Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Wysheid is om te weet wanneer om jou opinie te lug en wanneer om stil te bly. Oefen dit gerus!
VOLKSHOOP (10)
Adv PJ Pretorius
Lees volledig by Volkshoop - die boek
"Die staatsgreep wat ons hier in ons land sal beleef, sal voorafgegaan word deur 'n staatsgreep in Duitsland. Die neo-Nazi-politiek in Duitsland het sedert die afbreek van die Berlynse muur in 1988 'n Duitse werklikheid geword wat geo-politieke analiste periodiek as belangrik uitlig. Hierdie politieke groep het veral sterk steun in die Duitse weermag en in die Duitse sakewêreld. Daar is beslis groot geld agter hierdie politieke groep."
Swartes en Engelse vlug weg na Engeland en Europa
Op 29 September 1919 sien oom Niklaas hoedat derduisende swartes en Engelse na afloop van die stryd waarin die Afrikaner sy vryheid terugkry, holderstebolder uit Suid-Afrika wegvlug om in Engeland en Europa vir hulle 'n nuwe heenkom te probeer vind. Eers wanneer hierdie swart vloedgolf Engeland tref, sal sy ekonomie begin in duie stort en sal hy finaal ondergaan. Siener sien die Britse vloot dryf op die see soos leë kissies. Hulle is doelloos en magteloos want hul het burgeroorlog en hongersnood in hul land. Hy sien die Engelse soldaat sit op 'n swart perd. Hy ry in 'n rivier in. Die water slaan oor die perd en ruiter. Die nag sal oor Brittanje toesak. Ek sien die slang rol hom op – die swartes en gekleurdes gaan vestig hulle in Engeland. Dan begin al Engeland se probleme. Dit is die swart nasies wat oorsee gaan opstaan teen die wittes maar veral in Engeland, met hier en daar 'n witte onder hulle wat ook gaan moeilikheid maak. Die Engelse hier sal skynbaar as gevolg van hierdie verwikkelinge bekommerd voel oor hulle toekoms.
Die Boerevolk kry 'n nuwe Boererepubliek
Daarna sien ek bruin perde van Durban af aankom. Dit is die burgers wat die vyand agtervolg het. By die bruin perde is ook my blou perd wat ek by Mafikeng op 12 Oktober 1899 met die eerste geveg verloor het. En my velskoene val uit my voete en ek trek nuwe aan (dit is die Boererepubliek).
Die Boere en Duitse kommando's trek dan saam op in Afrika om die land weer veilig en bewoonbaar te maak vir die Witman. Siener van Rensburg sien 'n gesig dat die Boer die land tot by die ewenaar sal skoonmaak en selfs verder op in Arika. Dit neem tyd maar almal is hier eensgesind en werk hier eendragtig saam. 'n Beter Volk, met Een Kerk wat nou vaster staan as ooit tevore! Daarna is daar 'n nuwe regering vir die Boere.
Onthou, het mnr Mussmann ten slotte benadruk: Oom Niklaas het gesê ons kry 'n volmaakte republiek van 'n volmaakte God sonder 'n pennie landskuld. By Prieska kry my velskoen 'n nuwe oorleer (voorlopige regering); dan sien ek 'n blou pak klere (Duitsland), 'n bruik pak klere (Boere), dan 'n grys pak ('n Godsman) en as die burgers wat die vyand verdryf het, van Durban af terugkom, dan kry ek 'n nuwe paar velskoene, 'n nuwe saal en 'n toom – dit beteken 'n permanente regering en heel nuwe begin. Daar sal nie meer vreemdelinge oor die Boere regeer nie. Ná hierdie nuwe regering aangestel is, sal daar weer voorspoed wees en sal die Afrikaner sy regmatige aandeel in die voorspoed kry. Die swartes sal intussen ook na hul tradisionele leefwyse van aparte woongebiede terugkeer. Baie van die swartes sal weer 'n poging aanwend om uit te breek maar dit sal misluk.
Vir die Boerevolk kom daar totale vernuwing. Daar is ook ander veranderinge in die Boerevolk, en wel op geestelike gebied: 'n Nuwe vastigheid in hul geloof kry beslag.
Vir die buiteland sal die Derde Wêreldoorlog dan in alle erns begin
In Europa is daar opstande wat slegs gedeeltelik onderdruk word ('n groot hoop mieliestronke opmekaar wat nog net by die kante brand). In Suid-Afrika is die ergste opstand verby en heers daar vrede. Maar in Europa neem die spanning nou vinnig toe en broei onluste en ellende al hoe erger (in Europa is een groot misvuur met donker rook in die middel, buite om brand die vuur).
