NUUTSTE BYDRAES
- EK HET GESTERF ! (11)
- BROKKIES UIT DIE BOEK – OUMANSLAND (13)
- 1968: RAU OPEN
- 1866: NHK POTCHEFSTROOM INGEWY
- 1959: DIE WONDER VAN TAALFEES
- 24 JANUARIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK – OUMANSLAND (12)
- 1895: VOLKSKAS- OPRIGTER: JJ BOSMAN
- 23 JANUARIE 2026
- EK HET GESTERF ! (10)
- VREDE MET GOD
- 1837: RETIEFMANIFES
- 22 JANUARIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK – OUMANSLAND (11)
- 1918: SANTAM KRY NAAM
- 21 JANUARIE 2026
- 1831: GENL PJ JOUBERT
- 20 JANUARIE 2026
- EK HET GESTERF ! (9)
- 1563: HEIDELBERGSE KATEGISMUS
- 1916: ONDERWYS- KOLLEGE OUDTSHOORN
- 1874: HUGENOTE- SEMINARIE
- 19 JANUARIE 2026
- ONS IS SLEGS HUURDERS
- 1869: JAMES MURRAY LOUW: OPRIGTER 1e CNO-SKOOL
- 1837: SLAG BY MOSEGA
- 1852: SANDRIVIER- KONVENSIE ONDERTEKEN
- 17 JANUARIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK – OUMANSLAND (10)
- 1896: 1e AFRIKAANSE TAALKONGRES
- 16 JANUARIE 2026
- 1876: 1e KOERANT WAT AFRIKANERS LEER SKRYF
- 15 JANUARIE 2026
- HY WIL ONS OORTREDINGE WEGNEEM
- BROKKIES UIT DIE BOEK – OUMANSLAND. (9)
- 1952: HENDRIK HANEKOM, TONEELSPELER
- 14 JANUARIE 2026
- EK HET GESTERF ! (8)
- BROKKIES UIT DIE BOEK – OUMANSLAND. (8*)
- 1653: EERSTE KORING IN SA GEDORS
- 1942: REPUBLIEK VIR SA DEUR DF MALAN VOORGESTEL
- 13 JANUARIE 2026
- EK HET GESTERF ! (7)
- BROKKIES UIT DIE BOEK – OUMANSLAND (7)
- 1865: JAN F.E. CELLIERS
- 12 JANUARIE 2026
- PASOP...
- 1875: DR CR LOUW: STIGTERLID SANTAM EN SANLAM
- 11 JANUARIE 2026
- WAAROM VENEZUELA-WEERMAG NIE TERUGGEVEG HET
- 1806: 2e OORGAWE VAN KAAP AAN ENGELAND
- 1818: PROF D POSTMA
- 10 JANUARIE 2026
- EK HET GESTERF! (6)
- 1871: EUGÉNE MARAIS
- 1940: ADV STRIJDOM EN DIE REPUBLIKEINSE IDEAAL
- 9 JANUARIE 2026
- MISDADE TEEN DIE BOER
- 1918: STIGTING VAN DIE KWV
- 1806: SLAG BY BLOUBERG
- 8 JANUARIE 2026
- 1914: STIGTINGS- KONGRES VAN NP IN OVS
- 1826: OUDSTE PROEWE VAN AFRIKAANSE BRIEWE
- 7 JANUARIE 2026
- IN HOM IS LEWE
- 1900: SLAG BY PLATRAND
- 1857: VIERKLEUR 1e KEER GEHYS BY MW PRETORIUS SE INHULDIGING
- 6 JANUARIE 2026
- 1976: SAUK BEGIN MET GEREELDE TV-UITSENDING
- 1864: BURGERSTRYD BY KROKODILRIVIER
- 1952: AANVANG VAN RIEBEECKFEES
- 5 JANUARIE 2026
- 4 JANUARIE 2026
- ONS BLYDSKAP IN DIE HERE
- 1901: NOG BRITSE ONREG: JGW JANSEN
- 1900: SLAG BY SYFERGAT
- 1856: 'HET VOLKSBLAD' OPGERIG
- 3 JANUARIE 2026
- BYBELSE BEGINSELS EN DIE GOUE REËL...
