NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Kyk rondom jou: God openbaar Homself en sy Grootheid en Almag aan ons in die natuur wat ons elke dag met ons eie oë kan aanskou. Kan jy hoegenaamd twyfel?!

VOLKSVERRAAD... WAAROM? (2)

Adv PJ Pretorius

In die opvolg van die boek VOLKSVERRAAD, gee adv PJ Pretorius hier in VOLKSVERRAAD... WAAROM? perspektief oor waarom VOLKSVERRAAD geskryf is en verduidelik hy talle georkestreerde gebeure deur geheime magte, onder andere die dood van Diana. Lees ook  waarom ons eie volk verraai moes word by Volksverraad... Waarom?

Die boek VOLKSVERRAAD kan gelees by Volksverraad - die boek.

NI het vals vlag vir baie spioene gewaai

Die spioenasieskrywer John le Carre se boek Little Drummer Girl is glad nie so ver verwyderd van die werklikheid nie. Die boek en 1984-rolprent is selfs deur die destydse Veiligheidspolisie as opleidingsmateriaal gebruik. Dit handel oor die sogenaamde 'vals vlag'-werwing van ’n Amerikaanse aktrise deur Israel om op die Palestyne te spioeneer, terwyl sy dink sy werk vir die Palestynse saak.

Gerugte dat senior ANC-lede deur middel van hierdie metode gewerf is as agente vir die apartheidsbestel, is glad nie vergesog nie, het ’n senior offisier in die destydse Veiligheidspolisie genoem. “Dit was maar een van die werwingsmetodes. Die blote aanbod van geld het dikwels die wenslike uitwerking gehad. Die ‘vals vlag’-metode behels die werwing van ’n persoon deur ’n intelligensie-agentskap onder die naam van ’n ander organisasie of moondheid om inligting in te samel vir eersgenoemde. Die agent is onder die indruk dat die inligting wat ingesamel word eintlik ’n ander, selfs regverdigbare doel dien."

Die gebruik van die metode was een van die gewildste metodes van werwing in die destydse Nasionale Intelligensiediens (NI) en moontlik ook die Veiligheidspolisie, het ’n oud-lid van NI gesê. Volgens die lid, wat self as werwer en hanteerder van agente opgetree het, is die metode nie uniek aan Suid-Afrika nie en word dit steeds met groot vrug wêreldwyd gebruik.

“Enige persoon het ’n prys en as die prys ideologies van aard is, is dit dikwels maklik om ‘vals vlag’-werwing te doen. So ’n agent, het destyds betaling ook ontvang, al was dit net om private koste te dek." Volgens die voormalige hanteerder sal ’n potensiële agent dikwels meer geneë wees om inligting aan byvoorbeeld die Amerikaanse inligtingsdiens te gee as aan ’n Suid-Afrikaanse agentskap. ’n Voormalige bevelvoerder van die Polisie se eenheid vir teenspioenasie het gesê die destydse veiligheidstak het dikwels persone onder die dekmantel van NI vir die Polisie gewerf. “Dit was algemeen bekend dat die kwaliteit van inligting wat aan NI verskaf is, dikwels hoër was omdat NI hul inligting nie vir doeleindes van geweld aangewend het nie.”

Nog ’n rede vir binnelandse werwing was ook om die sogenaamde gasheerdepartement te beskerm. "Indien die operasie sou skeefloop, word almal wat ondersoek instel, op ’n dwaalspoor gelei." Een van die fronte wat in die Weermag se ‘vals vlag’-werwingsveldtog gebruik is, was die risiko-analise-organisasie, Longreach. [Ons behandel Longreach later.]

Hierdie informasie word dan deur ’n span navorsers geëvalueer (vertolk). ’n Hele verwysingsprentjie word opgebou. Die informasie word vanuit ’n multi-dimensionele bedreigingshoek (polities, ekonomies en maatskaplik) geëvalueer.  ’n Waarheidsgradering word aan die informasie toegeken. Die volgende kriteria word gebruik:

•    1 = waar;

•    2 = waarskynlik waar;

•    3 = moontlik waar;

•    4 = moontlik onwaar;

•    5 = waarskynlik onwaar;

•    6- onwaar.

Hierdie geëvalueerde of vertolkte informasie word dan inligting of intelligensie genoem. Intelligensie word amptelik in drie sekerheidsklassifikasies hanteer:
(i) vertroulik — wanneer inligting openbaar sou word, sal dit ’n verleentheid vir die staat meebring. Gewoonlik word ’n groen dossier vir sulke inligting gebruik;
(ii) geheim — wanneer inligting openbaar sou word, sal dit buitelandse betrekkinge verbreek. ’n Rooi dossier word vir geheime inligting gebruik en
(iii) uiters geheim — wanneer inligting openbaar sou word, sal dit ’n staat in oorlog dompel. ’n Rooi dossier met ’n kruis word vir uiters geheime inligting gebruik.

