NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Hoe kom Jesus aarde toe?  As ‘n Regter;  Openbaring is duidelik hieroor.  Met sy eerste koms het Jesus as ‘n nederige dienskneg gekom.  Met sy tweede kom Hy as Regter en dit gaan vreeslik wees: “En ek het ‘n groot wit troon gesien en Hom wat daarop sit, voor wie se aangesig die aarde en die hemel weggevlug het....” (Openb.20:11).

VOLKSVERRAAD (26)

Adv PJ Pretorius

Lees volledig by Volksverraad - die boek

" 'n Strategie (wat reeds in die sewentigerjare deur die Afrikaner Broederbond beplan is) is gevolg om regse politieke groepe (waaronder die KP, die Herstigte Nasionale Party en die AWB) in te trek, Afrikanerskap kultureel brandend te hou en dan die volkstaatgedagte te propageer. Dié pogings op politieke gebied was nie 'n sukses nie, en die Herstigte Nasionale Party en die KP het mekaar in die een verkiesing na die ander teengestaan."

CIA WERK KOVERT MEE OM DRUK OP DIE REGERING TE VERHOOG OM SWARTMENSE IN DIE POLITIEKE BESTEL TE AKKOMMODEER

As deel van die Rockefeller Foundation se Aksieplan om binnelandse druk op die Suid-Afrikaanse Regering te plaas vir politieke hervorming, het afvaardigings van alle rasse, wat 575 organisasies verteenwoordig het—vakbonde, sportliggame, gemeenskapsorganisasies, vroue en jeugorganisasies — in Augustus 1984 die United Democratic Front (UDF) gestig met die doel om alle interne/binnelandse weerstand teen Apartheid te koödordineer. Die UDF het tydens sy stigtingskonferensie verklaar dat dit die organisasie se doel is om 'n "united democratic South Africa, free of Homelands and group areas and based on the will of the people " daar te stel.

Die UDF was die breinkind van die CIA. Die CIA se agitator was Allan Boesak. Die UDF het die weerstandsaksies oor die breedte van Suid-Afrika in 1983-1985 geloods. Werkers wat in Ciskei woonagtig was, het busse wat hulle daagliks na Oos-Londen moes neem, sporadies geboikot.

Die Kleurlinge en Indiërs se eerste verkiesing in 1984 was ook gekenmerk deur wydverspreide geweld — wat 58 voorvalle van sabotasie teen staatseiendomme (waaronder die afbrand van klaskamers), vulstaties, kraginstallasies en spoorlyne en 26 aanvalle op polisiemanne ingesluit het. Hierdie aksie was geloods om stemreg vir Swartes te bevorder.

Die Release Mandela Committee het ook in daardie tyd 'n wegbly-aksie in Soweto geloods.

Intussen het anti-apartheidsveldtogte in die VSA momentum begin kry. Die Amerikaner en uitvoerende direkteur van Trans-Africa ('n Swartbewussyngroep), Randall Robinson, het met CIA-fondse 'n swart koalisie van studente, vakbondwerkers, burokrate en politici gevestig. Teen 1984 het dit reeds 6 000 lede gehad. Verskeie Amerikaanse Federate state en Stadsrade het hulle beleggings in maatskappye, wat besigheid met Suid-Afrikaners gedryf het, teruggetrek en 'n disinvesteringsveldtog is ook geloods teen beleggings in Krugerrande en investering in Suid-Af-rika.

Intussen het die binnelandse veiligheidsituasie sodanig versleg dat P.W. Botha op 20 Julie 1985 genoop was om 'n noodtoestand (a state of emergency) in 36 landdrosdistrikte af te kondig. Op 12 Junie 1986 het hy 'n landswye noodtoestand aangekondig. Daarmee saam het hy bepaalde regte van die pers ingekort, bepaalde agitators laat arresteer, vergaderings sonder polisiemagtiging is ook verbied en bepaalde organisasies is verbode verklaar, waaronder die UDF en Azapo.

