NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

In ligter luim: het u al opgemerk dat mense wat nie kinders het nie, presies weet hoe jy joune behoort groot te maak? Maar moenie toelaat dat mense jou vertel dat jy dalk te veel liefde aan jou kinders gee nie. Liefde kan nie gemeet word nie.

GENERAAL KOOS DE LA REY (SLOT)

Lees reeks by Generaal Koos de la Rey

Aanhaling uit die toespraak van generaal Louis Botha voor die Senaat op 12 September 1914.

Aanhangsel A

De tweede stap, welke door de Regering gedaan was, geschiede op verzoek van de Britse Regering. Deze had aan de Unieregering medegedeeld, dat het, uit een strategies oogpunt beschouwd van het grootste belang was dat zekere delen van Duits-Zuidwest-Afrika geokkupeerd zouden worden en dat zij het ten zeerste zou apprecieren indien wij dit konden doen... Het doel was niet om meer grondgebieden te annekseren... Bij de stap, door de Unieregering gedaan, was in het oog gehouden de eer, de goede naam en de oprechtheid van het volk van Zuid-Afrika. (p 18, kol 2)

Toespraak van Generaal J H de la Rey in die Senaat op Saterdag 12 September 1914.

Als er ooit een tijd was geweest voor Zui-Afrika om kalm en bedaard over zaken te spreken, zulks zeker op heden het geval was. Niemand kan het tegen spreken, dat er donkere wolken over de ganse wêreld hingen en ook over Zui-Afrika. Het zou zeer moeilik zijn een weg te vinden om de donkere wolken van Zuid-Afrika te verdrijven. Er was door Senator Wolmarans veel nadruk gelegd op de woorde ‘roverij’ en ‘buitmakerij’. Zulke uitdrukkingen waren echter verkeerd; zij streven er meer toe om kwaad bloed te zetten, dan dat ze de zaak van verdediging bevorderen. Na het uitbreken van de oorlog in Europa, was onze Regering handelend opgetreden, en ik meende, dat het haar plicht was zulks te doen, als zij meende dat de noodzaaklikheid daarvoor bestond. Het ogenblik is tans aangebroken om over dat optreden de goed- of afkeuring des volks te laten horen. Er was door de Eerste Minister duidelik uiteengezet op welke wijze onze Regering gewikkeld was in de oorlog. Spreker wilde tans zijn positie met betrekken tot deze zaak duidelik maken. Ek ben beslist steeds tegen oorlog. In de laatste oorlog had ik op het ogenblik, toen de uiterste beslissing moest worden uitgesproken, gezegd: - ‘Ik weiger om oorlog te maken, doch ben bereid mijn land als het aangevallen wordt, te verdedigen.’ Tans stond men wederom voor het gevaar van een oorlog. Van neutraliteit kan geen spraken zijn, zo was door de Eerste Minister gezegt. Ik had echter, toen ik het Verdrag van Vereeniging tekende, nimmer gedacht dat ik daaroor het land verplichte tot oorlog als Brittanje in een oorlog gewikkeld werd. Sedert het Verdrag van Vereeniging had het volk van Zuid-Afrika niets dislojaals gedaan tegen de Britse vlag. Wat Zuid-Afrika op heden in die oorlog kon doen, was echter slechts een druppel aan de emmer ter beslissing van de oorlog, en waarom, zo vraagt ik, moest de volk van Zuid-Afrika in gevaar gebracht worden? lets anders was het, als een Duitse legermacht zou kommen om Zuid-Afrika te vatten. In zulk een geval zou ik mijn uiterste doen om het land te verdedigen. Het speet mijn dat men in een andere plaats de zwakheid van Zuid-Afrika verklaard had tegen over de wêreld. Zuid-Afrika is niet zwak, en ik kan ook verzekeren, dat als de Duitser het zou willen wagen om de Unie te nemen, het hem als dan langer dan drie jaren vatten zou om het doel te bereiken. Men is op heden, nu de vier kolonies van Zuid-Afrika verenigd waren, beter geprepareerd en sterker dan in de laatste oorlog. Ik, persoonlijk, verkoos om te leven onder de Britze vlag, liever dan onder de Duitse vlag. Ik had echter een gewetensbeswaar tegen de motie en zal derhalwe niet voor diezelve stemmen. Als men doorgemaakt had wat ik doorgemaakt had, zou men mijn bezwaar zeker voelen. Ik zal niet voor de motie stemmen, niet, omdat ik iets tegen de Regering had, doch uit gewetensbezwaar. Er waren op de heden velen die voor leiding na mij opzagen en ik had tegenover de mensen een verantwoordelikheid. Als echter mijn diensten nodig waren voor de verdediging van de Unie, zou ik steeds gereed zijn die ter beschikking van de regering te stellen. [p 28, kol 1; p 29, kol 1 en 2].