Geen geheime inligting is altyd volkome korrek nie. Geheime verslae van die Amerikaanse intelligensiediens, die Central Intelligence Agency (CIA) het onder meer aangetoon dat die CIA teen die einde van die Koue Oorlog die Sowjetunie se goudvoorraad, en gedurende die Golfoorlog van 1990/91 die magsposisie van Saddam Hoessein van Irak, oorskat het. In intelligensiekringe bestaan daar ’n internasionale konvensie dat alle geheime dienste hulle operasies en inligting ontken en verswyg indien dit sou uitlek.

STAATSVEILIGHEID, STREEKSVEILIGHEID EN INTERNASIONALE VEILIGHEID

’n Staat bestaan uit sy bevolking, sy politieke bestel, sy grense en sy ekonomie. ’n Streek bestaan op sy beurt uit ’n kombinasie van state. Ons streek is Suidelike Afrika, wat bestaan uit Angola, Botswana, Lesotho, Malawi, Namibië, Suid-Afrika, Swaziland, Tanzania, Zambië en Zimbabwe. Die wêreld word volgens die Verenigde Nasies (VN) se streeksprogram in verskillende streke en substreke opgedeel, wat deel vorm van die Anglo-Amerikaanse wêreldbedeling (dit wil sê die Nuwe Wêreldorde). Die Nuwe Wêreldorde is ’n begrip van die Vrymesselary en die Anglo-Joodse Illuminati wat dateer uit die 18de eeu en amptelik in 1991 tydens die VN se aanval teen Irak deur die eertydse president van die VSA (ook die voormalige hoof van die Amerikaanse Central Intelligence Agency (CIA) en ’n Vrymesselaar), George Bush, vir die eerstekeer gebruik is om die eenwêreld-wordingsproses aan te dui.

Pogings word sedert die 18de eeu deur die Anglo-Joodse Illuminati geloods om die wêreldpolitiek in streke te federaliseer tot een- wêreldorde en een-wêreldregering vir die komende millennium oftewel die New Age.

Staatsveiligheid kom ter sprake wanneer enige van die komponente (bevolking, wet-en-orde, landsgrense en ekonomie) bedreig word of die potensiaal bestaan dat dit bedreig kan word. Streeksveiligheid kom ter sprake wanneer enige staat of state se komponente (bevolking, wet-en-orde, landsgrense en ekonomie) bedreig word of die potensiaal bestaan dat dit bedreig kan word. Dit was die taak van die Suid-Afrikaanse Veiligheidsgemeenskap om teen die agtergrond van al die komponente van die staat informasie in te samel en te evalueer ter bepaling van hoe veilig die RSA, Suidelike Afrika en die Nuwe Wereldorde inderdaad is en strategies te loods om bedreigingsfaktore in staats-, streeks- en internasionale verband die hoof te bied. Derhalwe word daar deur die Suid-Afrikaanse Veiligheidsgemeenskap gekyk na die stand van die Nuwe Wereldorde en die strategiese rol van Suid-Afrika asook Suidelike Afrika daarin.  Tendense word uit die verwikkelings bepaal en daar word vooruitskattings gemaak. Daar word ook gekyk na die veiligheidsimplikasies van die tendense en hoe dit die Nuwe Wêreldorde, Suidelike Afrika en Suid-Afrika raak. Scenarios word gebou. Die inligting word in navorsingsprodukte vervat wat op ’n moet-weet-beginsel aan die kliente van die intelligensiedienste uitgereik word. Op grond van die inligting of intelligensie sal die regerings of die beleidmakers strategieë en teenstrategieë loods. In dié verband kan geheime agente ook meehelp dat die strategieë of teenstragtegieë geimplementeer word.

Geheime dienste moet voortdurend op hulle hoede wees vir die opposisie [vyande van die staat en vreemde inligtingsdienste] wat hulle staat se geheime kan steel. Derhalwe gebruik hulle teen-intelligensie om hulle inligtingsprosesse te beskerm. Wanneer hulle die opposisie se geheime spioene in hulle inligtingsprosesse betrap, poog hulle altyd om vas te stel wat so ’n spioen weet en nie weet nie, ten einde die omvang van hulle skade vas te stel. Hier dink ons aan die rooi spioen, Dieter Gerhardt, wat in 1983 deur die Amerikaanse FBI in New York in hegtenis geneem is en in ’n veilige huis in Washington deur die CIA ondervra is. Gerhardt het toe al 21 jaar lank teen Suid-Afrika en die Weste vir die Sowjetunie gespioeneer.

Die Anglo-Amerikaanse Netwerk  Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3252 gaste aanlyn