- 1896: OORGAWE VAN JAMESON
- 1666: HOEKSTENE VAN KASTEEL GELÊ
- 2 JANUARIE 2026
- EK HET GESTERF ! (5)
- NUWEJAARSBOODSKAP 2026
- 1951: SA-SEEMAG HERBENOEM TOT SA VLOOT
- 1 JANUARIE 2026
- WAT KAN VIR HOM TE WONDERBAAR WEES?
- TRADISIONELE OUJAARS- GEBRUIKE
- 31 DESEMBER 2025
- 1877: ADV JHH DE WAAL
- 1831: 1e UITGAWE GRAHAM'S TOWN JOURNAL
- 30 DESEMBER 2025
- JESUS VERSLAAN BOSE GEESTE
- NUWEJAARSBOODSKAP MOSSELBAAI
- 1811: MOORD OP LANDDROS A STOCKENSTRÖM
- 1909: BRIEF VAN LOUIS BOTHA OOR AFRIKANERBOND
- 29 DESEMBER 2025
- HET GOD ALLE MENSE EWE LIEF?
- 1912: "MISHOOP"- VERGADERING; HERTZOG SE WAAKSAAMHEID- KOMITEE
- 28 DESEMBER 2025
- 1838: SLAG BY OPATEKLOOF EN UMFOLOZI- VLAKTE
- 1932: SA STAP VAN GOUD- STANDAARD AF
- 27 DESEMBER 2025
- EK HET GESTERF ! (4)
- 1905: KERKDIENSTE
- 26 DESEMBER 2025
- KERSFEES 2025
- KERSFEES
- 25 DESEMBER 2025
- BEDE OM ‘N REIN HART
- HERODUS VAN KERSFEES
- KERSTYD VIR DIE CHRISTEN- AFRIKANER
- 24 DESEMBER 2025
- DIT WAT DIE MENS SAAI
- 1838: INNAME VAN UMGUN- GUNDLOVU
- 23 DESEMBER 2025
- MET SÚLKE ‘VRIENDE’ – WIE HET VYANDE NODIG!
- EK HET GESTERF ! (3)
- 1838: AANLEG VAN POTCHEFSTROOM
- 1880: BELEG VAN PRETORIA
- 22 DESEMBER 2025
- VURIGE GEBED
- 1880: KRYGSWET 'MARTJIE LOUW'...
- 1900: KITCHENER- MEMORANDUM OOR KONSENTRASIE- KAMPE UITGEREIK
- 21 DESEMBER 2025
- EK HET GESTERF ! (2)
- 1914: JOPIE FOURIE TEREGGESTEL
- 1880: SLAG BY BRONKHORST- SPRUIT
- 20 DESEMBER 2025
- EK HET GESTERF (1)
- 1792: AH POTGIETER
- 19 DESEMBER 2025
- 18 DESEMBER 2025
- LAAT ONS VOLKSTROTS HERLEEF!
- 1929: STIGTING FAK
- GELOFTEFEES 2025 – VILJOENSKROON (SLOT)
- GEKNAK
- 1890: OOPSTEL VAN SPOORLYN KAAPSTAD NA BLOEMFONTEIN
- 1856: DE REPUBLIEK LIJDENBURG IN ZA
- 17 DESEMBER 2025
- GELOFTEFEES 2025 - VILJOENSKROON
- GELOFTEDAG 2025
- INSTRUMENT TOT SY VERHEERLIKING
- 16 DESEMBER 2025
- DIE BLOEDRIVIER- GELOFTE
- GELOFTEDIENS DS ADRIAAN SWART
- KYK ONS NA HOM?
- DIT IS DIE HERE!
