NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Langenhoven het goeie raad oor hoogmoed en nederigheid: jy mag maar hoogmoedig wees onder jou meerdere maar jy moet nederig wees onder jou mindere; só sal jy minstens nie jou eie waardigheid of ander s'n kwes nie. Hy herinner ons ook dat nederigheid nooit kan val nie...

HOE HET BOEKE IN SA ONTSTAAN?

SKOOLPROJEK

Lees reeks by Skoolprojekte

Sedert die eerste mense taal ontdek het, wou hulle verhale en inligting aan ander mense oordra en deur tekeninge (en later skrif) kon hulle die verhale en inligting bewaar.

Eerste boeke

Die eerste 'boeke' in Afrika was dalk die rotstekeninge wat duisende jare gelededeur die San gemaak is. Vandag kan ons nog van hul jagtogte en oorloë in daardie tekeninge 'lees'.

Leenbiblioteke

Toe Europiërs in Suid-Afrika kom woon het, het sommige van hulle boeke saamgebring. In 1761 het Joachim von Dessen 4 565 boeke nagelaat om die eerste gratis biblioteek in die land te vorm en in 1829 het die Suid-Afrikaanse Openbare Biblioteek in Kaapstad geopen. Mense wat nie boeke kon bekostig nie kon dit nou van die biblioteek leen.

Vandag is daar meer as 1 600 openbare biblioteke in ons land waar jy boeke, plate, kasette, cd's, afdrukke en video's mag uitneem.  Daar is spesiale biblioteekdienste wat boeke aan mense in hospitale, tronke, die weermag en ouetehuise verskaf.  Mobiele biblioteke in spesiale 'boekbusse' besoek afgeleë gemeenskappe wat nie biblioteke het nie.

Koerante en Uitgewers

Wanneer 'n boek uitgegee word, word baie eksemplare gedruk sodat die inligting daarin aan almal beskikbaar is. Die eerste Suid-Afrikaanse drukperse het koerante en pamflette uitgegee en goeie koerante is steeds 'n belangrike manier om die publiek op hoogte van nuusgebeure tehou. Thomas Pringle,  'n 1820-Britse setlaar, was die eerste redakteur van The South African Commercial Advertiser (1824) wat die eerste onafhanklike koerant in die Kaap was. Pringle was 'n toegewyde voorstander van persvryheid en het geglo dat koerante vry van alle amptelike inmenging moes wees. Anders as in 2011 in Suid-Afrika onder 'n swart kommunistiese regering wat besig is om wetgewing uit te bring om alle persvryheid weg te neem, was daar vroeër  deurlopend 'n groot mate van persvryheid.

Die uitgewersvereniging van SA het ongeveer 120 lede waarvan 12 as groot, 7 as medium, en die res as klein geklassifiseer word. 'n Groot verskeidenheid boeke word in al 11 amptelik tale uitgegee. Uitgewers sluit in die Struik New Holland Groep, Peter Philip, Nasou Via Afrika, Shuter en Shooter, Ravan Press en vele ander. Bekende Suid-Afrikaanse skrwers sluit in Nadine Gordimer, wat in 1991 die Nobelprys vir Letterkunde ontvang het, Damon Galgut, Es'kia Mphalele, Mongane Wally Serote, Wilbur Smith, Njabulo Ndebele, Can Thema en talle ander.

Tantième en Kopiereg

Elke keer wanneer 'n boek uitgegee word, word 'n ooreenkoms – 'n kontrak – tussen die skrywer en uitgewer aangegaan. Daarin belowe die uitgewer gewoonlik om die skrywer tantième of outeursgeld te betaal wat 'n persentasie van die winkelprys van elke verkoopte boek sal uitmaak. Hoe meer eksemplare verkoop word, hoe meer geld kry die skrywer.

Sodra 'n boek uitgegee word, word die skrywer deur kopieregwette beskerm. Dit beteken dat niemand sonder toestemming die werk mag dupliseer nie.

