NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Selfbejammering is gif vir jou gees en maak jou selfsugtig.  Niks maak ‘n mens so eensaam as wanneer eie belange jou enigste belange word nie.  En dis wat selfbejammering doen!  Laat mense nooit van jou sê: “Wat ‘n selfsugte mens!” nie.

VOLKSVERRAAD (37)

Adv PJ Pretorius

Lees volledig by Volksverraad - die boek

NG-KERK  EN SY SKULDBELYDENIS  VAN APARTHElD

As deel van Kom.  Ops. se offensief  om die klimaat vir politieke verandering  te bevorder,  het prof. Willie Jonker  van die NG Kerk se  kweekskool   op  Stellenbosch,   in November  1990 tydens  'n beraad van byna alle Christelike  kerke  in Suid-Afrika  (wat op die  inisiatief van FW de Klerk naby Rustenburg  gehou  is)  in 'n heftige linkse toespraak  afgesluit  met die vermetele  stap  om namens  die Afrikanervolk  aan die versamelde  Swart kerkleiers  vergifnis te vra vir die onreg  wat  die Afrikaner  die Nie-Blankes  glo sou aangedoen het.  Die toespraak  wat Jonker voorgelees  het, was inderwaarheid deur Tienie Groenewald   geskryf.   Sy belydenis  wat hy aan  die Nie-Blankes  gerig het, was soos volg:
"Ek bely voor u en voor God nie net my eie sonde en skuld nie, en my persoonlike   verantwoordelikheid  vir die politieke, sosiale, ekonomiese  en strukturele  onregte waaronder  u en ons hele land nog ly nie, maar plaasvervangend  waag ek dit om dit ook namens die Nederduits Gefermeerde Kerk te doen, waarvan  ek lidmaat  is, en vir die Afrikanervolk in sy geheel. Ek het die vryheid om dit te doen, want die NG Kerk het op sy mees onlangse  sinode apartheid tot sonde verklaar  en sy eie skuld  van nalatigheid  beken  deurdat hy nie reeds lank gelede  daarteen  gewaarsku  en homself daarvan gedistansieer het nie. "
Die  volgende dag het die nuwe moderator van die Algemene Sinode van die NG Kerk, prof. Pieter Potgieter, aangekondig dat die amptelike afgevaardigdes van die NG Kerk by die konferensie hulle met die belydenis van professor Jonker vereenselwig. Die Afrikaner  van 21 November 1990 meld:  "Volgens  waarnemers moet die belydenis van prof  Jonker, die bevestiging  daarvan  deur die amptelike  afgevaardigdes   van  die NG  Kerk  en ook  die  hele Hunter's  Rest beraad, as  'n beplande  verdere stap in  die NG Kerk se onlangse  Algemene   Sinode in  Bloemfontein  gesien  word. Dit vorm daarmee  'n eenheid,  'n groot strategiese offensief  om die NG Kerk ondubbelsinnig agter die linkse Nie-Blanke  kerk in te swaai op die  grondslag wat vir die ANC  aanvaarbaar  is ... Dit is simptomaties  dat die Bloemfonteinse  Sinode  die  'sonde  van Apartheid' wil bestry deur  'mee te werk aan die vind van  'n politieke  bestel wat vir almal vryheid,    geregtigheid  en  'n menswaardige  bestaan sal meebring'.   