- GEBEURE BY BLOEDRIVIER
- DIE PAARDEKRAAL- GELOFTE
- MORE IS GELOFTEDAG - DAG VAN DIE HERE
- GELOFTE VAN JAN VAN RIEBEECK
- 15 DESEMBER 2025
- 1912: GENL LOUIS BOTHA BEDANK
- 14 DESEMBER 2025
- ONTSTAAN EN INSLAG VAN DIE GELOFTE
- 16 DESEMBER: OPROEP VIR ONS AFSPRAAK MET DIE HERE
- 1880:ZUID-AFRIKAANSCHE REPUBLIEK OP PAARDEKRAAL HERSTEL
- 13 DESEMBER 2025
- 1890: SKRYWER EN WETENSKAPLIKE 'HENDRIK BRAND'
- 12 DESEMBER 2025
- BROKKIES UIT DIE BOEK –OUMANSLAND (2)
- 1953: AFRIKAANSE TAAL- EN KULTUURBOND GESTIG
- 1899: SLAG BY MAGERSFONTEIN
- 11 DESEMBER 2025
- 1899: SLAG BY STORMBERG
- 10 DESEMBER 2025
- DIE GESINDHEID IN ONS GODSDIENS
- 1838: GELOFTE AFGELÊ
- DIE GELOFTE VAN PAARDEKRAAL
- 9 DESEMBER 2025
- 1939: REDDINGSDAAD- BOND GESTIG
- 8 DESEMBER 2025
- IS JY BANG VIR 2026?
- 1912: DE WILDT- TOESPRAAK – GENL JBM HERTZOG
- 1885: STIGTING NH OF GEREFORMEERDE KERK
- 7 DESEMBER 2025
- 1823: PRES JH BRAND
- 6 DESEMBER 2025
- 1906: TVL ONTVANG SELFBESTUUR
- JH BRAND - ALLES SAL REGKOM...
- 1894: OUD-PRES CR SWART
- 1934: STIGTING VERENIGDE SA NASIONALE PARTY
- 5 DESEMBER 2025
- 1917: DR HJ TERBLANCHE
- 4 DESEMBER 2025
- 1837: 1e KERKRAAD IN OVS
- 3 DESEMBER 2025
- 1836: VOORTREKKERS KIES 1e BESTUUR
- 2 DESEMBER 2025
- 1914: GENL DE WET GEVANG
- 1 DESEMBER 2025
- KERSSANG-OORDENKING
- 1938: FAKKELLOOP BY MONUMENT
- 30 NOVEMBER 2025
- 1869: TEOLOGIESE SKOOL BURGERSDORP OPEN
- 29 NOVEMBER 2025
- DIE DOOD VAN 'N HELD
- 1916: PRES M.T. STEYN
- 28 NOVEMBER 2025
- 1798: ANDRIES PRETORIUS
- 27 NOVEMBER 2025
- VERRAAIERS WAS DAAR ALTYD (5)
- 1862: HOF BESLIS OOR NG KERK
- 1931: GENL A.M. PRINSLOO
- 26 NOVEMBER 2025
- VOLKSVERRAAIERS WAS DAAR ALTYD (4)
- 1899: SLAG BY GRASPAN
- 1497: VASCO DA GAMA SE RUILTRANSAKSIE
- 25 NOVEMBER 2025
- 1931: WESTMINSTER BEVESTIG
- 1951: 1e GOUDSTAAF GEGIET
- 1858: ZAR VERENIG MET REPUBLIEK LYDENBURG
- 24 NOVEMBER 2025
- VURIGE GEBED
- 1899: SLAG BY WILLOWGRANGE
- 23 NOVEMBER 2025
- 1853: NED HERVORMDE KERK IN SITTING MET VOLKSRAAD
- 22 NOVEMBER 2025
- GELD, MAG EN SEKS…
- 1968: ONS VIER VOORTREKKER- MONUMENTE
- 21 NOVEMBER 2025
- 1930: FAK KONDIG HANDHAAF- EN-BOU-REEKS AAN
- 20 NOVEMBER 2025
- BROKKIES UIT DIE BOEK – OUMANSLAND (6)
- 1926: BALFOUR- VERSLAG AANVAAR
- 19 NOVEMBER 2025
- VOLKSVERRAAIERS WAS DAAR ALTYD (3)
- BROKKIES UIT DIE BOEK – OUMANSLAND (5)
- 1876: JOHANNA BRANDT
- 1497: DA GAMA SEIL OM KAAP
- 18 NOVEMBER 2025
- BROKKIES UIT DIE BOEK – OUMANSLAND (4)
- 1939: FAK EKONOMIE INSTITUUT GESTIG
- 17 NOVEMBER 2025
- SATAN EN MAGSLUS
- 1855: AANLEG VAN PRETORIA
- 16 NOVEMBER 2025