EKONOMIESE AANSLAG TEEN SUID-AFRIKA

Toe die internasionale gemeenskap daarop met 'n intensiewe ekonomiese dwangmaatreël-veldtog teen die land begin, was die graad van Suid-Afrika se afhanklikheid/kwesbaarheid van die buiteland taamlik hoog. In Julie 1985 het Dave Rockefeller se Manhattanbank 'n finansiële krisis in Suid-Afrika geskep toe sy bank weier om Suid-Afrika se korttermyn buitelandse skuld om te rol. Ander banke het ook deelgeneem aan die finansiële aanslag teen Suid-Afrika en soortgelyke stappe gevolg. Intussen het Amerikaanse multinasionale maatskappye hulle investering in Suid-Af¬rika onttrek. Nagenoeg 40 ondernemings in Suid-Afrika is deur die stap in 1985 geraak en 50 in 1986.

Die vraag van volledige ekonomiese sanksies teen Suid-Afrika was vuurwarm gedebateer dwarsoor die VSA. Die opposisie teen ekonomiese sanksies het erken dat die vootspruitende ekonomiese agteruitgang wel apartheid sal "wegvreet" , dat die ekonomiese agteruitgang meer nadelig vir die Swartes as vir die Blankes sou wees en dat Botha se hervormingsbeleid Suid-Afrika tog in die regte rigting laat beweeg. Die ondersteuners van sanksies het egter geargumenteer dat segregasie en apartheid ontwikkel het in 'n dekade van ekonomiese groei, dat baie Swart Suid-Afrikaners sanksies ondersteun en dat Botha onversetlik was in sy weiering om Swartes 'n effektiewe inspraak in die politieke stelsel te gee.

Die Amerikaanse Ekonomiese Sanksiewet (die Compression Anti-Apartheid Act  - CAAA), is in Oktober 1986 goedgekeur, wat 'n verbod op nuwe investering in en banklenings aan Suid-Afrika plaas, die lugverbinding tussen die VSA en Suid-Afrika beëindig, 'n beperkte handel teen Suid-Afrika voorstaan en dreig om militêre hulp aan bondgenote op te skort wat die wapenverbod teen Suid-Afrika oortree. Dit vorm die steunpilaar van 'n internasionale ekonomiese aanslag teen die Republiek. Die wet stel vyf voorwaardes vir die opheffing van ekonomiese dwangmaatreëls teen die Republiek voor:

  1. Die vrylating van politieke gevangenes;
  2. Die ontbanning van verbode politieke organisasies;
  3. Opheffing van die noodtoestand;
  4. Afskaffing van die oorblywende anti-apartheidswetgewing;
  5. Verbintenis tot onderhandelinge vir 'n nie-rassige demokrasie in Suid-Afrika.

Om jaarliks in die Republiek te investeer was die P. W. Botha-regering gedwing om nagenoeg 54 persent van al investeringsfondse in die buiteland te vind.

Teen die agtergrond van die ekonomiese dwangmaatreëls teen die land moes die landsgrense steeds beveilig word. Die volkshuishouding het in 'n likiwiditeitslokvalsituasie beland en het toe met die staat se skuldeisers 'n skuldmoratorium aangegaan. Die staat kon hierna tesame met die ekonomiese aanslag teen die land nie meer skuld in die buiteland bekom nie. Al alternatiewes wat vir die staat bestaan het, was om Staatsbelange te privatiseer. Saam met privatisering het die P.W. Botha-regering ook die ekonomie gedereguleer. Die ekonomiese aktiwiteite van die informele sektor sowel as dié van die ondergrondse aktiwiteite (dwelms, smokkelary, roof, kinderdiefstalle, geldvervalsing en swendelary) het toegeneem.