Daar  is  'n duidelike  naklank  daarin  van die leuse van die  Franse Rewolusie, 'vryheid,  gelykheid   en broederskap  '. Die gretigheid om in die gees van die Rewolusie mee te werk aan 'n  politieke  bestel, is duidelik  die uiteindelike doelwit wat mnr. De Klerk  met sy hele kerklike  offensief sedert  sy Kersboodskap  van 1989 beoog  het. "
OORBLYWENDE APARTHEIDSWETGEWING  WORD GESKRAP
Die regering skrap in Februarie  1991 die oorblywende Apartheidswetgewing, waaronder die Wet op die Bevolkingsregister.
Die skeuring in die Konserwatiewe Party word  toe 'n al hoe groter werklikheid, want daar was diegene wat hulle ten gunste van onderhandelinge uitgespreek het (soos Koos van der Merwe,  Koos Botha, Corné en Pieter Mulder) en diegene wie daarteen was (soos dr. Ferdi Hartzenberg).
DIE STIGTING  VAN DIE BOEREKRISIS-AKSIE
Leonard Venter het gedurende 1991met sy motor in die Transvaal en die Vrystaat rondgery om boere bymekaar te trek en 'n versetarm vir die boere in die Transvaal en die Vrystaat daar te stel. Dit is ook in 1991 op die  proef gestel toe die Boerekrisis-Aksie 'n daglange demonstrasie in Pretoria geloods het om te illustreer hoe dit lyk as Pretoria by wyse van padblokkades ontwrig word. Hoewel die BKA se doel aanvanklik deel van 'n ware verset was teen die regering se ingrypende  politieke veranderinge, wys Jaap Marais in sy boek Behind the military ranks in the Afrikaner Volksfront  op bladsy  11 daarop dat: "In reality it had altered  ts emphasis and had become more involved in the Agriculture Unions of Transvaal  en Free  State provinces  and become  submerged  to certain extent. " Ons sal later sien dat Groenewald juis in staat was om die leiers van hierdie Landbou Unies, Dries Bruwer en Piet Gous, te manipuleer.
AGENTE VAN DIE NASIONALE INTELLIGENSIEDIENS RAAK BETROKKE  BY BOMONTPLOFFINGS OM DIE KONSEP VAN VOLKSTAAT TE BEVORDER
'n Geheime groep, bekend as die Afrikaner  Volkstaatbeweging, waaronder Koos Botha (die KP-LP van Wonderboom) en bepaalde lede van die Afrikaner Weerstandsbeweging,  het (sedert 1990) 'n reeks staatseiendomme gesaboteur. Die frekwensie van sabotasie­aanvalle het sedert Desember 1991 toegeneem. Die Volkstaatsbeweging  het voortdurend  na 'n sabotasie-aanval proniosie gedoen vir hulle ideaal van 'n Volkstaat. Koos Botha was 'n agent van die Nasionale Intelligensiediens.
KONVENSIE  VIR DEMOKRATIESE  SUID-AFRIKA   (KODESA)  EN DIE  NASIONALE  INTELLIGENSIEDIENS