Siener het gesê die uitbreek van die Derde Wêreldoorlog sal in Rusland en Oos-Europa begin, maar spoedig op konflik tussen Rusland en Amerika uitloop en daarna wêreldwyd uitkring. Siener voorspel verder dat die Sowjetunie se verbrokkeling van korte duur gaan wees want die ontsaglike burgeroorlog sal die land na sy ou weë van onderdrukking, permanente rewolusie en diktatuur laat terugkeer. 'n Turk sal die vure aanblaas wanneer hy gaan ingryp in die burgeroorlog in Rusland om die Moslems te hulp te kom. Die oorlog breek uit in Europa as die ys daar begin smelt (April-Mei). Terselfdertyd sal 'n oorlog in die Midde-Ooste begin en hierdie keer sal dit in 'n volskaalse wêreldoorlog ontwikkel en so aaklig wees dat bloed van die perde se stange sal afloop, volgens Siener.
Anders as die Golfoorlog in 1991 sal die Turk voorbereid na die slagveld gaan en sy planne word in die geheim gesmee en sal hy toeslaan op 'n dag en plek wanneer niemand dit verwag nie en moontlik ook met kernwapens. Maar as die ys reeds gesmelt het (Mei-Junie), het die oorlog in Rusland reeds baie ver gevorder, sover dat dit lyk of die Kommunis reeds die oorlog gewen het.
Dit sal 'n baie benoude tyd wees, nie net in Europa nie, oral, ook hier in ons land. Hoewel die Derde Wêreldoorlog in Oos-Europa gaan begin, sal dit spoedig op 'n konflik tussen Rusland en Amerika uitloop en daarna wêreldwyd uitkring. Die eindresultaat van die Derde Wêreldoorlog is vaag. Ons vind hieroor twee basiese interpretasies:
- Eerstens word daar gewys waar drie groot moondhede mekaar die stryd aansê en tot die bitter einde veg totdat al drie vernietig is. Die ernstige situasie stuur af op konfrontasie wat gaan uitloop op 'n militêre konflik tussen drie groot moondhede (Duitsland? /VSA?/Sowjetunie met dalk Engeland daarby?, en Siener se geel nasie, Sjina? wat mekaar die stryd aansê. (Daar is drie groot stene, tussen die stene is vuur). In die slag wat gaan volg, gaan die drie veg tot die bittereinde; en hierdie slag sal geweldig wees soos wat daar moontlik nog nooit en die geskiedenis was nie.
- Tweedens waar Duitsland as die sterkste mag van die Derde Wêreldoorlog uittree en dan die wêreld se supermoondheid word. Omdat die Engelse 'n atoombomaanval vrees, knoei hulle in die geheim met die Russe. Hulle verraai die Weste se militêre geheime aan Rusland en sluit ook geheime militêre verdrae met Rusland teen Duitsland. Die Duitsers vind dit uit en besef die gevaar van 'n Engelse verraad teen hom. (Die Engelsman sal oral bars waar die Duitsers grondvat. Onthou in Europa sal Engeland geen vriende hê nie – ook nie elders en in Amerika nie. Duitsland en die VSA sal vriende wees en die Engelsman sal niks wees nie.)
Die oorlog sal baie snel, verwoestend en vreeslik wees. Dit sal meesal in en uit die lug wees met atoombomme en wapens, siektekieme en baie gevaarliker wapens as waarvan ons nou bewus is. In hierdie tyd gaan Engeland onder, en baie lande sal 'n aandeel daaraan hê – ook die Afrikaner. Nie net Engeland sal verdwyn nie, maar ook Holland en Japan. Rusland sal heeltemal kapot wees, Frankryk sal op 'n manier oorleef, en die VSA sal nie ondergaan nie maar baie verswak wees.
Die staatsgreep wat ons hier in ons land sal beleef, sal voorafgegaan word deur 'n staatsgreep in Duitsland. Die neo-Nazi-politiek in Duitsland het sedert die afbreek van die Berlynse muur in 1988 'n Duitse werklikheid geword wat geo-politieke analiste periodiek as belangrik uitlig. Hierdie politieke groep het veral sterk steun in die Duitse weermag en in die Duitse sakewêreld. Daar is beslis groot geld agter hierdie politieke groep. Dit kan opsigself die werklikheid verhoog van 'n Duitse staatgreep in die nabye toekoms.
Ons het tevore gesien dat daar sterk aanduidings bestaan dat die VSA 'n burgeroorlog vir Suid-Afrika beplan. Empiries leer ons dat die VSA sy kragte met 'n Duitse weermag sal saamsnoer om teen 'n opkomende Sowjetmag met eks-pansionistiese oogmerke op te tree (veral as die VSA sou ontdek dat sy kop op die skinkbord is). Dit sou die VSA eweneens noop om sy optrede teen 'n Boeremag en Suid-Afrika te staak.
