NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Satan sê: Tel jouself op en lê die kruis neer.  Jesus sê:  Lê jouself neer en tel die kruis op.   Wie lg doen, is ’n Christen.

SIENER VAN RENSBURG, DIE MENS (20)

Lees reeks by Siener van Rensburg, die mens

" Smuts  is 'n  geel  hond met 'n wit halsband.  Hy is kompleet  Engelsman,  en het net ‘n Boerenaam  (wit halsband)... "

Generaal Botha se einde

Die uitbreek van die Groot Griepepidemie in 1918 het 'n tragiese begin en ewe tragiese einde gehad.

Hierdie  gegewens  kom grootliks  uit geskrifte  in privaatbesit.

'n  Vriend  en vertroueling   van  oom  Nicolaas   vertel  dat Siener hom reeds vóór die uitbreek  van die Eerste  WêreldoorIog  gewaarsku het dat genl. Louis  Botha  nog eendag  sy rug op die Afrikaner sou keer. Hy vertel  as volg:

Toe ons in 1910 selfregering  kry, toe hou ons volk bidure sodat die Heer vir ons die regte man as Eerste  Minister  moet aanwys.

Destyds  moes ons tussen  Botha en Merriman  kies. Botha val toe uit met die verkiesing.   Maar  ons gee hom Losberg  en maak  hom Eerste  Minister.  Vier jaar  later  (1914)  laat  skiet  die einste  Botha toe die Boeregeneraals  wat in die Tweede VryheidsoorIog hul plig gedoen het omdat hul nie onskuldige bloed wou vergiet en landpale wou verruk  nie. Daarna  stop genl. Botha al die offisiere  in die Fort en die gewone  burgers  in die swartes se kompounds   by Kimberley.  Dit was  toe  dat  oom  Klasie  aan  my  gesê  het:  "As  ons  volgens  ons gebede gehandel  het en Merriman  Eerste Minister  gemaak het, dan was daar nooit  ‘n Rebellie  nie. Maar selfs toe Botha uitval wou ons nie luister  nie,  en nou gebruik  die Heer  daardie Botha  waarmee  ons gesondig  het om ons mee te straf."

Oom Nieklas verduidelik  toe  verder:  "Ek  sien van Kaapstad  stoot 'n hand  'n swart blok oor ons land. As die swart blok verby is, dan sien ek hoe loop die mense in rouklere."

Op 'n vraag  of dit 'n ramp is wat oor ons volk gaan kom, en wat kan ons daaromtrent doenm het die Siener geantwoord: Broertjie, dit sal iets verskriklik wees, en vir ons volk sal dit 'n tyd van geloof en gebed wees.

Na die Russiese  Rewolusie  van  1917 gee Rusland  oor en in die lente van  1918 gebruik  die  Duitsers  hierdie  troepe  om  'n  groot nuwe  aanval  teen die Weste  te onderneem.   Teen Junie  was Parys weer in gevaar, soos aan die begin van die oorlog. Genl. Botha was erg bekommerd   dat  Engeland   nou  die stryd  teen  Duitsland   kan verloor indien Amerika  nie meer daadwerklik  tot die oorlog toetree nie. Terwyl  hierdie  onderhandelings  aan  die  gang  was,  arriveer daarin  Kaapstad  'n skip vol Engelse  Kleurlinge met verlof.   Omdat daar 'n griepepidemie  aan boord was, is hulle versoek  om buite die hawe anker te gooi.

Hierna wou die hawe-owerheid  van genl. Botha weet of hulle die skip moet laat land en of daar gewag moet word totdat die epidemie verby is. Genl. Botha telegrafeer  terug en sê die passasiers kan maar aan wal  kom, hulle verlof geniet en daarna weer terugkeer  Engeland toe.

Kort daarna  breek  toe die grootste  griepepidemie   in ons land se geskiedenis  uit en sterf daar in een maand sowat 70,000 duisend siele. In 1919 kry genl. Botha self die griep. Hy het aIle moontlike mediese  hulp ontvang,  maar dit was te vergeefs.