- VERTROU OP HOM MET ‘N VOLKOME HART
- 1911: UNIE-STAAL- KORPORASIE GESTIG
- 1855: MW PRETORIUS PRESIDENT VAN ZAR
- 15 NOVEMBER 2025
- 1837: DOBBEL DEUR TVL VOLKSRAAD VERBIED
- 14 NOVEMBER 2025
- 13 NOVEMBER 1833: "NAG VAN DIE STERRE-VAL"
- 13 NOVEMBER 2025
- 1839: SLAG BY KAPAIN
- 12 NOVEMBER 1780: PIET RETIEF
- 12 NOVEMBER 2025
- DOBBEL: HOOR WAT SÊ DIE BYBEL
- ONS LIEFDE TOT GOD
- 1880: BEZUIDENHOUT SE WA OPGEVEIL
- 11 NOVEMBER 2025
- DEPRESSIE – DIS TOE SEROTONIEN SE SKULD!
- 1919: AFRIKAANS EERSTE KEER IN KERK
- 1917: 1e VIERING VAN AFRIKANERDAG
- 1483: MARTIN LUTHER
- 10 NOVEMBER 2025
- IN SAND GESKRYF
- 1900: WH COETZER – ONTWERPER VAN KUNS IN VOORTREKKER- MONUMENT
- 9 NOVEMBER 2025
- VOLKSVERRAAIERS WAS DAAR ALTYD (2)
- 1938: DR DF MALAN SE BOODSKAP VIR BLANKE VOORTBESTAAN
- 1679: STELLENBOSCH GESTIG
- 8 NOVEMBER 2025
- VOLKSVERRAAIERS WAS DAAR ALTYD (1)
- BROKKIES UIT DIE BOEK –OUMANSLAND (3)
- 1901: 'NATIONAL SCOUTS CORPS' SKANDNAAM IN VOLKSMOND
- 7 NOVEMBER 2025
- BROKKIES UIT DIE BOEK –OUMANSLAND (2)
Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
As kerkleiers saam met die volksvyand begin plunder, is die dood in die pot! En die gevolg? Net die teenoorgestelde het gebeur – die kerk het nie mag oor die politiek verkry nie; politiek het besit van die kerk geneem!
1859: STIGTING VAN GEREFORMEERDE KERK OP RUSTENBURG
KULTUURDAGBOEK 11 FEBRUARIE
Lees volledig by Kultuurdagboek
Oral in die Westerse Wêreld het die liberalisme en modernisme na die Franse Revolusie kerklik-godsdienstige spanninge meegebring. Vanuit die Rennaissance en Griekse filosofie het die idee van die outonome mens wat met sy rede of belewing die hoogste gesag uitoefen, die absolute gesag van die Bybel, die Gereformeerde Belydenis en kerkinrigting verwerp.
Aan die Kaap plaas De Mist (1804) en die eerste Sinode (1824) die kerkgesag in die hande van die kerkvergadering. Die nuwe lewensgevoel wat op die mens toegespits is, het naas die Psalms 'n Gesangbundel met vrye liedere in 1806 in Nederland ingevoer. Na die Engelse oorname verplig die filantrope met Ordonnansie 50 van 1828 sosiale integrasie.
In die geïsoleerde binneland het die Afrikaanse mense daagliks vir God se gesag in die Bybel, sy leiding in die natuur en hulle lewes, die Heidelbergse Kategismus en gereformeerde preekboeke uit die 17de en 18de eeu gebruik. Teen 1833 kom die eerste verset teen nuwighede in die gemeente Cradock na vore. Vanaf 1834 trek sommige van die beswaardes na die binneland. Ander weier om Gesange te sing. Hulle word veroordeel en het implisiet die Nagmaal onwaardig verklaar.
