word by: Groep 7 Drukkers Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..         Die boek is ook in Engels beskikbaar as Ubuntu: Re-invented

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 658 gaste aanlyn