NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Wanneer jy sekerheid het wat God se take vir jou hier op aarde is en jy jou met oorgawe daaraan toewy, kan geen mens met watter kwade bedoelings ookal, jou ontstig en ontwrig nie want dit is nie belangrik nie – die Here sê ons moet rustig voortwerk, Hy is in beheer. Glimlag dan en doen jou dagtaak in die gemoedsvrede wat God jou skenk.

VOLKSVERRAAD (29)

Adv PJ Pretorius

Lees volledig by Volksverraad - die boek

REORGANISERING VAN DIE CIA POLITIEKE  HOOFSTROOM BINNE DIE AFRIKANERPOLITIEK:  TIENIE GROENEWALD  WORD DIE HOOF VAN DIE VERIGTE AKSIE-BEWEGING

Tienie Groenewald  het lid geword van die Verligte Aksie-beweging gedurende  Augustus   1977. Groenewald  is in Junie  1978 tot hoof van Kom.  Ops. bevorder.  Hy het toe die rang van kolonel  beklee. Hy is in 1979 tot brigadier  bevorder  en in 1983 tot generaal.

Die CIA het in Mei 1980 'n teikenontleding  op Tienie Groenewald gedoen met die oog om hom by hulle spioenasienetwerk  in te trek. Groenewald  word  in  1982 as informant  en in Februarie 1983 as spioen by die CIA spoenasie-netwerk  ingetrek. 

Groenewald  het in 1986 die Amerikaanse   mormoonse  geloof  aangeneem  en Amerikaanse  burgerskap   (dit is onduidelik  onder  welke  naam  en van) verkry.  Sover vasgestel  kon word, sit die CIA agter sy burgerskap.

Hy was vanaf Augustus  1986 tot November  1995 die hoof van die Verligte Aksie-beweging.   Groenewald  het later in Suid-Afrika  die Illuminati  se belangrikste  man binne die hartjie van die Afrikanerpolitiek  geword  om veranderinge  te weeg te bring.

Die intelligensiegemeenskap is, in soverre  daar vasgestel  kon word, egter in die duister oor hierdie man se verskuilde  agendas. Harry Oppenheimer was wel bekend  met hierdie verwikkelinge.   Soos ons verneem het, het Oppenheimer sy volle samewerking  gegee aan Groenewald en Groenewald  se offensief  om Suid-Afrika  van binne af te  vernietig. Daar was ook periodieke  gesprekke  tussen hierdie persone.

NASIONALE INTELLIGENSIEDIENS   EN STAATSVEILIGHEIDSRAAD  'N RAT VIR POLITIEKE  OORGAWE: P.W. BOTHA SE MAGSBASIS VERBROKKEL

In 1987  is die Staatsveiligheidsraad  met die Nasionale  Intelligensiediens  saamgevoeg.  Die sekretaris  van die Staatsveiligheidsraad het sy mag behou om na buite en met die openbare  sektor te skakel. Grootliks na aanleiding  van Clem Sunter van Anglo-American  se Wêreld en Suid Die -Afrika in die Jare  Negentig, het  dr.  Nell  Barnard   van  Nasionale   Intelligensiediens,  mnr.  J. Claassen  (gewese  onderwyser  van Afrikaans  Seuns Hoërskool  in Pretoria)  as hoof  van Nasionale  Intelligensiediens  se dinkskrum aangestel  wat die insette van hierdie tegnokrate     regoor  die land ondersoek  het. Futuristiese  modelle  is onder meer gebou.  Hierdie dinkskrum  was ook  verantwoordelik   vir stragtesiese   navorsingsprodukte.   Die dinkskrum  het ook die Hoofdirektoraat   Navorsing se insette  rakende  die Nasionale  Veiligheidsituasie   gekoördineer, strategiese   knelpunte  geïdentifiseer   en  politieke  opsies  aan  die beleidmaker  uitgewys  met  gepaardgaande    kort-  en  langtermyn implikasies.   Hierdie  dinkskrum  was  ook  verantwoordelik   vir  'n Staatsveiligheidsprioriteitslys.

Hierdie  uitsette   het  groot  aandag geniet in die Afrikaner   Broederbond.   Die Nasionale   Intelligensiediens het die rol van Tak Nasionale Vertolking oorgeneem.  Die Hoofbestuur  van die Nasionale  Intelligensiediens het die rol oorgeneem  van  Tak  Strategie.   Kommunikasie    Operasies   was  nou direk  onder  Afdeling  Militêre  Inligting  se beheer,  alhoewel  daar noue  kontak  tussen  Koms. Ops.  en die Nasionale  Intelligensie  bestaan het. Kom. Ops. is waar Groenewald hom self met sy geknoeiery besig  gehou  het.  Dr. Neil  Barnard  van die Nasionale  Intelligensiediens het as't ware  P.W. Botha  se skadubeeld  geword.  Die Nasionale    Intelligensiediens  het  'n  situasiekamer en 'n operasiekamer tot standgebring om ‘n beter vloei van inligting daar te stel. Die verandenng  in die Inligtingsopset  was nie soseer om dit meer vaartbelyn  te maak nie, maar om P.W. se magsbasis te laat verbrokkel. Weer eens 'n wanvoorstelling  deur Pik Botha (wat deur Tienie Groenewald  geïnisieer  is) waarin  Pik Botha  daarin geslaag  het om selfs vir dr. Neil  Barnard  om die bos te lei.  Dr. Neil  Barnard het geen geheim  daarvan gemaak dat hy geen sentiment het jeens  die Amerikaners  nie.  Pik  Botha het  dit  geweet.  Hy  wou  dr. Neil Barnard  bloot misbruik  en  dr. Barnard  word   'n  slagoffer van Amerikaanse  ekspansionisme.