AANSLAG TEEN DIE BLANKE KIESER, SY GODSDIENS EN SY KULTUUR

Na aanleiding van bevindings van die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, berig Beeld van 21 Augustus I984 dat: "Blanke Suid-Afrikaners, veral Afrikaanssprekendes, is oorweldigend ten gunste van bestaande apartheid-strukture in die Republiek". Dit lei daartoe dat:

  • die Afrikaners se finansiële vermoëns in die slag gebly het en Barend du Plessis as Minister van Finansies bloot net verder gegaan het en 'n verbruiksgeleide ekonomiese beleid gevolg is. Die Afrikaner se spaargeld het opgedroog en hy het meer en meer in skuld verval, Armoede was baie Afrikaners se voorland;
  • die Staatsveiligheidsraad se Kommunikasie Operasie aan Johan Heyns opdrag gegee het, in soverre dit Heyns se anti-Apartheid sentiment betref, om toe te sien dat dit deel vorm van 'n kultuurverandering binne  die mees invloedryke kerk in Afrikanergeledere, naamlik die NG-kerk. As gevolg van die belangrike rol van godsdiens by die Afrikaner , is die kerklike aanslag op die verkrampte/konserwatiewe denke van die Afrikaner deur die plaaslike kerke in die middel tagtigs begin. Professor Johan Heyns (Afrikaner Broederbonder) het hier 'n kardinale rol gespeel veral in die opleiding van voornemende Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG) predikante, asook gedurende sy leierskap as Moderator van die NG kerk. Dit het meegebring dat die regsgesindes van die NG kerk weggebreek het en die Afrikaanse Protestante Kerk (APK) kerk gestig het of hulle lidmaatskap na die Hervormde Kerk verskuif het;
  • daar in 1984 deur die Afrikaner Broederbond 'n beweging op tou gesit is om die Afrikaner in 'n hegter kulturele eenheid saam te voeg. Die grondoorsaak van hierdie strewe was egter die afdraai-paaie waarop die Afrikaner Broederbond die Afrikaner mislei het. Agter die skerms het die Afrikaner Broederbond gepoog om alle Afrikanerorganisasies onder sy beheer te kry sodat daar nie vanuit regse geledere geleenthede sou wees om die kultuur te kaap nie. 'n Strategie (wat reeds in die sewentigerjare deur die Afrikaner Broederbond beplan is) is gevolg om regse politieke groepe (waaronder die KP, die Herstigte Nasionale Party en die AWB) in te trek, Afrikanerskap kultureel brandend te hou en dan die volkstaatgedagte te propageer. Dié pogings op politieke gebied was nie 'n sukses nie, en die Herstigte Nasionale Party en die KP het mekaar in die een verkiesing na die ander teengestaan. Uit hierdie inisiatief is die Afrikaner Volkswag onder die leiding van die Broeder (prof.) Carel Boshoff gestig. Die organisasie het neerslag gevind in 'n takstruktuur wat landwyd gevestig is, en 'n hoofbestuur wat sake gekoördineer het. Daar is aandag gegee aan die behoefte om die volk op groot skaal byeen te bring. Volksfeeste is hiervoor aangewend. Terselfdertyd het die liberale faksie binne die Afrikaner Broederbond begin met hulle planne om Swartes by die Suid-Afrikaanse politieke arena te betrek. Ons sê geensins dat Boshoff persoonlik deel was van die komplot teen die Afrikaner nie. Ons weet dat hy geen verbintenis het met die Verligte Aksie-beweging nie. Boshoff het egter 'n agenda gevolg wat wel deur die Verligte Aksie-beweging misbruik is;
  • Johan van Rooyen die inisiatief geneem het en 'n onafhanklike tydskrif De Kat uitgegee het. Die tydskrif het 'n subtiele bydrae verleen aan die stukrag wat daarop gemik is om Suid-Afrika te help verander.
  • Voorts het Max du Preex, 'n oud-offissier van Afdeling Militêre Inligting, gedurende 1988 in opdrag van die Nasionale Intelligensiediens die Vrye Weekblad begin bedryf. Die gedagte met die blad was om dwars te wees, heilige koeie aan te vat en om met die Afrikanerleiers te spot. Die blad het daarin geslaag veral sedert 1990 (met artikels soos Dirk Coetzee se bewerings van die Polisie-betrokkenheid by Derde magoptrede ) daarin om 'n gesindheidsverandering by die breë publiek te bevorder.

Sodoende het die starre infrastrukture van die Verkrampte Afrikaner in die politieke arena teen die Republiek stelselmatig verbrokkel.

Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3254 gaste aanlyn