NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As jy die grysheid met 'n gesonde en fiks liggaam begroet en baie trots op jouself daaroor is, raak betrokke by siek en gestremde persone, beleef hulle seer en onmagtigheid sodat jou trots in dankbaarheid kan omskakel - dan wen ook jou siel daarby.

IS DIE JODE ONS GOEDGESIND?

Dr Danie Theron

Plato is a friend but truth is a greater friend  

Aristotles (Ethics)

Het die Christene ‘n vriend in die Jodedom? Meer spesifiek gestel is die vraag of die Jode wat die Judaïsme as geloof aanhang (waarvan baie Sioniste is), die Christendom aanvaar of nie.

Baie Afrikaners sal hierdie vrae bevestigend antwoord. Dit is so omdat hulle deur die media veral, maar ook deur predikante en ander geestelikes wysgemaak word dat die Judaïsme in die Ou Testament glo en dus die koms van die Messias afwag.

Wel, die waarheid oor hierdie Jode sal u verstom!

Die waarheid sal u vind in werke soos:

-          Michael Hoffman             Judaism Discovered

-          Ivor Benson                    The Sionist Factor

-          Norman Finkelstein         The Holocaust Industry

-          Israel Shahak                 Jewish History, Jewish Religion

In hierdie artikel bepaal ek my hoofsaaklik by die werk van professor Shahak. Hy is ‘n Jood wat in 1945 vrygelaat is uit die Bergen – Belsen konsentrasiekamp. Gebore in 1933 in Warskou, Pole, was hy dus as kind in dié kamp. Hy vestig hom daarna in Israel en belewe die totstandkoming van die staat in 1948. Hy is later professor aan die Hebreeuse Universiteit in Jerusalem. Hy sterf in 2001.

Tydens sy leeftyd spreek hy hom herhaaldelik uit teen die vergrype van Israel. Hoe so?

In 1965 het hy op ‘n Saterdag (die Joodse Sabbat) in Jerusalem gestap. ‘n Nie-Jood het inmekaar gesak en moes dringend hulp kry. Persone wat die nie-Jood te hulp gesnel het wou ‘n oproep maak vanaf ‘n Jood se huis. Dié het geweier. Shahak was onthuts hieroor en het dit aanhangig gemaak by die Rabbynse owerheid (die sinagoge). Dié Raad het die Jood wat hulp geweier het gelyk gegee omdat die Talmoed Jode uitdruklik verbied om nie-Jode op die Sabbat van enige hulp te wees.

Wat duidelik besef moet word is dat die Talmoed die gesaghebbendste werk vir die Judaïsme is en nie die Ou Testament nie.

So het Shahak begin om die Talmoed te bestudeer. Dit het hom wreed ontnugter. Die Sionisme kan as die politieke vergestalting van die Talmoed gesien word. Slegs enkele aspekte hiervan sal hier belig word.

Israel beskou homself as ‘n “Joodse” staat. In 1985 het die Knesset, die Israeliese parlement, ‘n wet aanvaar wat dít bekragtig het. In 2018 het die Knesset verder gegaan en besluit dat net Jode burgerskap in Israel mag verkry. Jode van watter staat ookal mag (volgens die Law of Return) na Israel immigreer, maar nie-Jode mag nie.

Val dit nie vreemd op dat hierdie besluit nie as “rassisties” veroordeel word nie, dog Israel en Jode wêreldwyd (met George Soros aan die spits) kritiseer ander state as hulle immigrante nie voor-die-voet wil toelaat nie?

92% van die grondgebied in Israel behoort aan die staat. Daar is gevolglik slegs sprake van verblyfreg. Maar selfs hierdie reg word nie-Jode geweier. Ook die bedryf van besighede in eie naam word nie-Jode geweier. Jode word selfs verbied om nie-Jode in diens te neem. Kan u uself indink wat sou gebeur as ‘n staat soos die VSA ‘n wet sou aanvaar dat Jode nie daar en dan ingeneem mag word nie?

Identiteitsdokumente in Israel dui aan op ‘n persoon ‘n Jood of ‘n Arabier is. Dit lê die grondslag vir ongelyke behandeling. Jode kry subsidies vir studies en behuising; nie-Jode nie.

Shahak was aanvanklik ‘n aanhanger van David Ben-Gurion, grondlegger van Israel. In 1956 het Ben- Gurion tydens die Suez-oorlog verklaar dat Israel die land van Dawid en Salomo moes herstel. Die einste Ben-Gurion, ‘n ateïs, het vroeër gestel dat die Bybel hulle mandaat is. Selfs Billy Graham het vir hierdie sotlike uitlating geval.

Israel maak aanspraak op verskeie omliggende state se grondgebied as deel van die Israeliese staat. Dit sluit in Jordanië, Egipte, Irak, Koeweit, Saoedi-Arabië, Libanon en Turlye. Sommige daarvan wel net ten dele. Wonder u nog waarom hierdie state gedestabiliseer word?

Die Jode maak 2% uit van die bevolking van die VSA. Hierdie 2% oefen deur middel van hulle ontsaglike rykdom en deur talle Joodse organisasies geweldige druk uit op VSA-regerings om Israel te steun ongeag sy vergrype. Geen president van die VSA sal dit waag om Israel te kritiseer nie. Die laaste een wat het, is vermoor...

Waar het dit sy oorsprong? ‘n Boek oor hierdie saak is nodig om Afrikaners behoorlik oor die saak in te lig. Maar in kort kan die volgende vermeld word:

-          Alles het sy oorsprong by die koms van die enigste Messias, Jesus Christus;

-          die Fariseërs, die grondleggers van die Judaïsme, het Jesus verwerp – hulle het ‘n koning vir die Jode gesoek!

-          Toe hulle sien dat Hy gekom het om alle gelowiges te verlos het hulle Hom verwerp.

-          Die Fariseërs het Jesus laat kruisig en oorlog verklaar teen die Christendom.

-          Daardie oorlog woed nou al vir 2000 jaar.

In Mattheus 21:43 staan daar:

Die koninkryk van God sal van julle weggeneem word en aan ‘n volk gegee word wat die vrugte daarvan sal dra.

Jesus het uitdruklik verklaar dat die Jode nie meer die uitverkore volk is nie maar almal wat in Hom glo. Dit het die toorn van die ongelowige Jode verwek.

Soos met enige siekte moet mens die oorsaak dokter en nie die simptome nie.

Die oorsaak van die konflik in die Midde-Ooste, die Moslem-immigrasie na Europa, die verarming van Christene wêreldwyd, noem maar op, het as grondslag die haat van die Judaïstiese Jood vir die Christendom.

In die Talmoed word aangevoer dat Jesus in die hel brand en word Maria ‘n hoer genoem. En dis nie al nie! Lasterlike en haatlike uitsprake teen die Christendom waarvan die Talmoed vol is. Ja hierdie geskrif wat bekendstaan as “the circulating heart’s blood of the Jewish religion.”

Ek nooi u uit om hierdie onderwerp te bestudeer. Trouens, ek glo dit is die belangrikste kwessie vandag in die wêreld. Hierdie waarheid sal u nooit weer laat twyfel oor wat bedoel word met die stryd waarvan ons in Efesiërs lees nie.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2021 gaste aanlyn