NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Nederigheid is 'n wonderlike gawe – wie dit nie het nie moet werk om dit te bekom, want dit bring rykdom en eer vir die gees, en vestig vir jou 'n lewe van bevrediging en geluk.

WAS JAN DE KLERK BY VERWOERDMOORD BETROKKE?

Kobus Ferreira

Ek wil graag repliek lewer op die artikel “Wie was betrokke by dr Verwoerd se moord?”

Dit was destyds die algemene mening dat senator Jan de Klerk, die vader van FW de Klerk, ‘n man met ‘n vaste gees en hoë morele waardes was, soos ook in bg artikel na verwys word. Maar daar is baie vrae wat mettertyd ontstaan het en in hierdie verband gevra kan word.

Jan de Klerk was destyds ‘n onderwyser in Nylstroom. Na aanleiding van talle gerugte dat hy skoolmeisies gemolesteer het moes hy vlugtend na ‘n ander dorp verhuis om die woede van die Nylstromers te ontkom.

In genoemde artikel word gemeld dat Jan de Klerk nie opgedaag het vir die volksraadsitting nie, juis die dag toe die Van Wyk-kommissie se verslag besreek sou word – ‘n saak waarin De Klerk ‘n groot aandeel gehad het aangesien hierdie verslag van Regter Van Wyk die antwoorde sou bied op ‘n ondersoek na die nalatigheid van verskillende Departemente wat gelei het tot die moord op dr Verwoerd.

Dít, ten spyte daarvan dat hy spesifiek in kennis gestel is om daar te wees, het De Klerk nie die sitting bygewoon nie. By nadere ondersoek is daar besluit om Koos Potgieter, hoofsweep van die senaat wat die boodskap aan De Klerk moes oordra, die skuldige te maak, as sou hy die boodskap nie oorgedra het nie.

Ek het Koos baie goed geken want ons was destyds bure in Brits. Koos het die pak slae soos ‘n man gevat maar ek glo hy was onskuldig. Hy het beweer hy het wel deeglik aan De Klerk gesê dit is van groot belang dat De Klerk daar moet wees, soos aangedring is hy moet doen.

Nou kan gevra word waarom De Klerk nié daar was nie, en veral waarom hy spesiaal aangesê moes word om daar te wees – was dit nie sy normale verpligting om raadsittings by te woon nie? Daar is vasgestel dat hy nie liggaamlik siek was nie, dus blyk niks opsigtelik ‘n verskoning vir sy afwesigheid te wees nie.

Jan de Klerk het die voorafgaande paar jaar as Minister van Binnelandse Sake gedien. Waarom hy dit nodig geag het om binne sy Departement nóg ‘n afdeling vir immigrasie te skep is wie weet, moontlik nie so ‘n groot raaisel nie. Tsafendas, die moordenaar van dr Verwoerd kon langs hierdie weg dalk sy SA-verblyfpermit bekom het aangesien geen ander verklaring in die Van Wyk-verslag daarvoor gegee kan word nie. Tsafendas was tevore reeds verban uit die land en is meer as een permit-aansoek geweier veral oor sy kommunistiese uitlatings. Tog is hy onverklaarbaar uiteindelik toegelaat en het boonop ‘n betrekking as bode binne die Parlement bekom sonder dat enigiemand dit tot vandag toe nog kon verduidelik . En die verantwoordelike vir sy toelating tot die land is steeds op vrye voet...

Natuurlik was John Vorster as Eerste Minister en Minister van Polisie ten nouste betrokke by dr Verwoerd se moord, so ook die lang generaal, Hendrik van den Berg, wat al die vuil beplanning moes uitvoer soos ook die Smit-moorde maar dis algemene kennis. Ons praat hier van senator Jan de Klerk, vader van die man FW de Klerk. FW, wat dmv ‘n staatsgreep op PW Botha aan bewind gekom het - só noodsaaklik was dit vir hom om daardie magsposisie te verkry, anders sou hy Mandela, die terroris-bomplanter, nie kon vrylaat en Suid-Afrika aan die ANC oorgee nie.

FW se vergoeding was aanloklik, die Internasionale Geldmag se aanbod was ‘n gedeelde Nobelprys (met Mandela) plus R45 miljoen op die korttermyn en miljarde meer op die lange duur. Dat ‘n man nie genoeg integriteit het om sy volk te beskerm nie twv die geldgod kan mens amper begryp, maar wat sou Jan de Klerk se beweegrede tot samewerking vir die moord op dr Verwoerd wees indien hy wel betrokke was? Was dáár ook groot vergoeding deur die Geldmag aagebied? Of is die ware oorsaak die gene van verraaiersbloed in hulle are?

Hoe sal ons regtig weet?

 

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1401 gaste aanlyn