Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Meeste mense sit en wag dat iets goed met hulle moet gebeur sodat hulle die vreugde daaruit kan punt. Opregte vreugde is nie dinge wat met jou gebeur nie. Dit is die lig wat jý laat val op die dinge wat met jou gebeur. Jy kan alle dinge in 'n misrabele lig sien, maar jy kan aan alle gebeure 'n positiewe rigting gee. As jy 'n blymoedige mens is, laat val jy 'n vrolike vreugdevolle lig op jou lewensomstandighede. En dan vind jy vreugde waar ander mense nog maar net smart ervaar – dan kan jy lag terwyl ander huil. En die vertrekpunt vir ware blydskap is om met die Here in as te kom.
1994: VOLK GESLAG OP MEINTJESKOP (6)
Die dag sal kom... soos by Vereeniging
Dr Harry Mocke
Lees reeks by 1994: Slag van Meintjeskop
Ons verdra en verdra ...
"The worse it gets, the louder the cry: 'More taxes! Nationalisation! Redistribution! Soak the Whites! Empower the People! Wipe out all accumulated rent and service charges! Spend more billions. Free land, housing, health and education for all'. And we sit and take it... and take it... and take it." (Aida Parker Newsletter November/Desember 1994)
Dit is lankal nie meer net 'n "cry" nie. Dit is omgeskakel in die naakte feitelikheid.
Die uiters onbekwame kommunistiese ministers ry op die rug van hulle blanke amptenare. Hulle kan nie eers in 'n onderhoud iets sinvol sê nie, vergeet maar van die doen.
Hulle plunder ons finansies deur hulle salarisse self te vertiendubbel en soos konings te leef op ons belastinggeld, terwyl die massas wat so dom was om vir hulle te stem, slegter af is as ooit tevore.
Hulle vernietig ons ekonomie en infrastruktuur so, dat geen buitelandse belegger 'n rand verder hier sal waag nie. Hy sal dit nooit weer sien nie.
"And we take it... and we take it." Hulle vernietig ons onderwys deur mense in bevel daarvan te plaas, wat nie eers die woord "onderwys" kan spel nie.
Hulle prop swart kinders in ons skole in waar ons hulle nie wil hê nie.
Ons hospitale is leeg gesteel en so vuil en verflenter dat 'n mens vrees jy kry die pes as jy 100 meter ver verbyloop.
Ons bloedbank is nou 'n vigsbank.
Ons mense word uit hulle werk verwilder en vervang deur ander wat net op hulle stoele gaan sit en nie weet wat om met die werk voor hulle aan te vang nie.
"And we take it... and we take it. .."
As die swart polisie, weermag of gevangenisbeamptes nie dadelik hulle sin kry nie, staak hulle, toi-toi, sit-in, vang enige ding aan, kom skotvry af en kry boonop hulle sin. Hulle is mos na alles die stemvee.
Hulle betrek die vrugbare landbougrond en produseer niks. Die blankes sal mos kos produseer.
Hulle gaan sit met hulle vermeerderende getalle bo-op ons, sodat ons nie asem kan kry nie.
Hulle weier om vir munisipale dienste te betaal, en kry dit aanhoudend verniet. Die blankes sal mos namens hulle direk of indirek deur belasting daarvoor betaal.
"And we take it... and we take it..."
Hulle verhoog sommer die belasting totdat die paar blankes die hoogste koers ter wêreld betaal.
Hulle druk ons Afrikaanse taal in die grond in, deur te weier om Afrikaanse dokumente te ontvang.
Hulle misgun ons kinders onderwys in ons moedertaal.
Hulle vermoor en verniel ons bejaardes en boere op die platteland en in die stede.
Hulle skaak ons motors op die paaie.
Hulle beroof ons huise van alles wat hulle kan wegdra.
"And we take it... and we take it..."
Hulle verkrag ons volk se vroue en dogters.
Hulle verkrag ons basiese menseregte waarvan hulle sulke heilige voorstanders was.
Hoeveel bladsye kan ons nog volskryf?
"And we sit and take it... and take it... and take it..."
Ongelooflik!
Hoe lank gaan ons mense nog "take?"
Telefoonoproepe wat ons nou begin ontvang, dui daarop dat ons mense die derde fase begin ingaan. In die eerste fase kon hulle nie genoeg "take" om die nuwe medebroeders en susters tevrede te stel nie. In die tweede fase kom toe ontnugtering. Sommige mense huil openlik wanneer hulle skakel om te verneem wanneer daar 'n verbetering uit die ellendige situasie gaan kom.
Die derde fase is nou - die woede teen die situasie waarin ons sit, en teen daardie mense wat ons hierin laat beland het. Dit gaan nie lekker wees om dan aan die "take-kant" te wees nie.
Dit is dan wanneer ons mense gereed sal wees om agter die ware leiers in te val ...