Op 20 Desember 1991 begin  die Konvensie  vir  'n Demokratiese Suid-Afrika  (Kodesa)  onder sterk toesig van die Nasionale  Intelligensiediens.  Die belydenis  van  die sonde van  Apartheid   is deur Dawie  de  Villiers  tydens  die  Nasionale Party  se  intreerede  by Kodesa  herhaal. Bepaalde  werkgroepe  is gestig om  bepaalde  onderwerpe uit te klaar. Negentien groepe was teenwoordig,  waaronder die Regering  van die RSA,  die ANC,  die  owerhede  van  die TVBC-state en  13 politieke  partye.  Die KP, die HNP,  die AWB, die PAC en Azapo het uitnodigings  om aan die Kodesa deel te neem van die hand gewys. Tydens die eerste vergadering  is 'n Deklarasie van  voorneme   (Declaration of   Intent) goedgekeur  ingevolge waarin  breë  riglyne  neergelê  is vir verdere  onderhandelinge.   In daardie  dokument  het die onderhandelaars onderneem:
"To bring about an undivided South Africa with one nation sharing a common citizenship, patriotism" and loyalty, pursuing our diversity, freedom, equality and security for all irrespective of race, colour, sex or creed: a country free from apartheid or any other from of discrimination  or domination."
Met die uitsondering van Inkatha en die owerheid van Bophuthatswana,  het  al  die ander   afvaardigings   die  vermelde  deklarasie onderteken.   Inkatha  het beswaar  gemaak  teen  die  woorde   "an Undivided  South Africa", wat  volgens hulle geïnterpreteer  was as 'n instemmmg/inbinding   tot  'n unitêre staat sonder  dat die moontlikheid  van   'n  federale   model  onderhandel   is.  Die  regering   van Bophuthatswana   het aangedring  op die  reg  om  'n  onafhanklike staat te bly buite die Nuwe Suid-Afrika  indien die meerderheid  van Bophuthatswana   se burgers  hierdie alternatief  sou verkies.
NASIONALE  INTELLIGENSIEDIENS  DEUR  DIE BROEDERBOND INGETREK OM REGSES BY DIE  ONDERHANDELINGSPROSES TE BETREK
Intussen word vanuit die media sekere onthullings  gemaak dat die  Afrikaner  Broederbond   "dirty play"  aangewend  het om sy onderhandelingspolitiek  te laat slaag.  Sunday  Times   openbaar vroeg in 1992  dat die Afrikaner Broederbond  'n geheime  plan het om  skeuring   in regse  geledere  teweeg  te bring,  indien daar nie geslaag sou word om regses by die regering se onderhandlingspolitiek te betrek  nie. Die Patriot  van  10 Januarie 1992 berig  in dié verband  die volgende:                             .                                .
"Luidens die dokument, wat uitgelek het aan die Engelse Johannesburgse koerant, die Sunday   Times,  word voorgestel dat regse leiers in diskrediet gebring moet word en dat regse groeperings verdeel moet word, sou die betrokke groepe nie geforseer kan word om aan onderhandelinge  deel te neem nie. Volgens die vertroulike dokument mag die planne die implikasie inhou dat die Nasionale Intelligensiediens se invloed aangewend kan word en moet dit as 'n doel tot 'n middel gesien word."  Verder  word gesê dat hierdie 'spesiale uittreksel van die Uitvoerende  Raad (UR) se besluite' slegs beskikbaar gestel word aan 'reeds geïdentifiseerde broers '.
Na berig  word, het die Broederbond in die loop van 'n naweek 'n vergadering in Pretoria belê waartydens die beweringe aangaande die dokument bespreek sou word. Volgens die bron van die Sunday Times,  is daar min twyfel aangaande die egtheid van die dokument en hy waarsku dat dit 'n finale skeuring in die Broederbond kan meebring. Die strategie wat die Broederbond gaan volg na die eerste rondte van onderhandelings  word duidelik uitgestippel in die dokument:
"Die UR aanvaar die verantwoordelikheid om sekere broers in te lig oor sake van dringende belang om die ordelike voortgang van die Regeringsbeleid te verseker en momentum daaraan te help verleen. Ter wille van eenheid 'in ons eie kringe' word bepaalde inligting nie aan alle broers oorgedra nie. In die dokument word 'n reeks voorstelle genoem waardeur die doelwitte van die Broederbond  bereik word. Ondermeer word aanbeveel dat die KP, die Afrikanervolkswag, SABRA en die Oranjewerkers betrek moet word by die onderhandelings. Om dit moontlik te maak, moet die beeld geskep word dat die meerderheid onderhandelaars ten gunste van 'n Volkstaat is."
Volgens die dokument sou UR in samewerking met leiersfigure van die Nasionale Party, die Nasionale Intelligensiediens, die FAK en ander saamwerk om strategie te bepaal om die leiers van die KP tot onderhandelings te dwing. Daar moes aangedring word by alle lede van die Broederbond  om druk uit te oefen op individuele lede van die AWB om aan te sit by die onderhandelingstafel.  Hierdeur sou heel moontlik skeiding meegebring word in hulle geledere, in dieselfde mate as wat gedoen is met die PAC. Verder word gesê dat die UR erken dat onderhandelings sonder die regses aansienlike druk deur buitelandse vriende op die Staatspresident plaas. Daarom word alles in die stryd gewerp om die regses te oorreed of te dwing tot deelname.

Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3243 gaste aanlyn