Aanhangsel B

Generaal CF Beyers se bedankingsbrief

(Die brief is oorspronklik in Suid-Afrikaanse Nederlands geskryf en lees moeilik. Vir die moderne leser se gerief is die brief in Afrikaans vertaal.)

Pretoria

15 September 1915

Die Agbare Heer Generaal JC Smuts Minister van Verdediging PRETORIA

Agbare heer

Dit is aan u bekend dat ek op 11 Augustus mondelings aan uself en aan generaal Botha my afkeuring teen die stuur van kommando’s met die doel om Duits-Suidwes-Afrika te gaan verower, te kenne gegee het. Ek was die dag van plan om my betrekking neer te lê. Toe ek verneem dat die Parlement byeengeroep sou word, het ek besluit om te wag in die hoop dat daar ’n uitweg gevind sou word. Tot my grootste verbasing het die Parlement egter die besluit van die regering aanvaar, naamlik om Duits-Suidwes-Afrika sonder enige provokasie teenoor die Unie vanaf die Duitsers te verower.

Die regering moet tog daarvan bewus wees dat die oorgrote meerderheid van die Hollandssprekende bevolking van die Unie beslis daarteen gekant is om oor die grens te trek. Altwee die konferensies van kommandante wat onlangs in Pretoria gehou is, was sprekende bewyse hiervan. Ek daag die regering uit om ’n ander resultaat te kry om, sonder om dwang te gebruik, hom op die volk te beroep.

Mense beweer dat Groot-Brittanje hom in die oorlog begeef het ter wille van reg en geregtigheid, ten einde die onafhanklikheid van kleiner nasies te beskerm en ooreenkomste na te kom. Maar die feit dat drie ministers uit die Britse kabinet bedank het, toon dat daar ook in Engeland ’n sterk meerderheid bestaan wat nie oortuig kon word van die regverdigheid van ’n oorlog teen Duitsland nie.

Die geskiedenis leer ons tog dat, waar dit in haar belange pas, Groot-Brittanje altyd bereid is om kleiner nasies te beskerm. Maar ongelukkig vertel die geskiedenis ons ook van gevalle waar die heilige onafhanklikheidsregte van kleiner nasies deur dieselfde Ryk verkrag is, en waar ooreenkomste nie nagekom is nie. As bewys hoef ek maar net te kyk hoe die onafhanklikheid van die Zuid-Afrikaansche Republiek en die Oranje-Vrystaat geskend is en wat die Sandrivierkonvensie toe beteken het.

Daar word beweer dat die oorlog gevoer word teen die barbaarsheid van die Duitsers. Ons het vergewe, maar nie vergeet van al die barbaarse dade wat hier in ons eie land gedurende die Suid-Afrikaanse oorlog gepleeg is. Die boere se plase, met enkele uitsonderings, is afgebrand. Dan praat ek nie eens van hele dorpe nie. Oor die saak word daar nou soveel leuens vertel.

In die kritieke tydstip is in ons Parlement vertel dat aan ons regering ’n lening van £7-miljoen deur die Ryksregering toegestaan is. Dit is vol betekenis! Elkeen kan daarvan dink wat hy wil!

