Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Miskien het jy vir my gebid; miskien het jy net stil gesit. Miskien het jy terwyl jy werk gehoop ek word weer sterk. Maar altyd is jy iewers daar waar jy vir my 'n tydjie spaar. Met groot verstaan en woorde min bly jy maar my GOUDVRIENDIN.
TROOS WANNEER HEL LOSBREEK
Ons kry die afgelope dae kommerwekkende boodskappe dmv sosiale media wat ons waarsku dat ons naby die ysberg is wat die ANC eiehandig veroorsaak het. Die vermoede is dat dit nou nie meer net 'n teorie is dat Eskom gaan afskakel nie want ons het mos reeds die pad met hulle gestap en gesien wat hulle planne is.
Indien Eskom finaal afskakel (wat ons weet hulle van plan is om te doen omdat Cyril en sy bende reeds kontrakte met die buiteland geteken het om te deel in sy beplande kragmaatskappy wat nie vir Suid-Afrika bedoel is nie), weet ons ook dat ons binne twee dae nadat die krag afgeskakel is, geweld, plundering, moord en groot brand in ons land sal beleef. Dit is hoe Afrika werk.
Ons weet nie watter datum dit gaan begin nie maar dat dit in die volgende weke of dalk 2 maande op ons gaan toesak is die grootste waarskynlikheid. Wat mens dalk ‘n bietjie meer koers gee is dat die christen, Siener van Rensburg, ‘n sekere volgorde van dinge gesien gebeur het. Voordat die emmer bloed omval, het hy gesê, sal daar die grootste stakings ooit in ons land plaasvind. Ons moet dit dus nog eers beleef, en dit is naby want dit is reeds beplan deur die swart unies. Daarna is die geelperskereën die volgende teken en dit gebeur gewoonlik in Februarie. Daarna beleef Suid-Afrika ‘n bloedbad soos nooit tevore.
Benewens 'n groot slagting sien Siener iets wonderlik gebeur; iets wat ons aan die slag van Bloedrivier herinner. Mense gaan van angs weer laer trek en soos wat niemand destyds in die Bloedrivier laer gesterf het nie, sal niemand wat binne die nuwe laer is, sterf nie.
Waar gaan hierdie nuwe laer wees? Hoe gaan dit lyk? Daar gaan nie fisies laer getrek word nie. Siener sê iets baie belangrik: Elkeen wat Jesus as persoonlike Verlosser ken en sy volk liefhet, is binne-in die laer, ongeag waar hy bly. Dis 'n geestelike laer. Wat 'n bemoediging! Wie is buite die laer? Diegene wat Jesus nie as Verlosser wil ken nie. Hulle is buite die laer en in ernstige lewensgevaar!
Drie dinge gebeur.
Siener sien drie dinge gebeur. Eerstens gaan baie volksgenote wat ons volksaak verraai het, besef dat hulle verkeerd was en berouvol terugkeer. Tweedens hoor Siener geweerskote en honde wat blaf terwyl mense gil. Hy sien ’n magdom swartes aangehardloop kom en blankes voor die voet doodmaak. As hulle egter by die hekke van diegene binne-in die laer kom, sien hulle dit nie raak nie en gaan verby na die bure wat buitekant die laer is en vermoor hulle. God slaan die geweldenaars met blindheid.
Dit laat 'n mens aan Israel se verlossing uit Egipte dink. Soos wat die bloed van 'n lam aan die deurkosyne die Israeliete se lewens gespaar het, sal die onsigbare bloed van die Lam van God aan die hekke van diegene binne die laer ook hulle lewens spaar. Bid dan vir die bloed van die Lam van God om jou kosyne en hekke te vul met sy beskermende genade.
Derdens sien Siener 'n groot skeiding in ons volksgeledere. Diegene binne-in die laer staan eenkant en huil van dankbaarheid omdat hulle nie geestelik onverskillig was of hul volk verraai het nie.
Dit het tyd geword om ons ontspoorde volksgenote dringend op te roep om hul tot Jesus Christus te bekeer en na hul volk terug te keer, ja, om uit alle volksvyandige instansies te bedank voordat dit te laat is, al is dit ook kerke!
Daarna stuur God 'n gees van verskrikking oor die swartes waarna hulle paniekbevange vlug en op mekaar skiet. Diegene binne-in die laer staan eenkant en kyk hoe die swartes mekaar uitwis.
Dis wat met die Midianiete in die tyd van Gideon gebeur het. Rigters 7: "En hulle (Israel) het bly staan elkeen op sy plek. Daarop hardloop die hele laer, en hulle skreeu en vlug. Toe het die Here die swaard van die een teen die ander gerig...."
Diegene wat binne-in die laer is, besef dan dat God vir hulle ingetree het. Siener sien dat hierdie gebeure 'n wêreld-opskudding veroorsaak. Almal praat oor hierdie verlossing en erken openlik dat God die Boerevolk gered het!
As u dan ‘n geredde kind van ons God Almagtig is, en u het ‘n persoonlike verhouding met Hom en 'n vaste geloof dat Hy u liefhet en sal beskerm in hierdie donker tyd wat voorlê, het u nie nodig om van angs om te kom nie. Werk rustig voort, sorg dat uself voorbereid is met die nodige soos voedsel en veiligheidsmaatreëls; moet dus nie nalatig wees soos die tien meisies wat te laat hulle lampe met olie gaan vul het nie; GLO GOD HET JOU LIEF EN GAAN JOU BESKERM want daar wag baie werk op ons om hierdie eens Eerste Wêreldland weer op te bou tot ‘n onafhanklike, veilige land waar God self gaan regeer en die satan en sy magte ons nie weer sal durf aanval nie!