NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Waarom gedenk ons vandag nog steeds die hemelvaart van Jesus Christus? Omdat God se liefde vir ons ewig is, en ons ewig dankbaar kan wees dat Hy sy Seun uit liefde na die aarde gestuur het om in ons plek aan 'n kruis te kom sterf sodat ons siele nie verlore gaan nie maar vir ewig by Hom kan wees wanneer ons aardse reis verby is. Daarom bring ons hierdie dag soos 'n Sondag deur en daarom word vanaand talle dienste deur die land gehou om ons dankbaarheid en eer aan Hom te betuig. Kom ons doen doen dit dan en daag in groot getalle daar op.

DIE LEUEN WAARIN ONS LEWE

Ons is by een van die grootste en felste oorloë ingetrek, waarvan ons nie eens die reëls verstaan nie: 'n geestelike oorlog wat van die vroegste eeue reeds tussen die magte van die Lig en die Duisternis aan die gang is. In hierdie geestelike stryd is daar drie sleutelpunte naamlik die verstand, die hart en die mond. Die mag wat dit beheer, beheer die siel van 'n persoon. Die waarheid is dat ons slawe van 'n stelsel van ‘vrede’ geword het wat tronke van ons verstand maak. In dié stelsel is die koningskap van Satan weggesteek om ons te beheer en te verander in willose robotmasjiene in 'n geslaglose en goddelose werklikheid.

Hoe kan ons uit hierdie leuen waarin ons lewe losbreek? Ons moet ons verstand oopmaak sodat ons hart vir die Woord versag kan word. Solank ons verstand deur Satan beheer word, beheer hy ook ons harte en monde.

In Suid-Afrika, soos die blankes van baie ander lande, is ons deur vooraanstaandes mislei tot 'n werklikheid van leuens; na 'n drogbeeld van 'n valse Israel om die god van die Wêreld te dien. Byna al die strukture wat die blankes tydens die Apartheidsera daargestel het, is vinnig besig om in duie te stort. Paaie versleg, die rand verloor koopkrag, poskantore word gesluit, onderwys is ‘n klug, munisipaliteite speel bankrot, gewapende roof en moorde op boere is 'n algemene verskynsel, staatsfondse word wanbestuur, korrupsie is aan die orde van die dag, besture van skoolrade, koöperasies en maatskappye is besig om ineen te stort. Alles is nie alleen besig om na Afrika-standaarde te verlaag nie maar die land is ook besig om op 'n totale anargie af te stuur. Die vraag is, wie se skuld is dit dat ons in hierdie ellende verkeer? Ons is deur leiers soos Vorster, Botha en De Klerk mislei.

Waarheen is ons nou oppad? Ons is nader aan 'n werklikheid wat tot onlangs toe aan ons as "Future Shock" deur die Amerikaanse sosioloog, Alvin Toffler, voorgehou is. Die 'hippie'-kultus met dwelms, langhare, 'poprock', vrye seks, anti-'war' en 'peace'-krete, is in die sestigerjare deur die Rockefeller-Oppenheimer-Rotchschild-konneksie aangewend om as 'n "toekomsskok" te dien. Dit is wat die 'New Age' vir ons inhou – wat lank gelede reeds vir die nuwe millenium geskeduleer was. Uit hierdie 'hippie'-kultus is 'n nuwe golf gebore waaruit die 'hi-tech'-gemeenskap met sy Bille Gates besig is om te ontwikkel. Hierdie gemeenskap openbaar 'n karakterlose, klaslose, geslaglose en raslose werklikheid van een wêreldregering, waarbinne die muti-nasionale ondernemings (MNO) mekaar die styd aansê. Mense kry dieselfde status as diere. Daar bestaan ook geen respek vir die ware God en sy Skepping nie. Ons leef in ‘n drogwêreld. Binne hierdie drogwêreld word ons stelselmatig aan die rekenaar gekoppel sonder dat ons dit altyd besef. Ons is aan sataniese kragte oorgegee wat ons nie eers verstaan nie. Rassevermenging, moord, diefstal, bedrog, omkopery, meineed, owerspel, sodomie en godslastering wat vir God alles gruwelik is, is aan die orde van die dag. Ons is nou in beginsel blootgestel om deur demoniese magte, wat ons nie eens begryp nie, beset te word. In dié geestesdimensie is ons oorgegee aan dienaars van die magte van die Duisternis en derhalwe ingetrek binne die teëlaarde van die magte van die Duisternis. Ons woon nou in die grondgebied waar die magte van die Duisternis beleër word om teen die Lig oorlog te maak.