Wat nou volg,  is enkele  kort  uittreksels  uit die geskrifte  en 'n samevatting  van die tragedie  wat hom toe blykbaar  afgespeel  het: Genl. Botha het toe (terwyl  hy daar siek gelê het), gedink aan hoe hy die Rebelle  (sy mede-Boere)  laat vang  en party  laat doodskiet het omdat  hulle  nie  teen  onskuldige  Duitsers  wou  gaan  veg  om Duitswes  vir Engeland  te verower  nie. Soos oom Klasie  gesê het: "Generaal  Botha  was  nie soos Smuts nie. Smuts  is 'n  geel  hond met 'n wit halsband.  Hy is kompleet  Engelsman,  en het net ‘n Boerenaam  (wit halsband),  maar genl. Botha het nog 'n gevoel  vir die Afrikaner  ('n  Boerehart)  gehad ..."

Dit was  brommers

(Uittreksel  uit 'n brief):  Toe  genl. Botha  net pas  dood  is, toe was ek by oom Klasie. Ek vra hom toe: "Waarom  het  oom Klasie nie vir my vertel van genl. Botha  se dood nie? Ek het gedink oom Klasie vertel my altyd alles." Hy sê toe: "Ek  het jou  vertel van die man wat met die trappe van die leer afkom (sy leierskap is verby) ek sien hoe sy klere van hom afskif ('n teken  dat hy sy eie lewe sou beëindig, want hy sak agteroor  en sterf. Toe pak die bye op hom." Ek  sê: "Maar  oom  het  nie vir  my  gesê dis Botha  nie."  Sy antwoord  was: "Nou sê ek mos vir jou. Al fout wat ek gemaak het, was om te dink dit was bye wat op hom toesak. Dit was brommers, want  na  al  daardie   inspuitings  het  genl.  Botha  se  liggaam  skielik  sleg geword."

Ek kom toe op Wolmaransstad.  Daar laat roep ds. Van der Horst my en sê: "As jy op Wolmaransstad  was, dan kom jy  mos altoos van Siener en wat sê hy?" Ek vertel  hom toe die hele geskiedenis soos ek hier geskryf  het. Ds Van der Horst sê toe: "Ek het verlede  nag  van  Pretoria af teruggekom.   Generaal Botha se lyk het daar in  staatsie  gestaan in die kerk. Die lyk het so sleg geword dat die kerk ontsmet  moes word  en die kis met lood uitgelê moes word.

Nou vra ek: Waarom is sy lyk nie gebalsem nie? Is dit nie omdat die nuus dan sou uitgelek het wat eintlik met die Generaal gebeur het nie?  Dat hy geen natuurlike  dood  gesterf het nie. Dat hy'n daad gepleeg het waarvoor geen  staatsman 'n  staatsbegrafnis   kan kry nie. Sou 'n mens kan glo dat genl. Botha  homself  om die lewe gebring  het (oor die dinge wat hy sy volk aangedoen  het? ..." (Einde van aanhaling).

Behalwe  vir oom  Nieklas se visioen, ook mondelinge  mededelings deur oud-amptenare   (wat verkies  om anoniem  te bly) en 'n  aantal privaatdokumente   en briewe  in my  besit,  kon  ek uit "amptelike bronne"  geen  stawing  kry vir die hardnekkige  gerugte  oor genl. Louis  Botha  se beweerde selfmoord  nie. Maar van ons historici  was later druk besig om met "oop gemoed" die hele  geskiedenis   van  Suider-Afrika   te herskryf en hopelik sal hulle  ook  met dieselfde  gesindheid   na hierdie  tydperk  in ons geskiedenis  terugkyk  en op 'n  meer  wetenskaplik  gefundeerde wyse  kan vertel  wat werklik  op daardie  dag van 27 Aug.  1919 gebeur het toe genl. Louis Botha op die betreklik  jeugdige  ouderdom van 57 jaar skielik  oorlede  is.

Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3301 gaste aanlyn