Weens ’n gemis aan ’n wettige rede vir die anneksasiepolitiek van u edele se regering, trag u nou om die publiek bang te maak deur te verkondig dat u in besit is van inligting dat Duitsland van plan is, as dit tyd reg is, om Suid-Afrika te annekseer. Na my beskeie mening sal die moontlikheid van so iets verhaas word indien ons sonder enige provokasie Duitse gebied inval. En wat betref die beweerde anneksasieplanne van Duitsland, dit is die gevolg van die gewone agterdog in sulke omstandighede. Die bewerings wat in die Parlement gemaak is dat die Duitsers reeds ons grense geskend het, is ongegrond. (Die amptelike verslae van die inligtingsburo wat ook gestaaf word deur luitenant-kolonel Maritz en sy offisiere, wat op of naby die grens is.)

Die regering het blykbaar met verlange uitgesien na ’n oortreding van die Duitsers van Duits-Suidwes-Afrika, maar is teleurgesteld aangesien daar tot vandag nog nie ’n enkele Duitse soldaat ons grens oorgesteek het nie. Soos dit aan u bekend is, is die berigte van ’n onbedoelde grensskending en die verskoning wat daaroor aangebied is, volkome korrek.

Die oorlog word tog beslis ongeag wat hier in Suid-Afrika gebeur en sou Duitland seëvier en besluit om ons hier aan te val, dan, hoewel Groot-Brittanje ons van geen hulp sou wees nie, het ons tog ’n heilige en skoon saak. Dit is as ons ons intussen binne ons grense hou en slegs ons land tot die uiterste verdedig. As ons dan aangeval word, sal ons volk soos een man opstaan om ons regte te verdedig.

By my bestaan daar ook die oortuiging dat ’n kommando van 8 000 Duitsers, soos wat tans in die Duitse gebied aanwesig is, nie so dwaas sal wees as om ’n aanval te loods nie. Ek sê steeds, en ek het dit onlangs by Booyens nog herhaal, dat, sou die Unie aangeval word, sal Boer en Brit skouer aan skouer staan om die land te verdedig. In so ’n geval so dit vir my ’n groot eer gewees het om my plek aan die hoof van ons Weermag in te neem om ons vaderland te verdedig.

Die betrekking van kommandant-generaal het ek beklee onder ons Verdedigingswet. Die eerste artikel van die wet bepaal dat ons Weermag slegs ter verdediging van ons die Unie aangewend sal word. Na my beskeie oordeel kan die artikel nie sommer deur ’n informele besluit, wat in stryd is met parlementêre prosedure, van die Parlement verander word nie. Die Verdedigingswet, dus, laat ons nie toe om die vyand oor die grens te gaan haal en op so ’n wyse die vuur aan die brand te steek nie. As die vyand egter ons land binnegedring het, is dit ons plig om hom terug te dryf en hom dan tot in sy eie gebied te agtervolg.

Generaal Botha maak in sy toespraak melding van die hulp wat ná die oorlog deur België en Frankryk aan ons verleen is. Dit word deur my, en deur ons hele volk waardeer, maar dan kan ons nie vergeet dat ook die Duitsers nie agtergebly het nie en nog altyd besonder goedgesind teenoor ons was nie.

Waarom sou ons dus goedsmoeds vyande van hulle maak? Ek sien nie kans om onder hierdie omstandighede aanvallenderwys op te tree nie. En as iemand wat sy land en volk innig lief het, maak ek ten sterkste daarteen beswaar dat die burgermag van die Unie van Suid-Afrika oor ons grense gestuur word.

Wie weet waar die vuur wat die regering besluit het om aan te steek, sal uitwoed? Om die redes hierbo genoem, voel ek my verplig om my posisie as kommandant-generaal asook my kommissie-rang neer te lê. Vir my is dit ’n weg van geloof, plig en eer teenoor my volk - die volk waarvan generaal Botha melding gemaak het.

Ek het steeds my plig na die beste van my vermoë uitgevoer en dit grief my dat dit op dié wyse beëindig moet word.

Ek het die eer, U dienswillige dienaar,

CF BEYERS

EINDE

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 817 gaste aanlyn