Die Westerse Wêreld kan ekonomies en polities vernietig word. Noord-Amerika en Europa se infratrukture sal tot 'n groot mate vernietig wees en verskeie Europieërs en Amerikaners sal van hulle vastelande wegvlug na ander dele waar dit veiliger sal wees. Die VSA sal baie verswak wees en 'n moontlike groot katastrofe sal die wêreld tref. Beskawingsgeproke word 'n herlewing van die gevolge van die 'dark Age' van die Middeleue (800-1500) in die Westerse Wêreld verwag.
Die verval van 'n oop huishouding sal outomaties ekonomiese mededinging irrelevant maak; buitelandse betrekkinge sal beperk wees; buitelandse handel sal platval; ruilhandel sal geldekonomie vervang; ondernemingsgees, onderwys en tegnologiese vooruitgang sal stagneer. Holisties beskou meen ons dat internasionalisme minstens vir twee dekades lank irrelevant gaan wees. Dit blyk dat die Westerlinge wat hierdie sluwe aanslae oorleef, hulle heil sal gaan soek in geslote huishoudings. Na verwagting sal die klem val op basiese behoeftes asook die behoefte aan veiligheid. Hierdie toedrag van sake sal realiseer soos wat volkshuishoudings verval.
Indien die staatsgreep in Suid-Afrika wat sal lei tot die Boererepubliek, sou plaasvind, blyk dit dat dit die daad van die werkende klas gaan wees.
Siener beweer die Republiek van Suid-Afrika is 'n verlenging van die Unie van Suid-Afrika; 'n republiek wat nie by die stembus verkry gaan word nie maar deur 'n staatsgreep. Sy woorde: "Ons, die Unie, gaan heel laaste in die ding, maar ons kom ook heel eerste daaruit".
Die Illuminati is vanaf die einde van die Middeleeue (1500) tot op hede die reëlmaker van die wêreld – met een hoofdoel: om 'n wêreldregering te vestig. Gaan die Boerevolk 'n nuwe tydsvak inlui wat nie net 'n vernuwing op die godsdienstige terrein meebring nie maar ook op die gebied van die politiek en die ekonomie? Siener voorspel dat dit inderdaad die geval gaan wees. Alles sal nuut wees. Die Boerevolk bring 'n vernuwing nie net in sy lewens-en wêreldbeskouing nie, maar ook in daad. Die vasteland van Afrika sal die middelpunt word waaroor die vernuwing gaan. Afrika sal ook die nuwe tuiste word van vele Europeërs, waaronder Engelse en Hollanders wat in die komende Wêreldoorlog hulle lande gaan verloor.
Hierdie gevolgtrekkings hierbo berus op 'n wetenskaplike grondslag en derhalwe sou mens kon sê dat daardie toekomstige tendense Albert Pike (1809 – 1891) se plan bevestig wat hy vir Wêreldoorlog Drie voorgestel het. "World War Three is to be formented by using the differences the agentur of the Illuminati stir up between Political Zionists and the leaders of the Moslem world. The war is to be directed in such a manner that Islam (the Arab World including Mohammedanism), and Political Zionism (including the State of Israel) will destroy themselves while at the same time the remaining nations, once more divide against each other on this issue, will be forced to fight themselves into a state of complete echastion physically, mentally, spiritually en economically" – PAWNS IN THE GAME, 1958.
Die Illuminati het met die komende Derde Wêreldoorlog ten doel om die Christendom finaal te vernietig. Albert Pike het in 1871 in 'n skrywe aan Guisepe Mazzini (beide Vrymesselaars) 'n militêre plan vir drie wêreldoorloë openbaar. 'n Uittreksel daaruit lui: "We shall unleash the nihilists and atheists and we shall provoke a great social cataclysm, which in all its horror will show clearly to all nations the effect of absolute atheism, the origin of savagery and of most bloody turmoil. Then everywhere, the people forced to defend themselves against the world minority and revolutionaries will exterminate those destroyers of civilization, and the multitudes, disillusionised wiht Christianity whose deistic spirits from that moment will be without direction and leadership and anxious for an ideal, but without knowledge of where to send its adoration, will receive the true light through the universal manifestation of pure doctrine of Lucifer brought finally out into public view, a manifestation which follow the destruction of Christianity and atheism, both conquered and exterminated at the same time."
Gaan die magte van die Illuminati ingebind word? Siener voorspel wel dat die Boer voortaan met rus gelaat sal word.
Vervolg...