NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

‘n Mens sonder humor is soos ‘n motor sonder vere. Elke hobbel in die pad stamp dit rond.

VOLKSVERRAAD (40)

Adv PJ Pretorius

Lees volledig by Volksverraad - die boek

VOLKSEENHEIDSKOMITEE AS REGERINGSFRONT EN BOUSTEEN VIR DIE AFRIKANER VOLKSFRONT
Eugene  Terre' Blanche  is deur die Afdeling Militêre Inligting  se Kommunikasie  Operasie  (Kom.ops.)  aangesê  om 'n geheime  vergadering  te hou sodat die AWB se verhouding  met die staat opnuut gekonstitueer   word.  In November 1991 hou Terre' Blanche so 'n vergadering  en stig hy die Volkseenheidskomitee. Vervolgens rapporteer die Weekend Star  van  1-2 April 1995 op bladsy 3 in sy artikel: "AWB formed  by Voster government:   Plan backfired and resulted  in rise of militant neo-Nazis,  says secret  document.
".... Years later, Terre' Blanche became involved in a power struggle  with other council  members and it was apparently  demanded in 1990 that he resign his post as leader. He refused with the result that several  AWB  members  then resigned.    Terre 'Blanche  is then said to have called a secret meeting to reconstitute the AWB and this was held in Kiber Park, Johannesburg,  in November 1991.   At the  same  time, he  established  another  organisation  called  the Peoples  Unity Committee  (Volkseenheidskomtee,  known as VEK or VEKOM.  VEK is known  to be a key group with tentacles  throughout the country. But according  to some right wing sources,  it is now going  through  what was described  as a  'lean period'.   VEK came into being at a time when FW de Klerk  was in office as executive Staatspresident and international pressures  on South Africa  were increasing.
"The result of this pressure  was  the release  of Nelson Mandela  and the unbanning  of the  ANC,  PAC and South African Communist  Party. This was followed   by negotiations  between  the government  and various parties  which culminated  in the formation of the Government  of National  Unity, with Nelson Mandela  as the country's first black president  ... The document says the AWB began to exspouse  Volkstaat ideals and Professor Carel Boshoff, at the time deputy  leader of the Broederbond  -  then a powerful  secret Afrikaner organisation -  was alledgedly  ordered by the government to wring the neck of AWB  ideas.  To give further  credence  to right wing  aspirationand and disinformation  was apparently  sown  about  the buying  of Orania,  a small  hamlet  in  the  northern  Cape  where supporters of the right  wing  could  ostensibly continue  with  their volkstaat  ideals. Boshoff  has played  a leading  role in the development of  Orania.
"Meanwhile,   Groenewald  formed  the Boerevryheid Vryheids beweging (BVB; which brought into the political  spectrum  the militant Mine  Workers Union and prominent  rightwingers  such as Andrew  Ford, Gawie  Volskenk and Piet Bester: According  to the document,  the then government  and the ANC had by then agreed on the identification of the part of the country as a Volkstaat which would stretch from  East London  to Prieska."
Die  Volkseenheidskomitee   (VEKOM)  was 'n klandestiene  front­operasie van Afdeling  Militêre Inligting se Kommunikasies Operasie (Kom. Ops.) wat onder die toeig en leiding van genl. Tienie Groenewald geskied  het, alhoewel  dit as overte publieke  regsliggaam  in die  openbaar  bedryf  is. Die  drukwerk  van  VEKOM  is ironies genoeg  in Afdeling  Militêre  Inligting se basis op Klapperkop in Pretoria gedoen. VEKOM het onder leiding van genl. Tienie Groenewald   in  sy  'eenheidstrewe' gepoog  om  verskeie   politieke partye  en kultuurorganisasies  in ‘n enkele politieke  aksie saam te trek. Derhalwe  sien VEKOM homself  toe as 'n oorkoepelende   organisasie in 'n poging om politieke partye  en kultuurorganisasies te verenig. Die bestaan van VEKOM  is veral geopenbaar  in April 1993  toe VEKOM  'n openbare vergadering  in Pretoria-Noord gehou het. Wat VEKOM se rol betref,  het genl. Groenewald  tydens daardie vermelde vergadering 'n drie-opsie-strategie  uitgewys  vir die verwesenliking  van 'n Volkstaat:
(a) die regering verslaan  by die  stembus - VEKOM  het geweet dat daar nie weer  'n Blanke  verkiesing  gaan wees nie.
(b) VEKOM  gaan die pad van onderhandeling  volg – VEKOM kies hierdie opsie.
(c) VEKOM  meen dat die geweldsopsie  slegs gevolg  sal word indien aIle ander metodes sou misluk. Voordat tot geweld oorgegaan sou word, voorsien hulle nog 'n periode van tydelike verset.  Deur VEKOM  het genl. Groenewald  ook kennis  gedra  van  die gevoel van  magteloosheid  wat  in die Konserwatiewe  Party  bestaan  het vanweë   direkte  kontakte   binne   die  binnekringe  van  die  party. VEKOM wou van meet af met sy voorstelle vir 'n Volkstaat 'n onderhandelingspad volg en ook inval by die KP se mobilisasieskema.
Tienie  Groenewald   het egter nie oor voldoende  invloed beskik om hierdie party te manipuleer  nie, en die uurglas het uitgeloop vir die Nasionale Party  om sy mag aan 'n ANC/SAKP  bewind  oor te gee. Daarom  moes nog 'n faktor ingebring  word. Die toetrede  van die generaals  tot  die politieke speelveld.  Dit sou  'n nuwe,  onbekende  faktor  tot  die politiek  in Suid-Afrika  toevoeg.  Dit het  die algemene   gespreksonderwerp   geword,  terwyl  min  mense  inderdaad  besef  het waaroor  dit in werklikheid  gaan. Die generaals  se strategie  word aangebied  as die groot oplossing  op 'n redelik  kort termyn vir die land se probleme, terwyl daar inderdaad groot onsekerheid  bestaan  oor die oplossing wat hulle spesifiek vir Suid­ Afrika  in gedagte  het.
VERKLEINING VAN DIE WAARSKYNLIKHEID VAN 'N REGSE STAATSGREEP
Alvorens  die generaals  op die politieke arena hulle verskyning  kon maak, moes die Staatsveiligheidsraad   eers toesien  dat daar met die 'lang messe'  in  die  Weermag  en  Polisie  ingesny  word  om  die moontlikheid  van 'n staatsgreep te verklein.  In hierdie verband  het
die  aanwysing  van  die  Harms-kommissie  van  ondersoek  na  die sogenaamde    'moordbendes'  in  die  Suid-Afrikaanse  Polisie en Weermag  gelei  tot  die ontbinding  van  die Burgerlike  Samewerkingsburo.  In November  1992 word  dit opgevolg  deur die Pierre Steyn-ondersoek   binne  die  Suid-Afrikaanse   Weegmag  om Militêre Inligting by te kom. Altesaam  23 offisiere  van Militêre  Inligting se Direktoraat  Koverte  Inligting (vier sleuteloffisiere by name genl.  Chris  Thirion,  brig. Tollie Botha,  brig.  Fredi  van  Wyk  en brig.  Koos  van  der  Merwe)  is in Desember 1992 of op verpligte verlof  of op vroeë  aftrede  of op ondersoek  geplaas.  Hierdie  regeringsoptrede  het  "die hart van die Derde Mag uitgeruk". (Vyftien maande  later is polisie generaals deur Regter Goldstone ondervra oor 'Derde Mag'-optrede,   waaronder  genl Basie Smit, genl Krappies Engelbrecht  en genl. Le Roux.) Hulle word daarvan  beskuldig  dat "...van hulle hul eie agenda gehad het om te verhoed dat die nuwe bedeling slaag, en bewerings oor politieke moorde en (wapen)smokkelary. Voorts het F.W. de Klerk op versoek  van die ANC 32 Bataljon  laat ontbind. "                                                                      '
POLITIEKE INTERVENSIE VAN DIE GENERAALS

