NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Krisisse kan ‘n mens, om ‘n bietjie woordspeling te gebruik, of beter of bitter maak.

SUID-AFRIKA TYDBOM TIK

KRIEWELKOP

Suid-Afrika sit met 'n sogenaamde arbeidsmag van miljoene Swartes en skaars meer as twee miljoen Blankes. Die werkloosheidsyfer is enorm maar word verdoesel deur die massas wat nie meer soek na werk nie en deur misdaad aan die lewe bly. Intussen bereken die regime die werkloosheid slegs op diegene wat werklik na werk soek, op 'n skrale 24% en word daar geswyg oor miljoene wat reeds "werk" het in die vorm van diefstal.

Waarom niemand presiese getalle van die huidige Suid-Afrikaanse bevolking kan noem nie is oor die Swart regime sy laaste bevolkingsopname in 2001 probeer doen het, en ek sê 'probeer' want hulle het nie eers die moeite gedoen om by my woonplek in 'n area met 'n bereikbare straatadres en 'n telefoonnommer in die telefoongids, aan te klop nie - wat mens laat grynslag oor hoe hulle die miljoene plakkers bereken. Maar hulle het die arrogansie om 'n geskatte beraming in 2010 te maak, en dan wil hul sommetjies mens laat skater as jy na ander faktore in hulle 'landsbestuur' kyk. Maar kyk eers hierna:

"According to the mid-2010 estimates from Statistics South Africa, the country's population stands at 49.9-million, up from the census 2001 count of 44.8-million. South Africa is a nation of diversity, with over 49-million people and a wide variety of cultures, languages and religious beliefs. Africans are in the majority, making up 79.4% of the population, while white people make up 9.2%, the coloured population 8.8%, and the Indian/Asian population 2.6%." 

Wat hulle nie sê nie is hoevéél miljoene oor die 49 miljoen daar is. Dat Swartes die meerderheid uitmaak is wel waar maar dit is ver meer as 79,4% sedert 1994 toe daar geen grensbeheer meer toegepas is nie (natuurlik word daar ook nie aan die groot klok gehang dat nagenoeg 2 miljoen van die 4.5 miljoen Blankes van 1994 in ons land, nou in ander lande woon nie en is die regime se syfers in 2010 steeds 4.5 miljoen.)

Ons weet hoe stroom miljoene Swartes oor ons grense van ander Afrikastate om hier aan die lewe te probeer bly. Intussen is die staat al gedagvaar vir sy wanbestuur maar kom nie sy beloftes van beveiliging na nie. Die Vrystaat Landbou (VL) het bv in Junie 2010 'n skikkingsooreenkoms met die staat in die Hooggeregshof in Bloemfontein bekragtig ná ‘n voortslepende hofsaak teen die staat weens ‘n gebrek aan veiligheid langs die Lesotho-grens wat tot plaasgeweld en gereelde veediefstal gelei het. Daar was drie voorwaardes wat die kommunistiese regime moes nakom. Natuurlik het die staat hom nie hieraan gesteur nie en word daar nog daagliks oor die grens heen beweeg, so ook gereeld groot hoeveelhede vee gesteel en oor die grens geneem - wat alles vertel van élke grens van ons land onder hierdie onbeholpe plus 'n paar ander byvoeglike naamwoorde Swart regime.

Nou wil die staat glo 500 000 werkgeleenthede skep, wat natuurlik nie eers 'n druppel sal verlig in die omvang van die werkloosheidkrisis in ons land nie. Maar dit is ook nie moontlik om werk te skep nie want ons landsekonomie moet minstens 'n groei van 10% per jaar toon voordat daar soveel nuwe werksgeleenthede kan ontstaan; voeg daarby Eskom te beperkte kragvoorsiening dan kry mens die prentjie.

Intussen gaan alles agteruit, niks groei in hierdie land behalwe die gevaar van miljoene honger Swartes wat op mekaar (en die Blankes) gaan toesak soos swart ryp nie. Die afgelope jaar het die berekenbare getal werkloses in die land kwansuis gedaal, maar die regime bluf want die getal wat nie meer werk soek nie het met 74% gestyg, en die syfer is net in een provinsie terwyl die ander nie beter vertoon nie.

Dit gaan elke kwartaal en elke jaar slegter met Suid-Afrika se ekonomie, ongeag wat die Swart owerheid ons probeer wysmaak – soos geloofwaardigheid was somme-maak nog nooit hul sterkpunt nie. Die toestand is soos 'n tydbom wat reeds die ure aftik. Die tyd wat nog oor is weet niemand presies nie, maar dat die bom gestel is toe die Swartes hierdie land oorgeneem het, sal net 'n domkop, 'n liberalis en 'n volksverraaier betwis.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1425 gaste aanlyn