NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Here, op grond van u liefde bid ek vir ons goddelose en liefdelose volk. Ek vra dat dit nie verby moet wees met ons en ons bestaan nie. Dankie dat ek dit mag vra want u trou en liefde is groter as ons geloof en ongeloof.

1994: VOLK GESLAG OP MEINTJESKOP (9)

Die dag sal kom... soos by Vereeniging

Dr Harry Mocke

Lees reeks by 1994: Slag van Meintjeskop

Slawevolk

Turkye, die siek man van Europa. So het ons nog altyd van Turkye gehoor.

Wanneer jy deur hierdie land reis, sien jy waarom dit siek is en vir ewig siek sal wees. Die antwoord is eenvoudig. Dit is die onbeholpenheid van sy mense wat hom siek maak.

Die skape met die kolle is ou nuus. Daar moet egter weer na die skape en die wagters gekyk word. Dikwels sien jy een skaap of een bees met 'n wagter by. Daardie jong kind of ou man pas die enkele dier die hele dag op.

Reis jy deur Duitsland of enige ander moderne land, sien jy netjiese kampe waarin die diere wei. Selfs in Nederland staan net die hekke alleen in die veld, terwyl waterkanale die vee se weigebiede afsper. Van wagters is daar geen sprake nie.

Maar die Turke pas na eeue nog een skaap en een bees op.

Lig jy jou blik op om na hulle nywerhede te soek, is daar niks. Vra jy die gids waar dit is, deel hy jou mee dat Turkye nie grondstowwe het nie en dus nie fabrieke het nie. Maar Brittanje, Nederland en vele Oosterse lande het ook feitlik nie grondstowwe nie. Tog is daardie lande vooruitstrewende nywerheidslande. Hulle het daardie grondstowwe gaan soek en voer dit nou in uit lande wat dit vir hulle produseer of delf.

Waar is die Turkse mans?

Meer as twee miljoen van hulle werk in Duitsland en nog baie meer in ander lande. Vrywillige slawe. Hulle gaan werk vir ander volke omdat hulle te onondernemend en onbeholpe is om hulle eie fabrieke te ontwikkel. Tuis pas sy seuntjie of sy pa die koei of die skaap op.

Maar nou hoef ons ook nie na Turkye te reis om slawevolkere te sien nie. Hulle is op ons voorstoep.

Gee hulle 'n Transkei, wat een van die gebiede in Suid-Afrika met die hoogste reënval is, en kyk wat doen hulle daarmee. Niks! Hulle gaan sit langs die hut en drink bier, terwyl die vroue met primitiewe pikke probeer om 'n paar lendelam mielies op die lande regop te hou. Hulle verlaat die plek en gaan werk in die myne wat hulle nie geskep het nie. Hulle gaan werk in die fabrieke wat hulle nie gebou het nie en wat nie aan hulle behoort nie. En ... hulle wagtertjies pas vee op!

Erger nog, hulle gaan werk in die staatsdiens en vernietig en besteel dit so, dat Suid-Afrika dit erf met miljarde rande se skuld, wat die blankes  weer moet betaal.

Dieselfde geld vir die meeste ander swart gebiede wat onafhanklikheid of selfbestuur gekry het. Opbou, onmoontlik. Afbreek en vernietig, dit kan hulle baie goed doen.

Hulle eie plaaslike owerhede kon hulle glad nie bestuur nie. Nou het hulle met "massa-demokrasie" daarin geslaag om beheer oor ons blanke stede en dorpe te kry. Toe las hulle flink die swart dorpe aan die wit dorpe, om elkeen 'n melkkoei te hê, wat vir hulle dienste kan betaal. Hulle baklei selfs onder mekaar oor wie die rykste blanke dorp kan kry. Totale ineenstorting lê hier voor die deur, omdat die blankes begin siek word om eenvoudig misbruik te word deur mense wat hulleself nie kan help nie, maar oor die blankes wil regeer.

Soos die res van die vernietigde, agterlike Afrika lyk, sal hierdie land binnekort ook lyk. En hoe gouer hoe beter. Miskien bring dit nugterheid in daardie blankes wat saam met hulle in die regering sit, se koppe. Wanneer die geld opraak om hulle salarisse te betaal, sal hulle ook nie meer lus hê om daar te sit nie. Dan sal die swart dienstigheid vinnig verdwyn.

Maar alles is glo apartheid se skuld. As hulle nou minder huise gebou kry as tydens apartheid, is dit steeds apartheid se skuld. Minder skole, ineenstorting van gesondheidsdienste, sluiting van hospitale, plakkerskampe, geen beleggings, besteling van f ondse wat bedoel was om skoolkinders te voed. Die droogte en die sprinkane. Werkloosheid, armoede, stakings.

Alles apartheid se skuld!

Tussen die Turk en die "African" lê die verskil nie breed nie. Die een is wel witter en die ander een swart, maar die een is so onmagtig om sy eie ding te doen as die ander. Hulle is maar gebore om slawevolkere te wees.

Selfs binne die regering kan hulle nie sonder blankes, kleurlinge en Indiërs klaarkom nie. As hierdie groepe uit die kabinet gehaal word, bly 'n kleuterskool oor. Hulle sal nie een tree vorder nie, behalwe agteruit.

Dekades lank regeer hulle die hele Afrika, maar ek het nog nie van een swarte gehoor wat 'n motor of vliegtuig ontwerp het, of enige wetenskaplike prestasie behaal het nie. Van die tegnologie kan hulle net gebruikers wees, nooit ontwikkelaars nie.

In die meeste kantore waar hulle ingedruk word om blankes uit te druk, sit hulle net die stoele warm, teken die briewe wat blankes voor hulle neersit sonder om te verstaan wat hulle teken - en ontvang reuse salarisse vir wie weet wat. So kom die gevorderde staatsdiens van hierdie land ook binnekort in die leunstoele tot stilstand. Hoe gouer, hoe beter.

Daar is tog 'n paar dinge wat hulle goed kan doen. Die uitstaande een is om te praat. Ure aaneen sal 'n ou praat, sonder om iets sinvols te sê. Hulle slaan binne minute 'n plakkershut op iemand anders se grond op. Daar is nog 'n paar, maar ek sal dit maar daar laat. As ons kyk hoe vol die skole is, kan ons maar self raai.

Soos die stilte teen die aand op 'n plaas toesak, so seker sal die stilte op hierdie land se totale ekonomie toesak. Daar sal net een verskil wees. Op 'n plaas is daar gewoonlik vrede wanneer die stilte toesak. Hier sal daar beslis nie vrede nie, maar totale chaos wees!

Dit is nie ver nie. Eintlik moet ons hoop dat dit gou kom. Hoe gouer hoe beter.

Dan is die speelveld weer gelyk.

Soos die Engelse sê: "Cut them down to size!"

Of soos ons dogter, Antoinette, sê: "Laat hulle val van hulle grootheidswaan na hulle IK."

Dan kan ons van voor af begin. Dan kan die mooi sy van "apartheid" na vore gebring word en elke volk kan sy eie ding in sy eie land doen. Dit is 'n wenresep.

Elke volk is 'n leiersvolk of 'n slawevolk!

Elke volk moet egter self ontdek wie hy is. Hy glo niemand anders nie.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3279 gaste aanlyn