Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Ons kan vandag saam met die Psalmdigter vra: "Sal U ons nie weer lewend maak, sodat u volk in U bly kan wees nie?" (Ps 85). En dan sê hy ook in dieselfde Psalm: "U het die ongeregtighede van u volk weggeneem, al hulle sonde bedek." As verknegte Afrikanervolk moet ons ook soos hy pleit: "Herstel ons, o God van ons heil, en maak tot niet u grimmigheid teen ons!"
KAN ENTSTOF SKADE VEROORSAAK? (10)
Dr Gustav Norval
Die VAERS: (www.fda.govt/cber/vaers.htm)
Die Connaught Laboratories het in die laat 1980’s bepaal dat daar 927 probleme per miljoen toegediende entstof-doserings in die VSA voorgekom het. Dit werk nagenoeg uit op 1 per 1,000 inentings. Volgens die CDC was daar 48,743 “adverse vaccine reactions” tussen 1991 en 1996 in die VSA alleen gerapporteer en in hierdie tydperk het die owerhede erken dat meer as 99% van erge entstof-reaksies nooit gerapporteer was nie: Horowitz meen dat entstowwe jaarliks sowat 1 miljoen Amerikanertjies beseer (sien: “Emerging Viruses”). Die FDA het in ‘n verslag gemeld dat meer as 17,000 entstofbeserings en 350 sterftes na inenting binne ‘n 20-maande tydperk, eindigende Julie 31, 1992 in die VSA voorgekom het. Die Amerikaanse Vaccine Adverse Effects Reporting System (VAERS) ontvang tans sowat 11,000 verslae jaarliks van kinders wat deur entstof beskadig is. Hiervan sterf sowat 1% (d.w.s. 112) per jaar in die VSA alleen, veral na toediening van kinkhoes- en DPT-enstowwe (sien google: “Dispelling Vaccine Myths). Die 11,000 gevalle is maar die punt van die ysberg en net 10% van beserings word aangeteken: “The FDA (en die National Vaccine Information Centre/NVIC) estimates that only 10% of adverse reactions are reported. In New York, 97,5% of vaccine related deaths and disabilities go unreported here. These findings suggest that vaccine deaths actually occurring each year may be well over 1,000.” Skokkend om die minste daarvan te sê.
In die VSA word dokters per wet verplig om enige vermoedelike entstofskade aan te teken in die FDA en CDC se “Vaccine Adverse Event Reporting System (VAERS).” Volgens Miller was daar sowat 34,000 gevalle van entstofbeserings tussen Maart 1994 en Maart 1995 in die VAERS opgeteken, maar die werklike syfer is heelwaarskynlik baie hoër en word daar ten minste twee kinders daagliks deur ‘n entstof beseer of gedood in die VSA: “…the general public is essentially unaware of the true number of people, mostly children who have been permanently damaged or killed by vaccines. In fact, most parents would be surprised to learn that the government has a computor database filled with several thousand names of disabled and dead babies, children who were healthy and alive just prior to receiving the vaccines. Of course, the medical establishment and federal government don’t readily disclose this information because they know it may frighten parents into seeking other ways to protect their children” (Miller). Slagoffers op die VAERS-rol sluit in duisende gevalle van kinders met onomkeerbare breinskade en sowat 700 dood volgens die 1994 statistieke. Miller sê dit is maar die punt van ‘n ysberg, aangesien derduisende gevalle van entstofbesering nie as sulks gediagnoseer word nie en verder: “…the vaccines that preceeded the severe reactions are not being recalled. Instead new waves of unsuspecting parents and innocent children are being subjected to the damaging shots”.
Verskeie private anti-entstof organisasies is in Amerika in die lewe geroep om ouers in te lig oor die gevare van entstowwe en om druk te probeer toepas op lokale en nasionale owerhede. Dit is ‘n poging om “informed consent” daar te stel om ouers toegang tot inligting oor entstowwe te laat verkry, sodat hulle die reg het om self te besluit of hulle hul kinders wil laat ent al dan nie. Volgens Miller is dokters en pediaters aandadig aan die beskadiging van kinders, aangesien hulle ouers mislei deur te ontken dat entstowwe skade veroorsaak en dat: “…children are being damaged in horrendous numbers. The medical establishment continues to deny the extent of the problem, yet official reports tell the truth.”
Die farmafia is terdeë bewus van publieke teenkanting en daarom moet strategieë (“ploys”) gevolg word om hul produkte aanloklik te maak (“justification”) en waar nodig ystervuis-metodes (“coertion”) te gebruik, soos uit die volgende uitlatings en aktiwiteite blyk (sien Miller):
- “A common use of the double talk and creative ploy may be found whenever health officials make the outrageous claim that unvaccinated children are a threat to the rest of society. This argument indicates how little faith authorities place in their own vaccines.” Presies, hoekom sou ongeënte kinders ‘n gevaar inhou vir die wat reeds geënt is? Verder: “…the argument also overlooks the potential for vaccinated individuals to spread the virus to unvaccinated populations” en: “…the FDA’s official position is that the adverse reaction to a vaccine may have been related to an underlying condition- or may have occurred by chance at the same time the vaccine was administered” (Miller). Die FDA sien die voorkoms van entstofbeserings as toevallig of gekoppel aan ‘n onderliggende siekte wat deur die toedien van die entstof na vore tree. Die farmafia voer aan dat so ‘n toeval toeskryfbaar is aan ‘n swak immuunstelsel in jong kinders wat niks met die entstof te make het nie.