Suid-Afrikaanse Boeke vir Kinders

Een van die eerste en bekendste boeke vir jong lesers was 'Jock of the Bushveld' deur sir Percy FitzPatrick wat in 1907 verskyn het. Die FitzPatrick-toekenning vir die skrywer van 'n SA-kinderboek van hoogstaande gehalte is nog net 'n paar keer toegeken.

Vir baie jare was Suid-Afrikaners aangewese op boeke wat in Engeland of Amerika uitgegee is. Die werk van skrywers soos Freda Linde, Hester Heese, Elsabé Steenberg en Rona Rupert is eers net in Afrikaans uitgegee, maar deesdae het baie kinderboeke in beide tale verskyn. Gewilde skrywers is Marquerite Poland, Lesley Beake, Maretha Maartens, Dianne Case, Peter Slingsby en Cicely van Straten. Suid-Afrika het ook uitstekende boek-illustreerders, waaronder Niki Daly, Alida Bothma, Cora Coetzee, Joan Rankin en vele ander.

Hoe 'n Boek Ontstaan

'n Boek begin met 'n skrywer se idee. Nadat die skrywer die boek geskryf het, word die manuskrip na 'n uitgewer gestuur waar die redakteur besluit of dit gepubliseer gaan word. Die redakteur bring die nodige veranderinge en korreksies aan en 'n boekontwerper beplan en maak 'n uitleg van die bladsye. Op hierdie stadium is die produksiekoste van die boek ook reeds bepaal. Deesdae gebruik uitgewers rekenaars om 'n elektroniese kopie van die boek te maak. Hierdie elektroniese kopie word na 'n drukker gestuur. Nadat dit opgemaak en in die omslag ingebind is, gaan die voltooide boek na die boekhandelaar waar jy dit kan koop.

Verskuifbare Letters

In die vroegste tye is boeke een vir een met die hand geskryf. Dit was 'n moeisame proses om veelvuldige kopieë van 'n boek te maak en kon baie jare neem. Later is boeke gekopieer met gebruik van houtblokke. 'n Kopie van elke bladsy van die boek is gemaak deur die agtergrond weg te kerf sodat net die letters of illustrasie uitstaan. Die houtblok is dan met ink behandel en velle papier is daarop gedruk om kopieë daarvan te maak.

Johann Gutenberg van Mainz in Duitsland word beskou as die uitvinder van moderne drukwerk omdat hy in 1640 die drukpers met verskuifbare drukletters ontwikkel het. Sy pers het vervangbare metaalletters en leestekens gebruik wat maklik met gietvorms gemaak kon word en dit het die wêreld verander. Boeke kon nou vinniger en goedkoper vervaardig word sodat meer mense dit kon bekostig.

Die Dewey-Desimale Klassifikasie

In die meeste biblioteke word boeke volgens 'n nommerstelsel, die Dewey-desimale klassifikasie, gerangskik. Die nommers wat gebruik word is die volgende:

000-099 – Algemene werke; alle ensiklopedië en katalogusse.
100-199 – Filosofie: hoe en waaroor ons dink.
200-299 – Godsdiens: Die Bybel, die Koran, ens.
300-399 – Sosiale wetenskappe: ons lewenswyse, regering en opvoeding, ens.
400-499 – Taal: woordeboeke, taalkunde.
500-599 – Suiwer Wetenskappe: fisika, skeikunde, geologie, natuurlewe, sterrekunde, biologie, ens.
600-699 – Toegepaste Wetenskappe: boukunde, kookkuns, geneeskunde, boedery, ingenieurswese, ens.
700-799 – Die Kunste: musiek, sport, stokperdjies, ens.
800-899 – Letterkunde: digkuns, drama, alle fiksie wat dan alfabeties volgens naam van skrywer op aparte rakke geplaas word.
900-999 – Geskiedenis, aardrykskunde, biografië – mense en plekke van alle lande en alle tye.

 

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3237 gaste aanlyn