Op Colesberg is individue hieroor onder sensuur geplaas. JJ Venter, vise-president van die OVS, bedank as lidmaat van die NG Kerk en gee al sy besittings as waarborg vir die onderhoud van 'n eie predikant. 'n Blanko beroepsbrief na Nederland het geen gevolg nie.
In Transvaal erken die Uitvoerende Raad teen 1858 al 'n afsonderlike gemeente binne die Hervormde Staatskerk op Rustenburg. Kragtens die grondwet, moes die kerkvergadering bepaal of sy oortuigings met dié van die 1618/19 ooreenkom. Die vergadering het egter verder gegaan en ook die sing van Gesange verpligtend gemaak, terwyl ds D. Postma dit aan die vryheid van die predikante wou oorlaat. As gevolg daarvan het meer as 300 mense, onder wie leiers soos Paul Kruger, hulle op 11 Februarie die Gereformeerde Kerk in die Suid-Afrikaanse Republiek op Rustenburg laat inskryf.
JJ Venter het Postma na die OVS geneem om ook daar 'n kerk te stig. Eers die volgende jaar het Postma toegegee en in die Kaapkolonie drie gemeentes gestig. Die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika het die leer, liturgie en kerkregering van die Dordtse Sinode van 1618/19 as grondslag aanvaar.
Opsoek na inligting?
-
BOEKE TE KOOP
IN DOODSGEVAAR,
outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.
Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier
MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF. Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees. Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. Lees meer oor die boek by hierdie skakel.
VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid... Lees HIER meer daaroor.
VINGER OP DIE SNELLER - Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880. Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.
Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal. Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor
VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer. U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672. Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.
TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor.
Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .
In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed.
Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .
BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Natal, die Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word. Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is. Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.
-
BYBEL 1933/53-druk nou gratis
Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.
_____________________
Laserskywe in stelle van 10 te koop
VRYHEIDSBEDIENING
Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.
Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:
- Die lewe hiernamaals.
- Word verantwoordelik oud.
- Die pad na die ewigheid.
- Bied beproewing die hoof.
- Raad vir tieners.
- Gelowige kinderopvoeding.
- Oorwin depressie.
- Kikker jou huwelik op .
- Alle mense is nie gelyk nie.
- Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.
Bestel by:
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Sel: 074 967 5187
Bankbesonderhede:
ABSA
VRYHEIDSBEDIENING
9062088855
_______________
Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK
'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
stryd uitkom.Kontak die redakteur by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK
__________DIE HISTORIESE KOMPAS_________BOEKRESENSIE:Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop
Lees meer oor dié getuienis by:
__________
BOEKRESENSIE:
DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme
Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.
Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn. Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.
Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.
U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg
Tel: 074 967 5187 of by
vryheidsbediening
@gmail.com
Prys: R50-00
-
______________
BOEKE TE KOOP
‘n Nuwe Trek: Terug na u God
Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte
J L du Toit & dr L du Toit
'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar:
Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.
Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD
_______________
ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS
> Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens; Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by>>
>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
________________
GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2
Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by >>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
of skakel hom by 074 967 5187
________________
Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
Volledige besonderhede hier:_________________
>>Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
> -
DIE CHARISMATIESE GEVAARMense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.
VERGADERING-
PROSEDURES
(GRATIS)
Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.
Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.
GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:
As God volke aan hul eie lot oorlaat
Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA
Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius
'n Oorblyfsel... deur genade alleen
Christen-Teokratiese Separatisme
Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling
Ons heilsverhaal in die Ou Testament
Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?
Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans
Macbeth - Shakespeare in Afrikaans
Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal
_______________
1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG
1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS
1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR>>SKERP SLAGSPREUKE
(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)
__________________
> >>
(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks
>
>>
>>>>>>__________________
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.
Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.
'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.
Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.
>>Besoekers aanlyn
Ons het 6238 gaste aanlyn