- In England betaal die National Health Service ‘n bonus aan dokters wat bo die gespesifiseerde aantal inentings toegedien het! In Amerika het voormalige President Carter op televisie gratis Michael Jackson konsert-kaartjies aan ouers belowe wat bereid was om hul kinders te laat ent! In New Mexico was studente gelok met “free raffles” kaartjies indien hulle ingestem het om geënt te word. So word die niksvermoedende publiek om die bos gelei en omgekoop om slagofers te word van die famafia se agenda
- Die farmafia beweer dat daar ‘n 95% val in die voorkoms in kindersiektes is sedert die gebruik van entstowwe, maar volgens Miller: “…that declined on their own … they take credit for a drop in nearly every communicable disease. But a greater than 95% decline in the incidence and severity of many of these diseases already occurred before the introduction of the vaccines.” In die VSA het polio verdwyn en die faramfia en die pers skryf dit toe aan polio-entstowwe, maar in Europese lande waar polio-entstof nie afgedwing word nie, het polio reeds van sigself verdwyn sonder die ingreep van polio-entstowwe. In Finland is masels, pampoentjies en Duitse masels ook uitgeroei, en dit in ‘n land waar slegs 30% van die kinders MMR-entstof ontvang
- Drie dekades gelede het MMR-vervaardigers aangekondig dat masels teen 1982 iets van die verlede sou wees, maar die werkliheid het daar anders uitgesien: “In the 1990’s, it returned with a vengeance. The death rate for measles is more than 20 times higher than before the vaccine was in widespread use. The US has one of the worst infant mortality rates among developed countries. In fact, the rate at which babies die in the first year of life has consistently increased since the 1950’s when mass immunization campaigns were initiated. Today infant mortality rates in some US. cities match those in developing countries.”
- Amerikaanse skole laat nie leerlinge toe sonder dat hulle in besit is van ‘n inentingsertifikaat nie. Miller noem gevalle van ouers wat nie hul kinders wou laat ent nie en toe vir “child abuse” by die Social Service aangegee was.
- Afdreiging kom ook voor, byvoorbeeld in Maryland moet arm gesinne hul kinders laat ent, anders verloor hulle $25 vir elke ongeënte kind van hul maandelike staatswelsyntjek. En dan is daar dreigemente: “Health insurance companies are threatening to cancel policies when parents refuse vaccines for their children – unless parents sign a form absolving the insurance company from liability if the child contracts certain diseases.”
- Dokters speel in die farmafia se kraal deur ouers om te praat om hul kinders te ent: “The medical fraternity know that very few people question doctors and their comrades. Doctors who have dared to publicly question vaccines have been warned that their careers are at stake and they risk losing their licence to practice medicine.” Die Mafia kan hier kom leer hoe afdreiging en afpersing gedoen moet word.
- Massa propaganda word van stapel gestuur om entsowwe te populariseer: die American Nurses Association (ANA) se taak is om ouers, sakeleiers, siviele organisasies en skole “op te voed” oor die noodsaaklikheid van inenting. Die ANA publiseer skrikwekkende stories oor hoe polio, witseerkeel, duitse masels, pampoentjies en tetanus tans besig is om met wraak terug te keer. Miller sê dat hulle lieg, net om ouers te verskrik om hul kinders te laat ent. Hy sê dat geen van die siektes teruggekom het nie. Hy sê hulle vertel dieselfde leuens oor-en-oor en dan glo ouers dit naderhand. Dit was ook Bolsjeviek Lenin se filosofie.
- Die farmafia hamer op die argument dat inenting individuele kinders wel kan beseer, maar ons moet onthou dat inenting tot voordeel van die totale kinderbevolking is, sê hulle. Ouers wie se kinders deur DPT neurologies beskadig word, moet hoor: “this is the price your child had to pay to keep other children safe.” Jy moet een skaap of twee slag om die trop te red, sê die farmafia.
- As entstowwe so goed was as wat die farmafia voorgee, waarom word die toediening daarvan in die VSA en ander Engelstalige lande op die publiek wetlik afgedwing? Ons sou verwag dat mense tou sou staan om so ‘n wonderlike gawe te ontvang sonder dat hulle gedreig of omgepraat moet word en sonder dat wette nodig is om ouers te verplig om hul kinders te laat ent.
Horowitz (“Death in the Air”) wys daarop dat outo-immuunsiektes, sekere kindertoestande en sommige tipes kanker voor die koms van die nuwe generasie entstowwe total onbekend was. Hierdie outo-immuunsiektes het saam met entstowwe op die toneel verskyn en sluit in ‘yuppy’ griep, fibromialgie, lupus, veelvuldige sklerose, diabetes tipe 1 in kinders, Guillian-Barre sindroom, Chrön se dermsiekte, Steven Johnson sindroom, “Bell’s palsy”, asook toestande soos outisme, ADD/ADHD, kroniese middeloor infeksies, asma, hooikoors, allergieë en wieigiedood.
Vervolg…(11)