Dit blokkeer ons van die Weg van Waarheid en maak ons deelagtig aan die weg van die leuen wat in werklikheid 'n drogbeeld-illusie van valse vrede en stabiliteit is. Hierdie valse versekering verblind ons vir die waarheid en maak ons deelagtig aan hierdie wêreld.

Ons kan nie hierdie slawerny en gevangeniskap sien of aanraak nie. Die implikasie van die gevangeniskap is vir ons almal die ewige dood en die hel. Binne hierdie 'New Age'-wêreld is die Afrikaner niks. Hy is nou magteloos en voor 'n keuse:

  1. Gaan hy voort om mee te loop binne die valse stroom van Afrikaner-eenwording? Dit bly in die nuwe bedeling ongrondwetlik om blanke-politiek te bedryf. Derhalwe sal diegene wat hierdie keuse maak, moet toegee dat persone van alle kleure en rasse Afrikaners kan wees. Aanvaarding van hierdie stroom van die 'New Age' sal die Afrikaner in so 'n mate verswak dat hy onder die Kommunisme sal verdwyn. Die ANC implimenteer die totale Freedom Charter, hulle handves vir swart mense se sogenaamde regte waarin daar vir die blanke geen plek is nie, so stil-stil dat die Afrikaner dit nie eers besef nie.
  2. OF: Gaan die Afrikaner uit die chaos wegbreek en die wapen vanweë godsdienstige oorweging (om nie met ander rasse te vermeng nie) optel om sy laaste vryheidstryd te veg? Die waarheid "...sal hulle vry maak"  Joh 8:32 – van die weg van die leuen. Jeusus Christus is die Weg van die Waarheid. Hy is die Lig van die wêreld en dié wat Hom volg is die kinders van die Lig. Om Hom te volg moet ons in sy Woord bly en dan sal ons die Weg van die Waarheid vind. Net Jesus kan ons van hierdie Sataniese binding en gevangenenskap van die verstand bevry. Ons moet ons verstand oopmaak sodat ons hart vir die Woord versag kan word. Solank ons verstand deur Satan beheer word, beheer hy ook ons harte en monde.

Jesus Christus is die lig van die lewe. Versag u hart vir Christus as u Messias; maak u hart 'n staanplek vir die Woord van God. Net Christus kan ons met vuur doop. As ons die Lig in ons harte ontvang, is die Koninkryk van God in ons. Slegs dan is ons volkome 'n kind van die Lig en deelagtig aan God se leër.

God se Israel is die kinders van die Lig – die leër van God en hulle voer die goeie stryd. Hierdie ligpunte in Suid-Afrika moet saamkom om een groot lig in een nuwe liggaam te vorm sodat daar net plek is vir een volk, een God, een taal en een land. Hierdie waarheid is opgesluit by God Self. Hy het vroeg in die twintigste eeu deur die mond van sy profeet oom Niklaas van Rensburg gepraat. Daarom berus ons ons werke op God se wil.

Ons weet nie wat die datums van elke gebeure sal wees nie, slegs God weet dit, maar Hy het vir ons die tekens gegee sodat ons onsself kan voorberei vir die dinge wat ons weet gaan gebeur, wanneer ookal. Berei uself dan voor, in die gees en in u elke dag se bestaan. Staan op my volk, die tyd raak kort!

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1092 gaste aanlyn