Die generaals  en die rol wat hulle sou speel, was 'n uitvloeisel van die toetrede van Afdeling  Militêre  Inligting se front, die Volkseenheidskomitee   (VEKOM)   tot  die  politiek.   Dit  is  waar  die  welbekende   Constand   Viljoen   (voorheen   Hoof  van  die  Suid-Afrikaanse  Weermag)   met  militêre  prestasies  in Angola,  deur  Tienie Groenewald  nadergetrek  is.
Na  wat  verneem  is,  het  Viljoen  op daardie  tydstip  gebuk gegaan onder  ernstige   finansiële probleme.  Indien ons die feite reg vertolk, het Tieme Groenewald  sy magsposisie in die Verligte Aksie­ beweging  misbruik,  Groenewald  het die druk wat die banke op Constand Viljoen geplaas het, georkestreer.  Toe het Groenewald die geldwortel  voor Constand  se neus gehang  om hom in te trek as marionet van die staat, en uit die hele operasionele  oefening  van die Afnkanervolksfront   en die Vryheidsfront  blyk dit duidelik hoe groot Groenewald  se invloed op Viljoen was.
Groenewald  het verder  gegaan  en die Afrikaner-volksunie  wat op daardie  stadium  'n niksseggende   groepie  was,  na Viljoen gestuur om Viljoen se toetrede  'n onskuldige  kleur  te gee.  Groenewald het Andries  Beyers  opdrag gegee om sy party met Viljoen te versterk.  Daarom  is advokate Moolman  Mentz en Chris de Jager op 3 Desember 1992 na Viljoen  se plaas  om hom  te vra om aan hulle leiding te gee oor hulle onderhandelinge  met die NP en die ANC.  Hulle  het pertinent  gevra  dat hy hulle  moes adviseer  oor verdedigingsmag-aangeleenthede.  Hy  het  toegestem,   maar  op voorwaarde  dat hy nie  polities betrokke  raak nie. In die gesprek  het hy erken dat hy die KP 'haat', maar dat hy begrip het vir die AVU se beleid.  Hierop  het Viljoen  op 4 tot 6 Januarie 1993 die AVU se koukusvergadering  bygewoon.  Die  oogmerk  was  'n strategie  vir die  onderhandelinge   met  die  regering   oor  'n  Volkstaat  op  21 Januarie   1993.
Op 2 Februarie  1993, met die voorsetting  van die onderhandelinge,was Viljoen ook by. Viljoen het as 'n sogenaamde Milltêre Adviseur van die Afrikaner-volksunie  sy eerste politieke openbare  verskyning  gemaak.  Die KP (Ferdi  Hartzenberg  op instruksies  van  Groenewald)   het intussen  die afgetrede  genl.  Koos Bishoff van  die NP  nadergetrek  om  hulle  mobilisasieplan   te loods.

Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3256 gaste aanlyn