Pik Botha het behoort aan internasionale  netwerke  (soos die vrymesselary  en CIA wat daarop uit was ‘n Swart meerderheidsregermg  in Suid-Afrika daar te stel. Dit het in 1990 aan die lig gekom dat Pik Botha as 'n belangrike  skakel  van buitelandse  invloed  binne  die kabinet  optree.  Sy optrede het dit moontlik  gemaak  om P.W. Botha van sy tradisionele  magsbasis te skei. Daarmee is Pik Botha se Departement van Buitelandse Sake en die Nasionale  Intelligensiediens   in 'n prioriteitsposisie ingeskuif bo  verdediging.

Die Departement  van Buitelandse Sake was bestem ‘n deurslagewende rol te speel ten opsigte  van buitelandse taktiese inligting in te samel. Die Departement  het reeds in 1986 'n gerekenariseerde   berggingstelsel  in werking  gehad. Die Departement  se hoofkantoor  was elektronies met  al sy buitelandse missies  verbind.   Hierdie  versamelde   nligting het ook  sy  weggevind na die Situasiekamer van die Staatspresident wat deur die Nasionale  Intelligensiediens  bedryf  is.

Ook in 1987 is ‘n interne partementele  operasiekamer  inwerking gestel met die taak om drie keer per dag  inkomende  en uitgaande  inligting  in  ‘n gerekenariseerde  verslag  saam te vat en beskikbaar te stel. Dit  was bedoel vir die oë van Pik Botha en sy senior personeel van die Departement van Buitlandse Sake. Daaruit  is ook inligting deurgestuur  vir die Situasiekamer  van die Staatspresident.  Dit was die vinnigste  kanaal waardeur   inligting  aan  P.W. Botha beskikbaar  gestel kon word. Derhalwe  is die Nasionale  Intelligensiediens en Departement van Buitelandse   Sake se aansien  in die Veiligheidstrukture ten koste van die Afdeling Militêre Inligting  verhoog.  PW. Botha  se magstrukture  is stelselmagtig  deur Pik Botha  in die Staatsveiligheidsraad afgebreek. Die verandering  in die veiligheidstrukture was reeds 'n aanduiding  van die einde van die P.W. Botha-era.

Die  feit  dat  die  Staatsveiligheidsekretariaat  en die Nasionale Intelligensiediens saamgesmelt   het, het  ook  daartoe  aanleiding gegee dat die Nasionale  Intelligensiediens funksies  van die sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad  moes oorneem.  Die Nasionale Intelligensiediens was  nou  ook verantwoordelik  vir die administrasie van die klandestiene operasies wat voorheen  deurdie  Staatsveiligheidsraad geloods  is. Uiteraard  het die  implikasie ingehou dat  die  diens  oor  die  breër  spektrum  van  die  politiek  koverte insameling  moes doen. Politici  soos dr. Ferdie Hartzenberg,  Koos van  der  Merwe  en Andries  Beyers  (1993/94)  was  nou geheime spioene  of  agente van die Nasionale  Intelligensiediens.

Gedurende  1987 word die inhoudelike van Suid-Afrika  se Totale Strategie  radikaal  gewysig.  Detente  of onderhandelingspolitiek word  by die  Staatsveiligheidsraad  formeel  gelegitimeer.  Detente was  nie net beperk  tot  die binnelandse  politiek  nie, maar  is ook uitgebrei  na Strategieë van state in die Suidelike Afrika  streek. In die binnelandse  konteks word die strategie gewysig  van  'afsonderlike ontwikkeling';    'gewapende  konfrontasie',    'politieke  arrestasie'  en  'verbode  organisasies na 'ontbanning  van verbode  orga­nisasies ', 'vrylating van politieke  gevangenes',   'onderhandelingspolitiek',   'magsdeling',   'herinlywing  van die TBVC-state by Suid­ Afrika',   'fundamentele   menseregte'   en  'nie-rassige  demokratiese grondwet  '.

In regionale  verband  verander  Suid-Afrika  sy aanslag van een van  'destabiliseerder' na  een van  'vreedsame  naasbestaan en streeksamewerking' .  Hierdie  strategiese verandering  word later aan geregverdig  deur die internasionale  veranderlikes   soos die val van Kommunisme,   die Opkoms  van Japan as 'n ekonomiese  reus en die eenwording  van die Europese  Gemeenskap.

Die  veiligheidsgemeenskap  het tot  'n  groter  mate  saam  begin werk  tot  'n  eenvormige   veiligheidspersepsie  van  detente.  Neil Barnard   het  aan  Beeld  van   17 Februarie   1992 gesê:   "Ek  kan vandag  sonder  vrees vir teenspraak sê dat die Inligtingsgemeenskap  in Suid-Afrika  goed  werk en dat die land se Inligtingsdiens van die beste ter wêreld is. Bitter min verskille  bestaan oor wie wat moet doen.  Ou politieke  verskille  en vetetjies  het heeltemal  in die agtergrond  verdwyn.  Dit was dinge  wat ons in die begin van die tagtigerjare  eers moes sorteer.  Ons het eintlik  nie  'n keuse gehad nie. In daardie  jare  was ons in 'n sekere opsig met die  rug teen die muur. Binnelandse  onrus het  'n  geweldige  omvang  aangeneem.  In sulke  omstandighede  moes die persoonlike  verskille  en burokratiiese  'empires'  op die agtergrond geskui fword."

Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3256 gaste aanlyn