NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Wat ek vandag die hele dag lank gaan doen is baie, baie belangrik – ek koop dit dan met 24 uur van my kosbare tyd!

LEUENS, LEUENS, LEUENS...

Het u geweet dat mense wat nie eers getoets is vir die “dodelike” virus Covid-19 nie, en slegs ‘n gewone lugwegontsteking het, nou volgens wetgewing in Amerika as ‘n Covid-19-geval geklassifiseer word? Dit is net nog een van die kunsmatige wyses wat gebruik word om die besmettingsyfers op te jaag.

Diegene vir wie die hoë syfers so belangrik is, vind kort-kort ‘n nuwe skuiwergat om dit te kan opskuif, veral omdat die waarheid hulle nou seermaak: die afgelope 10 weke bly die sterftesyfers afkom en is al so laag dat dit nie eers ‘n epidemie genoem kan word nie, wat nog te sê van ‘n pandemie – wat dit ook nooit was nie want daar moet darem rondom 12% van ‘n bevolking sterf voordat dit ‘n pandemie genoem kan word. Maar met ‘n duiwelse agenda moet daar gelieg en die waarheid verberg word; die sterftesyfer vir persone onder 45 jr is nou feitlik nul en vir diegene tussen 45 en 70jr wissel dit tussen 0.05% en 0.3%. In ander woorde, die feit dat dié onder 45 jr in strepe en op hope positief toets, is nie ‘n teken van ‘n wagtende doodslag onder hulle nie maar onder andere, volgens navorsers, ‘n teken dat die normale immuniteit teen die virus besig is om sterk te ontwikkel. Maar die grootste rede vir al die “positiewe” toetse is die leuens wat daarmee gepaard gaan.

In Engeland is gesondheidswerkers uitgevang dat hulle speeksel vir een toets tel en die neusdepper vir nog ‘n toets. So, as daar 1 miljoen “besmettes” is, dan is daar in werklikheid net 500 000. So ook die honderdduisende selftoetsstelle wat in Brittanje per pos uitgestuur is en voor enige antwoorde teruggekom het, is almal vir wie dit gestuur is se name reeds op die lys geplaas. Onthou ook van die dokter in Engeland wat in die groot staatshospitaal werk en dit nie meer kon verduur dat sy kollegas die leuenopdragte uitvoer nie; daar is vir hulle gesê om elke geval, al is dit ‘n hartaanval, as Covid-19 aan te meld. Mens kan dit verstaan want ‘n dokter in Amerika het verklap dat hulle vir elke “Covid-pasiënt” 13 000 US dollars ontvang, en as hy op ‘n meganiese ventilator geplaas word kry die hospitaal 39 000 US dollars. Terloops, daar is pas ontdek dat die ventilators grootliks bydra tot die dood van mense met ‘n griepvirus; die longe is nie in staat om die sterk inpomp van suurstof te hanteer nie en doen dan skade op. Aan so ‘n reeds siek mens moet ‘n baie ligter vorm van suurstofdruk gegee word waarvan daar ‘n paar goeie alternatiewe bestaan. Wie sou u dink het dit aanbeveel dat meganiese ventilators dan gebruik moet word...

In Suid-Afrika gebeur presies dieselfde; die hospitaalpersoneel word verplig om sover moontlik elke sterfgeval as Covid op die doodsertifikaat aan te gee; so weet ons ook van die 83jarige man wat na ‘n jarelange kankerstryd in die hospitaal oorlede is, en sy seun woedend oor daar op sy pa se doodsertifikaat “Covid-19” as rede vir sy dood aangeteken is. Dat Suid-Afrikaanse hospitale ook groot somme geld ontvang is nie te betwyfel nie, net soos die regering groot somme ontvang om die wêreldgeldmeesters se opdragte uit te voer.

Die vraag wat by die meeste opkom is waarom dan al die moeite en geld om soveel leuens op te dis, te versprei en gesondheidwerkers te dwing om saam te lieg. Dis die maklike deel; in alle geval vir diegene wat graag die waarheid najaag en bereid is om daarmee moeite te doen: hierdie pad is die wegaanwyser vir die Wêreldgeldmag om te bepaal waar hulle nog tekortskiet in hulle beplanning om volle beheer oor die hele wêreld te kry. Covid-19 was vir hulle ‘n goeie oefenlopie.

Die volgende stap sal nog ‘n virus wees want die sukses met Covid-19 was groot, die perfekte idee om mense deur middel van vrees sover te kry om inentings te ontvang waarin die mikro-skyfie of “nano bots”, geplaas sal word om saam ingespuit te word. Daar word reeds sedert 1995 volstoom aan die ontwikkeling van hierdie klein skyfies gewerk. Dit is so klein, 50 daarvan langs mekaar is ‘n haarbreedte dik. Wanneer dit ingespuit word versprei dit via die bloedstroom na selle in die liggaam asook die brein waar dit setel en wag vir die dag wat dit deur 5G-tegnologie opdragte sal kry.

Dat Bill Gates die tegnologiese brein van die Geldmag is, is waar, maar die heelgroot meesters sit nog ‘n bietjie hoër vanwaar opdragte gegee word. Hulle plan is om die hele wêreld met mag en geld te beheer. Dit kan moontlik gemaak word deur rekenaartegnologie. En wanneer hulle plan voltooi is, sal elke gewone mens, “the mob” soos hulle die “gepeupel” noem, ‘n slaaf van die stelsel wees met geen sê oor jou lewe, bankrekening en eiendom nie. Daar sal vir jou voorgeskryf word hoeveel geld jy aan voedsel en gebruiksgoedere mag bestee en wanneer jy mag slaap en werk. Luister jy nie, word jou toegang tot alle “voorregte” geblok totdat jy trou en gehoorsaamheid sweer en dan dalk weer ‘n “kans” kry. Maar jou siel sal nie weer ‘n kans kry nie – hy sal vir ewig verlore wees wanneer jy die merk van die dier binne jou dra.

Vir dié wat weier om ingespuit te word, wag daar hongersnood, totale armoede en ellende, soos die Bybelboek Openbaring dit aan ons beskryf. Maar wie die stryd tot die einde stry se siel sal gered word; ‘n klein prys om te betaal om in ewigheid saam ons Here Jesus in die heerlikheid van sy Teenwoordigheid te mag vertoef. Dink dus baie goed na wanneer u voor die keuse van inentings teen Bill Gates se virusse te staan kom!

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 813 gaste aanlyn